GEBED, wat mense nie weet nie! - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel

2022 ж. 16 Жел.
40 053 Рет қаралды

- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
#MenorahTabernakel #FrikWeideman #Shabbat
***** SUBSCRIBE ( / menorahtabernakel ) om die bediening te ondersteun en help ons om aan te hou om mense reg oor die wêreld te bereik.
Kyk na die skakels hieronder en volg ons op ons ander SOSIALE platvorms.
* Volg ons op Facebook: / menorahtabernakel
* Volg ons op Instagram: / menorah_tabernakel
* Besoek ons Webtuiste: www.menorahtabernakel.com
* Besoek ons aanlyn winkel (Leringe): www.menorahtabernakel.com/ler...
- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
Hier is ‘n paar maniere hoe JY ons kan help om hierdie kanaal te laat groei sodat ons die WOORD van YaHWeH kan uitdra aan almal.
1. Druk die THUMBS UP knoppie as jy van hierdie video gehou het.
2. SUBSCRIBE om deel te word van ons AANLYN FAMILIE.
(As die SUBSCRIBE knoppie ROOI is dan het jy nognie deel geword nie en mis jy uit op wonderlike openbarings)
3. Nadat jy SUBSCRIBE het druk die KLOKKIE (BELL ICON) langsaan en kies dan ALL NOTIFICATIONS om seker te maak jy kry ‘n kennisgewing ELKE keer as ons nuwe video’s plaas.
4. SHARE hierdie video op FACEBOOK & WHATSAPP sodat ander ook kan deel hieraan en geseën kan word met dit wat ABBA ons gegee het.
5. As jy nie dit alreeds doen nie, los vir ons ‘n COMMENT hieronder want ons hou daarvan om te sien van waar elkeen ingeskakel is en hoe ABBA jou aangeraak het deur hierdie woord.
Shalom
Menorah Tabernakel

Пікірлер
  • Dankie vir die goeie saad vandag.Prys Sy Heilige Naam.

    @MagdalenaBeukes@MagdalenaBeukes2 ай бұрын
  • Om te vergewe is Groot om te vergeet is Godelik.

    @petrohouy9338@petrohouy9338 Жыл бұрын
  • Dankie dankie dankie

    @stellaherapath2676@stellaherapath26765 ай бұрын
  • Dankie, hallelujah waarheid maak vry

    @ronellevanzyl4232@ronellevanzyl42323 ай бұрын
  • Hierdie teaching het my nou so geruk!!

    @lizelledutoit5846@lizelledutoit58468 ай бұрын
  • As ons sondes bely, Hy is getrou en regverdig om dit vir ons te vergewe.... nie ons nie,... HY. Nie uit onsself. Gered uit genade, maar word geoordeel deur werke. Belangrik om die konsep te verstaan. Die oomblik dat ons bely en Christus se naam aanroep, het ons hoop op die ewige lewe en op n regverdige verhoor. Die boeke word ondersoek (die rekord van jou werke) en jou werke sal toon of jou belydenis opreg is en of daar n ommekeer was. Met belydenis het ons die reg op n verhoor met Christus as ons bemiddelaar, Hoepriester en advokaat vir ons saak, sodat niemand kan roem nie en as ons roem, dat ons roem in Christus. Gehoorsaamheid aan die wet v God is die hoogste vorm van aanbidding. Dankie Frik vir boodskap🕯

    @vallerie-annspathelf507@vallerie-annspathelf507 Жыл бұрын
  • HalleluYah!!!!

    @Sandra75640@Sandra756406 күн бұрын
  • 🙏🏻🙌🙌

    @marinapohl1076@marinapohl10765 күн бұрын
  • Dankie pastoor vir hierdie waarheid. Vader in die Naam van Jesus vra ek wees my arme sondaar genadig. Dankie vader. Amen

    @lorraineburn4360@lorraineburn4360 Жыл бұрын
  • bless Menorah + alle broers + sisters daar in Yehushua se naam

    @juanitamccarthy1112@juanitamccarthy1112 Жыл бұрын
  • Baie dankie pastoor Frik dat jy die waarheid uit die Woord preek. Dat jy vir ons wat sê ons is kinders van YHVH, deur die Heilige Gees teregwys as ons nie protokol volg nie. Ek staan skuldig en draai weg van al die slegte weë wat jy genoem het bv. FB ens. Goedheid en guns sal jou volg al die dae van jou lewe. Amen, Amen en Amen

    @lynnetteeybers1203@lynnetteeybers1203 Жыл бұрын
  • Alles waarheid. Totdat ons Yeshua Seun van God AANNEEM, GLO en VERKLAAR as ons Verlosser! Hy maak ons vry van erfsonde en ons eie sonde. . Dan volg ons Sy voorskrifte...streef na heiligmaking...Dankie Vader ....Seun en Heilige Gees! vir U groot genade en liefde!

