Veg die goeie geveg - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel

2024 ж. 9 Нау.
3 387 Рет қаралды

Veg die goeie geveg, stry die goeie stryd want daar is ELKE DAG konflik en teenkanting.
- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
#MenorahTabernakel #FrikWeideman
***** SUBSCRIBE ( / menorahtabernakel ) om die bediening te ondersteun en help ons om aan te hou om mense reg oor die wêreld te bereik.
Kyk na die skakels hieronder en volg ons op ons ander SOSIALE platvorms.
* Volg ons op Facebook: / menorahtabernakel
* Volg ons op Instagram: / menorah_tabernakel
* Besoek ons Webtuiste: www.menorahtabernakel.com
* Besoek ons aanlyn winkel (Leringe): www.menorahtabernakel.com/ler...
- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
Hier is ‘n paar maniere hoe JY ons kan help om hierdie kanaal te laat groei sodat ons die WOORD van YaHWeH kan uitdra aan almal.
1. Druk die THUMBS UP knoppie as jy van hierdie video gehou het.
2. SUBSCRIBE om deel te word van ons AANLYN FAMILIE.
(As die SUBSCRIBE knoppie ROOI is dan het jy nognie deel geword nie en mis jy uit op wonderlike openbarings)
3. Nadat jy SUBSCRIBE het druk die KLOKKIE (BELL ICON) langsaan en kies dan ALL NOTIFICATIONS om seker te maak jy kry ‘n kennisgewing ELKE keer as ons nuwe video’s plaas.
4. SHARE hierdie video op FACEBOOK & WHATSAPP sodat ander ook kan deel hieraan en geseën kan word met dit wat ABBA ons gegee het.
5. As jy nie dit alreeds doen nie, los vir ons ‘n COMMENT hieronder want ons hou daarvan om te sien van waar elkeen ingeskakel is en hoe ABBA jou aangeraak het deur hierdie woord.
Shalom
Menorah Tabernakel

Пікірлер
  • Hallelujah, inderdaad! Dankie vir al jou waardevolle Bakkie Boodskappe, Broer Frik.

    @joanhenschel3511@joanhenschel35112 ай бұрын
  • Amen ❤ baie dankie Pastoor Frik blessings 🙌

    @isabelcronje1351@isabelcronje13512 ай бұрын
  • Amen, dankie vir die mooi boodskap en dat ons Hom sal volg en ons oë net op Hom gerig sak hou..🙏

    @marieoosthuizen7928@marieoosthuizen79282 ай бұрын
  • Amen amen regte woord vir my want ek glo daar is n fight tussen vlees en gees sjoe selfs tussen my kinders dankie pastoor Frik geseend sal jy wees uit Warmbad

    @hesterbreed8013@hesterbreed80132 ай бұрын
  • Amen

    @estelledean6563@estelledean65632 ай бұрын
  • Gegroet vanuit Zambië

    @neillkruger5087@neillkruger50872 ай бұрын
  • Amen!!!

    @booysenmaria6484@booysenmaria64842 ай бұрын
  • Shalom.

    @jacosmal1102@jacosmal11022 ай бұрын
  • Baie dankie vir die bemoediging !!

    @erikaassor@erikaassor2 ай бұрын
  • Baie dankie Frik, vir elke oggend se nuwe bemoedigende Boodskappe. Baie Geseënde week vir jou en vir Amelia. Groete Trix

    @beatrixsirakis5356@beatrixsirakis53562 ай бұрын
  • Halleluja.

    @jacosmal1102@jacosmal11022 ай бұрын
  • Ek het vandag die boodskap gehad. Baie dankie!

    @PebbleBeachLife@PebbleBeachLife2 ай бұрын
  • Om in geloof te wandel.

    @jacosmal1102@jacosmal11022 ай бұрын
  • Die goeie geveg.

    @jacosmal1102@jacosmal11022 ай бұрын
  • Net so. Sy wil geskied.

    @willemienjansen874@willemienjansen8742 ай бұрын
  • Daar sal altyd teenkanting wees, van jou eie mense ook.Maar sal sterk staan in my geloof tot Jeshua.

    @jacosmal1102@jacosmal11022 ай бұрын
  • Dankie ABBA Vader dat U Frik & Amelia opgerig het vir 'n tyd soos die! Dankie liewe Frik & Amelia dat julle nou ons geestelike familie is... soos Yahshua gesê het toe hulle vir Hom gesê het jou M en broers soek jou. Het Hy geantwoord:"hulle is my broers en my susters (familie) wat die WIL van My Vader doen". Is dit nie 'n wonderlike gedagte nie? Daarom deel ek ook graag 'n paar Skrifte na aanleiding van die 11de se boodskap & Bakkie boodskap nl. dat ons vervolging; verwerping en swaar sal ervaar as ons in gehoorsaamheid uitstap uit wêreldse gemakzones, geselskappe en gewoontes, om absoluut gehoorsaam raak aan Sy Woord: * 2 Kor.1:5-7 *1 Pet.2:19-21 * Filipense 1:29 * Rom. 8:17 Shalom Geliefdes, mag ons vasstaan id Geloof en die vrug van Lankmoedigheid (long-suffering) dra.

    @louisebasson9585@louisebasson95852 ай бұрын
KZhead