Die hemelse leërskare

2020 ж. 13 Шіл.
34 051 Рет қаралды

Die Geesteswêreld - 04 Die Hemelse Leërskare
Kry jou Studie Gids en Geesteswêreld boek hier:
💈BOEKWINKEL - raymondlombardbookstore.com/
🌍 STUDIE GIDS - raymondlombardbookstore.com/c...

Пікірлер
  • Ongelooflike aanbieding oor die Engele Wêreld... Dankie Pastoor Raymond...

    @estievorster2065@estievorster20653 жыл бұрын
  • Sjoe!! Wat n groot voorreg om God se eie kind te wees met al die heerlikheid wat vir ons wag! LOOF DIE HERE, HERE!! Baie dankie pastoor Raymond

    @hettiebotha8901@hettiebotha8901 Жыл бұрын
  • Amen! Prys die naam van die Here dat u vir ons hierdie wonderlike Woord van God so mooi verduidelik!

    @lindacook2987@lindacook2987 Жыл бұрын
  • Dankie pastoor ons leer baie.

    @amandanel1436@amandanel14363 жыл бұрын
  • Dankie pastoor vir die oop reek van die woord so betekenisvol

    @suzettescheepers2178@suzettescheepers21783 жыл бұрын
    • Z622zz 3xz6 3325z3xfz32zc67xt6cz2.33 xz2 o.zzcczzc kd3 .z2.c 3bod dzmzez32 kd2 .2y84 a new k. when 2.2r4 32xod 2.261c3 in D2 32366pounds jeez is you. 43n2233kd .5

      @wernerbisschoff4654@wernerbisschoff46542 жыл бұрын
  • Veseker ongelooflik n wonderlike ontdekking dankie raymond

    @normankeyser3610@normankeyser36103 жыл бұрын
  • Fantastiese reeks! Baie dankie Raymond!

    @carinaludik7675@carinaludik76753 жыл бұрын
  • Wonderlik Pastoor. Ek leer so baie van dié geestes wêreld waarvan ek nog nooit voorheen bewus was nie!

    @marethahermann3574@marethahermann35742 жыл бұрын
  • Dit is wonderbaar

    @elisabethfouche662@elisabethfouche6623 жыл бұрын
  • Wonderlike aanbieding dankie Pastoor Raymond. U is n teacher by uitnemendheid. Mag die Here u seen.

    @christinegericke2809@christinegericke28093 жыл бұрын
    • Hallo pastoor ek geniet nou eers die skrifte soos u dit aanbied . Jy is regtig geseend in kennis

      @hesterduvenhage9874@hesterduvenhage98743 жыл бұрын
  • ongelooflike openbaringe.....amen!!!!

    @crystalvictor9335@crystalvictor93352 жыл бұрын
  • Past. RAYMOND wat het van die tuin van Eden geword.?

    @riaburger892@riaburger8923 жыл бұрын
    • Ria, die tuin was in die vallei van Mesopotanië. Tussen die Tigrus en Eufraat rivier. Ons ken dit vandag as Irak. Die Here wou nie hê dat die mens na die sondeval van die boom eet nie ( Gen 3: 23-24). Die Here het die boom uiteindelik weggeneem en die tuin tot niet laat gaan. Die tuin is oorgeneem deur dorings en distels ( Gen 3:17-18).

      @RaymondLombardMinistries@RaymondLombardMinistries3 жыл бұрын
  • U se in video Jesaja 66 maar dis Jesaja 6

    @beadrixverwey4041@beadrixverwey40412 жыл бұрын
  • Goeie more Ek probeer van daai sketmatiese voorstellings bestel en aflaai op web blad maar kom nie reg nie ek sal graag 5 wou hê. Is daar n manier hoe ek my hande op van hul kan kry asb is besig om reeks saam groep mense deur te werk. Asb hoop die mail word ontvang Groete Hannes . Van Parys in Vrystaat

    @saroad_runners1468@saroad_runners14683 жыл бұрын
    • Welkom Hannes, skakel asb vir Adri by 0829243657. Hy sal jou begelei. Seënwense

      @RaymondLombardMinistries@RaymondLombardMinistries3 жыл бұрын
  • Skuus pastoor maar soms praat jy baie sag..

    @claviativdnwijk@claviativdnwijk3 жыл бұрын
  • Smrrn

    @cathrinaneveling7987@cathrinaneveling79879 ай бұрын
KZhead