WEGRAPING /Redes dat dit nie voor die verdrukking is nie - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernacle

2022 ж. 29 Шіл.
18 661 Рет қаралды

#menorahtabernakel #FrikWeideman #Wegraping #EndTimes #Shabbat
- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
***** SUBSCRIBE ( / menorahtabernakel ) om die bediening te ondersteun en help ons om aan te hou om mense reg oor die wêreld te bereik.
Kyk na die skakels hieronder en volg ons op ons ander SOSIALE platvorms.
* Volg ons op Facebook: / menorahtabernakel
* Volg ons op Instagram: / menorah_tabernakel
* Besoek ons Webtuiste: www.menorahtabernakel.com
* Besoek ons aanlyn winkel (Leringe): www.menorahtabernakel.com/leringe
- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
Hier is ‘n paar maniere hoe JY ons kan help om hierdie kanaal te laat groei sodat ons die WOORD van YaHWeH kan uitdra aan almal.
1. Druk die THUMBS UP knoppie as jy van hierdie video gehou het.
2. SUBSCRIBE om deel te word van ons AANLYN FAMILIE.
(As die SUBSCRIBE knoppie ROOI is dan het jy nognie deel geword nie en mis jy uit op wonderlike openbarings)
3. Nadat jy SUBSCRIBE het druk die KLOKKIE (BELL ICON) langsaan en kies dan ALL NOTIFICATIONS om seker te maak jy kry ‘n kennisgewing ELKE keer as ons nuwe video’s plaas.
4. SHARE hierdie video op FACEBOOK & WHATSAPP sodat ander ook kan deel hieraan en geseën kan word met dit wat ABBA ons gegee het.
5. As jy nie dit alreeds doen nie, los vir ons ‘n COMMENT hieronder want ons hou daarvan om te sien van waar elkeen ingeskakel is en hoe ABBA jou aangeraak het deur hierdie woord.
Shalom
Menorah Tabernakel

Пікірлер
  • Dankie Pastoor, baie goeie boodskap.

    @juanitaschoeman9573@juanitaschoeman957310 ай бұрын
  • Amen ek stem saam sowaar ons het tever gekom hallelujah 🙌🙌🙌

    @user-io7ni8sl1t@user-io7ni8sl1t6 ай бұрын
  • Dankie past frik Amen

    @user-gz9jh2ht2h@user-gz9jh2ht2hАй бұрын
  • Geseend Pastor Frik

    @user-zz4ku8dd3z@user-zz4ku8dd3z5 ай бұрын
  • Uiteindelik die waarheid in Afrikaans!! Dankie Frik!!

    @mardapienaar7565@mardapienaar7565 Жыл бұрын
  • HalleluYah Amen Praise Sy Lieflike Naam.. dankie pastoor Frik ..is fantastiese boodskap.. Much love and Blessings to you Amelia and family ❤🙌🙌🙌

    @Love-sv7vg@Love-sv7vg3 ай бұрын
  • HalleluYaH! 💥💖💥🍞💥 HalleluYaH! 💥❤️💥📖💥 HalleluYaH! 💥💙💥🐟💥 HalleluYaH! 💥💜💥💒💥 All Glory to our Lord & God Yeshua HaMashiach!! 🫒🪔

    @cpduplooy.7@cpduplooy.77 ай бұрын
  • Dankie pastoor Frik vir die waarheid...

    @erikamaritz9742@erikamaritz9742 Жыл бұрын
  • Amen dankie vir die waarheid

    @corrienortje2016@corrienortje2016 Жыл бұрын
  • Baie dankie dat jy dit vir ons so uitwys in die woord. Waardeer.

    @maralawrence4543@maralawrence4543 Жыл бұрын
  • Amein en Amein vir Waarheid. Dki vir die bevestiging.

    @kathyharding@kathyharding Жыл бұрын
  • Dankie Pastoor, die waarheid wat ons ken sal ons vry maak.

