Die Feeste van ELOHIM: Die geboorte van Meester YAH'shua - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel

2024 ж. 15 Нау.
5 672 Рет қаралды

Vasgestelde Tye: Die Feeste van ELOHIM: Die geboorte van Meester YAH'shua
- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
#MenorahTabernakel #FrikWeideman
***** SUBSCRIBE ( / menorahtabernakel ) om die bediening te ondersteun en help ons om aan te hou om mense reg oor die wêreld te bereik.
Kyk na die skakels hieronder en volg ons op ons ander SOSIALE platvorms.
* Volg ons op Facebook: / menorahtabernakel
* Volg ons op Instagram: / menorah_tabernakel
* Besoek ons Webtuiste: www.menorahtabernakel.com
* Besoek ons aanlyn winkel (Leringe): www.menorahtabernakel.com/ler...
- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
Hier is ‘n paar maniere hoe JY ons kan help om hierdie kanaal te laat groei sodat ons die WOORD van YaHWeH kan uitdra aan almal.
1. Druk die THUMBS UP knoppie as jy van hierdie video gehou het.
2. SUBSCRIBE om deel te word van ons AANLYN FAMILIE.
(As die SUBSCRIBE knoppie ROOI is dan het jy nognie deel geword nie en mis jy uit op wonderlike openbarings)
3. Nadat jy SUBSCRIBE het druk die KLOKKIE (BELL ICON) langsaan en kies dan ALL NOTIFICATIONS om seker te maak jy kry ‘n kennisgewing ELKE keer as ons nuwe video’s plaas.
4. SHARE hierdie video op FACEBOOK & WHATSAPP sodat ander ook kan deel hieraan en geseën kan word met dit wat ABBA ons gegee het.
5. As jy nie dit alreeds doen nie, los vir ons ‘n COMMENT hieronder want ons hou daarvan om te sien van waar elkeen ingeskakel is en hoe ABBA jou aangeraak het deur hierdie woord.
Shalom
Menorah Tabernakel

Пікірлер
  • Shabbat shalom

    @n8440@n84402 ай бұрын
  • Halleluja .Dankie Abba.

    @jacosmal1102@jacosmal11022 ай бұрын
  • Baie dankie Frik ek het baie geleer,Petro groete en liefde❤

    @user-tz3lb8hg7j@user-tz3lb8hg7j2 ай бұрын
  • Shabbat Shalom.

    @jacosmal1102@jacosmal11022 ай бұрын
  • AMEN. 56:57

    @user-ep3wp2ig9q@user-ep3wp2ig9q25 күн бұрын
  • Shabbat Shalom, Pastoor

    @user-tw5uw6ew6d@user-tw5uw6ew6d2 ай бұрын
  • Wow!! AMAZING teaching...dankie Pastoor Frik

    @elizeerasmus3145@elizeerasmus31452 ай бұрын
  • Baie dankie Pastoor en Eggenote vir hierdie baie insiggewende lering en openbarende Woord bediening.

    @johannaphillips4196@johannaphillips41962 ай бұрын
  • Halleluja.Hom wat Hemel en aarde geskep het.

    @jacosmal1102@jacosmal11022 ай бұрын
  • Dankie vir hierdie leersame boodskap..Shabbat Salom !!

    @sandrapotgieter7488@sandrapotgieter74882 ай бұрын
  • Shalom.

    @jacosmal1102@jacosmal11022 ай бұрын
  • Baie dankie Pasroor Frik. Lekker en kosbare Woord

    @lindaoosthuizen-ti6ve@lindaoosthuizen-ti6ve2 ай бұрын
  • Dankie Pastoor Frik. Dit gee vir ons ñ mooi insig en wysheid mbt die tydperk sodat ons weet wanneer Jeshua gebore is. Groete vir julle daar in die Noord Kaap!! Groete vanuit Heidelberg ❤❤❤❤

    @irenebronkhorst7447@irenebronkhorst74472 ай бұрын
  • Halleluja.

