SALWING: Wat mense nie VERSTAAN nie - Pastoor Frik Weideman | Menorah Tabernakel

2023 ж. 2 Мау.
11 929 Рет қаралды

#MenorahTabernakel #Shabbat #MenorahLive
- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
***** SUBSCRIBE ( / menorahtabernakel ) om die bediening te ondersteun en help ons om aan te hou om mense reg oor die wêreld te bereik.
Kyk na die skakels hieronder en volg ons op ons ander SOSIALE platvorms.
* Volg ons op Facebook: / menorahtabernakel
* Volg ons op Instagram: / menorah_tabernakel
* Besoek ons Webtuiste: www.menorahtabernakel.com
* Besoek ons aanlyn winkel (Leringe): www.menorahtabernakel.com/leringe
- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
Hier is ‘n paar maniere hoe JY ons kan help om hierdie kanaal te laat groei sodat ons die WOORD van YaHWeH kan uitdra aan almal.
1. Druk die THUMBS UP knoppie as jy van hierdie video gehou het.
2. SUBSCRIBE om deel te word van ons AANLYN FAMILIE.
(As die SUBSCRIBE knoppie ROOI is dan het jy nognie deel geword nie en mis jy uit op wonderlike openbarings)
3. Nadat jy SUBSCRIBE het druk die KLOKKIE (BELL ICON) langsaan en kies dan ALL NOTIFICATIONS om seker te maak jy kry ‘n kennisgewing ELKE keer as ons nuwe video’s plaas.
4. SHARE hierdie video op FACEBOOK & WHATSAPP sodat ander ook kan deel hieraan en geseën kan word met dit wat ABBA ons gegee het.
5. As jy nie dit alreeds doen nie, los vir ons ‘n COMMENT hieronder want ons hou daarvan om te sien van waar elkeen ingeskakel is en hoe ABBA jou aangeraak het deur hierdie woord.
Shalom
Menorah Tabernakel

Пікірлер
  • Hallelujah prys Vader dat hierdie woord wat uitgegaan het vandag op vrugbare harte val U het ons duur gekoop dankie ons Meester vir U Heiligegees wat ons ontvang as ons verdiep in U woord en dit uitleef deurgehoorsaamheid aan U ons nader en dieper sal in beweeg styf teenaan die hartklop van ons Vader sodat ons die heliggees sal kan hoor en herken en deur en deur in ons lewens ervaar baie dankie Seun van God aan U alleen kom die eer en lof toe Hallelujah amen 🙌👏👏👏

    @mariapike9216@mariapike921610 ай бұрын
  • Dankie Vader dat U my soggens vroeg wakker maak om U te aanbid. Dankie vir die woord.

    @annafargher1289@annafargher128910 ай бұрын
  • Amen Dankie Jesus dat U ons altyd lief het en my sal help om meer uit U woord te leer en my te verdiep in U woord AMEN 🙏🙌❤

    @user-op2zp6dx5i@user-op2zp6dx5i8 ай бұрын
  • Gehoorsaamheid aan God en Sy Woord is alles by God. God sal nieweer toelaat dat ongehoorsaamheid in Sy Koninkryk inkom nie!! Amen

    @user-jt1hn2ju6u@user-jt1hn2ju6u5 ай бұрын
  • Baie belangrik,die wil van die Vader.

    @jacosmal1102@jacosmal110210 ай бұрын
  • Maniere is so belangrik❤ Soveel kinders wat hier kom kuier het niks maniere nie, en dit ontaard altyd in n argument. Ouers asb leer julle kinders wat is maniere en respek. Dankie Past Frik.

    @user-bu8ew3dw6n@user-bu8ew3dw6n10 ай бұрын
  • Baie waar, moenie deel word van wereld nie.

    @jacosmal1102@jacosmal110210 ай бұрын
  • Beslis so, bewaar ons met wysheid van die Woord , om te onderskei tussen reg en verkeerd.

    @jacosmal1102@jacosmal110210 ай бұрын
  • Amen en amen

    @morneswanepoel5164@morneswanepoel516410 ай бұрын
  • Amen!!!!

    @estelledean6563@estelledean656310 ай бұрын
  • Yahshua is die 10 Gebooie, want, Hy het gesê dat ons in Hom bly en Hy in ons, ....

