6 Bose aanvalle in die laaste dae! - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel

2023 ж. 27 Қаз.
15 607 Рет қаралды

- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
#MenorahTabernakel #FrikWeideman
***** SUBSCRIBE ( / menorahtabernakel ) om die bediening te ondersteun en help ons om aan te hou om mense reg oor die wêreld te bereik.
Kyk na die skakels hieronder en volg ons op ons ander SOSIALE platvorms.
* Volg ons op Facebook: / menorahtabernakel
* Volg ons op Instagram: / menorah_tabernakel
* Besoek ons Webtuiste: www.menorahtabernakel.com
* Besoek ons aanlyn winkel (Leringe): www.menorahtabernakel.com/ler...
- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
Hier is ‘n paar maniere hoe JY ons kan help om hierdie kanaal te laat groei sodat ons die WOORD van YaHWeH kan uitdra aan almal.
1. Druk die THUMBS UP knoppie as jy van hierdie video gehou het.
2. SUBSCRIBE om deel te word van ons AANLYN FAMILIE.
(As die SUBSCRIBE knoppie ROOI is dan het jy nognie deel geword nie en mis jy uit op wonderlike openbarings)
3. Nadat jy SUBSCRIBE het druk die KLOKKIE (BELL ICON) langsaan en kies dan ALL NOTIFICATIONS om seker te maak jy kry ‘n kennisgewing ELKE keer as ons nuwe video’s plaas.
4. SHARE hierdie video op FACEBOOK & WHATSAPP sodat ander ook kan deel hieraan en geseën kan word met dit wat ABBA ons gegee het.
5. As jy nie dit alreeds doen nie, los vir ons ‘n COMMENT hieronder want ons hou daarvan om te sien van waar elkeen ingeskakel is en hoe ABBA jou aangeraak het deur hierdie woord.
Shalom
Menorah Tabernakel

Пікірлер
  • Besoek gerus ons webtuiste om te sien waar is huisgemeentes van Menorah Tabernakel waarby jy kan inskakel. www.menorahtabernakel.com/huisgemeentes

    @MenorahTabernakel@MenorahTabernakel6 ай бұрын
  • HALLELUJAH HALLELUJAH HALLELUJAH. 🙌🙌🙌🙌 Baie baie dankie Pastoor Frik vir die baie leersame en ware Boodskap. Shalom🙌🙌🙌

    @lindavandermerwe410@lindavandermerwe4106 ай бұрын
  • Hallelujah,my almagste God I love you ❤❤❤❤❤❤ 🙏Amen

    @user-uj8ev4hl2s@user-uj8ev4hl2sАй бұрын
  • Amen Hallelujah 🙌

    @user-bg4km5cq7c@user-bg4km5cq7c6 ай бұрын
  • Baie dankie Menorah Tabernacles vir WAARHEID.🙌🙏 WE ARE LIVING IN THE AGE OF DECEPTION.... 😢we must constantly pray for wisdom and insight from God.

    @ChristienaB@ChristienaB6 ай бұрын
  • Baie dankie vir hierdie boodskap Pastoor!!!

    @erikaassor@erikaassor6 ай бұрын
  • Sjoe, baie dankie vir 'n kosbare preek en waarskuwing, in Jesus Naam!! Dit is só die waarheid. Ons waardeer hierdie waarskuwing opreg! Hallelujah!! Amen!!

    @leonimitchell8998@leonimitchell89986 ай бұрын
  • Baie dankie Pastoor vir die Wonderlike wyse hoe jy God se boodskap streng aan ons oordra, dis regtig insiggewend en baie leersaam en ware boodskap. Baie dankie ook vir u en Amelia se fenominale werk om ons as mense regooor die werêld na ons Ellohim te lei en dat ons dagtelyne reg ingestel sal wees om ABBA VADER se Woord kan inneem en reg te kan verstaan wanneer Pastoor God se Wonderlike Woord aan ons bring, en ons waardeer opreg uit ons harte. Mag ons Verlosser en ewige Saligmaker julle ryklik sal seën op julle pad en mag Hy julle ook seën met gesondheid en dat u én Amelia nooit sal moeg word om God se Wonderlike Woord aan ons te verkondig. Hallelujah! ❤🙏🙌🙏

    @kittybeyleveld2733@kittybeyleveld27334 ай бұрын
  • Dankie pastoor vir die manier hoe jy God se boodskap streng volgens Sy Woord oordra. Mag God jou seën in alls wat jyen Amelia doen. Amen.🙏💙💙💜💜

    @lynnetteeybers1203@lynnetteeybers12036 ай бұрын
  • Dankie pastoor Frik vir die pragtige boodskap Die boodskap is so spesiaal vir my.

