EINDTYD Salwing - Pastoor Frik Weideman | Menorah Tabernacle

2023 ж. 14 Сәу.
7 036 Рет қаралды

#MenorahTabernakel #Shabbat #MenorahLive
- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
***** SUBSCRIBE ( / menorahtabernakel ) om die bediening te ondersteun en help ons om aan te hou om mense reg oor die wêreld te bereik.
Kyk na die skakels hieronder en volg ons op ons ander SOSIALE platvorms.
* Volg ons op Facebook: / menorahtabernakel
* Volg ons op Instagram: / menorah_tabernakel
* Besoek ons Webtuiste: www.menorahtabernakel.com
* Besoek ons aanlyn winkel (Leringe): www.menorahtabernakel.com/leringe
- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
Hier is ‘n paar maniere hoe JY ons kan help om hierdie kanaal te laat groei sodat ons die WOORD van YaHWeH kan uitdra aan almal.
1. Druk die THUMBS UP knoppie as jy van hierdie video gehou het.
2. SUBSCRIBE om deel te word van ons AANLYN FAMILIE.
(As die SUBSCRIBE knoppie ROOI is dan het jy nognie deel geword nie en mis jy uit op wonderlike openbarings)
3. Nadat jy SUBSCRIBE het druk die KLOKKIE (BELL ICON) langsaan en kies dan ALL NOTIFICATIONS om seker te maak jy kry ‘n kennisgewing ELKE keer as ons nuwe video’s plaas.
4. SHARE hierdie video op FACEBOOK & WHATSAPP sodat ander ook kan deel hieraan en geseën kan word met dit wat ABBA ons gegee het.
5. As jy nie dit alreeds doen nie, los vir ons ‘n COMMENT hieronder want ons hou daarvan om te sien van waar elkeen ingeskakel is en hoe ABBA jou aangeraak het deur hierdie woord.
Shalom
Menorah Tabernakel

Пікірлер
  • Amen en AMEN!!! DANKIE Pastoor vir boodskap!!!

    @estelledean6563@estelledean656310 ай бұрын
  • Pastoor Frik die beste Eindtyd boodskap ooit. Dankie Pastoor Blessings

    @gerhardvisser3321@gerhardvisser3321 Жыл бұрын
  • Hallelu-YAH! Baie dankie vir hierdie Woord. Pastoor. Frik.

    @albieprince7379@albieprince7379 Жыл бұрын
  • HalleluYAH vir hierdie SALWENDE Boodskap! Ek deel wyd verseker. Dankie Frik vir u gehoorsaamheid en WAARHEID! 🙌🙌🙌

    @vasti018@vasti018 Жыл бұрын
  • HalleluYAH dankie paspastoor Frik jy bly n Geseende van ons YESHUHA

    @hannieoosthuizen9371@hannieoosthuizen9371 Жыл бұрын
  • Hallelujah 🙏🙏 geseende woord uit die troon kamer van God ,die Here seen u pastoor 🙏🙏

    @suziejantjies4633@suziejantjies4633 Жыл бұрын
  • Shalom. Hallelujah

    @susansteyn4669@susansteyn4669 Жыл бұрын
  • Dankie Hemelse Vader, Skepper van die Groot heelal, dat hierdie Woord .... ook na my toe gekom het deur hierdie man, pastoor Frik, ... om my ook te kon bedien het, ... ook my ore bereik het, Ek loof en prys U, my God! Stort U Seën, U Heilige salwing oor almal uit, wat ñ oor het om te gehoor en en wat die wil in hul laat opkom het, om die rykdomme in U Woord te soek, en U Woord te LÉÉF, nou ... vandag en elke dag van ons lewens hier op aarde. Hallelujah!

    @saneterasmus3297@saneterasmus3297 Жыл бұрын
  • Amen❤

    @louissoll5037@louissoll5037 Жыл бұрын
  • Ohhhh!!! Hemelse Vader wees ons sondige wesens genadig dankie dat U ons nognie begewe of verlaat het nie hallelujah prys U naam 🙌👏👏👏

    @mariapike9216@mariapike9216 Жыл бұрын
  • Dankie Pastoor. Treffende Boodskao. Dankie dankie

    @sybilfrench5102@sybilfrench5102 Жыл бұрын
  • Die woord sal ons altyd beskerm.Baie wysheid van die Woord inneem.

    @jacosmal1102@jacosmal1102 Жыл бұрын
  • Verseker is ons die Tabernakel.

    @jacosmal1102@jacosmal1102 Жыл бұрын
  • Shalom.

