GEBED, wat mense nie weet nie! (Deel 2) - Pastoor Frik Weideman | Menorah Tabernacle

2023 ж. 6 Қаң.
14 515 Рет қаралды

#MenorahTabernakel #Shabbat #MenorahLive
Direkte skakel na die gebed: www.menorahtabernakel.com/ler...
- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
***** SUBSCRIBE ( / menorahtabernakel ) om die bediening te ondersteun en help ons om aan te hou om mense reg oor die wêreld te bereik.
Kyk na die skakels hieronder en volg ons op ons ander SOSIALE platvorms.
* Volg ons op Facebook: / menorahtabernakel
* Volg ons op Instagram: / menorah_tabernakel
* Besoek ons Webtuiste: www.menorahtabernakel.com
* Besoek ons aanlyn winkel (Leringe): www.menorahtabernakel.com/leringe
- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
Hier is ‘n paar maniere hoe JY ons kan help om hierdie kanaal te laat groei sodat ons die WOORD van YaHWeH kan uitdra aan almal.
1. Druk die THUMBS UP knoppie as jy van hierdie video gehou het.
2. SUBSCRIBE om deel te word van ons AANLYN FAMILIE.
(As die SUBSCRIBE knoppie ROOI is dan het jy nognie deel geword nie en mis jy uit op wonderlike openbarings)
3. Nadat jy SUBSCRIBE het druk die KLOKKIE (BELL ICON) langsaan en kies dan ALL NOTIFICATIONS om seker te maak jy kry ‘n kennisgewing ELKE keer as ons nuwe video’s plaas.
4. SHARE hierdie video op FACEBOOK & WHATSAPP sodat ander ook kan deel hieraan en geseën kan word met dit wat ABBA ons gegee het.
5. As jy nie dit alreeds doen nie, los vir ons ‘n COMMENT hieronder want ons hou daarvan om te sien van waar elkeen ingeskakel is en hoe ABBA jou aangeraak het deur hierdie woord.
Shalom
Menorah Tabernakel

Пікірлер
  • Direkte skakel na die gebed: www.menorahtabernakel.com/leringe.html?store-page=GEBED-wat-mense-nie-weet-nie-Past-Frik-en-Amelia-Weideman-p525224783

    @MenorahTabernakel@MenorahTabernakel Жыл бұрын
  • Hallelujah dankie Here vir die waarheid van U Woord. Ons loof en prys U Abba. Dankie Ps Frik vir die kragtige boodskap wat baie kerke bang is om te preek.

    @patriciarabie3392@patriciarabie3392 Жыл бұрын
  • Wow, powerfull words, thank you!

    @kevinpickering9812@kevinpickering9812 Жыл бұрын
  • Dankie vir die leer van die Gebed dit maak my oop oe dankie Pastoor Wil graag nog meer

    @meisieduplessis8750@meisieduplessis8750 Жыл бұрын
  • Baie dankie pastoor.

    @annatjiejansenvanvuuren5534@annatjiejansenvanvuuren5534 Жыл бұрын
  • Baie dankie Pastoor

    @NaomiBloem@NaomiBloem10 ай бұрын
  • Dankie pastoor

    @elainerabe8323@elainerabe8323 Жыл бұрын
  • Kosbaar. Baie dankie

    @wentzeltukker7983@wentzeltukker7983 Жыл бұрын
  • Amen 🙌 dankie Here 🙏 Vir die leerings

    @Cotzee@Cotzee Жыл бұрын
  • Dankie, Frik Rou waarheid! Mag JASHUA JOU VERDER SEEN!!

    @monicakruger6172@monicakruger6172 Жыл бұрын
  • Mooi preek Pastoor, baie dankie.

    @juanitaschoeman9573@juanitaschoeman957310 ай бұрын
  • Ek het die so nodig gehad.. Baie dankie vir die woord. En dankie dat jy my oë oop gebid het.. Amen

    @joeygouws3693@joeygouws36936 ай бұрын
  • amen

    @neelsbrits394@neelsbrits394 Жыл бұрын
  • Sjoe!!! Wat n woord!!!!!!

    @JaneEngelbrecht6985@JaneEngelbrecht6985 Жыл бұрын
  • Prys the Lord

    @user-wr3ik6wx4x@user-wr3ik6wx4x6 ай бұрын
  • praat pastor AMEN AMEN

    @barbaralombard3042@barbaralombard3042 Жыл бұрын
  • Baie dankie. Dit was 'n kragtige boodskap...Hallelujah.!!!!

    @danjoubert2787@danjoubert2787 Жыл бұрын
  • Hallelujah.. Yahweh ek Kies vandag om terug te keer na die God van Hemel en Aarde ons bron van krag..Ek dank U in die Naam van Yeshua, Amen 🙏🙌🕊️ Dankie vir die kragtige Boodskap Pastoor Frik.. Seënwense..

    @elizabethvanderwesthuizen1196@elizabethvanderwesthuizen1196 Жыл бұрын
  • HALLELUYAH ... ons eer en prys U wonderlike NAAM ABBA VADER... in JESUS NAAM ... dankie Pastoor Frik vir GOD se ware WOORD

    @susanswartz5747@susanswartz5747 Жыл бұрын
  • Shalom. Baie Baie Dankie vir die Onderig. Die Teaching. As dit my Vader se Will is Wil ek my hart en Siell aan Hom wei.

    @teresacoertzen5801@teresacoertzen5801 Жыл бұрын
  • Love the way you preach, get slapped in the face, but love it...

    @kevinpickering9812@kevinpickering981210 ай бұрын
  • Wat n awesome boodskap dankie Pastoor Frik

    @gerhardvisser3321@gerhardvisser3321 Жыл бұрын
  • Hallelujah! Amen!🙌👏

    @helensmith4382@helensmith4382 Жыл бұрын
  • Dis mos kos.....🙏

    @kevinpickering9812@kevinpickering981210 ай бұрын
  • Wow thank you for this message… it’s a eye opener.. God bless

    @chrisp9688@chrisp9688 Жыл бұрын
  • Bitter baie geleer!!!!!

    @JaneEngelbrecht6985@JaneEngelbrecht6985 Жыл бұрын
  • Ek sal iets oorkom ,as Ek Jesus nie meer kan hoor nie Gelukkig Sorg Hy dat Hy altyd by is en Ek Kan hoor. Jy moet Jesus ken , As dit oorlog is, Dan is Jesus ( Jesus - God-Drie-Enig) by ..

    @claravanrooyen4131@claravanrooyen4131 Жыл бұрын
  • Great Boodskap Frik....Ek het n groot passie oor hoe ons bid. Mense het n wan begrip en dink God hoor en beantwoord net als. Die woord se dan hy luister nie na die gebed van die ongeregte nie... Dit beteken voor jy bid vra jou self... Is Ek geregtig of regverdig ???

    @karlsmit2873@karlsmit2873 Жыл бұрын
  • Waar kan ek die gebed aflaai asook die skrifte?

    @annalicoetzee4738@annalicoetzee4738 Жыл бұрын
KZhead