2. Die heerlike hemel

2020 ж. 29 Мау.
52 055 Рет қаралды

Kry jou Studie Gids en Geesteswêreld boek hier:
💈BOEKWINKEL - raymondlombardbookstore.com/
🌍 STUDIE GIDS - raymondlombardbookstore.com/c...

Пікірлер
  • Dankie vir die mooi boodskap van die Geestes Wereld

    @meisieduplessis8750@meisieduplessis87509 ай бұрын
  • Dankie dat ons hier in die laaste dae ons nog kan bekeer.

    @delialevey894@delialevey894 Жыл бұрын
  • Baie dankie Pastoor vir die kragtige verduidelikings van die HEILIGE WOORD van GOD so vol van SY LIEFDE Van GOD vir n bose mens.

    @frans.dreyer.@frans.dreyer.9 ай бұрын
  • Dankie vir die kosbaare Woord

    @meisieduplessis8750@meisieduplessis87504 ай бұрын
  • Dankie vir die boodskap Jy verduidelik dit so mooi❤

    @mariebotha8893@mariebotha88939 ай бұрын
  • Pastoor al jou skriftuurlike boodskappe is sooo 'n seën en ek is baie dankbaar...alhoewel baie trane hierdie kant. Blessings.

    @martivandermerwe2593@martivandermerwe2593 Жыл бұрын
  • Baie dankie vir die woord uitlegging.

    @Poppievn@Poppievn2 жыл бұрын
  • Dankie Raymond vir die wonderlike openbaring van die bybel. Ons as mens begin beter verstaan

    @suzettekotze5220@suzettekotze52203 жыл бұрын
  • Wat ‘n wonderlike ervaring om in dir Bema teenwoordig te wees ! Saam met ons Heiland! Hallelujah!

    @marethahermann3574@marethahermann35743 жыл бұрын
  • Middag Pastoor, jou lesse oor die geesteswereld sit my nou op n reis om antwoorde te kry, en ek wil net dankie se. Mag die Here jou seën🙏🙏

    @randomvideos4300@randomvideos43002 жыл бұрын
  • Baie dankie dat jy jou kennis op hierdie platform met ons deel!!!! Mag die Here vir jou baie vrug gee op jou arbeid!!! Seën vir jou!!

    @noelinedutoit@noelinedutoit3 жыл бұрын
  • Dis die beste en duidelikste wat ek nog ooit die Bybel gehoor het en kan ek sê dat ek die Bybel nou beter verstaan dankie ek is so bly hou aan met die goeie werk van God pastoor u verduidelik alles so mooi dit is awesome ek het nog nooit so opgewonde geword oor die woord nie en u is so passievol dankie dat u dit wêreldwyd beskikbaar stel.

    @corriedelange4176@corriedelange41763 жыл бұрын
  • Dankie Pastoor Raymond, vir jou opregte hart..... Jou lesings is duidelik en sonder verwarring.. Die Here seen jou oorvloedig

    @elisabethfouche662@elisabethfouche6623 жыл бұрын
    • L. .

      @charlottestrydom7579@charlottestrydom75792 жыл бұрын
  • Baie goeie teaching. Dit gaan wonderlik wees in die hemel. Baie dankie pastoor.

    @esmecoetzer6231@esmecoetzer62313 жыл бұрын
  • Wonderlike aanbieding dankie Pastoor Raymond

    @estievorster2065@estievorster20653 жыл бұрын
    • Hallo pastoor dankie vir die verduideliking geniet jou lering

      @hesterduvenhage9874@hesterduvenhage98743 жыл бұрын
  • Wonderlike teaching!

    @lettiestander6344@lettiestander63442 жыл бұрын
  • Amen Halleluyah🙌🙌🙌

    @annatjieenderstein59@annatjieenderstein594 ай бұрын
  • Ek luister graag. Baie interesant en maak dinge duidelik mens verstaan waaroor dit gaan. Baie dankie

    @user-ci4pb9dc9v@user-ci4pb9dc9v9 ай бұрын
  • Kosbare man van God!

    @stellaherapath2676@stellaherapath26762 жыл бұрын
  • Baie dankie! Ek sien uit na die reeks.