    @audrey505@audrey50510 ай бұрын
  • Baie baie dankie Pastoor vir die Kragtige Woord ek is geinspireer om reg voor Abba Vader te wandel, te bid my bybel te lees, dit is my begeerte om hom te dien in Gees en in Waarheid Halleluja

    @pamelablankenberg3755@pamelablankenberg3755 Жыл бұрын
  • Dankie Pastoor. Jou preek preek boekdele. Hallelujah!

    @juanitaschoeman9573@juanitaschoeman957310 ай бұрын
  • MEES KRAGTIGSTE BOODSKAP OOIT!!! DIE BOODSKAP MOET ORAL AANGESTUUR WORD! HEILIGE GEES TREE IN ASB

    @mathildadanielson9280@mathildadanielson9280 Жыл бұрын
  • Dankie Pastoor Frik jy praat die waarheid. HalleluJaH vir dié preek! Kom ons probeer WÉÉR om te vergewe en REG te bid!

    @helenabotha3893@helenabotha3893 Жыл бұрын
  • Dankie ABBA VADER vir U WOORD wat so GESEEND deur gegee word ..dankie Pastoor Frik ....mag julle ryklik GESEEN word

    @susanswartz5747@susanswartz5747 Жыл бұрын
  • Die beste preek in n lang tyd wat ek gehoor het. Wees geseend Pastoor

    @lieslseyfried1355@lieslseyfried1355 Жыл бұрын
  • Baie dankie pastoor hierdie is die mooiste preek wat ek nog ooit na geluister het

    @odettenell1577@odettenell1577 Жыл бұрын
  • Dankie, dankie, dankie Pastoor vir die waarheid.

    @joeycoetzee6480@joeycoetzee6480 Жыл бұрын
  • Dankie Vader YAHWEH vir die Woord van waarheid in die Naam van YAHSHUA. Dankie RUAGH van YAHWEH DAT U met ons is, en in ons is. Johannes 14 vers 23 or Sat reguit

    @janvermeulenvermeulen5364@janvermeulenvermeulen5364 Жыл бұрын
  • Frik. Ek wil net al die eer gee aan Skepper God wat deur jou die Woord gebring het. Dit was so vir my gewees en ek dank my Here dat ek die woord gekry het. Alle eer aan Skepper God

    @gretcheneloff3757@gretcheneloff3757 Жыл бұрын
  • Dankie Pastoor,alle eer aan Onse YAHVAH- SHUA

    @louisediffenthal8647@louisediffenthal8647 Жыл бұрын
  • HalleluYah!! Dankie Pastoor vir die boodskap!

    @verster7159@verster7159 Жыл бұрын
  • Dankie Here dat U aan ons bekend maak oor hoe ons met U moet praat. Dankie Here U dat U ons daagliks leer om te verander!! Ek het U lief my Koning!!! Dankie Frik vir n goeie preek!!!!!

    @vissiedebeer1417@vissiedebeer1417 Жыл бұрын
  • Wat kan ek sê. Alles is so waar . Dankie vir jou . Dankie vir jou predeging. God seen jou.

    @pdriesmal5599@pdriesmal5599 Жыл бұрын
  • Frik ons moet lewe in gebed!!

    @hennievanstaden5860@hennievanstaden5860 Жыл бұрын
  • Amen...Dankie Pastoor Frik , die woord wat jy bring is 💯 persent en akkuraat en in God Se Wil, ek waardeer dit om na al jou teachings te luister ...jy is So in die WIL van God...wees geseend...💓

    @gysvanrooyen1157@gysvanrooyen1157 Жыл бұрын
  • HalleluYAH ... dankie Pastoor Frik ...so so n GESEENDE boodskap ..ek moes dit vanoggend weer luister... mooi dag vir julle

    @susanswartz5747@susanswartz5747 Жыл бұрын
  • Dankie pastoor. Pragtige boodskap.🙏

    @anitasmit1119@anitasmit1119 Жыл бұрын
  • Nou verstaan ek , moes die Woord lankal gehoor het… dankie vir die reguit Woord..

