Gevaarlikste Vyand in die laaste dae. | Frik Weideman | Menorah Tabernakel.

2024 ж. 5 Сәу.
12 298 Рет қаралды

Gevaarlikste Vyand in die laaste dae.
Frik Weideman
Menorah Tabernakel

Пікірлер
  • Baie dankie vir die treffende boodskap. Absoluut vir my gepreek. Versterk my geloof Yeshua🙏🙏

    @malindabruwer3813@malindabruwer381326 күн бұрын
  • AMEN danke Pastoor

    @user-lb4lt2yk9b@user-lb4lt2yk9b13 күн бұрын
  • Meester YAH-SHUA/YAH-WEH/YAHWEH ons ELOHIM... Hallelu-YAH Prys YAHWEH

    @ricardovanrooi7771@ricardovanrooi777113 күн бұрын
  • Amen🙌🙌🙌 Baie dankie Pastoor Frik.... die regte boodskap op die regte tyd. Dankie vir jou gehoorsaamheid om dit wat die Gees aan jou bekend maak oor te dra. Alles hierdie is waarheid. Ons moet dit hoor, inneem en doen. Almal van ons is in hierdie situasie nou...

    @jonitavangreune7195@jonitavangreune719527 күн бұрын
  • Baie dankie Freek dit beteken vir my baie

    @BabsBotes@BabsBotes4 күн бұрын
  • In die kol!!!!! Regte boodskap Pastoor!!!!!!!🙌🙌🙌🙌🙌🙌

    @estelledean6563@estelledean656324 күн бұрын
  • Dankie pastoor vir die boodskap ek besef ek is skuldig aan bitterheid omdat ek en my man nie dinge kan uitpraat nie vir 33 jaar moet ek dinge opkrop want ek word altyd stil gemaak ek mag nie praat oor dit wat nie reg is nie of hy gaan af op my of stap weg. Maar ek weet nie hoe om die probleem te hanteer nie ek bid vanoggend om te kan vergewe en van alle bitterheid ontslae te kan raak ek bid vir meer geloof dankie vir vandag se boodskap.

    @alettavanderwalt4085@alettavanderwalt408511 күн бұрын
  • Hallelujah

    @christellejooste5799@christellejooste579927 күн бұрын
  • Dankie vir n wonderlike kragtige preek en gebed Frik. Mag ons jou woorde ter harte neem en so uitleef.

    @LeonieGrove-mo7ht@LeonieGrove-mo7ht22 күн бұрын
  • Dankie Pastoor ons het die boodskap baie nodig ❤❤❤ Petro

    @petrobird5614@petrobird561424 күн бұрын
  • Baie dankie dat ons herrinner word aan wat God die woord van ons verwag..ons moet dit nakom

    @helenadw3357@helenadw335721 күн бұрын
  • Amen

    @helenadw3357@helenadw335721 күн бұрын
  • Baie dankie pastoor ek was die afgelope tyd so mislei want die vyand het n asnval geloots wat my emosies in beheer geplaas het maar u boodskap gee my vandag insig om my geloof bo emosies te plaas en vas te hou aan Yeshua se beloftes dankie ❤

    @janinearries3218@janinearries321821 күн бұрын
  • Amen & Amen

    @louisebasson9585@louisebasson958527 күн бұрын
  • HalleluYAH baie dankie, Shalom

    @leighbarnardsouthafrica5530@leighbarnardsouthafrica553027 күн бұрын
  • Amen… God is in control and faithful

    @chrisp9688@chrisp968827 күн бұрын
  • Halleja ek luister Frik

    @hesterbreed8013@hesterbreed801327 күн бұрын
  • Baie dankie😢

    @elsabieackerman6708@elsabieackerman670822 күн бұрын
  • Shalom

    @jacosmal1102@jacosmal110227 күн бұрын
  • AMEN

    @SamsungJ-gt8bu@SamsungJ-gt8bu27 күн бұрын
  • Shabbat Shalum

    @GertyGeldenhuys@GertyGeldenhuys27 күн бұрын
  • Halleluja.

    @jacosmal1102@jacosmal110227 күн бұрын
  • Ek is soooo skuldig hieraan. Ek struggle Daaglikse hiermee. Onttrekking wanneer tenagekom, hard praat wanneer ek kwaad word...........

    @stephaniebergh5897@stephaniebergh589724 күн бұрын
  • Prys Sy Heilige Naam.

    @MagdalenaBeukes@MagdalenaBeukes27 күн бұрын
  • 🎉Amen

    @angelamelindabrown1241@angelamelindabrown124127 күн бұрын
  • Nog 'n afgod is die God van die sterk vestings.

    @user-tw5uw6ew6d@user-tw5uw6ew6d27 күн бұрын
  • Respek

    @user-tw5uw6ew6d@user-tw5uw6ew6d27 күн бұрын
  • Fyngevoelig

    @user-tw5uw6ew6d@user-tw5uw6ew6d27 күн бұрын
  • Hallelujah

    @user-tw5uw6ew6d@user-tw5uw6ew6d27 күн бұрын
KZhead