Ek moes eintlik al daar gewees het! Mefiboset Deel 2/4 - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel

2024 ж. 8 Нау.
5 029 Рет қаралды

Dit is 18:00 op 'n Saterdag aand, en ek dink dit is tyd vir 'n lekker koppie koffie - Het jy al ooit gevoel asof jy nie by jou bestemming kan bereik nie? Jou drome is net om die draai...maar nog nie 'n werklikheid nie? Ek geniet hierdie verhaal van "Mefiboset" series. 'n Belofte van hoop, maar ook 'n pad van wag.
#Koffietyd
- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
#MenorahTabernakel #FrikWeideman
***** SUBSCRIBE ( / menorahtabernakel ) om die bediening te ondersteun en help ons om aan te hou om mense reg oor die wêreld te bereik.
Kyk na die skakels hieronder en volg ons op ons ander SOSIALE platvorms.
* Volg ons op Facebook: / menorahtabernakel
* Volg ons op Instagram: / menorah_tabernakel
* Besoek ons Webtuiste: www.menorahtabernakel.com
* Besoek ons aanlyn winkel (Leringe): www.menorahtabernakel.com/ler...
- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
Hier is ‘n paar maniere hoe JY ons kan help om hierdie kanaal te laat groei sodat ons die WOORD van YaHWeH kan uitdra aan almal.
1. Druk die THUMBS UP knoppie as jy van hierdie video gehou het.
2. SUBSCRIBE om deel te word van ons AANLYN FAMILIE.
(As die SUBSCRIBE knoppie ROOI is dan het jy nognie deel geword nie en mis jy uit op wonderlike openbarings)
3. Nadat jy SUBSCRIBE het druk die KLOKKIE (BELL ICON) langsaan en kies dan ALL NOTIFICATIONS om seker te maak jy kry ‘n kennisgewing ELKE keer as ons nuwe video’s plaas.
4. SHARE hierdie video op FACEBOOK & WHATSAPP sodat ander ook kan deel hieraan en geseën kan word met dit wat ABBA ons gegee het.
5. As jy nie dit alreeds doen nie, los vir ons ‘n COMMENT hieronder want ons hou daarvan om te sien van waar elkeen ingeskakel is en hoe ABBA jou aangeraak het deur hierdie woord.
Shalom
Menorah Tabernakel

Пікірлер
  • Kom laat ons die Here dien Al Gaan dit hoe,amen pastor

    @user-ey5yd3wz2x@user-ey5yd3wz2x2 ай бұрын
  • Dankie Frik jy het my lewe eerlike verander.

    @shaunOc@shaunOc2 ай бұрын
  • Baie baie dankie dat jy my weer opnuut herrinner ht aan God se belofte. Here seèn jou en ht jou ook lief Amen 🙏 🙌 👏

    @marlenevandermerwe1160@marlenevandermerwe11602 ай бұрын
  • Bid vir my dat God se woord in my siel n werklikheid word. Ek is DOOD. Van binne en finasieël kom ons net reg nie

    @elnaandrew7334@elnaandrew73342 ай бұрын
  • Shabbat Shalom, Pastoor

    @user-tw5uw6ew6d@user-tw5uw6ew6d2 ай бұрын
  • Dankie Pastoor Frik hierdie het so n impak op my lewe Amen ❤ baie blessings 🙌

    @isabelcronje1351@isabelcronje13512 ай бұрын
  • Dankie dat ons elke dag U Woord kan bewonder, dis nie uit gewoonte nie Jahweh, maar ñ diepe besef van ñ afhanklikheid van U

    @lesleylouw4946@lesleylouw49462 ай бұрын
  • Pastoor ek het onlangs my voet verloor luister al die boodskappe en waardeer jou elke dag. Mooi nuwe week

    @andrevanstaden4637@andrevanstaden46372 ай бұрын
  • Goeie môre Pastoor bid vir my ek stagneer ek is kreupel en voel nie om te bid nie ek voel nie om my bybel te lees nie bid vir my asseblief ek wi nie so wees nie

    @pamelablankenberg3755@pamelablankenberg37552 ай бұрын
  • Amen Dankie vir die Interessante woord oor Mefiboset

    @alidanel509@alidanel5092 ай бұрын
  • Ek is een van hulle Pastoor. Die " iemand" in my lewe maak my lewe hel, ek begin nou al net so optree, ek is moeg geveg. Ek blameer nie Vader nie,ek blameer myself, ek het hierdie verkeerde besluit gemaak. En ek betaal n duur prys, my saligheid!