    @jacosmal1102@jacosmal1102 Жыл бұрын
  • Amen

    @jacosmal1102@jacosmal1102 Жыл бұрын
  • Shabbat Shalom aan al my broers en sisters in YAHUSHUA Ha Masiaach, HALLELUYAH PRAISE YHWH 🙌

    @catharinaheystek5501@catharinaheystek5501 Жыл бұрын
  • Amen Hallelujah

    @estelledickson4535@estelledickson4535 Жыл бұрын
  • HALLELUJAH! VANMÔRE SE BOODSKAP WAS BAIE GESEEND EN DOELTREFFEND IN MY PERSOONLIKE LEWE...BAIE DANKIE PASTOOR FRIK...EK HET SOMMER AL DIE PLEKKE IN MY LEWE WAT NIE NA DIE KOMMA MANIFESTEER IN MY LEWE AS Ñ KIND VAN YAH-SHUA NIE, DIE TREKPAS GEGEE...WANT VIR TE LANK BEROOF DIE VYAND MY VAN WAT VIR MY BESKORE IS...EK SIEN UIT NA DIE NUWE INSIENS VAN DIE WOORD VAN YAHWEH ONS ELOÏM...EK IS NOU BAIE OPGEWONDE... SHALOM

    @sybelmoses5197@sybelmoses5197 Жыл бұрын
  • ❤Amen and Amen

    @AngelaAngera-vj3jp@AngelaAngera-vj3jp2 ай бұрын
  • Baie baie baie dankie Frik vur hierdie boodskap van absolute waarheid. Wat 'n awesome boodskap. Ek sê HalleluYAH HalleluYAH HalleluYAH vir die waarheid. 🙌🙌🙌🙌

    @annatjielange4172@annatjielange4172 Жыл бұрын
  • Krag van die Heilige Gees.

    @jacosmal1102@jacosmal1102 Жыл бұрын
  • Hallelujah, prys Sy Naam. Dankie

    @ronellevanzyl4232@ronellevanzyl42323 ай бұрын
  • Dankie dat jy die mense wakker spreek Pastoor. Is die waarheid, maar mense wil hierdie goed nie weet nie. Praat jy daarvan dan dink mense jys mal. Prys die Here vir n Herder wat die waarheid preek.

    @joeycoetzee3706@joeycoetzee3706 Жыл бұрын
  • Sjoe sooo dankie vir die WOORD ...

    @SharmynBrink-yx1dy@SharmynBrink-yx1dy Жыл бұрын
  • Baruch Hacshem!!!! Shalom Geseendes!!!

    @debbierussouw7691@debbierussouw7691 Жыл бұрын
  • Kragtige boodskap!! Halleluyah...

    @sandrapotgieter7488@sandrapotgieter7488 Жыл бұрын
  • Halleluja.

    @jacosmal1102@jacosmal1102 Жыл бұрын
  • Amen, ORYS DIE HERE 🙏🙏🙏🙏

    @sinavandermerwe5016@sinavandermerwe5016 Жыл бұрын
  • Halleluyah vir al die lande wat bereik word... Ons Koning se volk sal koningkryk hoor en leef!!

    @petriebezuidenhout2953@petriebezuidenhout2953 Жыл бұрын
  • 🙏 amen 🙏

    @denzilvanrooyen9013@denzilvanrooyen9013 Жыл бұрын
  • Liefde in Jesus.

    @jacosmal1102@jacosmal1102 Жыл бұрын
  • Pastoor moenie ophou preek nie. Dis eindtyd. Mense se ore Wil gestreel wees.

    @brendadorwries78@brendadorwries78 Жыл бұрын
  • Ek hier in Australia 🇦🇺

    @louissoll5037@louissoll5037 Жыл бұрын
  • A picture paints a 1000 words!! Kodesh Ruwach bind us in His full EMETH ie TRUTH!!

    @garrydonian7588@garrydonian7588 Жыл бұрын
  • Wonderlik Dankie

    @willemienjansen874@willemienjansen874 Жыл бұрын
  • Self skuldig , altyd verkeerd en vinnig gelees.Laaste 9 jaar het Jesus my begin trim.Nou Lees ek Bybel baie noukeurig en leef daarvolgens.

    @jacosmal1102@jacosmal1102 Жыл бұрын
  • Geseende boodskap uit die Woord.

    @jacosmal1102@jacosmal1102 Жыл бұрын
  • Prys Jahwe halleluja 🙏🙏

    @rinaroos2409@rinaroos2409 Жыл бұрын
  • Geestelike seeninge.

    @jacosmal1102@jacosmal1102 Жыл бұрын
  • Van roodepoort

    @christinejansevanrensburg5231@christinejansevanrensburg5231 Жыл бұрын
  • Vergewe my.

    @jacosmal1102@jacosmal1102 Жыл бұрын
  • Under Construcion.

    @jacosmal1102@jacosmal1102 Жыл бұрын
  • Al die eer aan Abba Vader

    @hannieoosthuizen9371@hannieoosthuizen9371 Жыл бұрын
  • Dit isreg way

    @user-lx7ii2bt3f@user-lx7ii2bt3f Жыл бұрын
  • Verdrukking hier!!!!

    @estelledean6563@estelledean656310 ай бұрын
  • Moet outoriteit van Jesus aanvaar.

    @jacosmal1102@jacosmal1102 Жыл бұрын
  • Moet nog harder werk in die Woord.

    @jacosmal1102@jacosmal1102 Жыл бұрын
  • Johannes 3:30 Hy moet meer word en ek minder, meer van Joshua en minder Martie

    @martiebeyer14@martiebeyer14 Жыл бұрын
  • Halleluja.

    @jacosmal1102@jacosmal1102 Жыл бұрын
  • Halleluja.

    @jacosmal1102@jacosmal1102 Жыл бұрын
  • Halleluja.

    @jacosmal1102@jacosmal1102 Жыл бұрын
  • Halleluja.

    @jacosmal1102@jacosmal1102 Жыл бұрын
  • Halleluja.

    @jacosmal1102@jacosmal1102 Жыл бұрын
KZhead