Verstaan ons SHABBAT reg? - Past. Frik Weideman en Riaan Abrie | Menorah Tabernakel

2022 ж. 1 Шіл.
5 683 Рет қаралды

Besoek ons webtuiste : www.menorahtabernakel.com
Besoek ons aanlyn winkel (Leringe) : www.menorahtabernakel.com/leringe
Volg ons op Facebook: facebook.com/MenorahTabernakel
Volg ons op Instagram : instagram.com/menorah_tabernakel
#MenorahTabernakel #Shabbat

Пікірлер
  • Amen Dankie vir die openbaring

    @alidanel509@alidanel509 Жыл бұрын
  • Halleluya Shabbat Shalom

    @corrienortje2016@corrienortje201611 ай бұрын
  • SHABBAT SHALOM DANKIE VIR DIE WOORD 🙏 🙏 🙏 AMEN 🙏 🙌 HALLELUJA

    @sophiauys2634@sophiauys2634 Жыл бұрын
  • Halleluya Shabbat baie belangrik

    @corrienortje2016@corrienortje2016 Жыл бұрын
  • Hallelujah 🔥🔥🔥🔥🔥🔥🔥

    @tanyakotze6754@tanyakotze6754 Жыл бұрын
  • Amennnn 🙌🙌🙌

    @catherinebotha3632@catherinebotha3632 Жыл бұрын
  • Baie baie dankie hiervoor🙏🙏

    @edelweisspretorius6431@edelweisspretorius6431 Жыл бұрын
  • Wow dankie julle vir die WOORD wat so waar is ...dankie VERLOSSER en SALIGMAKER dat ek U WOORD myne gemaak het en so duidelik verstaan ... U is die KONING van die konings ek eer en aanbid U grote NAAM ....Hallelu'YAH

    @susanswartz5747@susanswartz5747 Жыл бұрын
  • My trane loop sommer...Oupa Frik....Ek het nooit n Pappa gehad nie....dankie vir U mooi voorbeeld en verduideliking!

    @laurethaclaassen4480@laurethaclaassen4480 Жыл бұрын
  • Baie dankie vir hierdie gesprek...waarlik Yahweh roep ons self om die Shabbat te heilig...het ek ervaar. Nie n mens se voorstel nie, maar uit Abba se hart - as jou opregte begeerte is om in Yahweh se weë te wandel.

    @yvettedeguisti9502@yvettedeguisti9502 Жыл бұрын
  • Hallelujah! Dankie ABBA VADER vir die WOORD en Leering deur Pastoor Frik en Riaan. Laat U WOORD saad skiet in my lewe

    @theameyer7852@theameyer7852 Жыл бұрын
  • Baie dankie Frik en Riaan vir die Waarheid. Ek het so lank gesoek na die waarheid! Ek het gevlug tussen mense uit en bly stok siel alleen in die bos naby Kosiebaai. Mense verstaan my hier ook nie!!!! 🤭😁 Nou luister ek na al julle preke omdat julle die waarheid preek. Waardeer dit so baie! Baie dankie.......

    @lindaoosthuizen7115@lindaoosthuizen7115 Жыл бұрын
  • Baie dankie Passtoor vir die wonderlike woord wat ekk geluister het Amen en Amen Shalom.🙏🏻👏🏻🙏🏻

    @mariekruger39@mariekruger39 Жыл бұрын
  • Baie dankie.

    @letitiastieler1971@letitiastieler1971 Жыл бұрын
  • 🙌🏼

    @josinasmit7566@josinasmit7566 Жыл бұрын
  • An amazing YHVH that we serve!! Wow I adore Him.

    @grantcoetzer8062@grantcoetzer8062 Жыл бұрын
  • Laat die wat ore het hoor wat die Gees van die Here se. "For this is a rebellious people... Sons who refuse to listen to the instruction of the Lord. ...speak to us pleasant words, prophecy illusions. Get out of the way... Let us hear no more about the Holy One of Israel." Isaiah 30: 9, 10 and 11.

    @ARenewedmind@ARenewedmind Жыл бұрын
  • Matt. 5:17 tot 19. Die Hemel en die aarde is steets getuie dat elke gebot van die 10 Gebooie nog vas staan. HalleluJaH

    @christinemaass6512@christinemaass65128 ай бұрын
  • Pastoor Frik, waarom praat u van 10 stamme?

    @adriaanvdberg1600@adriaanvdberg1600 Жыл бұрын
    • Ek sê solank die volgende....2 stamme het agter gebly terwyl die 10 oor die wêreld verstrooi is. Die dat ek en jy deel is van daai 10 stamme. Die stamme van Juda en Benjamin het nie uit Israel getrek nie.

      @janvanderschyff6439@janvanderschyff6439 Жыл бұрын
    • Jy is welkom om kontak te maak met Past. Frik Weideman op 083 459 5158. Groete Menorah Sosiale Media Dep

      @MenorahTabernakel@MenorahTabernakel Жыл бұрын
KZhead