Menorah Tabernakel

Menorah Tabernakel

Menorah Tabernakel glo in die TOTALE Woord van God - vanaf Génesis tot Openbaring. Ons glo die HELE Bybel is die waarheid en dat die HELE Bybel is van toepassing op elkeen van ons.

Ons glo met ons hele hart en wese dat YAH’shua God is en mens geword het. Hy het op hierdie aarde kom loop, vlees geword en tussen ons kom wandel. Hy het ons kom leer wat dit is om gehoorsaamheid te wees in die instruksies en verordening. Hy is ‘n lopende getuie van die Torah, die Woord van Skepper Lewende God. Hy is die perfekte Sondoffer en het die prys betaal vir elke mens wat geskape is. Hy is begrawe en het OPGESTAAN uit die dood as die EERSTE VRUG. Hy het opgevaar en IS die Regterhand van YaHWeH en Hy gaan weer terugkom om Sy bruid te kom haal.

Ons is 'n Messiaanse Pinkster Bediening en onderhou die 7 Feeste van YaHWeH. Ons erken en heilig die 7de dag, die Shabbat. Ons glo dit is Vader se vasgestelde tye.

Бейне
KZhead