Shabbat Oorlog - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel

2024 ж. 22 Нау.
6 864 Рет қаралды

- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
#MenorahTabernakel #FrikWeideman
***** SUBSCRIBE ( / menorahtabernakel ) om die bediening te ondersteun en help ons om aan te hou om mense reg oor die wêreld te bereik.
Kyk na die skakels hieronder en volg ons op ons ander SOSIALE platvorms.
* Volg ons op Facebook: / menorahtabernakel
* Volg ons op Instagram: / menorah_tabernakel
* Besoek ons Webtuiste: www.menorahtabernakel.com
* Besoek ons aanlyn winkel (Leringe): www.menorahtabernakel.com/ler...
- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
Hier is ‘n paar maniere hoe JY ons kan help om hierdie kanaal te laat groei sodat ons die WOORD van YaHWeH kan uitdra aan almal.
1. Druk die THUMBS UP knoppie as jy van hierdie video gehou het.
2. SUBSCRIBE om deel te word van ons AANLYN FAMILIE.
(As die SUBSCRIBE knoppie ROOI is dan het jy nognie deel geword nie en mis jy uit op wonderlike openbarings)
3. Nadat jy SUBSCRIBE het druk die KLOKKIE (BELL ICON) langsaan en kies dan ALL NOTIFICATIONS om seker te maak jy kry ‘n kennisgewing ELKE keer as ons nuwe video’s plaas.
4. SHARE hierdie video op FACEBOOK & WHATSAPP sodat ander ook kan deel hieraan en geseën kan word met dit wat ABBA ons gegee het.
5. As jy nie dit alreeds doen nie, los vir ons ‘n COMMENT hieronder want ons hou daarvan om te sien van waar elkeen ingeskakel is en hoe ABBA jou aangeraak het deur hierdie woord.
Shalom
Menorah Tabernakel

Пікірлер
  • Hallelujah

    @christinemaass6512@christinemaass6512Ай бұрын
  • Hallelujah vir die Waarheid

    @christellejooste5799@christellejooste5799Ай бұрын
  • Goeie dag Pastoor . Dankie vir die boodskap. Wil die volgende met jou deel. Op 19 Jan 2024 het ek n gesig gesien van n baie ou boekrol in die wolke van iets groot wat gaan gebeur. Kon nie sien wat op die boekrol staan behalwe die datum 24 NOV 2024. Sagaria hoofstuk 1 vers 7 vertel van dieselfde datum en Sebat. Sagaria 5 praat van die vliende boekrol. Weet nie wat dit beteken. Groete Andre van Benoni.

    @jamostert3340@jamostert3340Ай бұрын
  • Obedience out of LOVE for The Most High YHWH 🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌

    @larissaserfontein2980@larissaserfontein2980Ай бұрын
  • Shabbat Shalom.

    @jacosmal1102@jacosmal1102Ай бұрын
  • Shabbat shalom everyone ❤

    @larissaserfontein2980@larissaserfontein2980Ай бұрын
  • Baie dankie Frik vir die Waarheid Preach it Pastor.

    @pamelablankenberg3755@pamelablankenberg3755Ай бұрын
  • Shabbat Shalom vanuit Nieuwoudtville.

    @yolandiepieterse5762@yolandiepieterse5762Ай бұрын
  • Dankie past Frik Sees geseende met n dubbelr pordir

    @user-gz9jh2ht2h@user-gz9jh2ht2hАй бұрын
  • Halleluja.

    @mariciahurter8907@mariciahurter8907Ай бұрын
  • Halleluja.Ken die woord.

    @jacosmal1102@jacosmal1102Ай бұрын
  • Baie dankie vir hierdie boodskap.

    @elsabieackerman6708@elsabieackerman6708Ай бұрын
  • Ja ek wil Pastoor🙌🙌🙌 HALLELUJAH HALLELUJAH 🙌🙌🙌

    @lindavandermerwe410@lindavandermerwe410Ай бұрын
  • Om geregtigheid te beoefen is better as offerhande.

    @user-tw5uw6ew6d@user-tw5uw6ew6dАй бұрын
  • Goeie naand Pastoor Frik hier uit Thabazimbi. Gaan nou luister 🙌🙌🙌

    @lindavandermerwe410@lindavandermerwe410Ай бұрын
  • Dankie Frik

    @hansvanderlinde4020@hansvanderlinde4020Ай бұрын
  • Shabbat Shalom uit Bloemfontein.

