Eindtyd Instruksies- Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel

2022 ж. 20 Мам.
11 154 Рет қаралды

Besoek ons webtuiste : www.menorahtabernakel.com
Besoek ons aanlyn winkel (Leringe) : www.menorahtabernakel.com/leringe
Volg ons op Facebook: facebook.com/MenorahTabernakel
Volg ons op Instagram : instagram.com/menorah_tabernakel
Om deel te word van Menorah Sonder Grense, besoek ons webtuiste by www.menorahtabernakel.com/menorahsondergrense
#MenorahTabernakel #FrikWeideman #EndTimes

Пікірлер
  • Dankie Pastoor Frik ... wonderlike ware WOORD van GOD ... ons sal nou meer as ooit tevore JESUS in ons lewens kry en bewaar ... mag ons oe op ABBA VADER gevestig bly.

    @susanswartz5747@susanswartz5747 Жыл бұрын
  • Hallelujah......n boodskap wat ek seker elke dag behoort te luister. Baie dankie

    @inalegrange240@inalegrange240 Жыл бұрын
  • Hallelujah pastoor! Ek wil vir die wêreld sê : Bring it on..... Ons wil na ons Hemelse Tuiste gaan! Dankie pastoor vir jou kragtige opwindende boodskap. Ons kyk op met n GROOT verwagting. Maranatha Jesus Kom! 🙌🎺

    @petrovanniekerk5507@petrovanniekerk5507 Жыл бұрын
  • Goeie môre Past Frik,Amelia,Past Riaan, Helleen en gemeente van Yahsua Ha Massiah. In afwating wag ons vir die bediening van die woord vanoggend. Shabbat Shalom, wees geseënde in die teenwoordigheig van Yahweh Elohim, Yahshua & Ruach Gees Hallelu'Yah.

    @daleneschutte8461@daleneschutte8461 Жыл бұрын
  • Prys Hom vir hierdie waarskuwende boodskap! Amen !!!!! Amen!!!

    @estelledean6563@estelledean6563 Жыл бұрын
  • Hallelujah, wat n kragtige boodskap. Moet versprei word deur elkeen wat op KZhead is! Mag die Here ore gee wat hoor wat die Gees van die Here spreek. "As julle my liefhet, sal julle my gebooie bewaar". Daar is 10 gebooie nie 9 nie!

    @ARenewedmind@ARenewedmind Жыл бұрын
  • Shoo powerful thank you Yahweh I needed to hear it again,🙌🙌🙌

    @virginiaarendse578@virginiaarendse578 Жыл бұрын
  • Shalom Shabbat YHWH

    @debbierussouw7691@debbierussouw7691 Жыл бұрын
  • Pragtige hoopvolle inspirerende boodskap. Dankie Frik.

    @jacusmuller1872@jacusmuller1872 Жыл бұрын
  • Shabbat Shalom vanuit Nelspruit.

    @smpinard4507@smpinard4507 Жыл бұрын
  • Dankie my Abba Vader my God dat ek niks vrees nie want ek is die klei in Abba Vader se Hand U vorm my en maak my sonder vrees, GOD EK VERTROU NET OP U MET MY HELE HART SIEL EN LIGAAM VAN MY HOOF TOT ONDER OP MY VOET SOLE WANT U IS DIE LAMP EN LIG OP MY PAD,MET GLO IN GOD EN IN GOD SE WOORD DIE WAARHEID DIE BYBEL IN GELOOF HOOP EN LIEFDE EN MY SIEL ROEP UIT HALLELUJAH. GESEËNDE DAG VIR ALMAL IN JESUS LIEFDE 🙏 🙌 ♥

    @edwarddippenaar1615@edwarddippenaar1615 Жыл бұрын
  • weereens dankie Pastoor Frik vir nog n inspirerende boodskap

    @gerhardvisser3321@gerhardvisser3321 Жыл бұрын
  • Haleluja prys sy naam dankie vir jou boodskappe jy praat so waar ons leef in n vewarde werld ons moet vasstaan in die geloof

    @hesterdupreez5429@hesterdupreez5429 Жыл бұрын
  • Amen! Teshuvah! HalleluYah! Maranatha!🙌🙌🙌

    @lesleyliebenberg3821@lesleyliebenberg3821 Жыл бұрын
  • Moenie mislei word nie, moenie vrees nie, volhard tot die einde toe 🙏🙌

    @odeliatimotheus7287@odeliatimotheus7287 Жыл бұрын
  • Sjoe 🔥🔥🔥 Ek is so dankbaar vir hierdie waarsku boodskap. Ons moet wakker en geanker in ons geloof wees.

    @odeliatimotheus7287@odeliatimotheus7287 Жыл бұрын
  • Baie dankie vir hierdie waarheids Woord wat onvergelykbaar is..ons gaan en moet vasstaan en OPKYK. Seên aan almal...

    @marlenesauer6228@marlenesauer6228 Жыл бұрын
  • Shabbat shalom van Rustenburg

    @marikebester438@marikebester438 Жыл бұрын
  • Bountiful truth led by the Ruach Hakodesh. The Word come alive in love. Thank you

    @helenels8678@helenels8678 Жыл бұрын
  • Dankie vir die woord wat jy met soveel passie en oortuiging vir ons bring

    @hesterdupreez5429@hesterdupreez5429 Жыл бұрын
  • Baie dankie padtoor.

    @letitiastieler1971@letitiastieler1971 Жыл бұрын
  • Dankie Frik, dis die waarheid wat jy praat. God se Woord is die WAARHEID. Ja en Amen.