    @jacosmal1102@jacosmal11022 ай бұрын
  • Baie dankie😅

    @judykock3038@judykock30382 ай бұрын
  • Pragtig! So mooi verduidelik. Baie dankie pastoor Frik. Prys Hom🙌 àlles wat ons God doen is perfek so perfek dat dit nie deur mens uitgedink kan word of wees. Dit lyk so wonderlik soos jul die voorbereiding doen vir Pesach. Wens ek kon deel wees. Baie seën vir julle en alles wat jul doen, tot eer en verheerliking van Sy Wonderbare Naam🙌🙌🙌

    @jonitavangreune7195@jonitavangreune71952 ай бұрын
  • Baie baie dankie vir jou boodskap Melissa. Jy is sò jonk maar het soveel wysheid en insig in die Woord. Ek voel sommer ligter. God seèn jou Amen 🙏 🙌 👏

    @marlenevandermerwe1160@marlenevandermerwe11602 ай бұрын
  • Baie dankie Frik vir die mooi verduideliking. Nou verstaan ek ook dit. Mag jy en Amelia geseend wees. Shalom

    @conniethiart6224@conniethiart62242 ай бұрын
  • Lekker om die wysheid uit die Woord so te bekom.

    @jacosmal1102@jacosmal11022 ай бұрын
  • Fantasties! 🙌🏻

    @pieterkruger5386@pieterkruger53862 ай бұрын
  • BAIE DANKIE PASTOOR FRIK VIR DIE WONDERLIKE BOODSKAP UIT DIE WOORD VAN YAHWEH ONS ELOÏM...DANKIE DAT U ALLES SO PRAGTIG UITEENSIT DAT SELFS Ñ KIND DIT SAL VERSTAAN...DANKIE DAT U NIE TERUGDEINS OP DIE BEDIENING WAT YAH-SHUA AAN U TOEVERTROU HET NIE... GEHOORSAAMHEID IS TEREGS BETER AS OFFERANDES...SHALOM

    @sybelmoses5197@sybelmoses51972 ай бұрын
  • Johan Kriel van Wellington.Man van GOD,dankie dat ons weer na DIE WOORD VAN GOD kan luister wat u aan ons mooi verduidelik.Geseënd is u en al u geliefdes en almal wat na u preek luister.

    @johankriel909@johankriel9092 ай бұрын
  • Seker die mees powerful boodskap wat ek gehoor het. Baie dankie

    @LollaNZ@LollaNZАй бұрын
  • Dankie Yahuah vir dié boodskap as getuie én bevestiging van dié gróót kennis wat ons tyd terug al ontvang het. Hallelu-YAH

    @discernment777@discernment7772 ай бұрын
  • you are awesome

    @Maykil107@Maykil1072 ай бұрын
  • Amen Dankie vir die waare woorde en gebed Amen

    @user-lt4ne2cr9u@user-lt4ne2cr9u2 ай бұрын
  • Baie dankie Frik vir die woord van vandag. Dis Baie insiggewend en leersaam.

    @sussannamariajansevanrensb3572@sussannamariajansevanrensb35722 ай бұрын
  • Hallelu-Yah! Shabbat Shalom!!

