Pastoor Des live sel: Die woord

2024 ж. 9 Сәу.
6 406 Рет қаралды

Пікірлер
  • Dit was baie insiggewend! Ek besef met elke Bybelstudie hoe min ek regtig weet! Dankie ds Des. Ek ❤ dit.

    @user-xu8lx5cg7h@user-xu8lx5cg7hАй бұрын
  • Defnetief ek hou van die Amen deel,het nooit so daar oor gedink nie. Baie dankie ❤

    @tinahartzenberg7457@tinahartzenberg7457Ай бұрын
  • Ja Ek is met julle. Die waarheid, Jesus is die woord en die waarheid

    @user-hd8cx5ur8h@user-hd8cx5ur8hАй бұрын
  • Amen dankie vir so open baring van die Bybel

    @matildanel2963@matildanel2963Ай бұрын
  • Jesus is die waarheid

    @user-hd8cx5ur8h@user-hd8cx5ur8hАй бұрын
  • Ek geniet dit dankie

    @ernasteyn5127@ernasteyn5127Ай бұрын
  • SIEN.PASTOOR.EK.LUISTER.DIE.na.elke.daģ.want.ek.is.net.gehoor.saam.BAIE. BAIE. Dankie PASTOOR ek.Geniet.dit.altyd.dit.is.vir.my.so.lekker.ek.leer baie.PASTOOR

    @user-ij5ct8bv7d@user-ij5ct8bv7dАй бұрын
    • Naand. PASTOOR..BAIE. BAIE. DANKIE..stuur.asb.Groet.vir.Channie.ek.bid.vir.Pastoor.hulle.

      @user-ij5ct8bv7d@user-ij5ct8bv7d25 күн бұрын
  • Ek het vanoggend eers gekyk, maar wat n awesome boodskap en INSPIRASIE om God te leer ken!!

    @lorraineerwee5316@lorraineerwee5316Ай бұрын
  • Dankie Pastoor!!!

    @anettekarsten7328@anettekarsten7328Ай бұрын
  • Dis Don.dag en nou het ek 'n rustige tyd om dit te geniet. Klaar met my dagstukkie.

    @angievermaak202@angievermaak202Ай бұрын
  • Wat ook uitstaan,is die feit dat mense sê,hul hoor nie God se stem nie,en dat Pastoor sê:"Lees die Woord hardop,dan hoor jy die stem van God.. Amen..

    @jorinajorina6889@jorinajorina6889Ай бұрын
    • Dis Woord is soos n twee snydende swaard.

      @user-rv1ft3fn1k@user-rv1ft3fn1kАй бұрын
    • 😂So Juses beskerm ons van alle kante.

      @user-rv1ft3fn1k@user-rv1ft3fn1kАй бұрын
    • Ja dit was n treffer. Nie geweet dat dit belangrik is om hardop te lees nie

      @ilsetreyvellan744@ilsetreyvellan74425 күн бұрын
  • Wat vir my uitstaan dat Jesus die Woord is en om my Bybel van nou af hard op te lees, AMEN.....Dankie

    @user-qy5lg8kb7b@user-qy5lg8kb7bАй бұрын
  • Beter perspektief van die woord en meer tyd neem om ons Bybel te lees om die woord te ontvang. Amen 🙏 Dankie baie Pastoor, u verduidelik die woord so mooi dat ons dit beter verstaan 🙏🙌💗

    @DesireeduToit-ew4fl@DesireeduToit-ew4flАй бұрын
  • Pragtige voorbeeld.

    @jacosmal1102@jacosmal1102Ай бұрын
  • DIT.IS.SO.WAAR.PASTOOR.EK.LEER. elkedag.BAIE en.dis.vir.my.baie. lekker.om.my.God.te.ken.BAIE. BAIE. Dankie PASTOOR. DES.En.Channie.moet.n.wonderlike..en.n.geseende.aand.en.rustige.nagrus.he.dankie

    @user-ij5ct8bv7d@user-ij5ct8bv7dАй бұрын
  • Die waarheid sal jou vry maak!!! Jesus is die waarheid wat in my woon!!!! Ek love doe woord van God!!!