    @marieoosthuizen7928@marieoosthuizen7928Ай бұрын
  • Amein 🙌🙌🙌🙌🙌🙌

    @larissaserfontein2980@larissaserfontein2980Ай бұрын
  • Vader ons bid in die Naam van U Seun dat U Frik en Amilia sal sëen en bewaar en dra in hierdie tye. Halleluja

    @leonsmit5562@leonsmit5562Ай бұрын
  • SHABBAT SALOM...

    @sandrapotgieter7488@sandrapotgieter7488Ай бұрын
  • Baie baie dankie Frik Weideman, vir hierdie duidelike boodskap mbt Shabbat.!! My gesin hou dit nou al meer as 17 jaar en dit is wonderlik!! Groete uit Heidelberg Gauteng!!!

    @irenebronkhorst7447@irenebronkhorst7447Ай бұрын
  • Jammer Vader.

    @jacosmal1102@jacosmal1102Ай бұрын
  • Frik ek wil nie baklei oor Shabbat nie. Dit is n wonderlike ding wat julle doen om gesinne weer op n Vrydagaand bymekaar te bring. Ek wens ek het hierdie kennis gehad toe ek en my oorlede eggenoot saam ons kinders grootgemaak het. Ons het mos maar almal gedink dis ok om hulle sondagskool toe te stuur en saans uit n kinder bybel n storie te lees en n gebedjie op te sê. Ek hou ook daarvan om Saterdag rustig deur te bring noudat ek alleen is. Maar ek is op 80jarige ouderdom nou heeltemal verward met al die predikers wat elkeen n ander mening het. Hier waar ek bly is in elk geval nie n Minora Tabernakel nie en ek gaan maar Sondag na die ouetehuis se kerk. Watter denominasie se prediker daar is pla my nie solank hy hou by God se Woord. Sal dit waardeer as mense kommentaar lewer sodat ek kan weet of daar nog mense is wat so voel of moontlik kan iemand my raad gee. Ek geniet Frik en Riaan se teaching baie en dit bou my geesteli op.

    @helenekruger1370@helenekruger1370Ай бұрын
  • Dit is so waar Amen

    @user-lt4ne2cr9u@user-lt4ne2cr9uАй бұрын
  • Sluit nog in.Halleluja.Joh.14.

    @jacosmal1102@jacosmal1102Ай бұрын
  • More Frik, Dis die 4de gebod.

    @larissaserfontein2980@larissaserfontein2980Ай бұрын
  • Die waarheid en die waarheid alleen SHALOM

    @user-nr3lh5gw9b@user-nr3lh5gw9bАй бұрын
  • Nou pad en bree pad.

    @jacosmal1102@jacosmal1102Ай бұрын
  • Open.14:5.

    @jacosmal1102@jacosmal1102Ай бұрын
  • Matthéüs 5:17

    @user-tw5uw6ew6d@user-tw5uw6ew6dАй бұрын
  • Om gehoorsaamheid te beoefen is better as Om te vas.

    @user-tw5uw6ew6d@user-tw5uw6ew6dАй бұрын
  • Shalom.

    @jacosmal1102@jacosmal1102Ай бұрын
  • Shabbat Shalom❤

    @user-jj6wi1yp1f@user-jj6wi1yp1fАй бұрын
  • SHABBAT SHALOM vanaf Lötterskrantz, Perdekop

    @ester3828@ester3828Ай бұрын
  • Shabbat Shalom uit Phalaborwa

    @ronellevanzyl4232@ronellevanzyl4232Ай бұрын
  • Shabbat Shalom, Pastoor

    @user-tw5uw6ew6d@user-tw5uw6ew6dАй бұрын
  • Amazing 👏

    @lizakemp2568@lizakemp2568Ай бұрын
  • Kolosense 2 :14 is die skuldbrief ,Shabbat is n vreugde - nie n burden nie daarom ook nie n skuld nie en dus kan nie weggeneem word nie

    @toniwatson466@toniwatson466Ай бұрын
  • Matt5:17.

    @jacosmal1102@jacosmal1102Ай бұрын
  • Hallo uit Groot marico nw

    @user-mk6gz7iy7g@user-mk6gz7iy7gАй бұрын
  • Livitikus 23: 2,3.

    @jacosmal1102@jacosmal1102Ай бұрын
  • YHWH Makkaddesh Ex 31:13

    @gerhardtburger352@gerhardtburger352Ай бұрын
  • En .Ek het hulle my insettinge gegee en my verordeninge aan hulle bekend gemaak, wat die mens moet doen, dat hy daardeur kanlewe. 12 Daarby het Ek ook .my sabbatte aan hulle gegee om 'n teken te wees tussen My en hulle, dat hulle kan weet dat ..dit Ek, die HERE, is wat hulle heilig

    @bertramvosloo3049@bertramvosloo3049Ай бұрын
  • Open.12:17.