    @nelladutoit1538@nelladutoit15382 ай бұрын
  • Hallelu-YAH. God die Vader, God die Seun, God die Heilige Gees. So spreek die Allerhoogste Yahuah: As julle my VERBOND MET DIE DAG EN MY VERBOND MET DIE NAG kan verbreek, dat daar geen dag of nag op hulle tyd is nie, dan sal ook my verbond met Dawid, my kneg, verbreek kan word, dat daar vir hom geen seun sal wees wat regeer op sy troon nie, en met die Leviete, die priesters, my dienaars. So sê Yahuah: As Ek my verbond met dag en nag, die insettinge van hemel en aarde, nie vasgestel het nie, dan sal Ek ook die nageslag van Jakob en van my kneg Dawid verwerp, dat Ek nie uit sy nageslag heersers sal neem oor die nageslag van Abraham, Isak en Jakob nie; want Ek sal hulle lot verander en My oor hulle ontferm. JEREMIA 33:20‭-‬21‭, ‬25‭-‬26 AFR53 IN die begin het Skepper God die hemel en die aarde geskape. En die aarde was woes en leeg, en duisternis was op die wêreldvloed, en die Gees van Skepper God het gesweef op die waters. (Die eerste skepping was die hemel en die aarde. Skepper God was al reeds besig om te skep én daar na skep HY LIG, WANT HÝ IS ÓÓK DIÉ LIG) En Skepper God het gesê: Laat daar lig wees! En daar was lig. Toe sien Skepper God dat die lig goed was. En Skepper God het skeiding gemaak tussen die lig en die duisternis; en Skepper God het die lig dag genoem, en die duisternis het Hy nag genoem. En dit was aand en dit was môre, die eerste dag. (dit is lig en en na die dag, sak die son en DIT WAS AAND NÁ 'N VOLLE DAG VAN LIG- dit dan is dit aand. En na 'n volle aand - WAS DIT MÔRE ) Génesis 1:1-5 en om te heers oor die dag en oor die nag en om skeiding te maak tussen die lig en die duisternis. Toe sien God dat dit goed was. GÉNESIS 1:18 AFR53 Van die nag maak hulle 'n dag; lig, sê hulle, is naby vanweë die duisternis. JOB 17:12 AFR53 Op die dag as julle dit offer en die dag daarna, moet dit geëet word; maar wat tot die derde dag toe oorbly, moet met vuur verbrand word. LEVÍTIKUS 19:6 AFR53 Hy wat die Sewe-ster en die Oríon gemaak het en die duisternis in MÔRELIG verander en die dag tot nag verduister, wat die waters van die see roep en dit uitgiet oor die oppervlakte van die aarde - Yahuah is sy Naam! AMOS 5:8 AFR53 maar sy behae is in die wet van Yahuah, en hy oordink sy wet dag en nag. PSALMS 1:2 AFR53 DAAROP het Josua die môre vroeg klaargemaak, en hy met al die kinders van Israel het van Sittim af weggetrek en by die Jordaan aangekom en daar die nag oorgebly voordat hulle deurgetrek het. JOSUA 3:1 AFR53 Julle is almal kinders van die lig en kinders van die dag; ons is nie van die nag of die duisternis nie. I THESSALONICENSE 5:5 AFR53 Maar laat ons wat van die dag is, nugter wees, met die borswapen van geloof en liefde aan, en as helm die hoop op die saligheid. I THESSALONICENSE 5:8 AFR53 Dag vir dag was Ek saam met julle in die tempel, en julle het nie die hande teen My uitgesteek nie. Maar dit is julle uur en die mag van die duisternis. LUKAS 22:53 AFR53 En dit sal 'n enige dag wees wat aan die Allerhoogste Skepper God bekend is - geen dag en geen nag nie; maar teen die aand sal dit lig word. SAGARÍA 14:7 AFR53 KYK, die Naam van die Allerhoogste Skepper Yahuah God kom van ver af, sy toorn brand, swaar wolke kom op; sy lippe is vol grimmigheid en sy tong soos 'n verterende vuur, en sy asem soos 'n oorlopende stroom wat tot by die nek kom - om nasies te sif met 'n sif van vernietiging; en 'n toom wat verkeerd stuur, is in die kakebene van die volke. Die lied sal by julle wees soos in die nag as die fees gevier word, en julle sal vrolik wees van hart soos die wat met die fluite loop, om te kom op die berg van die Allerhoogste Skepper, na die Steenrots van Israel. En die Allerhoogste Skepper Yahuah God sal sy stem vol majesteit laat hoor en die neerdaling van sy arm laat sien, met grimmige toorn en die vlam van 'n verterende vuur, storm en stortreën en haelkorrels. JESAJA 30:27‭-‬30 AFR53 En hulle sal My tot 'n eiendom wees, sê die Here van die leërskare, op die dag wat Ek skep, en Ek sal met hulle medelyde hê soos 'n man medelyde het met sy seun wat hom dien. MALEÁGI 3:17 AFR53 Want Ek het met julle vaders, op die dag dat Ek hulle uit Egipteland uitgelei het, nie gespreek nie en hulle geen bevel gegee in verband met brandoffer of slagoffer nie. JEREMIA 7:22 AFR53 en Allerhoogste Skepper God Yahuah het my die twee kliptafels gegee wat beskrywe was met die vinger van God, en daarop al die woorde soos Yahuah op die berg, uit die vuur, met julle gespreek het, op die dag van die vergadering. DEUTERONÓMIUM 9:10 AFR53 En Yahuah het aan hom in dieselfde nag verskyn en gesê: Ek is die God van Abraham, jou vader. Moenie bang wees nie, want Ek is met jou; en Ek sal jou seën en jou nageslag vermeerder ter wille van Abraham, my kneg. GÉNESIS 26:24 AFR53 In die tweede maand, op die veertiende dag, teen die aand, moet hulle dit hou; met ongesuurde brode en bitter kruie moet hulle dit eet. NÚMERI 9:11 AFR53 En die Allerhoogste Skepper het 'n bepaalde tyd gestel en gesê: Môre sal die Allerhoogste Skepper dit doen in die land. En die Allerhoogste Skepper het dit die volgende dag gedoen: al die vee van die Egiptenaars het doodgegaan. Maar van die vee van die kinders van Israel is nie een dood nie. Exodus 9:5-6 Maar op die plek wat die Allerhoogste Skepper jou God sal uitkies om sy Naam daar te laat woon, moet jy die pasga slag, in die aand teen sononder, op die tyd van jou uittog uit Egipte. Dan moet jy dit kook en eet op die plek wat die Allerhoogste Skepper jou God sal uitkies; daarna moet jy in die môre omdraai en na jou tente gaan. Ses dae lank moet jy ongesuurde brode eet, en op die sewende dag is daar 'n feestyd vir die Allerhoogste Skepper jou God; dan mag jy geen werk doen nie. Deuteronómium 16:6-8 Spreek met die kinders van Israel en sê: Op die vyftiende dag van hierdie sewende maand is dit sewe dae lank die huttefees vir die Allerhoogste Skepper. Op die eerste dag moet daar 'n heilige vierdag wees; géén beroepswerk mag julle doen nie. Sewe dae lank moet julle aan die Allerhoogste Skepper 'n vuuroffer bring. Op die agtste dag moet daar vir julle 'n heilige vierdag wees, en julle moet aan Yahuah 'n vuuroffer bring. Dit is 'n feestyd; julle mag geen beroepswerk doen nie. LEVÍTIKUS 23:34‭-‬36 AFR53

