Pesach 2022 saam met Frik en Amelia Weideman | Menorah Tabernakel

2022 ж. 7 Сәу.
7 376 Рет қаралды

Pesach 2022 saam met Frik en Amelia Weideman.
Pesach beteken - Kry klaar met Egipte en slawerny.
Ongesuurde brood beteken - Kry klaar met die suurdeeg in jou lewe.
Eerste Vrugte beteken - Jy is ‘n nuwe skeping in YAH’shua.
Dit is Bybelse Afsprake met ELOHIM.
En hierdie dag moet vir julle 'n gedenkdag wees, en julle moet dit as 'n fees tot eer van YaHWeH vier. Julle moet dit in julle geslagte as 'n ewige insetting vier. - Exodus 12:14
#MenorahTabernakel #Pesach #AppointedTimes #FeastsOfYHWH
======================================================
Kruis VS Folterpaal
www.menorahtabernakel.com/leri...
Feeste Van YaHWeH
www.menorahtabernakel.com/fees...
======================================================
Besoek ons webtuiste : www.menorahtabernakel.com
Besoek ons aanlyn winkel (Leringe) : www.menorahtabernakel.com/leringe
Volg ons op Facebook: facebook.com/MenorahTabernakel
Volg ons op Instagram : instagram.com/menorah_tabernakel

Пікірлер
  • Pastore Frik en Amelia, baie dankie vir hierdie besonderse boodskap wat julle hier met ons gedeel het, dit is werklik kosbaar en baie, báie insiggewend... ek het sommer 'n heel nuwe uitkyk ook op Pesach❣️

    @helenehoon8931@helenehoon89312 жыл бұрын
  • Dankie vir hierdie fantastiese leering ... dit is so fantasties sommer begin trane kry ...dit maak my net lus om GOD se WOORD te lees en te verstaan... nogmaals dankie mag ABBA jul net meer en meer SEEN met SY WOORD

    @susanswartz5747@susanswartz57472 жыл бұрын
  • Dankie so baie vir hierdie woord.❤ Ek het so baie geleer ek's skoon huilerig. Dankie Here vir Frik & Amelia.

    @elmariebotha9720@elmariebotha97202 жыл бұрын
  • BAIE DANKIE PASTOOR FRIK EN U PRAGTIGE VROU AMELIA... DIE AANBIEDING WAS WONDERLIK... EK SIEN UIT DAARNA OM DIT IN MY EIE LEWE TE IMPLIMENTEER... GOD IS GOED HALLELUJAH... GROETE SYBIL MOSES

    @sybelmoses5307@sybelmoses53072 жыл бұрын
  • Baie baie dankie Pastoor Frik en Amelia….wat n wonderlike leering….Ek waardeer SO BAIE.WEES GESEEND.SHABBAT SHALOM 🙌🏻🙌🏻🙌🏻

    @noelenegoosen9688@noelenegoosen96882 жыл бұрын
  • Halleluyah!! Baie dankie ..

    @sandrapotgieter7488@sandrapotgieter74882 жыл бұрын
  • Daarom pleit ons die bloed, geestelik oor ons, ons geliefdes, on aardse besittings, as beskerming teen die verderwer.

    @hennievanniekerk6040@hennievanniekerk60402 жыл бұрын
  • Baie dankie, my baie gehelp, shabbat SHALOM

    @tanyakotze6754@tanyakotze67542 жыл бұрын
  • Awesome dankie Pastoor Frik en Amelia. Waardeer die moeite om vir ons die Matsos bekombaar te maak in Shabbath vanoggend! Blessings in oorvloed!

    @elandavermeulen1281@elandavermeulen12812 жыл бұрын
  • God se rykste seën op julle. Dankie dat jul ons help en dit so prakties maak. Dis so verrykend om te sien hoe die Woord soos 'n legkaart inmekaar pas. Dis nou weer lekker om Woord te lees... Elke keer kry mens 'n nuwe legkaart stuk.

    @sanettevanrensburg3917@sanettevanrensburg39172 жыл бұрын
  • fantasties uit eengesit. baie, baie dankie. Vader seen julle. Juanita

    @juanitamccarthy1112@juanitamccarthy11122 жыл бұрын
  • Baie dankie Past Frik ,en Amelia vir Jul lering, met begrip erkenning, en begrip ,volg ons en aanbid ons , ons pleit die kosbare ,Bloed van die Lam or Jul lewe,en elk van ons in die name van Jesus

    @marievandermerwe2465@marievandermerwe24652 жыл бұрын
  • Wow! Hoe awesome is dit. Prys en eer SY wonderlike naam.

    @marinadelange4276@marinadelange42762 жыл бұрын
  • Dankie Past Frik en Amelia, dit was insiggewend!! Nou verstaan ek dit baie beter!!

    @ann-marriepottas1120@ann-marriepottas11202 жыл бұрын
    • Baie dankie dat Past Frik & Amelia dat ons insiggewende bediening kon aanhoor. Dit maak n mens baie emosioneel period, Dit Grootest liefde aan ons vergifnis om skoon gewas te wees, heilig maaking, daarom kon ons van die manifasie tot nuwe mens skepper. HALLELU'YAH.

      @daleneschutte8461@daleneschutte84612 жыл бұрын
  • Shalom Pastoor, manfistasie is die praktiese uitvoering wat dien as motifering om te verander en te nader aan God.

    @hennievanniekerk6040@hennievanniekerk60402 жыл бұрын
  • Baie Dankie vir die insiggewende video. Ek deel dit graag sodat meer mense presies verstaan..

    @alidanel509@alidanel5092 жыл бұрын
  • As jy nie deur die woestyn van die lewe

    @hennievanniekerk6040@hennievanniekerk60402 жыл бұрын
  • Vernuwe my denke.

    @hennievanniekerk6040@hennievanniekerk60402 жыл бұрын
  • Gaan nie, dan kan jy nie die beloofde land " die koninkryk van God in te gaan nie "

    @hennievanniekerk6040@hennievanniekerk60402 жыл бұрын
  • Baie dankie, ons is nooit van hierdie feeste geleer nie. Mag ek asb vra wat se uitgawe van die Bybel jul gebruik? Die 1953 vertaling dink ek nie is reg nie. Baie dankie.

    @dolfvc@dolfvc2 жыл бұрын
    • Jy is welkom om met Past Frik Weideman kontak te maak op 083 459 5158 Groete Menorah Sosiale Media Dep

      @MenorahTabernakel@MenorahTabernakel2 жыл бұрын
  • Wortels van verbittering.

    @hennievanniekerk6040@hennievanniekerk60402 жыл бұрын
  • HALLELUYAH 🙌🏻🙌🏻🙌🏻baie dankie vir hierdie belangrike leering…Shabbat Shalom

    @noelenegoosen9688@noelenegoosen96882 жыл бұрын
KZhead