    @ronellevanzyl4232@ronellevanzyl42322 ай бұрын
  • Shalom.

    @jacosmal1102@jacosmal11022 ай бұрын
  • Dankie Pastoor Frik, vir die Teaching...altyd n motivering om na die boodskap te luister. Pastoor is Soo... n Geseende van Abba Vader...❤

    @gysvanrooyen1157@gysvanrooyen11572 ай бұрын
  • BAIE GESEËNDE BOODSKAP PASTOOR FRIK, EK VOLG GRAAG

    @sybelmoses5197@sybelmoses51972 ай бұрын
  • More Frik, bid asb vir my verhouding met my vrou, dankie

    @marnusvandermerwe8755@marnusvandermerwe87552 ай бұрын
  • Dankie past Frik dis powerful boodskappe 🙌🏼

    @christascherman801@christascherman8012 ай бұрын
  • Powerful pastoor 🔥🔥🔥

    @odeliatimotheus7287@odeliatimotheus72872 ай бұрын
  • Pastoor ek kom vra dat u vir my sal bid.. Ek kom uit ñ moeilike lewe uit en ek is werkloos finansieël gaan dit bitter sleg met my.. Ek weet nie waar ek eintlik moes gewees het in my lewe nie.. Ek struwel elke dag met my gedagtes om te dink wat ek fout gedoen het om so te sukkel en swaar te kry.. Daar buite is mense wat nie hul skoolloopbaan voltooi het nie en hulle het sukses behaal maar ek sit nog steeds waar ek was die dag toe ek gebore was.. Ek voel vasgevang ek weet nie waarnatoe toe nie

    @user-dq9xp7pp4r@user-dq9xp7pp4r2 ай бұрын
  • Baie dankie vir die leersame reeks.

    @josinasmit7566@josinasmit75662 ай бұрын
  • Halleluja.

    @jacosmal1102@jacosmal11022 ай бұрын
  • Kan nie wag vir volgende week nie😂 dankie vir die reeks. 🙌🏻

    @leanabosch1711@leanabosch17112 ай бұрын
  • JARE se roller coaster-ry met finansies en ander

    @amandaebersohn9151@amandaebersohn91512 ай бұрын
  • Gegroet vanuit Zambië.

    @neillkruger5087@neillkruger50872 ай бұрын
  • Lekker om meer wysheid uit die Woord te ontvang.

    @jacosmal1102@jacosmal11022 ай бұрын
  • Dankie Pastoor, so het almal maar n Mefibosat in hulle lewens. Dankievir die seen wat u ons toebid. . Mag u en Amelia ook geseend wees ln al u toekomsplanne.

    @juanitaschoeman9573@juanitaschoeman95732 ай бұрын
  • Frik wat is seerder as seer om uit te vind dat jou lewensmaat jou die hele tyd ondermyn het. Dat daar die hele tyd n "bende" was wat my famielie geondermein het.

    @margariethaisabellalubbe6775@margariethaisabellalubbe67752 ай бұрын
  • @pdriesmal5599@pdriesmal55992 ай бұрын
  • Dir is ek ek moes al daar gewees het

    @chrispretorius1411@chrispretorius14112 ай бұрын
  • Onthou Om jou helm van verlossing op the sit

    @user-tw5uw6ew6d@user-tw5uw6ew6d2 ай бұрын
  • Frik se vir die mense hulle moet jou kussus doen. Dit sal hulle baie help.

    @rhodenevictor4941@rhodenevictor49412 ай бұрын
  • Dir is presies waar ek nog is pastoor Frik

