Toe ek ń KIND was, het ek gepraat soos ń KIND - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel

2024 ж. 16 Нау.
2 706 Рет қаралды

Toe ek ń KIND was, het ek gepraat soos ń KIND, en nou??
- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
#MenorahTabernakel #FrikWeideman
***** SUBSCRIBE ( / menorahtabernakel ) om die bediening te ondersteun en help ons om aan te hou om mense reg oor die wêreld te bereik.
Kyk na die skakels hieronder en volg ons op ons ander SOSIALE platvorms.
* Volg ons op Facebook: / menorahtabernakel
* Volg ons op Instagram: / menorah_tabernakel
* Besoek ons Webtuiste: www.menorahtabernakel.com
* Besoek ons aanlyn winkel (Leringe): www.menorahtabernakel.com/ler...
- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
Hier is ‘n paar maniere hoe JY ons kan help om hierdie kanaal te laat groei sodat ons die WOORD van YaHWeH kan uitdra aan almal.
1. Druk die THUMBS UP knoppie as jy van hierdie video gehou het.
2. SUBSCRIBE om deel te word van ons AANLYN FAMILIE.
(As die SUBSCRIBE knoppie ROOI is dan het jy nognie deel geword nie en mis jy uit op wonderlike openbarings)
3. Nadat jy SUBSCRIBE het druk die KLOKKIE (BELL ICON) langsaan en kies dan ALL NOTIFICATIONS om seker te maak jy kry ‘n kennisgewing ELKE keer as ons nuwe video’s plaas.
4. SHARE hierdie video op FACEBOOK & WHATSAPP sodat ander ook kan deel hieraan en geseën kan word met dit wat ABBA ons gegee het.
5. As jy nie dit alreeds doen nie, los vir ons ‘n COMMENT hieronder want ons hou daarvan om te sien van waar elkeen ingeskakel is en hoe ABBA jou aangeraak het deur hierdie woord.
Shalom
Menorah Tabernakel

Пікірлер
  • Baie dankie Pastoor Frik baie blessings ❤ Amen

    @isabelcronje1351@isabelcronje13512 ай бұрын
  • Shalom.

    @jacosmal1102@jacosmal11022 ай бұрын
  • Baie dankie Vir boodskap vanoggend. Waardeer ! !❤😊

    @Petra-se4cb@Petra-se4cb2 ай бұрын
  • Halleluja.Koning van my hart, Koning van my lewe.

    @jacosmal1102@jacosmal11022 ай бұрын
  • Amen dankie vir die Woord. ❤ God seën wense vir almal ook vir jou Frik en Amelia. Ek stem ek is ñ mede erfgenaam van Jesus Christus! Hallelujah!

    @salomierathbone2925@salomierathbone29252 ай бұрын
  • Shabbat Shalom, Pastoor.

    @user-tw5uw6ew6d@user-tw5uw6ew6dАй бұрын
  • Amen❤

    @marlenecoertsen301@marlenecoertsen3012 ай бұрын
  • Gegroet vanuit Zambië.

    @neillkruger5087@neillkruger50872 ай бұрын
  • Halleluyah !!

    @sandrapotgieter7488@sandrapotgieter74882 ай бұрын
  • Baie baie dankie Frik! Ons waardeer jou tyd❤

    @elmarybrits6465@elmarybrits64652 ай бұрын
  • Baie dankie vir die boodskap wat ek glo elkeen van ons moet hoor,want dis so waar.Dankie Pastoor Frik.

    @user-ft9rv1ff7v@user-ft9rv1ff7v2 ай бұрын
  • More Pastoor, dankie vir die boodskap

    @petrusrobberts1337@petrusrobberts13372 ай бұрын
  • Dankie Frik “GOD het GESÊ - - -“ Ons mense is geskape volgens die beeld van GOD. Ons spraak het Groot mag. Vra en smeek Elke dag dat Vader ń wag voor ons monde plaas, want die mens besit geen groter verwoesting as spraak nie.

    @hansvanderlinde4020@hansvanderlinde40202 ай бұрын
  • Om die vloek te kanseleer in jou lewe bestudeer Psalm 109:17-26.

    @user-tw5uw6ew6d@user-tw5uw6ew6dАй бұрын
  • HalleluYAH

    @zuzetteblaauw1805@zuzetteblaauw18052 ай бұрын
  • Halleluja.Doen nie meer.soos n kind nie.

    @jacosmal1102@jacosmal11022 ай бұрын
  • Sela, dankie Frik🙌🏻

    @pieterkruger5386@pieterkruger53862 ай бұрын
  • Ag jy kon maar verder siing, skryf ook die woorde neer, baie dankie vir die mooi woord vanoggend ❤

    @sandraphilander6552@sandraphilander65522 ай бұрын
  • Ai Pastoor dis altyd vi my so wonderlik om na u boodskappe te luister. Dit voed my siel. Baie danki. HALLELUJAH.

    @sylvicemostert7830@sylvicemostert78302 ай бұрын
  • PUIK BOODSKAP PASTOOR FRIK, NOU KAN ONS DIT TOE PAS IN ONS LEWENS OM IN VOLWASSENHEID TE KOM... HALLELUJAH! SHALOM.

    @sybelmoses5197@sybelmoses51972 ай бұрын
  • Wysheid uit die Woord.

    @jacosmal1102@jacosmal11022 ай бұрын
  • Hallelujah! Pragtig...koning van my hart!!! Amen

    @elizeerasmus3145@elizeerasmus31452 ай бұрын
  • Vieslik man.

    @jacosmal1102@jacosmal11022 ай бұрын
  • Ek sing sommer saam pastoor Frik

    @hesterbreed8013@hesterbreed80132 ай бұрын
  • Volwassenheid.

    @jacosmal1102@jacosmal11022 ай бұрын
KZhead