Hier is die rede waarom jy SOMS voel jy is WEGGESTEEK! - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel

2024 ж. 2 Нау.
3 787 Рет қаралды

- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
#MenorahTabernakel #FrikWeideman
***** SUBSCRIBE ( / menorahtabernakel ) om die bediening te ondersteun en help ons om aan te hou om mense reg oor die wêreld te bereik.
Kyk na die skakels hieronder en volg ons op ons ander SOSIALE platvorms.
* Volg ons op Facebook: / menorahtabernakel
* Volg ons op Instagram: / menorah_tabernakel
* Besoek ons Webtuiste: www.menorahtabernakel.com
* Besoek ons aanlyn winkel (Leringe): www.menorahtabernakel.com/ler...
- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
Hier is ‘n paar maniere hoe JY ons kan help om hierdie kanaal te laat groei sodat ons die WOORD van YaHWeH kan uitdra aan almal.
1. Druk die THUMBS UP knoppie as jy van hierdie video gehou het.
2. SUBSCRIBE om deel te word van ons AANLYN FAMILIE.
(As die SUBSCRIBE knoppie ROOI is dan het jy nognie deel geword nie en mis jy uit op wonderlike openbarings)
3. Nadat jy SUBSCRIBE het druk die KLOKKIE (BELL ICON) langsaan en kies dan ALL NOTIFICATIONS om seker te maak jy kry ‘n kennisgewing ELKE keer as ons nuwe video’s plaas.
4. SHARE hierdie video op FACEBOOK & WHATSAPP sodat ander ook kan deel hieraan en geseën kan word met dit wat ABBA ons gegee het.
5. As jy nie dit alreeds doen nie, los vir ons ‘n COMMENT hieronder want ons hou daarvan om te sien van waar elkeen ingeskakel is en hoe ABBA jou aangeraak het deur hierdie woord.
Shalom
Menorah Tabernakel

Пікірлер
  • Ek dankie my Vader Elohim elke dag vir jou gehoorsaamheid om Sy Woord te verkondig...dankie Frik vir jou opregte hart en jou integriteit....❤

    @elmarybrits6465@elmarybrits64652 ай бұрын
  • Hallelujah! Dankie vir dié boodskap. Ek het net gister vir die Here gesê ek voel so afgesny, so eenkant... niemand verstaan my, niemand hoor wat ek sê, ek pas nêrens in tans... Jou boodskap oor due 7 Feeste van Sabbat het vir my bevestig dat ek reg hoor! En nou vanoggend bemoedig u my met dié woord "Hy steek my weg vir n doel". Dankie

    @ARenewedmind@ARenewedmind2 ай бұрын
  • Ek is só dankbaar dat ek hierdie kragtige boodskap geluister het.....dankie past Frik....👐

    @ronelvanzyl557@ronelvanzyl5572 ай бұрын
  • Dankie Abba Vader vir hierdie woord, het dit nodig gehad. Dankie pastoor, God se rykste seën oor jou en gesin

    @chrispitrakkos8925@chrispitrakkos89252 ай бұрын
  • Amen so waar ons moet gloo en reg leewe Amen

    @user-lt4ne2cr9u@user-lt4ne2cr9u2 ай бұрын
  • Amen. Dankie Pastoor Vir die Geseende boodskap.🙏🙏🙏

    @elizebrown7786@elizebrown77862 ай бұрын
  • Ag wonderlik...dit laat my weer eens so veilig voel. Dankie Abba Vader, dat U my wegsteek in U pylkoker en my voorberei vir 'n tyd soos hierdie. Dankie vir hierdie belofte. U gedagtes en blouprint vir my lewe Pappa God.

    @laurasteyl6334@laurasteyl63342 ай бұрын
  • Amen

    @user-jt1hn2ju6u@user-jt1hn2ju6u2 ай бұрын
  • Hallelujah! Dankie Here

    @elizeerasmus3145@elizeerasmus31452 ай бұрын
  • Baie baie dankie vir die woord dis so reg in my lewe. Blessings

    @marieduplessis424@marieduplessis4242 ай бұрын
  • Baie mooi boodskap Pastoor, baie dankie. Ek ken die gevoel. Shalom.

    @juanitaschoeman9573@juanitaschoeman95732 ай бұрын
  • Awesome boodskap Pastoor Frik baie dankie blessings 🙌

    @isabelcronje1351@isabelcronje13512 ай бұрын
  • Shabbat Shalom, Pastoor

    @user-tw5uw6ew6d@user-tw5uw6ew6d2 ай бұрын
  • 👑Dankie Pastoor👑

    @PeriwinklePotter@PeriwinklePotter2 ай бұрын
  • 🙌AMEN. PRAISE HIS HOLY NAME

    @user-nn4uy3dv4m@user-nn4uy3dv4m2 ай бұрын
  • Shalom.

    @jacosmal1102@jacosmal11022 ай бұрын
  • Sjoe pragtig. Baie dankie Pastoor🙌

    @elzuettevanwyk3685@elzuettevanwyk36852 ай бұрын
  • Awesome... A ' confirmation' for my season....especially that nobody can take away this new spiritual life... as all my life everyone has always taken my stuff, name etc...But not this 'new Spiritual' life.... Shalom....

    @annismalberger3319@annismalberger33192 ай бұрын
  • Dankie pastoor

    @hesterwnolte9278@hesterwnolte92782 ай бұрын
  • More se pastoor.

    @jacosmal1102@jacosmal11022 ай бұрын
  • Halleluja.Niemand kan Abba Vader se werke verander nie.

    @jacosmal1102@jacosmal11022 ай бұрын
  • Dankie

    @louishamman9792@louishamman97922 ай бұрын
  • Prys God!! Wat n kosbare bevestiging!!!!!

    @debbiecarstens8403@debbiecarstens84032 ай бұрын
  • Halleluyah!!

    @sandrapotgieter7488@sandrapotgieter74882 ай бұрын
  • Mag Vader asb vir ons land 'n nuwe leier oprig, iemand wat Hy uitgekies het.

    @inaluiters3627@inaluiters36272 ай бұрын
  • Moes die boodskap hoor bai dankie

    @tanyamarais3952@tanyamarais39522 ай бұрын
  • Jesaja 49:2.

    @jacosmal1102@jacosmal11022 ай бұрын
  • Ons sal wag vir regte tyd.

    @jacosmal1102@jacosmal11022 ай бұрын
  • Amen

    @marlenecoertsen301@marlenecoertsen3012 ай бұрын
KZhead