    @miekielombard3701@miekielombard3701 Жыл бұрын
    • AMEN EN AMEN 👑 🙌🏻

      @esmedeklerk4617@esmedeklerk4617 Жыл бұрын
  • Dankie Tog, Frik!!! ek hoop daars nou duidelikheid oor die NB Onderwerp! Dankie vd man Jashuwha🙏

    @monicakruger6172@monicakruger6172 Жыл бұрын
  • Wow!! HALLELUYAH!! Wat n kragtige verstaanbare boodskap...baie dankie...

    @sandrapotgieter7488@sandrapotgieter7488 Жыл бұрын
  • AMEN AMEN AMEN!!!!

    @Sunnysa123@Sunnysa123 Жыл бұрын
  • Ek het hierdie ook tydens die inperking tydperk raakgelees en verstaan. Baie dankbaar dat Pastoor hierdie ook nou reg verstaan en die boodskap so oordra! Prys die Here! Sy Gees openbaar aan ons die waarheid! Ons moet aanhou bid Vir die openbaarmaking van Sy woord, die waarheid, aan mede gelowiges asook ongeredde mense!

    @audreycoertzen5588@audreycoertzen5588 Жыл бұрын
    • Sjoe Pastoor Frik. Mag jy net Geseend wees. Dankie vir die openbaring. Ek was definitief aan die slaap want vir die eerste keer verstaan ek die wegraping . Vrede

      @lidaengelbrecht8611@lidaengelbrecht8611 Жыл бұрын
  • Baie dankie vir hierdie boodskap en dat jy dit so duidelik uiteengesit het dit wat ek al geruime tyd so verstaan. Frik, jy het gawe van ons Vader ontvang om oortuigend jou punt te stel en ek is dankbaar vir mense soos jy. Dalk het ek jou verkeerd verstaan, maar wat ek verstaan uit 2 Thessalonicense 2: 9 - "hy wie se koms is volgens die werking van die satan met allehander kragtige dade en tekens en wonders van die leuen" hier nie verwys word na Yeshua se koms nie maar na die koms van die anti-chris.

    @rieniewhitehead1191@rieniewhitehead1191 Жыл бұрын
  • HalleluYah vir die Waarheid!!

    @verster7159@verster7159 Жыл бұрын
  • Dankie Frik dat jy die waarheid verduidelik direk uit die woord. Baie verstaan ook nie die doel van die "wealth transfer" nie ( Prediker 2:26). GOD voorsien altyd n alternatief met elke toets ( 1Korinthiers 10:13) dis hoekom GOD SY "Remnant" voorberei het vir die tyd.

    @Dana-kk8el@Dana-kk8el6 ай бұрын
  • Dankie Pastoor Frik...dit het my oe geopen ... ek gaan dit lees soos GOD wil he ek moet dit hoor en sien hoe ek dit moet sien...dankie ABBA VADER .. ek loof en prys U grote NAAM ... mag julle meer en meer GESEEN word

    @susanswartz5747@susanswartz5747 Жыл бұрын
  • HalleluYaH my Redder my YAH en my Eloah aan U kom toe al die lof en al die eer tot in ewigheid. Heilig heilig is U YAH Eloah die Almagtige wat was en wat is en wat kom. my gees roep uit HalleluYaH

    @HS-je7rj@HS-je7rj Жыл бұрын
  • HALLELUJAH. Bale baie dankie Pastoor Frik vir die leersame Boodskap. Ek baie baat gevind by hierdie Boodskap. Waardeer u boodskappe opreg. SHALOM

    @lindavandermerwe410@lindavandermerwe410 Жыл бұрын
  • Amen Dankie vir die openbaringswoord

    @user-yb7rk2py1e@user-yb7rk2py1e Жыл бұрын
  • Briljant gestel Frik!! El wens ek kon voor mense praat en my gedagtes uitspreek soos jy doen... Mense is so blind vir dit wat jy van praat en as ons nie voorbereid is om sonder die wereld te oorleef nie, dan is dit tickets! Baie wat ek ken vermy my omdat hul nie wil opgee aan die beter idee van wegraping voor die tyd nie. Kom uit Babilon uit en wees afgesonderd vd wereld.... Ons gaan nie kan staat maak op geld en winkels nie, nie die veiligheid van jou woonbuurt of mense wat ons dink ons kan vertrou nie! Ek dink dit wat hul sien as n wegraping(Hy kom soos n dief in die nag) is die van ons wat op die gebeur van n voorval of voorgevoel gaan reageer en stilweg padgee uit die samelewing om vervolging vry te spring...