    @vissiedebeer1417@vissiedebeer1417Ай бұрын
  • Goeie môre Pastoor Des en Channie en almal op die selgroep. Dankie baie vir Die Woord Pastoor Des. Ek leer elke liewe week, dankie baie Pastoor. Amen 🙏🙌💗

    @DesireeduToit-ew4fl@DesireeduToit-ew4flАй бұрын
  • Luistr nou eers. Gaan nou beslid n fantastiese awesome Don hê. My man lees nooit Bybel nie en dit help nie as ek vra hoemo nie. Gaan probeer dat hy hierna luister.

    @Biffiedewet@BiffiedewetАй бұрын
  • Baadjie sonder mou is louwarm. Blessings

    @lm-iy2ug@lm-iy2ugАй бұрын
  • Dankie. Ek wardeer die woord met my hele hart 🙏🏼 THE WORD IS ALIVE. Die hele boodskap van die baadjie voorbeeld het my gehelp met my geestelike groei

    @desireburger4746@desireburger4746Ай бұрын
  • Baie dankie past. Des love en sien uit om elke keer te hoor jou boodskap wat jy bring en daaruit te groei en n beter mens te word. Groete uit Australia

    @ansiejansenvanvuuren8576@ansiejansenvanvuuren8576Ай бұрын
  • Dankie pastoor

    @user-di7rg7bg5m@user-di7rg7bg5mАй бұрын
  • Naand Past. Luister vn Oudshoorn

    @tannicereynolds6178@tannicereynolds6178Ай бұрын
  • Amen.Ons toekoms.

    @jacosmal1102@jacosmal1102Ай бұрын
  • Dankie pastoor Des - dis nou so duidelik verduidelik enige mens kan dit verstaan! Het baie beteken vir my

    @lindadebeer8647@lindadebeer8647Ай бұрын
  • So waar pastoor God se woord is die belangrikste

    @corastander3149@corastander3149Ай бұрын
  • Dit is amazing Pastoor jy leer ons so mooi

    @corastander3149@corastander3149Ай бұрын
  • Naand pastoor.

    @jacosmal1102@jacosmal1102Ай бұрын
  • Naand Pastoor Des dankie vir die sel vannaand van DIE WOORD ek kuier nog in New Zeeland so daar is n tyd verskil hou baie van die baaidjie demonstrasie AMEN 🙏 🙏 🙏

    @neelsieviljoen1669@neelsieviljoen1669Ай бұрын
  • Dankie Abba Vader

    @ilsetreyvellan744@ilsetreyvellan744Ай бұрын
  • Dankie Pastoor. Dit was n wow sel. Dankie Jesus U woorde is wonderlik. Dis n voorreg om Bybel te lees, toe te pas en om gehoorsaam te wees aan U Word. Amen.

    @louiseprins9470@louiseprins9470Ай бұрын
  • Dankie vir die wysheid Jesus.Help my om my wysheid te verbeter deur meer tyd aan u Woord te spandeer.

    @jacosmal1102@jacosmal1102Ай бұрын
  • Halleluja.

    @jacosmal1102@jacosmal1102Ай бұрын
  • Naand.Pastoor.Des.en.Channie.

    @user-ij5ct8bv7d@user-ij5ct8bv7dАй бұрын
  • Ek love sel ook

    @user-hd8cx5ur8h@user-hd8cx5ur8hАй бұрын
  • Die waarheid in n graf gesit ,en die waarheid het opgestaan.Amen.

    @jacosmal1102@jacosmal1102Ай бұрын
  • Amen dankie pastoor en die sel familie lekker aandjie geseende nag

    @corastander3149@corastander3149Ай бұрын
  • Awesome Woord, geniet die sel baie, dit maak die Woord oop....dankie Pastoor Des❤

    @user-qy5lg8kb7b@user-qy5lg8kb7bАй бұрын
  • Amen.

    @jacosmal1102@jacosmal1102Ай бұрын
  • VIR.MY.ALLES.Pastoor.

    @user-ij5ct8bv7d@user-ij5ct8bv7dАй бұрын
  • Ja Pastoor ons is nog hier 🤗☺️

    @DesireeduToit-ew4fl@DesireeduToit-ew4flАй бұрын
  • Naand pastoor

    @rinabotha4748@rinabotha4748Ай бұрын
  • Amen

    @tinahartzenberg7457@tinahartzenberg7457Ай бұрын
  • Naand Pastoor

    @user-hd8cx5ur8h@user-hd8cx5ur8hАй бұрын
  • Goeie naand pastoor desmond Ina Bannister van Pretoria lekker om te luister

    @inabannister232@inabannister232Ай бұрын
  • Vra oor die vers wie is die waarheid en wat is die waarheid..gaan dit nou lekker onthou..maak op nuut bly om woord te lees.

