Die Mees Dringendste Boodskap - Frik Weideman | Menorah Tabernakel
2024 ж. 12 Сәу.
6 780 Рет қаралды
Shabbat Diens 13 April 2024
Die Mees Dringendste Boodskap
Frik Weideman
Menorah Tabernakel
Shabbat Diens 13 April 2024
Die Mees Dringendste Boodskap
Frik Weideman
Menorah Tabernakel
Halleluja! Ek prys en eer U, my Hemelse Vader, omdat U bemoeienis het met my. Ek prys U Heilige Naam. Amen. Dankie, pastoor Frik, vir hierdie finominale boodskap.
Alle EER, LOF, AANBIDDING aan VADER YHWH in die NAAM van MEESTER YAH'SHUA vir hierdie WOORD vandag wat ons uit die dood uitruk tot die LEWE in MEESTER YAH'SHUA!! Soo dankie my pastoor vir u gehoorsaamheid aan ABBA VADER!! Shabbat shalom aan elkeen!
HALLELUJAH
Pragtige Gees gevulde boodskappe. Baie dankie.
Hallelu-YAH. ELOHIEM praat met ons deur hierdie geseènde lering. Vele seén daar vir almal en DANKIE Pastoor Frik vir die WOORD.🌿
Lof en Eer in aanbid vir Lewende God, Skepper in goedheid Elohim, YHWH van Wysheid en Kennis in die Heilige Naam YaHShua van Ruach HaKodesh! HalleluYAH!
Dankie pastoor Frik vir die boodskap ons versprei dit soos n veldbrand hier in Pretoria dankie Abba vir die woord wat U aan pastoor frik bekdend maak ons loof en prys U amen
HalleluYAH dankie vir die Waarheid Yahweh Elohim
Baie dankie Vir die kragtige boodskap en waarheid.
AMEN. DANKIE PASTOOR VIR N GODDELIKE BOODSKAP.
U kroon die jaar met u goedheid, en u voetspore drup van oorvloed!
👑...Abba, Heilige Gees ons Helper, help lei ons in T'Shua. ✨
Dankie, wat n kragtige boodskap hallelujah
Amen!!!! Dit was so mooi vandag. My hart voel Sommer seer, want ons is nog nie reg nie. Freek ek wens so ek kon wees daar waar jy is, maar ek weet dat GOD Vir my lief is na vandag SE boodskap. Dankie Jesus!!!!
Halleluja.
Ruach ha Kadosh- Heilige Gees
HalleluYah!
HalleluYah!!
HalleluYAH!
Deline.Shabbat Shalom. Kleinbaai.
HalleluYah
Ons as nasie Bid ook in ENIGE NAAM, en DINK dat dit aanvaarbaar gaan wees ? Ons moet ons WOORDESKAT REGKRY. Halleluja
Aangrypend, hartverskeurend hoe die HERE elke keer die engele stilmaak, want Hy wag dat ons met Hom gaan praat - EN DAN GEBEUR DAAR NIKS NIE. Jesus, Jesus vergewe ons, vergewe ons! Herinner ons asseblief deur die Heilige Gees om elke oggend héél eerste MORE te sê en te BID en te PRAAT met U!!
Dankie Abba Vader.
Hallelu,Yah Shabbat Shalom
Shabbat Shalom.
Shabbat Shalom almal!
Amen en Amen
Shabbat Shalom
Shalom.
Gehoorsaam aan Abba Vader.
Tabernakel van die Heilige Gees.
Hallelujah
Fantastiese boodskap....Halleluyah...
Amen!!
Abba Vader- Hawev
Shabbat ashalom van Theunissen
SHABBAT SHALOM!Geseènd is hy wat U uitkies en laat nader kom, dat hy kan woon in u voorhowe. Ons wil versadig word met die goeie van u huis, die afgesonderdheid van u paleis.
Psalm.119:5
Spreuke 21:3
Spreuke 28:4
Ek sien 'n geopende deur.
Spreuke 28:5
Spreuke 30:3
Allerheiligste God, Yod-Hei-Wav-Hei
Johannes 20:31
Spreuke 29:18
Lukas 24:45
Die Woord van God is die hoogste gesag😅
Sagaria 7
Spreuke 30:5
Handelinge 7:56
Lukas 22:32
Hebreers 1: 9
Romeine.1
Halleluja.
Abba Vader- Hawev
Spreuke 29:18
Halleluja.