Die Laaste Uur: Die Antichrist kom - Frik Weideman | Menorah Tabernakel

2024 ж. 19 Сәу.
8 754 Рет қаралды

Die Laaste Uur: Die Antichrist kom.
Frik Weideman.
Menorah Tabernakel

Пікірлер
  • Soos altyd n uitstekende boodskap. Dankie dat jy gehoorsaam is Frik. Alle eer aan ons Elohim Abba Vader.

    @lnicholson4049@lnicholson404913 күн бұрын
  • Baie dankie Pastoor Frik 👏 UITSTEKENDE Teaching! 🙏🙌

    @christienebotha6363@christienebotha63639 күн бұрын
  • Baie dankie Pastoor, baie mooi boodskap. Hallelujah.

    @juanitaschoeman9573@juanitaschoeman957313 күн бұрын
  • Dankie Frik vir Die ONGELOOFLIKE Boodskap.Mag YAHWEH ELOHIM Jou behoed en Bewaar en Oorvloedig Seen SHALOM Broer. HalleluYah prys ons EWIGE MEESTER SHALOM...

    @karienmarais2230@karienmarais223012 күн бұрын
  • Die waarheid laat mens se hart sommer so lekker aan die brand voel. Baie dankie.💙

    @deirdremyburgh6238@deirdremyburgh623812 күн бұрын
  • Dankie Frik vir die waarheid en hierdie geseënde diens..HalleluYah.!!

    @kobiemarx6086@kobiemarx608612 күн бұрын
  • Mag YAH u en u geliefdes seën en beskerm vir ons wat honger en dors na die Woord van Elohim.

    @user-dy4gt3dp5z@user-dy4gt3dp5z13 күн бұрын
  • Prys Hom dat al het ek gebid in Sy Naam Hy steeds my hoor en antwoord . Dankie Pastoor. God se Naam bly Heilig. Almighty God. I love to serve You Lord❤

    @estelledean6563@estelledean656312 күн бұрын
  • Baie dankie Frik vir hierdie goeie preek vandag. Ek sien uit na volgende Shabbat om te luister na jou volgende preek.

    @pamelajoubert@pamelajoubert10 күн бұрын
  • Oom frik baie dankie vir die mooie bootskap vanogend, mag ons Fader Yahwhe oom se bediening seen, dis vreeslik lekker om die woord so in die waarheid te kan lees en leer en bestudeer.

    @stefanTianaBadenhorst@stefanTianaBadenhorst13 күн бұрын
  • Ek bely en verklaar: Ek sal nie buig voor n wettelose, menslike tradisie godsdiens, die wee van Jerobeam nie. Ek weier om deel te neem aan hulle mensgemaakte feeste wat n gruwel is in ELOHIM se oe en wil my vandag en elke dag bekeer van enige verkeerde wee en tot ons BARMHARTIGE EN GENADIGE ELOHIM!! Soo dankie past Frik en Amelia vir vandag se WOORD! Hallelu-YAH!!

    @jeandavids9157@jeandavids915713 күн бұрын
  • Baie dankie Frik vir gister se boodskap. Ek het vandag eers geluister. Groete uit Heidelberg ❤❤❤

    @irenebronkhorst7447@irenebronkhorst744712 күн бұрын
  • Dankie vir hierdie ongelooflike boodskap, mag elkeen gehoor gee hieraan. Ek bid en huil vir die wat nog in die oorlewering van die Jerobeam godsdiens gevange gehou word. Mag die Ruach hulle oë open sodat hulle hierdie wonderlike waarheid kan ontdek en daaron wandel met gees, siel en liggaam.

    @ester3828@ester382813 күн бұрын
  • Alle EER LOF EN AANBIDDING aan VADER YHWH vir hierdie geopenbaarde WOORD in die NAAM VAN MEESTER YAH'SHUA!!

    @jeandavids9157@jeandavids915713 күн бұрын
  • HalleluYah! Shabbat Shalom!

    @Sandra75640@Sandra7564013 күн бұрын
  • Dankie dankie vir die Kewende Woord van ELOHIM

    @daleneweideman816@daleneweideman81613 күн бұрын
  • Shabbat Shalom.