    @chrisstrydom8197@chrisstrydom8197 Жыл бұрын
  • 100%👍

    @karenhuman6376@karenhuman6376 Жыл бұрын
  • Pastoor Frik, wat n diens, jy het absoluut confirm wat ek al vir die laaste drie jaar aan my verkondig is deur die Heilige Gees, jou confirmation is pressies wat Joel Richardsen en Dalton Tommas va Frontier Alliance International ook uitspreek, nogmals baie dankie vir die leiding🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻

    @Ploobermodt@Ploobermodt Жыл бұрын
  • Pragtige boodskap. Vers 9 ( 2 Tess.2) is een vd verse wat werklik baie insiggewend is. Vrede vir elkeen van my broers en susters wat saam met my Abba dien volgens Sy behae. Halleluja. Deur die verdrukking sal ons met wit klere beloon word. (Openb. 7:14) Shabbat Shalom.

    @salomiebesterkotze89@salomiebesterkotze89 Жыл бұрын
  • Dankie Frik. 'n goeie en akkurate uitleg van die wegraping, veral toe jy aan die einde openbaring 7 aanhaal. Enigiemand wat die wegraping voor die verdrukking verkondig, kan nie by openbaring 7 verbykom nie. Groete.

    @arendvanschalkwyk1815@arendvanschalkwyk1815 Жыл бұрын
  • HalleluYah dankie Frik ek het dit nou gesnap toe ek hierdie boodskap biddende na die lewendige uitsending deurwerk. Die antwoord van 2 Thes 2:6 word alreeds in vers drie baie duidelik uiteengesit Mag Ruach die sluiers voor al Abba se kinders se oe wegneem!!!

    @christinepieterse8072@christinepieterse8072 Жыл бұрын
  • Geen woorde nie Pastoor ek is net so dankbaar dat U my oè oop gemaak het om te besef dat ons deel gaan wees van hierdie verdrukking voordat ons Mesias ons sal kom haal..was ook onder die in druk ons as Sy kinders nie dit sal sien of ervaar nie...dankie vir n great boodskap Pastoor

    @gerhardvisser3321@gerhardvisser3321 Жыл бұрын
  • Wow!!!! Halleluja.. Prys die Here!!! Dankie Heilige Gees van God dat U hierdie waarheid ook aan past Frik Weideman openbaar het... Presies soos dit aan my geopenbaar is deur Jesus!!! Min glo my die afgelope 36jr.....'laat hy wat n oor het HOOR wat die Gees aan die gemeentes se....

    @friedaheath8091@friedaheath8091 Жыл бұрын
  • Well done,🔥🔥

    @susannabadminton2161@susannabadminton2161 Жыл бұрын
  • Well done🔥🔥🔥🔥

    @susannabadminton2161@susannabadminton2161 Жыл бұрын
  • Halo pastoor waar is jou kerk asb?

    @yolandakiva2915@yolandakiva2915 Жыл бұрын
    • 16 Negende straat, Cloverdene, Benoni Groete Menorah Sosiale Media Dep

      @MenorahTabernakel@MenorahTabernakel Жыл бұрын
  • Hy wat hom (die Kerk)teëhou 🥲Almal wat in die pretrip glo glo dit.Ek loof die Here dat jy die waarheid reg sny.Die ou wat jou as die valse profeer uithaal is Rossi Rossouw en dis my saam eet kuier vriend.Ek sal hom moet vra om weer mooi te luister.Daar was n pre mid posttrip jare terug op Facebook gewees wat wys dat daar n post trip is.