    @rianakrause7097@rianakrause7097Ай бұрын
  • Pastoor Des, dis werklik wonderlik om te besef Sy Woord is Lewend. Geskiedenis is oor dinge en mense wat in die verlede gebeur het, maar Jesus het gekom om ons ABUNDANT LIFE te gee. Dankie Abba Vader en Heilige Gees vir U openbaring en hoe U broer Des as instrument gebruik het om U Woord duidelik te maak. U is so kosbaar Here en is Psalm 32:8 net bevestiging vir wat U wil doen in ons. In die kosbare naam van Jesus vra ons Sy genade oor ons om Sy Wil te doen en dat ons gedagtes, woorde en dade n aangename geur vir U sal wees. AMEN. Wat my aangeraak het was Die baadjie illustrasie, die Woord "Amen" en hoe belangrik dit is om Hardop Sy Woord te lees. DANKIE

    @ilsetreyvellan744@ilsetreyvellan74425 күн бұрын
  • Goeie naand pastoor Des en familie 🙏🏼

    @desireburger4746@desireburger4746Ай бұрын
  • Dankie waardeer die woord Amen

    @andretesner4087@andretesner4087Ай бұрын
  • Pastoor ek is Annetta Du Plessis. Ek was 19 dae in ICU ek het COPD eks baie siek ek wag vi my mediese fonds sodat ek n stent kan kry. Sal u asb vi my bid ek was by die poorte van die dood maar Jesus het my lewe gered. Ek neem deel aan oggendgodsdiens en aanddiens stap deur die Bybel. Ek het ondersteuning nodig my kinders stel nie werklik belang nie en ek kom nie die mas op alleen nie. Dankie dat u tyd het om my sms te lees.

    @anettekarsten7328@anettekarsten7328Ай бұрын
    • Middag Annetta, ek het nou jou boodskap gelees. Ek sal vir jou bid. Ek is Orcilla Lamprecht van Randfontein. Van waar is jy?

      @orcillalamprechtsews@orcillalamprechtsewsАй бұрын
  • Voorbeeld, deur die baaidjie.

    @jacosmal1102@jacosmal1102Ай бұрын
  • Op breuk van die vers. Baie dankie pastoor, ek verstaan Baie beter, hoe raak ek deel van U groep

    @user-cl4in8if2w@user-cl4in8if2wАй бұрын
  • AMEN. PASTOOR.

    @user-ij5ct8bv7d@user-ij5ct8bv7dАй бұрын
  • Amen so waar

    @rinabotha4748@rinabotha4748Ай бұрын
  • Ja.Pastoor..ek.is.nog.hier..

    @user-ij5ct8bv7d@user-ij5ct8bv7dАй бұрын
  • Die baaitjies en alles

    @rinabotha4748@rinabotha4748Ай бұрын
  • Goeie Naand Pastoor Des

    @user-op2zp6dx5i@user-op2zp6dx5iАй бұрын
  • Pastoor ons hang aan jou Lippe jy spreek so wonderlik en gee Vir ons alles verstaanbaar 19:18 😅😅😅

    @rinabotha4748@rinabotha4748Ай бұрын
  • Naand pastoor en familie

    @paulnel-bi6ff@paulnel-bi6ffАй бұрын
  • Al Jesus se bekleedsel. Altyd. DAAR.

    @user-ly8em9zf3t@user-ly8em9zf3tАй бұрын
  • Naand Pastoor Des vanuit SOMERSET-West

    @petrusrobberts1337@petrusrobberts1337Ай бұрын
  • Praktiese illustrasie met baadjies en woord hoor en toepas

    @user-hd8cx5ur8h@user-hd8cx5ur8hАй бұрын
  • Middag Pastoor, ek wil graag weet wat die link is vir die Bybelstudie asb. Orcilla Lamprecht

    @orcillalamprechtsews@orcillalamprechtsewsАй бұрын
  • Naand Pastoor Des en Channie

    @user-kd7ci2zr8b@user-kd7ci2zr8bАй бұрын
  • Here Jesus ek Gaan Nog meer van my tyd Bybel lees

    @rinabotha4748@rinabotha4748Ай бұрын
  • Pastoor wat ek geleer het is dat LIEWE JESUS DIE WOORD IS. Hoe leef ek JESUS SE WOORD UIT. Ek wil graag weet Hoe leef ek LIEWE JESUS CHRISTUS SE WOOR in my lewe uit met my dade ens?? Groot asseblief. Lekker Vrydag en naweek.