    @leonieduplessis1022@leonieduplessis1022 Жыл бұрын
  • Die enigste gebed wat ALTYD beantwoord sal word is die van 'n sondaar wat sê vergewe my Here vir die res moet jy in Heiligmaking en verhouding staan

    @joreseprinsloo3005@joreseprinsloo3005 Жыл бұрын
  • Amen. daar word nie sonde gepreek nie. Wens daar was meer sulke Pastore. Heilig making.

    @louisejacobs4036@louisejacobs4036 Жыл бұрын
  • Magnificent 🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏🙏

    @tanyakotze6754@tanyakotze6754 Жыл бұрын
  • Shabbat Shalom!!!

    @verster7159@verster7159 Жыл бұрын
  • Thank you for this wonderful message/lesson that is so much needed ❤️

    @theoholmes6855@theoholmes6855 Жыл бұрын
  • Awesome boodskap dankie Pastoor Frik .....dankie ook Vir die gebed waarmee u afgesluit het. Geseend is jy en Amelia Frik dankie

    @gerhardvisser3321@gerhardvisser3321 Жыл бұрын
  • "Protokol" Honestly this message challenges me. This is great! God's pure Word is a two edged sword! Dankie vir die korreksie! Shalom

    @His2023sa@His2023sa10 ай бұрын
  • Dankie Vader vir die wysheid wat U aan ons weergee. Dankie dat ek kan hoor!

    @jacosmal1102@jacosmal1102 Жыл бұрын
    • GOD is Good ek sukkel soms .Money in heiligheid voor JESUS bid,ons mort eerlik bid.

      @bessiewilemse5124@bessiewilemse5124 Жыл бұрын
    • Mort Seker SEKER wees ons bid in aanbidding. A MEN

      @bessiewilemse5124@bessiewilemse5124 Жыл бұрын
  • Halleluja.Vader lei my in U wysheid.

    @jacosmal1102@jacosmal1102 Жыл бұрын
  • Hallelujah. Salom.

    @toekieherselman8781@toekieherselman8781 Жыл бұрын
  • Amen & Amen PROTOCOL AND RESPECT TO THE CREATOR OF HEAVEN AND EARTH 🙌 "God said, “Do not approach any closer! Take your sandals off your feet, for the place where you are standing is holy ground..." (Exodus 3:1-8, Joshua 5:15, Acts 7:33) 🙌❤️🙌

    @christienebotha6363@christienebotha6363 Жыл бұрын
  • Korrek

    @mariovanrooyen6074@mariovanrooyen6074Ай бұрын
  • Wees my genadig Jesus.

    @jacosmal1102@jacosmal1102 Жыл бұрын
  • Wat n wonderlike boodskap Amen 🙏

    @odettenell1577@odettenell1577 Жыл бұрын
  • Awesome. Baie dankie Frik, mag jul Baie geseënd wees.

    @belindastrydom8595@belindastrydom8595 Жыл бұрын
  • Dit was n eye opener... Die besef van hoe ernstig ons ons gebedslewe tekort skied. Dankie Frik.

    @Annie-wu7kc@Annie-wu7kc Жыл бұрын
  • Amen en Amen

    @helenventer5379@helenventer5379 Жыл бұрын
  • Halleluja.

    @jacosmal1102@jacosmal1102 Жыл бұрын
  • Ek wil uitroep ABBA VADER ons het U so nodig in gees in siel en in liggaam, maak my lewend na U Woord

    @lesleylouw4946@lesleylouw4946 Жыл бұрын
  • Halleluja.Raadsman.Skepper van wysheid.

    @jacosmal1102@jacosmal1102 Жыл бұрын
  • Hallelujah dankie pastoor Frik vir hierdie Goddelike boodskap

    @hannieoosthuizen9371@hannieoosthuizen9371 Жыл бұрын
  • Dankie Past Frik vir hierdie insiggewende boodskap. Waarheid uit die Woord!!!

    @catherinebotha3632@catherinebotha3632 Жыл бұрын
  • Mag daardie vloek finaal gebreek word.