    @Frikkievandermescht@Frikkievandermescht Жыл бұрын
  • Dankie Pastoor Frik. I would like to ask a question. If Yahshua will return at the last trumpet, then who are those in Revelation 7:9-14, the Great multitude which no one could number, standing before the throne, and who come out of the Great tribulation? This is after the seals but before the trumpets. I think the 144000 remain for the trumpets as they are sealed with the seal of God on their foreheads and in the 5th trumpet we read that the locusts were not allowed to harm those who have the seal of God on their foreheads. Is it the 144000 who are raptured at the last trump and the rest of Gods people, the great multitude, that are raptured after the seals? It seems the first four seals are mankinds own evil doings (satanic influence)but the trumpets are more supernatural, (Gods intervention). Thank you Sean

    @seanmdanielson@seanmdanielson11 ай бұрын
    • You are welcome to contact Past. Frik on 083 459 5158. Menorah Social Media Dep

      @MenorahTabernakel@MenorahTabernakel10 ай бұрын
  • excellent teaching and correction of great value, Praise God

    @geniuzdeonb1749@geniuzdeonb1749 Жыл бұрын
  • Are you a Sevenday adventist

    @glennkirtley4568@glennkirtley4568 Жыл бұрын
    • HI Glen, No, we are a messianic pentecostal church.

      @MenorahTabernakel@MenorahTabernakel Жыл бұрын
  • HALLELUJAH HALLELUJAH

    @lindavandermerwe410@lindavandermerwe410 Жыл бұрын
  • Pastoor, dit verg mannemoed om te verkondig, dat die Bybel jou nou oortuig het dat jy al die jare verkeerd was. Nadat Paulus sy eerste brief geskryf het, het die klomp Grieke in Thessalonika geglo die Here het al gekom of gaan enige dag kom.Toe het hulle ook nog 'n brief gekry wat nie van Paulus afkomstig was nie- 2Thes 2:2. Toe hou baie van hulle sommer op werk, omdat die Here enige oomblik gaan kom en ander glo Hy het al gekom en hulle het agter gebly. Binne twee maande moes hy die tweede brief skryf om die saak reg te stel. Soos Past. Frik noem, het Jesus asook Sy dissipels en niemand voor 1830 die wegraping-dwaling verkondig nie.. J. Nelson Darby van die Plymouth Bretheren het die droom van ene Macdonald aangegryp, met baie teenkanting in eie geledere en daarmee Amerika toe gehardloop . Daar vind hy 'n regsman, ene C I Schofield en die plaas dit is as 'n voetnota in die "Schofield Bible". Dit vat pos in Amerika en versprei oor die hele wêreld tot sefs in China. 'n Ander dwaling wat past. Frik ook kan regstel is "Eenkeer gered altyd gered" "You can't loose your salvation". Daar is 80 tekse in die nuwe testament alleen wat die teendeel bewys. Baie van ons kan net na ons eie pad met die Here dink om te weet dit is nie waar nie. Die beskuldiging is gewoonlik " dan was jy nooit werklik weergebore nie". Is dié wat dit verkondig dan waarlik weergebore?

    @henniebothma6547@henniebothma6547 Жыл бұрын
  • EENMAAL DIE WAARHEID WAT PASTOOR OORGEDRA HET...MY SIEL SE JA ABBA VADER...

    @sybelmoses5197@sybelmoses5197 Жыл бұрын
    • AMEN,AMEN DANKIE JESUS U IS WAARHEID, HEILIG EN ALMAGTIG, WONDERBAAR IS U WOORD

      @martieclaassen7569@martieclaassen7569 Жыл бұрын
    • Wow,,dankie vir die oopbreuk van waarheid..Kan nie glo dat ons dit so mis gelees het nie... Frik mag jy en jou huis net geseënd wees in JESUS...

      @esmedeklerk4617@esmedeklerk4617 Жыл бұрын
  • Ek het gister nog na iets op youtube gekyk waarin die timelines verduidelik word en ek en my kinders het juis die verskillende scenarios van die wegraping probeer uitredeneer. Maar Pastoor se preek maak sin

    @amandavantonder8377@amandavantonder8377 Жыл бұрын
  • Ek wonder en bid al lank dat Vader aan my die absolute waarheid betreffende vers 6 sal openbaar Ek bid ook al lank dat Vader my uit alle misleiding verlos

    @christinepieterse8072@christinepieterse8072 Жыл бұрын
KZhead