Wanneer is Yahshua gekruisig? (Die 1ste 3 Feeste van GOD) - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernacle

2020 ж. 6 Сәу.
12 599 Рет қаралды

Die kruisiging van Yahshua en die eerste drie Feeste van God.
1) Pesach
2) Feast of Unleavened bread
3) Feast of First Fruits
Visit our Website:
www.menorahministries.co.za
Follow us on Instagram:
/ menorah_tabernacle
Like us on Facebook:
/ menorahtabernacle

Пікірлер
  • Baie dankie,Pastoor.

    @letitiastieler1971@letitiastieler19712 жыл бұрын
  • Verskriklik goed verduidelik baie dankie Pastoor Frik

    @elmarybrits6465@elmarybrits64656 ай бұрын
  • Dankie vir die verduideliking van die ongesuurde brode

    @josinasmit7566@josinasmit75662 жыл бұрын
  • Wow Pastoor. Nou maak alles sin. Dankie hiervoor

    @josinasmit7566@josinasmit75662 жыл бұрын
  • Baie goeie boodskap. !! Dankie..

    @sandrapotgieter7488@sandrapotgieter74882 жыл бұрын
  • Fantasties, maar ek hoop ek onthou dit alles.

    @helenabotha3893@helenabotha38932 жыл бұрын
  • Thank you for the wonderful teaching...

    @debbieritter2306@debbieritter23063 жыл бұрын
  • Wow wat n Openbaring dankie

    @alettavanderwalt4085@alettavanderwalt40853 жыл бұрын
  • Dankie vir die kragtige teaching.

    @michaelotto6753@michaelotto67534 жыл бұрын
  • Dankie ek sien dit ook so. Groot waardering vir al jou "teachings" Groete Irene Heidelberg

    @irenebronkhorst7447@irenebronkhorst74473 жыл бұрын
  • Dankie Frik. Ons het gisteraand in ons klein groep die sabat behandel en het jou video soveel betekenis en aanmoediging gegee. Ons begin die week met ons woord oor die 7 feeste. dankie vir jou gehoorsaamheid om woord te deel. dis n gehoorsaamheid wat ons almla kan deel of se eerder moet deel

    @karlsmit2873@karlsmit28732 жыл бұрын
  • Baie dankie pastoor, dis 'n uitstekende verduideliking en 'n les dat meer Christene sou moet hoor en implementeer. Nóu maak die drie dae en drie nagte sin, voorheen sien ek hoe die dae en nagte manipulier was om die Bybel se tye te meet.

    @barberton3695@barberton36953 жыл бұрын
  • Dankie Pastoor kosbare WOORD

    @susanswartz5747@susanswartz57473 жыл бұрын
    • Dankie pastoor Frik... Vir die wonderlike onderrig... Van Jesus se dood en kruisiging

      @tronellehusselman3384@tronellehusselman33843 жыл бұрын
  • Great Teaching!! Mooi gepraat en baie goed voorbereid. Wow! Also an interesting note... Cassia wood can also do with the crucifixion of YaShUa. Remember the crown they put on his head? It came from thorns from a Cassia tree / a thorn tree. It was also the wood used like you said in the Arc of the covenant and also in the Tabernacle. Beautiful story about the 2 Angels compared to the Cherubim. YaShUa’s blood was in the middle of the 2 Angels. Like on the template. He paid the ultimate price ✨🙌🏻✨👑🙌🏻 Wow! I pray people’s spiritual eyes and ears will open when listening to you. Thank you for sharing. Blessing 🕊🌿

    @kiriakosmichalakis6075@kiriakosmichalakis60754 жыл бұрын
  • Uitstekend !!

    @carlacrous3840@carlacrous38404 жыл бұрын
  • Amazing teaching!!.. Mag mense se oë en verstand oopgaan!

    @francirothman1440@francirothman14404 жыл бұрын
  • Amen!

    @celestemare1295@celestemare12954 жыл бұрын
  • Amein Pastor. Ek loop Torah al 'n 2 jaar. Ek was nog nooit so vry nie en nog nooit die Woord so ervaar soos nou nie. Dankie vir vir die waarheid. Hoe kan ek by u bediening in skakel?

    @linderachelbuter6026@linderachelbuter60264 жыл бұрын
    • 🤣

      @lenku-vinceoosthuizen964@lenku-vinceoosthuizen9644 жыл бұрын
  • Dankie vir die wonderlike lering maar waarom gebruik jy nie meer die naam van jahweh

    @elsakupfer4981@elsakupfer49813 жыл бұрын
  • HalleluYAH 🙌

    @elanebotes1687@elanebotes16872 жыл бұрын
  • Baie Dankie Frik vir die eerste keer in my. 59 jaar word 60 in Mei 25 verstaan ek. Baie Dankie en Shalom my broer. Waar is jou samekoms plek area asseblief

    @williamsteyn6@williamsteyn64 жыл бұрын
    • Dankie vir jou boodskap. Ons gemeente adres is 16 Negende straat, Cloverdene, Benoni. Groete Menorah Sosiale Media Dep.

      @MenorahTabernakel@MenorahTabernakel4 жыл бұрын
    • @@MenorahTabernakel Baie Dankie Frik sal jou kontak binnekort vir n afspraak bespreking. Dankie Geseende dag

      @williamsteyn6@williamsteyn64 жыл бұрын
  • Ek Ken nie die Bybel Soos n predikant nie. EK het in n preek op die radio gehoor , dit het n persoon 3 dae geneem om deur Ek dink die stad Ninevé te loop of deur te Gaan en Ek het gewonder of dit nie the doen gehad het met dat Jona 3 dae in die buik vd vis was nie , ( het Jona dalk 3 dae weggeraak en Niemand geweet Waar Hy was nie ? - dit was wat by my opgekom het )

    @claravanrooyen4131@claravanrooyen4131 Жыл бұрын
  • Jou dae maak geen sin nie...

    @intoafrica5241@intoafrica52414 жыл бұрын
    • Baie vreemd...dit maak vir die res van ons wat dit gekyk het 100% sin. Kyk dit weer, en weer en as jy dit steeds nie verstaan nie...bid tot die Vader vir wysheid om dit wel te kan verstaan... God se kalender is onbesmet en nie soos ons Westerse kalender(feeste en gewoontes) nie!

      @gerritdutoit4833@gerritdutoit48334 жыл бұрын
KZhead