Die Woord Genees | Bevry | Voorsien - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel

2023 ж. 1 Жел.
5 832 Рет қаралды

Herskep jouself deur die Woord.
- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
#MenorahTabernakel #FrikWeideman
***** SUBSCRIBE ( / menorahtabernakel ) om die bediening te ondersteun en help ons om aan te hou om mense reg oor die wêreld te bereik.
Kyk na die skakels hieronder en volg ons op ons ander SOSIALE platvorms.
* Volg ons op Facebook: / menorahtabernakel
* Volg ons op Instagram: / menorah_tabernakel
* Besoek ons Webtuiste: www.menorahtabernakel.com
* Besoek ons aanlyn winkel (Leringe): www.menorahtabernakel.com/ler...
- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
Hier is ‘n paar maniere hoe JY ons kan help om hierdie kanaal te laat groei sodat ons die WOORD van YaHWeH kan uitdra aan almal.
1. Druk die THUMBS UP knoppie as jy van hierdie video gehou het.
2. SUBSCRIBE om deel te word van ons AANLYN FAMILIE.
(As die SUBSCRIBE knoppie ROOI is dan het jy nognie deel geword nie en mis jy uit op wonderlike openbarings)
3. Nadat jy SUBSCRIBE het druk die KLOKKIE (BELL ICON) langsaan en kies dan ALL NOTIFICATIONS om seker te maak jy kry ‘n kennisgewing ELKE keer as ons nuwe video’s plaas.
4. SHARE hierdie video op FACEBOOK & WHATSAPP sodat ander ook kan deel hieraan en geseën kan word met dit wat ABBA ons gegee het.
5. As jy nie dit alreeds doen nie, los vir ons ‘n COMMENT hieronder want ons hou daarvan om te sien van waar elkeen ingeskakel is en hoe ABBA jou aangeraak het deur hierdie woord.
Shalom
Menorah Tabernakel

Пікірлер
  • 👑 dankie 👑. vir hiérdie woord. SHALOM Shalom blessings

    @benitajonker3044@benitajonker30445 ай бұрын
  • Amen, dankie pastoor vir u gehoorsaamheid om 'n kragtige boodskap te bring

    @tracey7066@tracey70665 ай бұрын
  • Shabbat Shalom

    @jacosmal1102@jacosmal11025 ай бұрын
  • Dankie pastoor vir n wonderlike boodskap dankie Abba

    @user-kc7xd3pt7i@user-kc7xd3pt7i5 ай бұрын
  • HALLELUJAH HALLELUJAH HALLELUJAH 🙌🙌🙌 Baie baie dankie Pastoor Frik vir die kragtige en leersame Boodskap. Verstaan nou beter hoekom my lewe op en af is. Waardeer opreg. SHALOM 🙌🙌🙌

    @lindavandermerwe410@lindavandermerwe4105 ай бұрын
  • Baie dankie Pastoor Frik kragtige boodskap blessings ❤

    @isabelcronje1351@isabelcronje13515 ай бұрын
  • AMEIN AMEIN IN DIE NAAM VAN YAH'SHUA.

    @daleneweideman816@daleneweideman8165 ай бұрын
  • HALLELUYAH!!!! Dankie vir die boodskap Oom Frik! Ek staan in awe!

    @lizelledutoit5846@lizelledutoit58465 ай бұрын
  • Baie dankie.. HalleluYah 🙌 🙌

    @theashort9489@theashort94895 ай бұрын
  • Dankie Frik vir die geseende boodskap

    @hannieoosthuizen9371@hannieoosthuizen93715 ай бұрын
  • Goeie middag Pastoor Frik en almal wat inluister

    @lindavandermerwe410@lindavandermerwe4105 ай бұрын
  • Wat n absolute praktiese Woord...baie dankie.Nou moet ons net self verantwoordelikheid neem

    @sanettevanrensburg3917@sanettevanrensburg39175 ай бұрын
  • Baie dankie vir die Woord.

    @wentzeltukker7983@wentzeltukker79835 ай бұрын
  • Halleluja.Dankie Jeshua.

    @jacosmal1102@jacosmal11025 ай бұрын
  • Amen

    @user-jt1hn2ju6u@user-jt1hn2ju6u5 ай бұрын
  • Shalom.

    @jacosmal1102@jacosmal11025 ай бұрын
  • AMEN Prys die HERE JESUS Hallelujah! Geseende Sabbat.

    @petrovanzweel3739@petrovanzweel37394 ай бұрын
  • More Frik. Ek maak my oe toe as ek bid want as my oe oop is as ek bid sien ek goed om raak. Van diè dinge trek my aandag af en veroorsaak dat ek nie in die Gees kan bid nie. Ek sny my af van dinge rondom my en maak my gees met God besig.

    @tienierabie7127@tienierabie71275 ай бұрын
  • Wat n wonderlike Woord! Dankie past. Frik.

    @susanmoolman4302@susanmoolman43025 ай бұрын
  • Amen !

    @marlenecoertsen301@marlenecoertsen3015 ай бұрын
  • HalleluYah!!🙌🙌🙌

    @yolandioelofse1175@yolandioelofse11754 ай бұрын
  • Belei ons seeninge deur ons Koning Jeshua.

    @jacosmal1102@jacosmal11025 ай бұрын
  • Dankie 💖

    @jealiner@jealiner5 ай бұрын
  • Halleluja.

    @jacosmal1102@jacosmal11025 ай бұрын
  • Dankie Vader Vir die Woord wat ons very maak. Ek roep en dank U opnuut Vir genesing voorsiening en voorspoed in U naam. Amen 🙌

    @rinaroos2409@rinaroos24095 ай бұрын
  • AG, as hulle maar so n hart gehad het Om My the vrees en al my gebooie altyd te onderhou, dat dit met hulle en hul kinders vir ewig goed kan gaan. Deuteronómium 5 vers 29..

    @janvermeulenvermeulen5364@janvermeulenvermeulen53645 ай бұрын
  • Die wysheid uit die Woord van Abba Vader.

    @jacosmal1102@jacosmal11025 ай бұрын
  • Intetessant

    @willemienjansen874@willemienjansen8745 ай бұрын
  • Goeie berading.

    @willemienjansen874@willemienjansen8745 ай бұрын
  • Gaan altyd om ons eie ek.

    @jacosmal1102@jacosmal11025 ай бұрын
  • YHWH, U woord verkwik my siel. Hallelujah 🙌Shalom👏Dankie Frik ❤

    @emmerncialailvaux4309@emmerncialailvaux43095 ай бұрын
  • Ja en Halleluja.

    @jacosmal1102@jacosmal11025 ай бұрын
  • 🙌

    @crystalfeldtmann7080@crystalfeldtmann70805 ай бұрын
  • Ewige lewe saam ons Meester Jeshua.

    @jacosmal1102@jacosmal11025 ай бұрын
  • Numerie 14:28

    @christinepieterse8072@christinepieterse80725 ай бұрын
  • Altyd.

    @jacosmal1102@jacosmal11025 ай бұрын
  • Halleluja.

    @jacosmal1102@jacosmal11025 ай бұрын
  • Goeie berading.

    @willemienjansen874@willemienjansen8745 ай бұрын
  • Amen!

    @minabierman6263@minabierman62634 ай бұрын
  • Halleluja.

    @jacosmal1102@jacosmal11025 ай бұрын
  • Halleluja.

    @jacosmal1102@jacosmal11025 ай бұрын
  • Goeie berading.

    @willemienjansen874@willemienjansen8745 ай бұрын
KZhead