Profetiese Geheimenisse in die MENORAH - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel

2023 ж. 17 Ақп.
16 090 Рет қаралды

Profetiese Geheimenisse in die MENORAH
- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
#MenorahTabernakel #FrikWeideman
***** SUBSCRIBE ( / menorahtabernakel ) om die bediening te ondersteun en help ons om aan te hou om mense reg oor die wêreld te bereik.
Kyk na die skakels hieronder en volg ons op ons ander SOSIALE platvorms.
* Volg ons op Facebook: / menorahtabernakel
* Volg ons op Instagram: / menorah_tabernakel
* Besoek ons Webtuiste: www.menorahtabernakel.com
* Besoek ons aanlyn winkel (Leringe): www.menorahtabernakel.com/ler...
- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
Hier is ‘n paar maniere hoe JY ons kan help om hierdie kanaal te laat groei sodat ons die WOORD van YaHWeH kan uitdra aan almal.
1. Druk die THUMBS UP knoppie as jy van hierdie video gehou het.
2. SUBSCRIBE om deel te word van ons AANLYN FAMILIE.
(As die SUBSCRIBE knoppie ROOI is dan het jy nognie deel geword nie en mis jy uit op wonderlike openbarings)
3. Nadat jy SUBSCRIBE het druk die KLOKKIE (BELL ICON) langsaan en kies dan ALL NOTIFICATIONS om seker te maak jy kry ‘n kennisgewing ELKE keer as ons nuwe video’s plaas.
4. SHARE hierdie video op FACEBOOK & WHATSAPP sodat ander ook kan deel hieraan en geseën kan word met dit wat ABBA ons gegee het.
5. As jy nie dit alreeds doen nie, los vir ons ‘n COMMENT hieronder want ons hou daarvan om te sien van waar elkeen ingeskakel is en hoe ABBA jou aangeraak het deur hierdie woord.
Shalom
Menorah Tabernakel

Пікірлер
  • Dankie pastoor neem ons nog dieper

    @user-ey5yd3wz2x@user-ey5yd3wz2x4 ай бұрын
  • Dankie Pastoor vir die verduideliking

    @betsieclaussen1680@betsieclaussen16806 ай бұрын
  • Wonderlike boodskap. Baie dankie pastoor.

    @annatjiejansenvanvuuren5534@annatjiejansenvanvuuren5534 Жыл бұрын
  • Dankie Pastoor. Jy leer ons werklik baie. Ek is werklik onkundig

    @lindaoosthuizen-ti6ve@lindaoosthuizen-ti6ve Жыл бұрын
  • Quality food, thank you Frik...

    @kevinpickering9812@kevinpickering98129 ай бұрын
  • Die, Woord, se dat alles aan ons geopenbaar sal word. Ek is dankbaar dat ek Menorah Tabernakel ontdek het en se dankie vir die nuwe kennis wat ek daagliks kry.

    @hesterrezelman3511@hesterrezelman351110 ай бұрын
  • Dankie vir vanaand se leering dit was vir my baie kosbaar sal elke dag luister. wil meer lee

    @meisieduplessis8750@meisieduplessis8750 Жыл бұрын
  • Thank you Great message

    @stefniehatzimichael209@stefniehatzimichael2093 ай бұрын
  • Dankie vir die openbarings kennis.

    @ronellevanzyl4232@ronellevanzyl42323 ай бұрын
  • HalleluYaH

    @HS-je7rj@HS-je7rj Жыл бұрын
  • Sjoe, baie diepte hier!!!!!

    @user-kc4se5vh7n@user-kc4se5vh7n9 ай бұрын
  • Awesomeness!!! Stef CT

    @SPsalm24@SPsalm24 Жыл бұрын
  • Dankie vir hierdie boodskap. Ek is daarvan seker dat hierdie reeks 'n openbaring vir baie mense sal wees wat die wil van ons hemelse Vader sal wees. Hallelujah. 🙏🙏🙏🙏🙏

    @danjoubert2787@danjoubert2787 Жыл бұрын
  • Dankie Pastoor YESHUA vul jou gees met waarheid en jy dra dit oor aan ons HALLELUYA

    @attienagel8296@attienagel8296 Жыл бұрын
  • Gaan beslis hierdie volg en aanstuur. Ek wil net getuig van die tasbare teenwoordigheid van Jesus, toe ek van my knieë opgestaan het na jou gebed, waarmee ek saamgestem het .

    @anna-marie2818@anna-marie2818 Жыл бұрын
  • Een in Ruwach, die Lewensbron!!

    @garrydonian7588@garrydonian7588 Жыл бұрын
  • Uit Hartbeespoort God dat die skulle van my oë sal afval sodat ek die Manora die Gees in my sal oop maak en verstaan van Genesis tot Openbaring,begin en die einde.God dat Edward altyt Veg die goeie Stryd met GELOOF HOOP EN LIEFDE en my Gees Roep uit Hallelujah. Geseënde dag vir almal in Jesus Liefde.

