GEBED, wat mense nie weet nie! (Deel 3) - Pastoor Frik Weideman | Menorah Tabernacle

2023 ж. 13 Қаң.
8 567 Рет қаралды

#MenorahTabernakel #Shabbat #MenorahLive
- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
***** SUBSCRIBE ( / menorahtabernakel ) om die bediening te ondersteun en help ons om aan te hou om mense reg oor die wêreld te bereik.
Kyk na die skakels hieronder en volg ons op ons ander SOSIALE platvorms.
* Volg ons op Facebook: / menorahtabernakel
* Volg ons op Instagram: / menorah_tabernakel
* Besoek ons Webtuiste: www.menorahtabernakel.com
* Besoek ons aanlyn winkel (Leringe): www.menorahtabernakel.com/leringe
- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
Hier is ‘n paar maniere hoe JY ons kan help om hierdie kanaal te laat groei sodat ons die WOORD van YaHWeH kan uitdra aan almal.
1. Druk die THUMBS UP knoppie as jy van hierdie video gehou het.
2. SUBSCRIBE om deel te word van ons AANLYN FAMILIE.
(As die SUBSCRIBE knoppie ROOI is dan het jy nognie deel geword nie en mis jy uit op wonderlike openbarings)
3. Nadat jy SUBSCRIBE het druk die KLOKKIE (BELL ICON) langsaan en kies dan ALL NOTIFICATIONS om seker te maak jy kry ‘n kennisgewing ELKE keer as ons nuwe video’s plaas.
4. SHARE hierdie video op FACEBOOK & WHATSAPP sodat ander ook kan deel hieraan en geseën kan word met dit wat ABBA ons gegee het.
5. As jy nie dit alreeds doen nie, los vir ons ‘n COMMENT hieronder want ons hou daarvan om te sien van waar elkeen ingeskakel is en hoe ABBA jou aangeraak het deur hierdie woord.
Shalom
Menorah Tabernakel

Пікірлер
  • In die Naam van Yeshua, Amen 🙏🕊️ Dankie vir die Gebedsreeks ..Bid in ware opregtheid deur die Gees tot die weg, waarheid, lewe en geregtigheid..Seënwense vir die Woord van God verkondig in weg, lewe en waarheid !!

    @elizabethvanderwesthuizen1196@elizabethvanderwesthuizen1196 Жыл бұрын
  • Prys die Here vir 'n Geesvervulde boodskap van GEBED. Dankie pastoor, die is baie kosbaar. ❤

    @leonimitchell8998@leonimitchell899810 ай бұрын
  • Amen.. Hierdie jaar = Jer 33 v 3 jaar en net so Ps 23, vir 2023

    @hwi5561@hwi5561 Жыл бұрын
  • Amen 🙏

    @ThysLouwrens@ThysLouwrens10 ай бұрын
  • Baie dankie, ek het so baie geleer. Ek dank Vader YHWH vir jou gehoorsaamheid pastoor Frik. Die teachings is lewens veranderend. YAH bless you. Beste groete

    @janparraman@janparraman Жыл бұрын
  • HalluYah!! Dankie vir Waarheid Pastoor!!

    @verster7159@verster7159 Жыл бұрын
  • JEREMIA 33:3.... HALLELUJAH!

    @sybelmoses5197@sybelmoses519711 ай бұрын
  • Ek Leer dankie Pastoor. Ek kry skaam ek weet nie hoe om te bid nie.

    @betsieclaussen1680@betsieclaussen16807 ай бұрын
  • Gee eer aan ons Koning!

    @user-bu8ew3dw6n@user-bu8ew3dw6n Жыл бұрын
  • 1 Timotheus 3 vers 16b. Elohim is in die vlees geopenbaar. Hallelu'YAH.

    @janvermeulenvermeulen5364@janvermeulenvermeulen5364 Жыл бұрын
  • What does Solomon state: Wisdom is when we apply the knowledge, YHWH has graciously given us!!

    @garrydonian7588@garrydonian7588 Жыл бұрын
  • HALLELUJAH HALLELUJAH 🙌🙌🙌 Baie dankie Pastoor Frik vir dir kragtige, treffende en leersame Boodskap. SHALOM

    @lindavandermerwe410@lindavandermerwe410 Жыл бұрын
  • Amen. Bly in Afrikaans ! Dankie vir die boodskap Pastoor. Afrikaans sal ek dan nou ook gebruik wanneer FB my in die tronk sit agv die feit as mens die waarheid praat. Seen vir u!

    @estelledean6563@estelledean6563 Жыл бұрын
  • HalleluYAH!!! Dankie Yeshua🙌🙌 Dankie Pastoor...Seën vir julle🛐

    @christinepretorius9652@christinepretorius9652 Жыл бұрын
  • Dankie vir hierdie gebeds reeks, ons het dit nodig gehad...

    @sandrapotgieter7488@sandrapotgieter7488 Жыл бұрын
  • Baie geleer dankie pastoor

    @tracey7066@tracey7066 Жыл бұрын
  • Dankie vir die treffende gebedsreeks.

    @marygrosser3123@marygrosser3123 Жыл бұрын
  • Julle gaan jul plekkie mis maar ABBA het 'n nuwe bestel vir julle. Groete Gerty Geldenhuys.

    @kaylankaylan5705@kaylankaylan57058 ай бұрын
  • Baie dankie. Uitstekend. Bly by Afrikaans want daar is genoeg engels. Sterkte

    @leonarduslochner3947@leonarduslochner3947 Жыл бұрын
  • Baie dankie vir hierdie kragtige gebeds reeks - dit het my geruk tot in my siel. Baie dankie weereens. Seen vanuit Australia!

    @joleneesterhuizen3150@joleneesterhuizen3150 Жыл бұрын
  • Jesaja 5 vers 13. Daarom gaan my volk in ballingskap weens gebrek aan tennis......

    @janvermeulenvermeulen5364@janvermeulenvermeulen5364 Жыл бұрын
KZhead