    @jacosmal1102@jacosmal110213 күн бұрын
  • WOW !! Fantastiese boodskap...baie dankie...

    @sandrapotgieter7488@sandrapotgieter748813 күн бұрын
  • Shabbat Shalom

    @dietervanwyk2155@dietervanwyk215513 күн бұрын
  • Wow. Ek wil ook Yaweh se feeste Hou. Omdat ek lief is vir Hom. Ek wil in Gees en waarheid. HalleluYah

    @delanijesusistheonlyway5168@delanijesusistheonlyway516813 күн бұрын
  • Harde waarheid dankie!

    @sakkiesmith489@sakkiesmith48912 күн бұрын
  • Jahwe wees die mens genadig.Wetteloosheid neem toe.

    @jacosmal1102@jacosmal110213 күн бұрын
  • Mooi ❤

    @pietleroux9667@pietleroux966713 күн бұрын
  • HalleluYAH!! Dankie dat u op waarheid en beginsels staan. Selfs van die inspuitings tyd af. U en Amelia is waarlik overcommers.

    @vasti018@vasti01813 күн бұрын
  • Hallelujah

    @user-tw5uw6ew6d@user-tw5uw6ew6d13 күн бұрын
  • Dankie dat by die punt gekom het deur te se u praat teen geen denominasie en geen prediker nie,maar as hy geroep is deur ELOHIM wie is u om te oordeel...dit staan vir my uit

    @ricardovanrooi7771@ricardovanrooi777113 күн бұрын
  • Sho, baie sterk waarheid.

    @jacosmal1102@jacosmal110213 күн бұрын
  • Shabbat Shalum

    @user-wk3ei6ez9e@user-wk3ei6ez9e13 күн бұрын
  • Sjoe pastoor wonderlike boodskap Hallelujah

    @LenieJansenvanVuuren@LenieJansenvanVuuren5 күн бұрын
  • Shalom vanaf Theunissen

    @daleneweideman816@daleneweideman81613 күн бұрын
  • Heilig sewende dag.

    @jacosmal1102@jacosmal110213 күн бұрын
  • Amen

    @susanlategan4651@susanlategan465112 күн бұрын
  • Sela, dis die waarheid!

    @pieterkruger5386@pieterkruger538613 күн бұрын
  • Dankie Frik

    @mjw86@mjw8613 күн бұрын
  • Hallelu - Yah

    @wilmawhielers31@wilmawhielers3113 күн бұрын
  • Halleluya.

    @juanitavancoller6831@juanitavancoller683112 күн бұрын
  • Baie waar.Eina!

    @jacosmal1102@jacosmal110213 күн бұрын
  • Halleluja.

    @jacosmal1102@jacosmal110213 күн бұрын
  • Die waarheid, Meester Jeshua.

    @jacosmal1102@jacosmal110213 күн бұрын
  • Grootste leuen.

    @jacosmal1102@jacosmal110213 күн бұрын
  • Baie dankie!!! Dwalinge waarmee ons verblind was deur die eeue maar beslis in ons samelewing!!! Skrikwekkende misleiding!!!!

    @erikaassor@erikaassor13 күн бұрын
  • Neem besluit, draai terug na Jahwe.

    @jacosmal1102@jacosmal110213 күн бұрын
  • Weier om te buig voor verkeerde wee.

    @jacosmal1102@jacosmal110213 күн бұрын
  • Wat is jou mening oor die tyd waar in ons lewe vandag aangaande , die reiniging van die temple in die hemeli, ons hoörpriester vandag en die laaste oordeel.

    @louiskotze9245@louiskotze924513 күн бұрын
  • Meester Jeshua.

    @jacosmal1102@jacosmal110213 күн бұрын
  • Pastoor maar hoekom staan amen i die Bybel Beteken dit dan nie..laat dit so wees nie?