    @ciskavanrensburg303@ciskavanrensburg3033 жыл бұрын
  • Wonderlike heerlike hemel. Dankie Here, ons het U hartlik lief. Amen

    @elisabethfouche662@elisabethfouche6623 жыл бұрын
  • Naand Pastoor... Ons laai ook elke video af, maar hierdie een sukkel, wil niks weet van aflaai nie, dis nie 'n krisis nie, as ons teen more nog sukkel, sal ons hom maar net direk kyk. Dankie vir al die wonderlike video's, ons leer baie. Baie blessings van ywerige Bybel "studente". Groetnis uit Bloemfontein.

    @jeanettepretorius589@jeanettepretorius5893 жыл бұрын
    • Naand Jeanette, dankie en seën vir julle in die blomme stad. Skakel gerus met my PA Adri by 021 9391898 kantoorure indien jy hulp nodig het. Groetnis

      @RaymondLombardMinistries@RaymondLombardMinistries3 жыл бұрын
    • Sal so maak, baie dankie!

      @jeanettepretorius589@jeanettepretorius5893 жыл бұрын
  • Amen, amen. Pastoor Raymond, Die Here het my die binnekant van die paleis gewys, by die ingang van die ontvangsportaal. Ek het opgekyk en die ruim koepel was van blou ingevlegte werk, maar ek kan dit nie beskryf nie. Dit is te mooi om the beskryf.

    @elisabethfouche662@elisabethfouche6623 жыл бұрын
  • Fantastiese aanbieding geinspireer deur God. Die Here het vir die sondaar aan die kruis gese, " vandag sal jy saam my in die paradys wees" hy het slegs die beloning gekry oor sy houding reg was. 2de Hemel is die wat deur die groot verdrukking kom wat op hande is. 3de Hemel is die wat op aarde heiligmaking nagestrewe het, sonde bely, maw diepe wedergeboorte ondergaan het. Almal gaan nie dieselfde prys kry...volgens wat jy ingesit het, sal jy vergoed word....dis soos ek dit verstaan het, al die tyd?

    @marynvanwyk76@marynvanwyk763 жыл бұрын
    • Môre Maryn, jy is meer as welkom om my skematiese voorstelling van die Geesteswêreld af te laai by raymondlombard.com onder die artikels van Geesteswêreld. Daar kan jy baie duidelik sien, net telsverwysings uit die Bybel, wat en waar die 1st, 2de en 3de hemel is. Groetnis

      @RaymondLombardMinistries@RaymondLombardMinistries3 жыл бұрын
  • Awesome!!!

    @issievdhorst@issievdhorst3 жыл бұрын
  • Amen

    @toekiels5212@toekiels52123 жыл бұрын
  • Wat gebeur met die siel van die persoon wat sterf?

    @ansieraaths5844@ansieraaths58444 ай бұрын
  • My skoonma het my skoonpa in haar kamer gesien en hyt haar omtrent n ongeluk gewaarsku waarin sy gaan wees. Is dit moontlik, of dink Pastoor syt net gedroom?

    @malindavaneeden1092@malindavaneeden10923 жыл бұрын
    • Middag, dit is nie moontlik nie. Sy kon ń gesig gesien het of gedroom het, dit is natuurlik moontlik. Maar in persoon, dit kan nie en mag nie gebeur nie.

      @RaymondLombardMinistries@RaymondLombardMinistries3 жыл бұрын
    • Dankie Pastoor!

      @malindavaneeden1092@malindavaneeden10923 жыл бұрын
  • OO. Dankie Here Jesus Christus ons Hemelse Vader vir dié grootheid van U liefde vir ons mense kinders! Wat ‘n wonderlike voorreg om U kind te wees! HALLELUJAH Amen🙏🙏🙏🙏🙏🙏

    @marethahermann3574@marethahermann35742 жыл бұрын
  • Nog iets, kan mense geeste (of spoke) op aarde rondwaal en aan mense verskyn, voordat hul hemel of doderyk toe gaan? Of is dit bose geeste wat mense verlei en maak asof dit iemand is wat voorheen geleef het...!?