    @discernment777@discernment7772 ай бұрын
  • Miga 5:1

    @jacosmal1102@jacosmal11022 ай бұрын
  • 10.30 Dankie vir al die kosbare inligting wat ons andersins NOOIT sou weet nie!

    @jkruger8326@jkruger83262 ай бұрын
  • Baie dankie Frik! Hierdie boodskap is van groot waarde vir my en Johan..❤

    @elmarybrits6465@elmarybrits64652 ай бұрын
  • Bake insigewend,glo dat dear niks in die Woord geskryf is wat nie vir leëring is nie. Dankie pastoor

    @yvettevdmerwe4408@yvettevdmerwe44082 ай бұрын
  • Shabbat Shalom Hallelu,Yah

    @corrienortje2016@corrienortje20162 ай бұрын
  • Johannes 7.

    @jacosmal1102@jacosmal11022 ай бұрын
  • 1Kronieke 24.

    @jacosmal1102@jacosmal11022 ай бұрын
  • Shalom dis Christine van Vredenburg,ek en my families gaan ingeskakel wees Pastoor Frik. Heilige Shabbat.🙏🙏🙏😇

    @Christinecooking451@Christinecooking4512 ай бұрын
  • Deutonerium. 16.16.

    @jacosmal1102@jacosmal11022 ай бұрын
  • Openbaring op openbaring!!!

    @user-yy2op2eq8v@user-yy2op2eq8vАй бұрын
KZhead