    @edwarddippenaar1615@edwarddippenaar1615 Жыл бұрын
  • Dankie pastoor Frik Weideman vir die boodskap

    @hannieoosthuizen9371@hannieoosthuizen9371 Жыл бұрын
  • HALLELUJAH

    @hannieoosthuizen9371@hannieoosthuizen9371 Жыл бұрын
  • Baie goeie diens Pastoor, alle seën.

    @jesus_is_god670@jesus_is_god670 Жыл бұрын
  • Ouch... thanks...

    @kevinpickering9812@kevinpickering98129 ай бұрын
  • Hallelu-YAH! Praise YHWH Dankie Pastoor vir die wonderlike/kragtige boodskap.

    @danieleroux2833@danieleroux2833 Жыл бұрын
  • Dankie Pastoor Frik dat U die waarheid praat en vir ons Vertel wat ons Moet hoor, Hallelujah 🙌🙌🙌

    @tanyakotze6754@tanyakotze6754 Жыл бұрын
  • Baie dankie Frik. Ons stuur hierdie boodskappe aan. Dit is so mooi verduidelik.

    @christinemaass6512@christinemaass6512 Жыл бұрын
  • Nog baie kennis kom kort nog.Voorsien my van al U wysheid Vader

    @jacosmal1102@jacosmal1102 Жыл бұрын
  • Waar woorde...en ek is Engels...

    @kevinpickering9812@kevinpickering98129 ай бұрын
  • Baie dankie vir die preek... wonderlike woord

    @riajooste8108@riajooste8108 Жыл бұрын
  • SHALOM...ek kon nie wag om na hierdie boodskap te luister nie...ek kom ook agter dat ek maar min ken van GOD se Woord...ek voel so geestelik gestig nadat ek na die boodskap geluister het...baie dankie Pastoor Frik...

    @sybelmoses5197@sybelmoses5197 Жыл бұрын
  • Halleluja.

    @jacosmal1102@jacosmal1102 Жыл бұрын
  • Dankie Pastoor Frik. So bly om by jul ingeskakel te wees. Ek glo alles wat jy nou openbaar in hierdie diens. Ons is beslis in die eindtyd. Groete Heidelberg

    @irenebronkhorst7447@irenebronkhorst7447 Жыл бұрын
  • Dankie Pastoor dat jy dit so mooi oopbreek. Sien uit om te volg. Ek deel dit graag. Hallelujah! God - Elohim seën u.

    @joeycoetzee6480@joeycoetzee6480 Жыл бұрын
  • Alles lê in die Heilige Gees. Al die kennis baat my niks sonder die Heilige Gees.

    @margariethaisabellalubbe6775@margariethaisabellalubbe67757 ай бұрын
  • Amen.Baie mense ken nie meer die teken van n reenboog. Nog minder die verbond.

    @jacosmal1102@jacosmal1102 Жыл бұрын
  • Baie waar.

    @jacosmal1102@jacosmal1102 Жыл бұрын
  • Amen.

    @jacosmal1102@jacosmal1102 Жыл бұрын
  • Kragtige boodskap inderdaad en broodnodig.

    @esmeoosthuizen1911@esmeoosthuizen1911 Жыл бұрын
  • I understand that Moses went to ask Elohim 3 times to explain how to make the menorah and the Lord told Moses to advise Bezalel to make the menorah. Bezalel had to forge it out of one piece of solid gold. The craftsman Bezalel was enlightened by Elohim on how to make the menorah. Bezalel means "in the shadow (protection) of G-d). Caleb was his great-grandfather! The Bible is soooo cool!!! Baruch HaShem 🙌 Stef CT

    @SPsalm24@SPsalm24 Жыл бұрын
  • AMEN!! Soveel waarheid. HalluYah!!!! Shalom.

    @lorrainemoodie5241@lorrainemoodie5241 Жыл бұрын
  • Prys Sy Naam.

    @jacosmal1102@jacosmal1102 Жыл бұрын
  • Yashua, the order of Melchisedek, the King of Salem!! Hallelujah

    @garrydonian7588@garrydonian7588 Жыл бұрын
  • What the heart is full of, the tounge will speak, and now you going to Namakwaland...thank you for chastising me, guilty as charged....

    @kevinpickering9812@kevinpickering98129 ай бұрын
  • 😅 M

    @hettiesnyman8275@hettiesnyman82754 ай бұрын
  • Pleit by Jesus vir hulle.

    @jacosmal1102@jacosmal1102 Жыл бұрын
  • 1 Johannes 5 vers 7. Daar is drie wat getuig in die Hemel, die Vader, die Woord en die Heilige Gees; en hierdie drie is een.

    @janvermeulenvermeulen5364@janvermeulenvermeulen5364 Жыл бұрын
  • Halleluja.

    @jacosmal1102@jacosmal1102 Жыл бұрын
  • Amen.

    @jacosmal1102@jacosmal1102 Жыл бұрын
KZhead