    @malindavaneeden1092@malindavaneeden10923 жыл бұрын
    • Middag Malinda, die Bybel is baie duidelik in die verband. Toe Lasarus, die kind van God, ontslaap het, het die engele hom geneem na die boesem van Abraham. Die verlore man het afgedaal in die doderyk. ń Besoek by hul familie op aarde na hul afsterwe is nie toegelaat nie. Dit alles kan jy lees in Lukas 16:19-31. Indien mense deur geeste besoek word sal dit nie die van gelowiges of ongelowiges wees na dié se afsterwe nie. Groetnis

      @RaymondLombardMinistries@RaymondLombardMinistries3 жыл бұрын
  • Die uitsien na die hemel laat my hier vasbyt.

    @inzamcclintock2887@inzamcclintock28873 жыл бұрын
  • Pastoor, al die getuienisse van mense wat meen hul was deur Jesus besoek en hemel toe geneem, kan dit waar wees? Ek weet darem nie?

    @malindavaneeden1092@malindavaneeden10923 жыл бұрын
    • Malinda, ek kan my nie oor ander mense se ervarings of sogenaamde ervarings uitlaat nie, omdat ek nie daar was nie. Tog sal die nalees van 2 Kor 12:1-10 ń mens tot nadenke stem. Seënwense

      @RaymondLombardMinistries@RaymondLombardMinistries3 жыл бұрын
    • Baie dankie

      @malindavaneeden1092@malindavaneeden10923 жыл бұрын
  • Ek my moeder verloor die 18 Jan. Ek was by haar bed toe sy gesterf het. Sy het baie gely. Sy het van die bed opgestaan een nag toe val sy dat sy haar arm breek en toe kon sy nie weer loop nie syt later bedsere ontwikkel wat net erger en erger geword het. Later sy baie swak geword en wou nie meer eet of drink nie. Was vreeslik om te sien hoe haar laaste asem so swaar gegaan het. Sy het 2 keer opgekyk en toe is sy weg. Verlang vreeslik na haar die trane loop nog gereeld maar ek weet sys veilig by Jesus.

    @petrodelport942@petrodelport9423 жыл бұрын
  • Okay maar wat dan van "Near death experience".Want daar verlaat die gees ook die liggaam.Dit het met my ma gebeur.

    @zettalindeque5372@zettalindeque53723 жыл бұрын
    • Môre Zetta, absoluut korrek. Dit gebeur baie beslis net baie mense. Dit word ń kliniese dood genoem, in ander woorde die persoon se hart het vir ń paar minute opgehou om te klop. Gewoonlik word so iemand se hart weer aan die gang gekry deur resussutasie. Dit was ń tydelike skeiding tussen gees en liggaam. ń Biologiese dood is wanneer die persoon se hart nie weer begin klop nie. Dit is wanneer die gees en die liggaam permanent skei.

      @RaymondLombardMinistries@RaymondLombardMinistries3 жыл бұрын
  • Kan hierdie boodskap asb aflaaibaar gemaak word

    @jolandavanrooyen4982@jolandavanrooyen49823 жыл бұрын
    • Môre Jolanda, al my videos en boodskappe is aflaaibaar, laai dit gerus af. Groetnis

      @RaymondLombardMinistries@RaymondLombardMinistries3 жыл бұрын
  • Prys die Here

    @pietermaritz9127@pietermaritz912711 ай бұрын
  • 7

    @marizannedeklerk4052@marizannedeklerk4052 Жыл бұрын
  • More se....ek het gladnie klank op No 2 nie😕

    @mariannameyer4719@mariannameyer47193 жыл бұрын
    • Môre Marianna, ek het die video sopas na geluister, die klank is verseker daar. Groetnis

      @RaymondLombardMinistries@RaymondLombardMinistries3 жыл бұрын
    • @@RaymondLombardMinistries dankie baie...dit het so op amper 4 minute begin....baie baie dankie. .

      @mariannameyer4719@mariannameyer47193 жыл бұрын
  • Dankie vir die kosbaare Woord

    @meisieduplessis8750@meisieduplessis87506 ай бұрын
KZhead