Die Begin van Pesach 2024 - Frik Weideman | Menorah Tabernakel

2024 ж. 24 Сәу.
6 916 Рет қаралды

Die Begin van Pesach 2024 Op Die Plaas De Kuilen, Kamieskroon.
Frik Weideman.
Menorah Tabernakel.

Пікірлер
  • So dankbaar om dit te kan beleef. Dankie Abba!

    @wilmariturner8965@wilmariturner896524 күн бұрын
  • Halleluja.Dankie dat julle dit met ons deel.Wees geseend.

    @jacosmal1102@jacosmal110225 күн бұрын
  • Wow wow wow Hoop om ook eendag deel v dit te wees Bje seën vir julle v onse Hemelse Vader

    @MR-zi3qp@MR-zi3qp24 күн бұрын
  • Wow die Menorah se lig met daardie wolk in due agtergrong!!! dit bring 'n teenwoordigheid /atmosfeer tot hier binne in my slaap vertrek. Groot seën op u en Pastoor Amelia en elke pelgrim oppad daarnatoe 🙌🏽💐

    @johannaphillips4196@johannaphillips419624 күн бұрын
  • Wens ek kon daar wees. Lief vir julle. God het julle so geseën🙌

    @user-qp5mh5vp9n@user-qp5mh5vp9n19 күн бұрын
  • Geseënd is die wat daar kan wees! Dankie aan almal wat behulpsaam was met dit wat ons aanskou. Shalom!

    @jkruger8326@jkruger832625 күн бұрын
  • Fantasties!! Wys meer vir ons ASB....

    @sandrapotgieter7488@sandrapotgieter748825 күн бұрын
  • Oe Frik en Amelia baie dankie! Ons harte is by julle daar. Ons sal nog ons beurt ook kry om dit mee te maak. Weet net ons bid vir julle almal daar. Dit lyk alles so regtig!❤❤❤❤

    @elmarybrits6465@elmarybrits646525 күн бұрын
  • When the pattern is right...the glory will fall! Oh hallelujah! Welll done, keep up this excellent work!

    @sandrabrand3136@sandrabrand313625 күн бұрын
  • Hallelujah ❤❤❤

    @tanyakotze6754@tanyakotze675425 күн бұрын
  • Amen 🙏🙏🙏❤️

    @tiekienaude3477@tiekienaude347725 күн бұрын
  • Ooo as ek wat n klein mensie is en so goed voel oor hierdie eerrbiedigheid wat aan ABBA getoon word, hoeveel temeer dié Grote Almagtige.. dankie julle sal hopenlik een of andertyd besoek wil afle vir die ervaring. Groete Gerty

    @user-wk3ei6ez9e@user-wk3ei6ez9e25 күн бұрын
  • Sjohhh, hoendervleis en trane in oë. Wens ons kon daar wees !!!!

    @mmg4060@mmg406025 күн бұрын
  • Frik en Amelia en span; Wens ons kon dit bywoon dit sou n groot eer wees om in lewende lyf dit te aanskou en beleef. Geseënd is julle wat die regte ding doen. Ons kan baie by jou leer Frik; jy's n Godsdienaar in murg en been.

    @LeonieGrove-mo7ht@LeonieGrove-mo7ht24 күн бұрын
  • Ek kry skoons koue rillings...watter voorsmaak!!! Shalom

    @sybelmoses5197@sybelmoses519725 күн бұрын
  • Ek is opgewonde maar ook hartseer omdat ek nie daar kan wees nie …. 😢

    @tertiajacobsz4612@tertiajacobsz461225 күн бұрын
  • So jammer ons kan nie daar wees tydens Pesach, hopelik volgende jaar, wees geseend

    @ajgeldenhuys1621@ajgeldenhuys162124 күн бұрын
  • Die Psalm 119 gebeds stasies is kosbaar julle! Mag die Ruach Elohiym julle besoekers in person ontmoet!

    @deenanext8834@deenanext883422 күн бұрын
  • Beste Belewenis Ooit.

    @tier1life714@tier1life71424 күн бұрын
  • Sjoe dit laat ñ mens se hart sommer bokspring. Hoe wonderlik is dit nie om dit wat in die Woord is, te herleef in vandag se tyd nie. Wêns ons kon daar wees.

    @3_of_7@3_of_724 күн бұрын
  • God is getrou en in beheer So gaan die tyd verby. Jammer ek kan nie daar wees nie.... Ek wil graag glo, volgende keer

    @martieallers2356@martieallers235625 күн бұрын
  • Dankie Jesus! ‭I Samuel 15:22 NKJV‬ [22] So Samuel said: “Has the Lord as great delight in burnt offerings and sacrifices, As in obeying the voice of the Lord? Behold, to obey is better than sacrifice, And to heed than the fat of rams" Dankie Abba Vader vir U guns oor Frik en Amelia se lewe

    @helenah6562@helenah656225 күн бұрын
  • Julle is geseënd en bevoorreg om daar te wees. Abba is so Getrou.

    @karinteubes5838@karinteubes583825 күн бұрын
  • Ek kyk na die video hierbo en ervaar die presents van Yahweh dit is asof ek self daar is, voel sommer hartseer dat ek nie daar kan wees nie😢

    @pamelablankenberg3755@pamelablankenberg375524 күн бұрын
  • Hemelsmooi.Geseend hulle wat daar kan wees.

    @user-uq2rv6en7z@user-uq2rv6en7z24 күн бұрын
KZhead