God se REDDINGSPLAN vir die mens - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernacle

2021 ж. 15 Қаң.
7 327 Рет қаралды

Besoek ons webtuiste : www.menorahtabernacle.com
Besoek ons aanlyn winkel (e-winkel) : www.menorahtabernacle.com/e-winkel
Volg ons op Facebook: facebook.com/MenorahTabernacle
Volg ons op Instagram : instagram.com/menorah_tabernacle

Пікірлер
  • Dankie PastFrik sal sterk staan. In die Here

    @rinagouws3321@rinagouws33213 жыл бұрын
  • AMEN AMEN AMEN

    @susanswartz5747@susanswartz57473 жыл бұрын
  • Amen 🙌 Hallelujah

    @rinarabie2990@rinarabie29903 жыл бұрын
  • Amen. Dankie vir die waarheid.

    @hannesviljoen641@hannesviljoen6413 жыл бұрын
  • Dankie weereens vir die waarheid wat uitgaan wees dubbel geseend met die heilige gees

    @elsakupfer4981@elsakupfer49813 жыл бұрын
  • Dankie vir die waarheid.

    @pietervanzyl3164@pietervanzyl31643 жыл бұрын
  • Prys Sy Naam. Hallelujah

    @toekiels5212@toekiels52123 жыл бұрын
  • Shalom

    @joannvanderberg6797@joannvanderberg67973 жыл бұрын
  • AMEN!!

    @sandrapotgieter7488@sandrapotgieter74882 жыл бұрын
  • Ek geniet jou preke baie

    @hendriksmit1276@hendriksmit12763 жыл бұрын
  • Die gebed is vir Edward Dippenaar die weg en die waarheid God U is my Vader en U Seun gestuur om te sterf vir my sonde en die Heiligegees vir my Edward nagelaat om God se woord na tevolg Edward stry die Goeie stryd Met GLO IN Geloof Hoop en Liefde en my siel roep uit HALLELUJAH prys God se wonderlike naam.Edward Uit Hartbeespoort.

    @edwarddippenaar9103@edwarddippenaar91033 жыл бұрын
  • Amen en Amen. Ek het Hom elke oomblik van elke dag nodig!

    @estelleloubser3283@estelleloubser32832 жыл бұрын
    • Amen & Amen🙏🙏🙏

      @annetjieprinsloo7840@annetjieprinsloo78402 жыл бұрын
  • Hallelu-yah dankie my Heer en Meester dat U hierdie gebed as 'n lieflike geur sal ontvang.. Rig my voetstappe volgens U wil.. Sodat ek deur U barmhartigheid en genade.. die ewige lewe kan geniet. Ek verseël die gebed op my gees mens sodat my vlees mens in totaliteit in lyn sal kom in die mooiste Naam.. Jeshua Hamashiah🍞🍇en tot nagedagtenis van Sy bloed en liggaam EER EK HOM ALLEEN WAT IN ONS IS

    @annettelecordeur3996@annettelecordeur39963 жыл бұрын
  • Dankie Pastoor vir nog n uitstekende boodskap...So dankbaar dat ons hierdie voorreg het om nog steeds deur ander vorme van media mag luister na ons Lewende God se Woord...

    @gerhardvisser3321@gerhardvisser33213 жыл бұрын
  • Dankie HERE JESUS dat ek vandag U stem gehoor het ..

    @susanswartz5747@susanswartz57473 жыл бұрын
  • Dankie Past dat ons reg moet hoor hoe on by ons Vader moet kom

    @rinagouws3321@rinagouws33213 жыл бұрын
  • Prys die Heer, Hallelujah..Dankie Pastoor Frik vir die belangrike boodskap..

    @elizabethvanderwesthuizen1196@elizabethvanderwesthuizen11963 жыл бұрын
  • Dankie Pastoor dit is so waar en was nodig om die woord te hoor vanoggend. Mens net nodig het om stil te raak te besef en seker te maak dat God se wil geskied nie ons wil. Alle eer aan ABBA Vader SHALOM

    @joannvanderberg6797@joannvanderberg67973 жыл бұрын
  • Mag Die Here Pastoor ryklik seen Absoluut Waaheid.Dankie Vader.Amen.🙏

    @stoffelinakoen3691@stoffelinakoen36913 жыл бұрын
  • Prys Sy wonderlike Naam Dankie vir n nuwe lewe Amen Hallelujah 🙏

    @anneliseviljoen1511@anneliseviljoen15113 жыл бұрын
  • Baie dankie vir hierdie kragtige boodskap.God seen u.

    @louisanel7878@louisanel78783 жыл бұрын
  • Amen!! & AMEN!

    @toetievanderschyff8968@toetievanderschyff89683 жыл бұрын
  • Wat n boodskap.Baie dankie.

    @stoffelinakoen3691@stoffelinakoen36913 жыл бұрын
  • Dankie vir die Woord. Gebruik u die 1983 vertaling?

    @johanleroux6440@johanleroux64403 жыл бұрын
    • Past. Frik gebruik verskeie vertalings, maar hy werk meestal uit die 1933 vertaling. Groete Menorah Sosiale Media Dep

      @MenorahTabernakel@MenorahTabernakel3 жыл бұрын
  • Ek het hulp nodig. Kan ek u whatsapp nr kry asb

    @toinettemackenzie4410@toinettemackenzie44103 жыл бұрын
    • Past. Frik Weideman 083 459 5158

      @MenorahTabernakel@MenorahTabernakel3 жыл бұрын
KZhead