    @anitasmit1119@anitasmit11196 ай бұрын
  • Goeiemôre pastoor Frik nogmaals baie dankie Vir die insiggewende boodskap. Was baie geseënd

    @philuppusalbertusswanepoel3807@philuppusalbertusswanepoel38076 ай бұрын
  • HalleluYAH dankie pastoor Frik

    @hannieoosthuizen9371@hannieoosthuizen93716 ай бұрын
  • Dankie, dankie Vader in die hemel vir U Woord wat so duidelik na ons gekom het. Ek eer U in Jesus Naam, Halleluja.

    @alomaengelbrecht@alomaengelbrecht6 ай бұрын
  • Baie dankie vir u HEILIGE boodskap...As ons ons WOORD ken dan hoef daar niks vrae te wees nie,ek stem volkome...ek EER YAHSUA vir hierdie boodskap...dankie dat u ons almal die WAARHEID kom spreek,Ek glo net in die gemeente Minorah Tabernacle

    @ricardovanrooi7771@ricardovanrooi77716 ай бұрын
  • DANKIE PASTOOR FRIK, EK DANK YAHWEH ONS ELOÏM DAT U NET DIE SUIWER WOORD PREEK, EK ONDERSOEK ALTYD AL DIE SKRIFTE NA ELKE PREEK... SHALOM

    @sybelmoses5197@sybelmoses51976 ай бұрын
  • Baie danki sulke waar woorde ons is skuldig as Suid Afrikaners. Maar met Jesus se Genade sal God ons help.

    @user-gt9on4ci6t@user-gt9on4ci6t6 ай бұрын
  • Shabbat Shalom Oom Frik. Baie dankie vir die boodskap Oom. Mag Vader Yahweh julle seen. Waardeer julle

    @dietervanwyk2155@dietervanwyk21556 ай бұрын
  • Frik Baie Dankie "Spot on" gelei deur Heilige Gees. Halleluyah!!

    @user-jt1hn2ju6u@user-jt1hn2ju6u6 ай бұрын
  • Amen Hallelujah

    @lynettepretorius4571@lynettepretorius45716 ай бұрын
  • SHABBAT SHALOM. En al die volgers van Yahshua.

    @daleneschutte8461@daleneschutte84616 ай бұрын
  • Dankbaar Pastor vi die boodskap hier van OOS londen

    @user-pf9xu7js3r@user-pf9xu7js3r6 ай бұрын
  • Dankbaar Pastoor vi die boodskap hier van OOS londen

    @user-pf9xu7js3r@user-pf9xu7js3r6 ай бұрын
  • Baie dankie vir hierdie boodskap. Dit is so ons moet onderskei op grond van die Bybel.

    @ARenewedmind@ARenewedmind6 ай бұрын
  • Pastoor Baie Baie dankie. Vir hier die Goddelike Boodskap ek het myself ondersoek en skiet ver tekort bid vir my asb my om weer om God en Jesus te Vertrou AL my Jare biduur en kerk toe gegaan maar skieluk het my huweliks maat besluit gaan nie Meer kerk toe nie stel brlang in Goddiens nie. Dit het my ook laat terug help my om op die regte spoor, terug toekom... Ek is n vrou alleen en een saam

    @benlotter6335@benlotter63356 ай бұрын
  • Hallelujah

    @christellejooste5799@christellejooste57996 ай бұрын
  • Shabbat Shalom

    @user-pf9xu7js3r@user-pf9xu7js3r6 ай бұрын
  • Amen 🙏🏻

    @silkebezuidenhout4145@silkebezuidenhout41456 ай бұрын
  • Shabbat Shalom vanuit Langebaan

    @lizellejansen3765@lizellejansen37656 ай бұрын
  • Baie dankie vir hierdie boodskap.