    @jacosmal1102@jacosmal1102Ай бұрын
  • Open.22:14.

    @jacosmal1102@jacosmal1102Ай бұрын
  • Uurglas loop leeg, verseker.

    @jacosmal1102@jacosmal1102Ай бұрын
  • GEHOORSAAMHEID

    @lindavandermerwe410@lindavandermerwe410Ай бұрын
  • Is dit om goed te doen dan nie n uitvloeisel aan gehoorsaamheid aan GOD.Matt24 se GOD ek was honger dors ens.

    @johanwolmarans2264@johanwolmarans2264Ай бұрын
  • What is the Sabbath a sign of? The Sabbath, then, is the sign of the covenant between the Lord and Israel (Exod. 31:12-17; Ezek. 20:12-17). The Lord promised great blessing to those who observed the Sabbath

    @bertramvosloo3049@bertramvosloo3049Ай бұрын
  • Yahshua is self die Woord en dus is Hy dan ook die 10 Gebooie, want Hy het gesê dat ons in Hom moet bly en ons in Hom. Hy het slegs die wette wat uit werke bestaan het soos die besnydenis, offers ens, maar Hy wat die 10 gebooie is staan vir ewig vas. Matt. 5:17tot 19. En Gal 5: 16tot 25 bevestig die waneling met die Heilige gees en wat dus die uitvoer van die 10 gebooie is.

    @christinemaass6512@christinemaass6512Ай бұрын
  • Pastoor Frik, ek het n vraag. Help my asseblief hiermee. Op my ou ouderdom moet ek nou klaarheid kry. Hoe werk mens die 7de dag uit vlgs God se Woord. Ons mos maar groot geword 7de dag is Sondag. My 7de dag is Saterdag, Shabbat. Maar almal val my aan, nie dat dit my pla nie. Wil net graag weet hoe werk ek dit uit. Baie baie dankie vir die baie leersame Boodskap soos altyd. SHALOM

    @lindavandermerwe410@lindavandermerwe410Ай бұрын
  • Deutonerium 11: 24.

    @jacosmal1102@jacosmal1102Ай бұрын
  • Wat het op 7 Maart 321 (AD) gebeur ? 'n Mens ( Constatine) en nie die Here, het die Shabbat van Saterdag na Sondag verander.

    @japiearangies@japiearangiesАй бұрын
  • Die Sabbat: omvat die ontstaansgeskiedenis van die heelal ingevolge die Skepping se geboortedag en geboortedatum volgens dié tye en geleenthedes van ons SKEPPER GOD en net soos geen mens sy eie geboortedag kan verander nie, net so min kan die geboortedag van die skepping deur Skeppergod verander word maar, eerder dat dit gerespekteer moet word tot verering van Sy handewerk ..tot in ewigheid .. 'n ewigheidswaardige skeppingswerk van ewigheid tot ewigheid tot behoudenswaardigheid van HOM wat dit so perfek tot EER VAN HOM wat dit gedoen het!!! = die SABBAT (sien ook SABBATSMILLENNIUM as die sewende millennium)

    @watchpraytobefree9331@watchpraytobefree9331Ай бұрын
  • The first principle of interpreting the Scripture to understand the meaning of something is "the principle of first mention". So if you want to know what Sabbath means search where it is mentioned first and the context wherein it is mentioned. If you do that, you see that Sabbath was mentioned in Genesis and the context tells you why and what and how. No arguments. Then it is repeated when YHWH chooses as special people to be His "own possession", a nation of priests. No where in the New Testament is the Sabbath as a day of rest set aside. Not by Jesus and not by the Apostles. It is a day to stop doing your own thing and focus on refreshing and rest as a picture of the ultimate Sabbath rest for God's "called out ones.". Hallelujah!

    @ARenewedmind@ARenewedmindАй бұрын
  • Verseker.

    @jacosmal1102@jacosmal1102Ай бұрын
  • Nee.

    @jacosmal1102@jacosmal1102Ай бұрын
  • Vuil.Jammer om dit so kras te stel.

    @jacosmal1102@jacosmal1102Ай бұрын
  • Halleluja.

    @jacosmal1102@jacosmal1102Ай бұрын
  • Halleluja.

    @jacosmal1102@jacosmal1102Ай бұрын
  • Halleluja.

    @jacosmal1102@jacosmal1102Ай бұрын
  • Halleluja.

    @jacosmal1102@jacosmal1102Ай бұрын
  • Halleluja.

    @jacosmal1102@jacosmal1102Ай бұрын
KZhead