    @chrispretorius1411@chrispretorius14112 ай бұрын
  • Goeie dag Pastoor Frik Weideman. Ek het op n hoee punt in my lewe op 40 my wedergebore man aan die dood afgestaan weens prostaat kanker in die ergste graad. Ons laaste 4 jaar van getroud lewe was soos n huwelik in die Hemel. Toe sterf Albert Rink op 2 Augustus en ek as 40 jarige weduwee is agtergelaat met 2 klein kindertjies. Alet Gr. 1 en Charl St 1. Ek was verloor sonder Albert. Ek is ook n wedergebore Kind van God vanaf 1991. Maar die boedel het 4 jaar gesloer om afgehandel te kom. Ek trou na n jaar na Albert Albert se dood met n man du Toit Meyburgh en hy het my net getrou vir die klein erfporsie wat uitbetaal word, sodat hy sy eie boedel kan reg wat gaan sink. Dit vind ek eers baie later uit. Soos die geld uitgekeer word steel hy my geld uit my bankrekening. Alles ontvou eers toe ek na n 15 jaar huwelik met hom, van hom skei oor sy perverse seksuele lewe. God red my uit sy hande maar ek en my kinders kom baie arm en swaar uit dit alles uit. My seun vorder nerens heen en ons 2 oorleef net. My dogter het n radikaal besluit geneem om uit die situasie die beste te maak. My seun kyk of ek nie iets wonderliks op 70 jaar gaan regkry met my skilderkuns nie, en blameer my geweldig oor geld wat hy vir my geleen het om groot dokteronkostes te delg toe ek aan n abses op n fusie aan my nekwerwel wou sterf. Ek het gestremd geraak in my laer rug van erge pyn dag en nag en hy bedryf n besigheid van tuisgemaakte salf wat soveel genesing bring vir mense met velkankers en kangreen. En ook baie ander siektes genees. Maar ons leef n Mefiboset lewe van verwyt, rusie en argumente. Ek voel hoe ons in dryfsand wegsak en dit nie goed is dat ons saam woon nie en ook dat die Heilige Gees in my kwyn van al die deur wat oopgemaak word met die verwerping, verwyte en alles wat sleg is. Pastoor, hoe breek ons uit die vloek uit waarin ons nou is. Hoe kom ons weer by n plek van vrede, liefde, selfaanvaarding voor mens en God en ook herstel?

    @mimirink6215@mimirink62152 ай бұрын
    • Ai liewe mens jy al deur baie hartseer bid dat Abba Vader vir jou weer sal optel en op hoee hoogtes tel 🙌🙇‍♀️👏👏👏⚘❤⚘

      @mariapike9216@mariapike92162 ай бұрын
  • Baie dankie vir al die beautiful boodskappe! Dit is besonders en ek en my familie kyk altyd al jul videos hier in New Zealand. Is dit moontlik om die pragtige agtergrond musiek bietjie sagter te hê? Dit is is baie lieflik maar tog distracting. Skies, wil nie kla nie, net n voorstelling.

    @bernadetteimmink37@bernadetteimmink372 ай бұрын
    • Bid asb vir my dogter om die pos te kry waarvoor sy aansoek gedoen het in Jesus se naam. Dankie

      @FlipSwanepoel@FlipSwanepoel2 ай бұрын
  • Frik ja dit gaan goed die reeks van Mefiboset dis ek ons hoor alles en weet ons moet Yashua se werke doen maar dis of ek nie tot daai punt kan kom bid vir skaam wees ,bang ek doen nie dit reg nie ,nie goed genoeg ,verstooting .En dan is daar tye dat ek weet daar is iets wat ek moet maar kom nie tot dit nie Frik kan jy saam my bid

    @henniefourie2466@henniefourie24662 ай бұрын
  • Bid asb vir my finansies dit het begin toe SARS al my grl uit my tjek rekening getrek het sonder om my te vra of ek wil afbetaal . Die ergste is ek is nie agter.meg my opgawes nie. Pastoor dink jouself in my posisie in. Jy kyk vandag in jou tjek rekening jyt R145000 in jou rekeming more oggend toe jy jou rekenings wil betaal het jy slegs R200 oor. Dit het my in n benarde posisie geplaas. Omdst ek 3mnde in die hospitaal was het ek geen inkomste nie en ek kan nie werk nie agv n rug operasie. Bid asb saam met my dat ek ten minste net my werk kan hervat asb

    @lorrainedejongh8471@lorrainedejongh84712 ай бұрын
  • Hi daar.Borrelend.

    @jacosmal1102@jacosmal11022 ай бұрын
  • Kom laat ons die Here dien Al Gaan dit hoe,amen pastor

    @user-ey5yd3wz2x@user-ey5yd3wz2x2 ай бұрын
  • Gebrek aan Selfrespek en Autoriteit dankie v d boodskappe

    @dudeperfectjr8845@dudeperfectjr88452 ай бұрын
KZhead