    @christinemaass6512@christinemaass651210 ай бұрын
  • Dankie pastoor Frik om my weereens bewus te maak van ons Yashua se Gees wat in ons teenwoordig is en ons voetstappe rig op die pad wat Hy wil he ons moet stap

    @conniethiart6224@conniethiart622410 ай бұрын
  • Baie dankie Frik en Amelia. Die Here seën julle

    @nelllourens1823@nelllourens182310 ай бұрын
  • Halleluja.

    @jacosmal1102@jacosmal110210 ай бұрын
  • Stem saam.

    @jacosmal1102@jacosmal110210 ай бұрын
  • WOW !! Fantastiese boodskap....Halleluyah!!

    @sandrapotgieter7488@sandrapotgieter748810 ай бұрын
  • Dankie Pastoor Frik, so dankbaar om die erediens te mag hoor. Groete Heidelberg

    @irenebronkhorst7447@irenebronkhorst744710 ай бұрын
  • Baie ware woorde.

    @jacosmal1102@jacosmal110210 ай бұрын
  • Dankie Vader vir die salwing. Moet my nooit verlaat nie. Amen Hallelujah 🙏🙏

    @rinaroos2409@rinaroos240910 ай бұрын
  • Amen Amen!!!! Laaste dae maak my opgewonde!!!!!! Dankie Pastoor

    @estelledean6563@estelledean656310 ай бұрын
  • Jesus wees ons as mens genadig.

    @jacosmal1102@jacosmal110210 ай бұрын
  • Dankie vir hierdie Wonderwoord, ons kan net pleit vandag by U om te sê maak my lewend na hierdie kosbare waarhede van die Koningkryk van God en Sy geregtigheid

    @lesleylouw4946@lesleylouw494610 ай бұрын
  • Baie dankie Frik die geseënde insiggewende boodskap

    @philuppusalbertusswanepoel3807@philuppusalbertusswanepoel380710 ай бұрын
  • Halleluja.Glo soos die Vader ons lei.

    @jacosmal1102@jacosmal110210 ай бұрын
  • Baie waar.Lees is partymaal verkeerd.Halleluja, Laat ek reg lees Vader.

    @jacosmal1102@jacosmal110210 ай бұрын
  • In EXODUS 23 v25 : En julle moet die HERE julle GOD dien , dan sal HY jou brood en jou water see'n ,en EK sal siekte uit jou midde verwyder.

    @robynmoss3847@robynmoss384710 ай бұрын
  • Dankie Jesus.

    @jacosmal1102@jacosmal110210 ай бұрын
  • Ek is Mariè Odendaal hier vanuit VSA. Dankie met my hele hart vir jule bediening!! Vader seën julle. Na aanleidibg van vandag se preek wil ek net raad vra oor ons eie seun wat in Ezekiël rehab sentrum is (al sy 6de rehab😢) Hy ken die Woord ontsettend goed maar blý vasgevang in misleiding. En ék verstaan nie hoe kén mens die Bybel só goed, maar lyk dit asof dit nie van toepassing is op sý lewe nie. Hy hét al n ontmoeting met God gehad, hoé is hy nog stééds in hierdie selfvernietigende lewe? Bedien my met raad asb❤

    @marieodendaal7924@marieodendaal792410 ай бұрын
    • Ek bid saam u vir u seun God kan en sal hom bevry glo net want vir ons wat glo is alles moontlik hou aan glo en vertrou dat God ń waar maker van Sy woord is

      @elizabethhartnick9456@elizabethhartnick945610 ай бұрын
  • Ek groet elkeen,ek wil net graag weet of daar n link is wanneer dit diens tye is ,sodat ek en my gesin ook kan inskakel asseblief,🙏🙏🙏😇

    @Christinecooking451@Christinecooking451Ай бұрын
  • Geen wysheid deur hartnekkigheid.

    @jacosmal1102@jacosmal110210 ай бұрын
  • Halleluja.

    @jacosmal1102@jacosmal110210 ай бұрын
  • Halleluja.

    @jacosmal1102@jacosmal110210 ай бұрын
  • Halleluja.

    @jacosmal1102@jacosmal110210 ай бұрын
  • Halleluja.

    @jacosmal1102@jacosmal110210 ай бұрын
    • Daniel 1:17

      @briconstruction@briconstruction10 ай бұрын
  • Halleluja.

    @jacosmal1102@jacosmal110210 ай бұрын
    • Here vul my asb met U salwende krag. Amen.

      @juanitaschoeman9573@juanitaschoeman957310 ай бұрын
KZhead