Hou op om normaal te wees - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel

2024 ж. 24 Нау.
1 768 Рет қаралды

Gaan doen alles met goedheid. ons moet mekaar dra ewn daaar wees vir mekaar @bakkieboodskap

Пікірлер
  • Dankie Abba Vader.

    @jacosmal1102@jacosmal1102Ай бұрын
  • Dankie vir hierdie uitstekende positiewe boodskap Frik. 😊

    @vickybotha2927@vickybotha2927Ай бұрын
  • Dankie, dit is presies hoe Abba Vader wil hê ons moet lewe. Mooi gesê Pastoor. Shalom

    @Marina-dw9pn@Marina-dw9pnАй бұрын
  • Dis die waarheid Shalom

    @corrienortje2016@corrienortje2016Ай бұрын
  • Goeie more Pastoor ek wens ek kon hierdie boodskap al jare terug ontvang het, dit maak my nou bewus waar het ek verkeerd opgetree, Shalom

    @petrusrobberts1337@petrusrobberts1337Ай бұрын
  • Dankie vir elke boodskap ek bid dat mense sal terugkeer na Vader se weë. Dis lekker om saam te staan in ñ groep mense wat dieselfde dink en na dieselfde dinge smag. En dors is vir Vader se woord.

    @zeinagouws5515@zeinagouws5515Ай бұрын
KZhead