    @DorieSmit@DorieSmit6 ай бұрын
  • Wat ñ wonderlike teaching. Toe ons destyds besluit het om hierdie pad te stap het ons leraar vir ons iets gesê wat ongelooflik waar is. Dit was "BEREKEN DIE KOSTES". Ons stap nou al 10 jaar die pad en dis steeds ñ challenge. Die week het ek presies gevoel soos Oom Frik se Koffietyd en dit is net amazing hoe die teaching en Koffietyd met mekaar inhaak. Dit het so baie vir my beteken vanoggend en my net opnuut laat besef dat ons skanse soms val en dan stuur Abba iemand soos Oom Frik om ons te herinner om vol te hou en sterk te staan. Duisend dankies! Mag dit met Oom en Tannie en Menorah Tabernakel goed gaan, mag Abba julle beskerm sodat julle die massas kan bereik en mense sal draai na Yahuah Elohiem in Yahushua se naam ❤

    @lizelledutoit5846@lizelledutoit58466 ай бұрын
  • Amen so waar Amen

    @user-lt4ne2cr9u@user-lt4ne2cr9u6 ай бұрын
  • Baie dankie vir jou bediening. Ek soek al lankal na n geestelike tuiste.

    @tessasxdewet8881@tessasxdewet88816 ай бұрын
  • HalleluYAH 🙌🏻

    @elzannewebb9052@elzannewebb90526 ай бұрын
  • Amen

    @joeydewetwelding7983@joeydewetwelding79836 ай бұрын
  • Goeie more Pastoor Frik en almal wat nou inluister hier uit Thabazimbi

    @lindavandermerwe410@lindavandermerwe4106 ай бұрын
  • Amen dit is so waar

    @user-lt4ne2cr9u@user-lt4ne2cr9u6 ай бұрын
  • Amen. Prys die Here.

    @user-ej8zv8ti7z@user-ej8zv8ti7z6 ай бұрын
  • Kosbaar baie dankie die Here seen.

    @dalenenel4873@dalenenel48736 ай бұрын
  • Dankie past. Sooo Waar! (Hrlen)

    @helenventer5379@helenventer53796 ай бұрын
  • Dit is baie, baie waar!! Dit is alles oor Rugby, kyk wat gaan en wat die mense doen, spandeer baie geld, om Rugby hemde te koop, en dan kom hulle baie saam, om dit te kyk, ek oordeel nie, maar dit is baie waar. Ek was ook lankal daar!! Daarom sien ek nou dit was verkeerd van ek ABBA Vader aangeneem het, hier die wereld dinge beteken niks vir my nie. Ek dank net Elohim dat hy my verlos het!!

    @tinasutton4245@tinasutton42456 ай бұрын
  • Vader sal U nie in hierdie baie laat uur die harte grawe die Woord indra dit plant en laat groei asseblief Jahweh ons het U so nodig in gees in siel en in liggaam, Jahweh ons is nie op ñ plek waar ons selftevrede is nie ons het die begeerte dat U tevrede moet wees al die eer kom U toe in die Naam van Yeshua Amen

    @lesleylouw4946@lesleylouw49466 ай бұрын
  • Dankie past

    @heilaboshoff5774@heilaboshoff57746 ай бұрын
  • Baie goeie boodskap So waar. Baie dankie

    @willemienjansen874@willemienjansen8746 ай бұрын
  • Pastoor! Vir die eerste keer in my lewe kry Ek God se boodskap.. Jy praat nou my taal .. Ekt so Baie vrae om te vra.. ek bly in Namibie..

    @kattespaans1952@kattespaans19524 ай бұрын
  • Halleluja 🙏 🙏

    @booysenmaria6484@booysenmaria64846 ай бұрын
  • Baie waar.

    @margariethaisabellalubbe6775@margariethaisabellalubbe67756 ай бұрын
  • 🙌🙌

    @roelfmartins1977@roelfmartins19776 ай бұрын
  • Baie waar

    @heilaboshoff5774@heilaboshoff57746 ай бұрын
  • HalleluYAH.

    @user-wk3ei6ez9e@user-wk3ei6ez9e6 ай бұрын
  • BAIE DANKIE PASTOOR...DIS WAT U VIR ONS OPDIS ...(2 TIM 2:15

    @sybelmoses5197@sybelmoses51976 ай бұрын
  • UITSTEKE ND OOM

    @monalisafurstenberg5784@monalisafurstenberg57846 ай бұрын
  • So n ryk boodskap.

    @willemienjansen874@willemienjansen8746 ай бұрын
  • Jy praat so waar.

    @willemienjansen874@willemienjansen8746 ай бұрын
  • Dankbaar Pastoor vi die boodskap hier van OOS londen

    @user-pf9xu7js3r@user-pf9xu7js3r6 ай бұрын
KZhead