Voorbereiding: Pesach 2024 - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel

2024 ж. 8 Нау.
7 059 Рет қаралды

#Pasga #Pesach
- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
#MenorahTabernakel #FrikWeideman
***** SUBSCRIBE ( / menorahtabernakel ) om die bediening te ondersteun en help ons om aan te hou om mense reg oor die wêreld te bereik.
Kyk na die skakels hieronder en volg ons op ons ander SOSIALE platvorms.
* Volg ons op Facebook: / menorahtabernakel
* Volg ons op Instagram: / menorah_tabernakel
* Besoek ons Webtuiste: www.menorahtabernakel.com
* Besoek ons aanlyn winkel (Leringe): www.menorahtabernakel.com/ler...
- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
Hier is ‘n paar maniere hoe JY ons kan help om hierdie kanaal te laat groei sodat ons die WOORD van YaHWeH kan uitdra aan almal.
1. Druk die THUMBS UP knoppie as jy van hierdie video gehou het.
2. SUBSCRIBE om deel te word van ons AANLYN FAMILIE.
(As die SUBSCRIBE knoppie ROOI is dan het jy nognie deel geword nie en mis jy uit op wonderlike openbarings)
3. Nadat jy SUBSCRIBE het druk die KLOKKIE (BELL ICON) langsaan en kies dan ALL NOTIFICATIONS om seker te maak jy kry ‘n kennisgewing ELKE keer as ons nuwe video’s plaas.
4. SHARE hierdie video op FACEBOOK & WHATSAPP sodat ander ook kan deel hieraan en geseën kan word met dit wat ABBA ons gegee het.
5. As jy nie dit alreeds doen nie, los vir ons ‘n COMMENT hieronder want ons hou daarvan om te sien van waar elkeen ingeskakel is en hoe ABBA jou aangeraak het deur hierdie woord.
Shalom
Menorah Tabernakel

Пікірлер
  • 👑🎼🙌 Amen

    @benitajonker3044@benitajonker30442 ай бұрын
  • Shabbat Shalom.

    @jacosmal1102@jacosmal11022 ай бұрын
  • ❤❤

    @helenabotha3893@helenabotha389325 күн бұрын
  • Halleluja.Dankie Jahwe.

    @jacosmal1102@jacosmal11022 ай бұрын
  • Al die lof en Al die eer kom U toe, U is waardig so lofwaardig, Hallelujah prys U, Naam.

    @user-tw5uw6ew6d@user-tw5uw6ew6d2 ай бұрын
  • Dankie Pastoor Frik dat jy my rigting gee op my pad na die Feesmaal van Meester Yashua.

    @lindaoosthuizen-ti6ve@lindaoosthuizen-ti6ve2 ай бұрын
  • Shabbat Shalom

    @user-ys6nt6zp1z@user-ys6nt6zp1z2 ай бұрын
  • Goeienaand Frik

    @philuppusalbertusswanepoel3807@philuppusalbertusswanepoel38072 ай бұрын
  • Shabbat Shalom, Pastoor

    @user-tw5uw6ew6d@user-tw5uw6ew6d2 ай бұрын
  • Baie dankie vir hierdie inligting en lering Pastoor.

    @elzuettevanwyk3685@elzuettevanwyk36852 ай бұрын
  • Shabbat Salom !! Dankie vir hierdie pragtige boodskap...HALLELUYAH !!

    @sandrapotgieter7488@sandrapotgieter74882 ай бұрын
  • Loof en prys, Abba Vader.

    @jacosmal1102@jacosmal11022 ай бұрын
  • HALLELUJAH HALLELUJAH 🙌🙌🙌 Baie baie dankie Pastoor Frik vir die baie leersame Boodskap. Ek verstaan die feesdae nou baie beter. SHALOM 🙌🙌🙌

    @lindavandermerwe410@lindavandermerwe4102 ай бұрын
  • Môre Frik....waar kry ek die Menorah fees datums..

    @wilnabotha3566@wilnabotha35662 ай бұрын
  • Loof Yahwah Elohim.

    @johanpotgieter7110@johanpotgieter711021 күн бұрын
  • Watse Bybel vertaling lees pastoor Frik van? Dit is so mooi

    @delanijesusistheonlyway5168@delanijesusistheonlyway516827 күн бұрын
  • Pragtig Frik! Prys die Here Vir Minorah Ministry... Sover ek verstaan eet die Jode glad nie lam/skaapvleis eet nie. Sal weer mooi uitvind die rede. Nou sê ons ons is nie Jode... Nou sê ek ... Ons is Jode... Kinders van Abraham, die eerste Jood! As jy n kind van Avraham is, is jy n Jood. Enige persoon wat HaShem aanbid en seun Yeshua/die Torah/n Jood, aanneem en Sy verordering aanneem (dws ons doen nie alles dadelik nie want ons leer... Kan tot 22 jaar neem)... EN Shabbat hou... IS N JOOD!!! The crossed over one! Baruch HaShem.

    @SPsalm24@SPsalm242 ай бұрын
  • Dankie vir die eye opening boodskap. Mag ons altyd Yahweh behaag. Gaan julle die fees op KZhead sit? Sal dit saam julle Wil doen.

    @delanijesusistheonlyway5168@delanijesusistheonlyway516827 күн бұрын
  • En Hy sal die skape aan Sy Regterhand en die bokke aan Sy linkerhand sit. Dan sal die KONING vir die aan Sy Regterhand sê , Kom julle geseende van my Vader, beërf die koningkryk wat vir julle berei is vanaf die grondlegging van die wêreld af.

    @janvermeulenvermeulen5364@janvermeulenvermeulen53642 ай бұрын
  • More pastoor Frik Kan jy asb v my SE pressies wanneer begin die Sabbat en wanneer eindig dit ,is dit vanaf Vrydag sand wanneer die son sal tot Saterdag voor die son opkom? Ek struikel oor daardie tydperk Om asb die regte tye te he.en Dan my man werk Vir nooddienste en MOET aan diens bly.hoe maak ons nou to help asb.!ons Wil graag binne die Wil van Vader beweeg!?

    @MartieGroenewald-ol8kh@MartieGroenewald-ol8kh25 күн бұрын
    • Jy is welkom om kontak te maak met Past. Frik Weideman op 083 459 5158. Daar is ook vele boodskappe op ons kanaal oor Shabbat wat verskeie punte behandel. Groete Menorah Sosiale Media Dep is

      @MenorahTabernakel@MenorahTabernakel21 күн бұрын
  • 9

    @JoeDeetlefs@JoeDeetlefsАй бұрын
  • Efesiers 2 vers 11.

    @jacosmal1102@jacosmal11022 ай бұрын
  • Num. 6:24.

    @jacosmal1102@jacosmal11022 ай бұрын
  • Patoorr 600,000 man

    @salomeferreira115@salomeferreira115Ай бұрын
KZhead