    @susanduplessisraubenheimer2632@susanduplessisraubenheimer26329 күн бұрын
    • Kyk gerus die video wat Past Frik en Amelia gemaak het oor Amen en HalleluYAH. Dit behoort jou vraag te beantwoord. kzhead.info/sun/lb5voLSZnoN3q6s/bejne.htmlsi=L4ESo-8jPDDUWRLe Groete Menorah Sosiale Media Dep

      @MenorahTabernakel@MenorahTabernakel7 күн бұрын
  • 20 April 2024 3pm

    @elizabethroelofse2435@elizabethroelofse243513 күн бұрын
  • What is this Language?

    @JoeSL1@JoeSL113 күн бұрын
  • Hi Frik nog iets interessants . Met respek gese . Die Israelites se alfabeth het nie die letter J in hulle alfabeth nie. So waar Kom die Naam Jesus Dan Vandaan. Kan net Kom van die Griekse pagon mense af van daai tyd vat Yahshua-ha-ma-chiag se Heilige Naam verdraai het na pagon toe.

    @lionelkent7836@lionelkent783613 күн бұрын
  • Hi Frik .Dq dat jy die Heilige Name van YHWH, Yahshua ha-ma-chiag, en Rhoa-Yah-kodech aan die mense verduidelik . Iets Baie interesants. YHWH =Yahshua =Rhoa-Yah-kodech. Let op met respek gese . Al 3 het die Heilige Naam in van YAH . Geseende Shabbat SHALLOM.

    @lionelkent7836@lionelkent783613 күн бұрын
  • Ps 83:1---19

    @joanvandeventer2907@joanvandeventer290713 күн бұрын
  • Hi Frik. Nog iets interessants. Met respek gese. Yahshua-ha-ma-chiag was n Israelites en nie n Griek nie .So waarom het die Pagon mense Sy ware Naam Yahshua-ha-ma-chiag veruil na n Grieksenaam Jesus toe. Ons aanbid nie n pagon God nie maar die Ware Heilige Almagtige God met n Heilige Naam.

    @lionelkent7836@lionelkent783613 күн бұрын
  • Hi Frik iets Baie interesants met respek gese. Jare terug toe ek n worselstryd gehaad het met Die 3 Godheid se Name . Het ek 1 dag op die strand geloop in Danabaai Mosselbay en daar het ek n pragtige klip opgetel met YHWH = Yahuha = Yahshua = Rhoa-Yah-kodech. Alhoewel ek nie heeltemal die Naam Jesus Christus verban nie want ek het bekeering onder die Naam Jesus Christus ontvang. So YHWH leer ons om Heiliger te word daarom gebruik ek die Name Jesus Christus ( Yahshua ha-ma-chiag) saam .vir mense se onthalwe. Want ons mense ons is almal Dom. Alhoewel ons dink ons is slim .

    @lionelkent7836@lionelkent783613 күн бұрын
  • 1Johannes 2.

    @jacosmal1102@jacosmal110213 күн бұрын
  • Genesis.Lees dit en neem in.

    @jacosmal1102@jacosmal110213 күн бұрын
  • Esegiel 26 : 22.

    @jacosmal1102@jacosmal110213 күн бұрын
  • Harte vlees sal word.

    @jacosmal1102@jacosmal110213 күн бұрын
  • Eségiël 39:4

    @user-tw5uw6ew6d@user-tw5uw6ew6d13 күн бұрын
  • Openbaring 22:15.

    @jacosmal1102@jacosmal110213 күн бұрын
  • Staan in Bybelse feeste.

    @jacosmal1102@jacosmal110213 күн бұрын
  • Eségiël 13:3'8'9'10'11'13'15'16'17'18'19'20'21'22&23

    @user-tw5uw6ew6d@user-tw5uw6ew6d13 күн бұрын
  • V

    @MarietjieVanDerWalt@MarietjieVanDerWalt11 күн бұрын
  • Jy gaan moet vasstaan.

    @jacosmal1102@jacosmal110213 күн бұрын
  • Hallelujah

    @christellejooste5799@christellejooste579913 күн бұрын
  • Halleluja.

    @jacosmal1102@jacosmal110213 күн бұрын
  • Halleluja.

    @jacosmal1102@jacosmal110213 күн бұрын
KZhead