Iemand het my laat val | Mefiboset Deel 3/4 - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel

2024 ж. 15 Нау.
4 307 Рет қаралды

Die lewe bring dikwels uitdagings waar ons voel asof ons in die steek gelaat is - soms deur ander mense, en soms selfs deur ons eie keuses en foute. kry jou koffie en geniet hierdie tyd saam my #koffietyd ☕️
- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
#MenorahTabernakel #FrikWeideman
***** SUBSCRIBE ( / menorahtabernakel ) om die bediening te ondersteun en help ons om aan te hou om mense reg oor die wêreld te bereik.
Kyk na die skakels hieronder en volg ons op ons ander SOSIALE platvorms.
* Volg ons op Facebook: / menorahtabernakel
* Volg ons op Instagram: / menorah_tabernakel
* Besoek ons Webtuiste: www.menorahtabernakel.com
* Besoek ons aanlyn winkel (Leringe): www.menorahtabernakel.com/ler...
- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
Hier is ‘n paar maniere hoe JY ons kan help om hierdie kanaal te laat groei sodat ons die WOORD van YaHWeH kan uitdra aan almal.
1. Druk die THUMBS UP knoppie as jy van hierdie video gehou het.
2. SUBSCRIBE om deel te word van ons AANLYN FAMILIE.
(As die SUBSCRIBE knoppie ROOI is dan het jy nognie deel geword nie en mis jy uit op wonderlike openbarings)
3. Nadat jy SUBSCRIBE het druk die KLOKKIE (BELL ICON) langsaan en kies dan ALL NOTIFICATIONS om seker te maak jy kry ‘n kennisgewing ELKE keer as ons nuwe video’s plaas.
4. SHARE hierdie video op FACEBOOK & WHATSAPP sodat ander ook kan deel hieraan en geseën kan word met dit wat ABBA ons gegee het.
5. As jy nie dit alreeds doen nie, los vir ons ‘n COMMENT hieronder want ons hou daarvan om te sien van waar elkeen ingeskakel is en hoe ABBA jou aangeraak het deur hierdie woord.
Shalom
Menorah Tabernakel

Пікірлер
  • Fantastiese boodskap, !! Halleluyah !!

    @sandrapotgieter7488@sandrapotgieter74882 ай бұрын
  • Amen

    @user-hd8de6gn6l@user-hd8de6gn6l2 ай бұрын
  • More Past dankie die is die bootstrap net vir my dank VADER dat HY jou vir ons gestuur het

    @janhendriksteyn2226@janhendriksteyn22262 ай бұрын
  • Ons het dit gemaak Dankie Jeshua.

    @jacosmal1102@jacosmal11022 ай бұрын
  • Baie dankie Pastoor Frik baie blessings 🙌

    @isabelcronje1351@isabelcronje13512 ай бұрын
  • Baie dankie vir hierdie besonderse boodskap, dit het my só aangeraak. Halleluja 🙌👏

    @emmerncialailvaux4309@emmerncialailvaux43092 ай бұрын
  • BAIE DANKIE PASTOOR VIR HIERDIE BOODSKAP, DIT BETEKEN BAIE VIR MY, DAAR HET IETS SOOS SKILLE VAN MY OË AFGEVAL, EK VERGEWE ALMAL WAT MY SIELSWONDE AANGEDOEN HET. DANKIE YAH'- shua VIR BEVRYDING...SHALOM

    @sybelmoses5197@sybelmoses51972 ай бұрын
  • Baie dankie vir hierdie onverwagse, kragtige boodskap!!

    @amandafourie9327@amandafourie93272 ай бұрын
  • Shabbat Shalom, Pastoor, JA Mefiboset het ook sy merke in my lewe gemaak.

    @user-tw5uw6ew6d@user-tw5uw6ew6d2 ай бұрын
  • Shalom

    @jacosmal1102@jacosmal11022 ай бұрын
  • Jesus sterk my in die stryd teen die verkeerde.Halleluja.

    @jacosmal1102@jacosmal11022 ай бұрын
  • Dankie Frik, besonderse uitleg. 👌

    @marcusventer2799@marcusventer27992 ай бұрын
  • Gegroet vanuit Zambië

    @neillkruger5087@neillkruger50872 ай бұрын
  • More Pastoor.

    @user-vw3hz7ut5b@user-vw3hz7ut5b2 ай бұрын
  • Wees geseend pastoor.

    @jacosmal1102@jacosmal11022 ай бұрын
  • Dankie vir n kosbare boodskap.

    @LeonieGrove-mo7ht@LeonieGrove-mo7ht2 ай бұрын
  • Dankie Here dat ek by die tafel kan kom sit

    @elizeerasmus3145@elizeerasmus31452 ай бұрын
  • @RoelofSwart@RoelofSwart2 ай бұрын
  • Halleluja.

    @jacosmal1102@jacosmal11022 ай бұрын
  • 🔥🙇‍♀️🙏🙌👑

    @odeliatimotheus7287@odeliatimotheus72872 ай бұрын
  • Puik boodskap!

    @louisebasson9585@louisebasson95852 ай бұрын
  • wow. wees geseënd. ek vergewe hulle Here, en myself

    @juanitamccarthy1112@juanitamccarthy11122 ай бұрын
  • Beroepslewe.

    @jacosmal1102@jacosmal11022 ай бұрын
  • Hallelu Yah prys YHWH Shalom

    @corrienortje2016@corrienortje20162 ай бұрын
  • Shabbat Shalom

    @verster7159@verster71592 ай бұрын
  • 😢sjoe

    @elizeerasmus3145@elizeerasmus31452 ай бұрын
  • Hoe is die bootskap vandag vir my ek sit met die proebleme ek het bet gister die man bloot gestel

    @n8440@n84402 ай бұрын
  • Amen

    @booysenmaria6484@booysenmaria64842 ай бұрын
  • Halleluja.

    @jacosmal1102@jacosmal11022 ай бұрын
KZhead