    @helenabotha3893@helenabotha3893 Жыл бұрын
  • HalleluYAH 🙌🏻🙌🏻🙌🏻

    @noelenegoosen9688@noelenegoosen9688 Жыл бұрын
  • Baie dankie.

    @alomaengelbrecht@alomaengelbrecht Жыл бұрын
  • Ek stel my vertroue in my Jesus Christus. Hys my God en Here.

    @ritaduplessis8228@ritaduplessis8228 Жыл бұрын
  • Amen 🙏 🙏

    @riaswanepoel7422@riaswanepoel7422 Жыл бұрын
  • Dankie vir die boodskap. 'Ons word beskerm deur die bloed van die Lam'.

    @renaldehuysamen4585@renaldehuysamen4585 Жыл бұрын
  • Ja ek sal volhard tot die einde, reg en geregtigheid beteken vir my alles. ek is nie volmaak nie maar die Gees van God sal my die krag gee en my hoop in God die Almagtige.

    @helenabotha3893@helenabotha3893 Жыл бұрын
  • Hello Frik what an excellent word. A now word for the times.

    @pamlundin5244@pamlundin5244 Жыл бұрын
  • Dankie - hallelujah

    @lorraineburn4360@lorraineburn4360 Жыл бұрын
  • Amen dit is sterk boodskap.. laat die Roach ha Kodesh die naprediker wees van elke woord van waarheid wat gespreek is.... seen vir julle in Sy lieflike Naam Yahshua ha Meshiah.

    @maxvdmerwe4050@maxvdmerwe4050 Жыл бұрын
  • Gee my olie in my lamp hou my branded. Die eindtyd is nader as wat ons dink. Mag God ons staande hou

    @riaswanepoel7422@riaswanepoel7422 Жыл бұрын
  • HalleluYaH! ❤ 🔥 🕊 ✝️ 🍞 🐟 🍷 Revelations 14:12-20; Revelations 2:26; Matthew 5:17-19; John 14:21 Ecclesiastes 12:13; John 15:10; Psalm 1; Acts 5:32; John 14:15-18 ; Luke 11:13; Matthew 24:12

    @coenraadduplooy9075@coenraadduplooy9075 Жыл бұрын
  • Sela!!

    @monicakruger6172@monicakruger6172 Жыл бұрын
  • Amen Oorwinning = V+V+V+V+kyk op

    @hwi5561@hwi5561 Жыл бұрын
  • Baie waar Past Frik

    @elizabethharmse5732@elizabethharmse5732 Жыл бұрын
  • 1 Johannes 1:1-10

    @hennievanniekerk6040@hennievanniekerk6040 Жыл бұрын
  • 1 Johannes 1:18-29

    @hennievanniekerk6040@hennievanniekerk6040 Жыл бұрын
  • 2 Timótheüs 2:18-19

    @hennievanniekerk6040@hennievanniekerk6040 Жыл бұрын
  • Jakobus 4:1-17

    @hennievanniekerk6040@hennievanniekerk6040 Жыл бұрын
  • Jakobus 1:2-27

    @hennievanniekerk6040@hennievanniekerk6040 Жыл бұрын
  • Kolossense 2:2-3

    @hennievanniekerk6040@hennievanniekerk6040 Жыл бұрын
  • Kolossense 4:1-6

    @hennievanniekerk6040@hennievanniekerk6040 Жыл бұрын
  • 1 Petrus 1:3-25

    @hennievanniekerk6040@hennievanniekerk6040 Жыл бұрын
  • Jakobus 3:13-18

    @hennievanniekerk6040@hennievanniekerk6040 Жыл бұрын
  • 1 Timótheüs 4:7-8

    @hennievanniekerk6040@hennievanniekerk6040 Жыл бұрын
  • 2 Petrus 2:1-22

    @hennievanniekerk6040@hennievanniekerk6040 Жыл бұрын
  • 2 Timótheüs 2:3-4

    @hennievanniekerk6040@hennievanniekerk6040 Жыл бұрын
  • Filippense 4:4-9

    @hennievanniekerk6040@hennievanniekerk6040 Жыл бұрын
  • 1 Timótheüs 6:9-16

    @hennievanniekerk6040@hennievanniekerk6040 Жыл бұрын
  • Filippense 3:14

    @hennievanniekerk6040@hennievanniekerk6040 Жыл бұрын
  • Kolossense 3:1-17

    @hennievanniekerk6040@hennievanniekerk6040 Жыл бұрын
  • Hebreërs 6:1-12

    @hennievanniekerk6040@hennievanniekerk6040 Жыл бұрын
  • 2 Timótheüs 3:1-7

    @hennievanniekerk6040@hennievanniekerk6040 Жыл бұрын
  • Kolossense 1:26-27

    @hennievanniekerk6040@hennievanniekerk6040 Жыл бұрын
  • Filippense 2:11-14

    @hennievanniekerk6040@hennievanniekerk6040 Жыл бұрын
  • Filippense 1:9-11

    @hennievanniekerk6040@hennievanniekerk6040 Жыл бұрын
  • Hebreërs 2:7-9

    @hennievanniekerk6040@hennievanniekerk6040 Жыл бұрын
  • Judas 1:14-16

    @hennievanniekerk6040@hennievanniekerk6040 Жыл бұрын
  • Bid sonder ophou

    @riaswanepoel7422@riaswanepoel7422 Жыл бұрын
KZhead