    @jacosmal1102@jacosmal1102 Жыл бұрын
  • Vader ek dank U dat U my vryspreek as ek vergewe en saam met my stap elke Dag.. Hallelujah Prys U Grote Naam, Amen 🙏🙌🙌🕊️

    @elizabethvanderwesthuizen1196@elizabethvanderwesthuizen1196 Жыл бұрын
  • Baie dankie vir die boodskap vanaf Abba Vader deur jou aan ons gebring. Amen..

    @danjoubert2787@danjoubert2787 Жыл бұрын
  • Die waarheid.

    @jacosmal1102@jacosmal1102 Жыл бұрын
  • Speel tyd is verby.

    @jacosmal1102@jacosmal1102 Жыл бұрын
  • Ek is in trane want dit is wat met my gebeur het toe ek kind was maar dit was n man wat my ma geken het ek was so onregverdig behandel ek moet en ek sal hom vrygespreek ek is in skok dankie ek spreek hom vry hallelujah ek spreek my pa vry dat hy my gelos het en met sy eie familie begin het en ek was weg gestoot ek spreek my ma vry van wat sy aan my gedoen het help my Vader ek het n nodig hallelujah

    @n8440@n8440 Жыл бұрын
    • 8440,eks baie jammer oor die seer van die verlede.Mag die Here vergoed vir die verlede.

      @annavermmaak2649@annavermmaak264910 ай бұрын
  • Abba Vader luister na die gebed van suiwer opregte kind. Luister na Sy stem, dit is soos sag soos n koel aand briesie. By spreek vanaf Sy Gees na Sy Gees binne in jou.

    @antonrossouw8015@antonrossouw8015 Жыл бұрын
  • Dat ek kan bid in die Gees.

    @jacosmal1102@jacosmal1102 Жыл бұрын
  • Laat ek beweeg in due korrekte protokol.

    @jacosmal1102@jacosmal1102 Жыл бұрын
  • Eina.

    @jacosmal1102@jacosmal1102 Жыл бұрын
  • Johannes 14 vers 23 praat YAHSHUA die Woord reguit die waarheid.

    @janvermeulenvermeulen5364@janvermeulenvermeulen5364 Жыл бұрын
  • Dankie Vader vir boodskappe soos die. Leeraar, verduidellik asb aan my die protokol van gebed wat Vader sal behaag?

    @suzellefourie8431@suzellefourie8431 Жыл бұрын
    • Jy is welkom om kontak te maak met Past Frik Weideman op 083 459 5158. Groete Menorah Sosiale Media Dep

      @MenorahTabernakel@MenorahTabernakel Жыл бұрын
    • Baie dankie.Is daar moontlik epos adres ook?

      @suzellefourie8431@suzellefourie8431 Жыл бұрын
    • frik@menorahministries.co.za

      @MenorahTabernakel@MenorahTabernakel Жыл бұрын
  • Dws hulle het nie God se gebooie onderhou nie. Dit geld vandag nogsteeds. Exodus 20 is n moet tot die einde toe.

    @ronellgerber777@ronellgerber777 Жыл бұрын
  • Watter kerk is jy?

    @lorraineolivier9517@lorraineolivier9517 Жыл бұрын
    • Menorah Tabernakel Ons is 'n Messiaanse Pinkster gemeente. Groete Menorah Sosiale Media Dep

      @MenorahTabernakel@MenorahTabernakel Жыл бұрын
  • Daar is geen blank by die video van vandag sê boodskap nie

    @louiselittle9442@louiselittle9442 Жыл бұрын
    • Kyk of jou klank by jou aan is want daar os defnitief klank. Groete Menorah Sosiale Media Dep

      @MenorahTabernakel@MenorahTabernakel Жыл бұрын
  • Shalom en Hallelu yah.!!!!!

    @lorrainemoodie5241@lorrainemoodie5241 Жыл бұрын
  • Halleluja.

    @jacosmal1102@jacosmal1102 Жыл бұрын
  • Halleluja.

    @jacosmal1102@jacosmal1102 Жыл бұрын
  • Halleluja.

    @jacosmal1102@jacosmal1102 Жыл бұрын
  • Halleluja.

    @jacosmal1102@jacosmal1102 Жыл бұрын
  • Halleluja.

    @jacosmal1102@jacosmal1102 Жыл бұрын
    • Baie dankie vir die openbaring

      @marivandermerwe6522@marivandermerwe6522 Жыл бұрын
    • Hallelujah

      @martieduvenhage3932@martieduvenhage393211 ай бұрын
KZhead