    @gerhardmaritz7632@gerhardmaritz7632Ай бұрын
  • Goeie naand almal

    @user-ep4gx2zl6t@user-ep4gx2zl6tАй бұрын
  • Om meer in die woord tyd te spandeer

    @corastander3149@corastander3149Ай бұрын
  • Dankie verstaan die lees van die Woord beter

    @OllaLouw@OllaLouwАй бұрын
  • Hoe jy jou met Jesus beklee

    @annasymington2395@annasymington2395Ай бұрын
  • Jakobus 1:23... om eerder n dader te wees as n hoorder...

    @theamariellis3143@theamariellis3143Ай бұрын
  • Jesus Christus

    @desireburger4746@desireburger4746Ай бұрын
  • Waar kry ek Shani se aangaande jou asb

    @lindibouwer1086@lindibouwer1086Ай бұрын
  • Ek geniet ook stap deur die Bybel. Party goed is nogal anders, maar dit maak my beter verstaan.

    @user-hd8cx5ur8h@user-hd8cx5ur8hАй бұрын
  • Bietjie laat maar ek is hier!

    @benitavaneden4828@benitavaneden4828Ай бұрын
  • Eina.

    @jacosmal1102@jacosmal1102Ай бұрын
  • Ek gaan vanaand beterslaap met die wete

    @desireburger4746@desireburger4746Ай бұрын
  • Allies wat pastoor verduidelik het

    @TokkiecoetzeeCoetzee-zy4bg@TokkiecoetzeeCoetzee-zy4bgАй бұрын
  • Watter hoofstuk in die Bybel kan ek begin lees om dit te verstaan....of hoe lees mens Bybel

    @hisusanex717@hisusanex717Ай бұрын
  • Hou van bid is die kombers

    @user-hd8cx5ur8h@user-hd8cx5ur8hАй бұрын
  • Johannes 1.

    @jacosmal1102@jacosmal1102Ай бұрын
  • Ina Viljoen ek luister ook altyd

    @gesinaviljoen9679@gesinaviljoen9679Ай бұрын
  • Johannes 8:32.

    @jacosmal1102@jacosmal1102Ай бұрын
  • Middag pastar wat vandag geleer het oor om jou bebyl lees .die boods van ogend het aan my so aangeraak laat ek so kan beeg want ek lees nie meer my bebyl nie . Betty van Namibia god seen u

    @wqbakery9442@wqbakery944212 күн бұрын
  • Lukas 24:45 Mag Hy ook my verstand oopmaak om U Woord beter te verstaan

    @roenelkriek2279@roenelkriek2279Ай бұрын
  • Hi amal

    @petriciabrits9796@petriciabrits9796Ай бұрын
  • Altyd gedink die woord is oor Jesus, nie dat die woord Jesus is nie. Dit maak soveel sin.

    @angievermaak202@angievermaak202Ай бұрын
  • Altyd opgewonde om sel te doen

    @user-hd8cx5ur8h@user-hd8cx5ur8hАй бұрын
  • Waarheid.Jesus is die woord.

    @jacosmal1102@jacosmal1102Ай бұрын
  • Waarheid Jesus

    @rinabotha4748@rinabotha4748Ай бұрын
  • Jesus is die lig in die donkerte

    @corastander3149@corastander3149Ай бұрын
  • Ek wil Jesus beter leer ken en die woord toepas en gehoorsaam wees

    @corastander3149@corastander3149Ай бұрын
  • PASTOOR. KAN.PASTOOR. ASB.NET.VIR.MY.NET.ASB.SE.OF.PASTOOR MY.BOOTSKAPE.KRY.ASB.PASTOOR. BAIE. BAIE. DANKIE. EK.SAL.DIT.REGTIG.WAAWDEUR.ASB.BAIE. DANKIE. PASTOOR

    @user-ij5ct8bv7d@user-ij5ct8bv7dАй бұрын
  • Halleluja.

    @jacosmal1102@jacosmal1102Ай бұрын
  • Amen.

    @jacosmal1102@jacosmal1102Ай бұрын
  • Amen

    @Mag19616@Mag19616Ай бұрын
  • Amen

    @rinabotha4748@rinabotha4748Ай бұрын
KZhead