Dis hoe ń mens jou Maandag begin. (Exodus

2024 ж. 13 Сәу.
3 977 Рет қаралды

Begin jou Maandag so.
(Exodus 33:13-14)

Пікірлер
  • Dankie God dst die lig weer kan skin en my Gees Roep uit Hallelujah Shalom 🙌 Geseënde dag vir almal in Jesus Liefde.

    @edwarddippenaar1615@edwarddippenaar1615Ай бұрын
  • Vader laat ek net verder gaan op die pad deur hierdie week as U nie met my saamgaan nie. Maak my U weë bekend . Laat my besluite wat ek moet neem deur U die regte pad wees en U goedkeuring wegdra. Amen

    @makkiebotes2810@makkiebotes2810Ай бұрын
  • Ons God is groot, dankie vir U woorde van bevestiging vanoggend

    @marlizedekker@marlizedekkerАй бұрын
  • Amen dankie pastoor Frik vir die pragtige boodskap🙏🙏🙏

    @tiekienaude3477@tiekienaude3477Ай бұрын
  • In die Naam van Yeshua, Amen 🙏🙌🕊️ Dankie vir die blye Boodskap Pastoor Frik.. Shalom

    @elizabethvanderwesthuizen1196@elizabethvanderwesthuizen1196Ай бұрын
  • Amen Amen!!!!

    @estelledean6563@estelledean6563Ай бұрын
  • Amen,

    @JanJohannes@JanJohannesАй бұрын
  • Amen

    @elizedupreez5102@elizedupreez5102Ай бұрын
  • Here Maak my U Wee bekend dat Ek Genade in U Kan vind ASB Here 🙏🏻🙏🏻🙏🏻

    @user-kc3cc3sh7r@user-kc3cc3sh7rАй бұрын
  • Dankie vir jou kosbare perels

    @elanoranoeth3129@elanoranoeth3129Ай бұрын
  • Baie baie dankie Frik. Dis wonderlik om te weet ons is n hele klomp in die stroom van Lewende Water - laat ons vashou aan die Woord!❤

    @elmarybrits6465@elmarybrits6465Ай бұрын
  • Dankie vir die mooi boodskap. Shalom

    @daleneweideman816@daleneweideman816Ай бұрын
  • Isaiah 41:10 HalleluYAH

    @elzannewebb9052@elzannewebb9052Ай бұрын
  • Dankie Pastoor

    @user-cf7wi7hf4n@user-cf7wi7hf4nАй бұрын
  • Baie dankie pragtig.

    @MagdalenaBeukes@MagdalenaBeukesАй бұрын
  • Amen. Dankie Here.

    @marelizekruger6891@marelizekruger6891Ай бұрын
  • Dankbaar !!!

    @dalenenel4873@dalenenel4873Ай бұрын
  • Dankbaar vir die bakkie boodskape

    @tienierabie748@tienierabie748Ай бұрын
  • So mooi boodskap. A M E N

    @RobertKalisch-xk7rp@RobertKalisch-xk7rpАй бұрын
  • Baie dankie vir hierdie boodskap, het dit so nodig, geseënde dag, shalom

    @chrispitrakkos8925@chrispitrakkos8925Ай бұрын
  • Shabbat Shalom, Pastor

    @user-tw5uw6ew6d@user-tw5uw6ew6dАй бұрын
  • More se, mooi en geseende dag en week.

    @jacosmal1102@jacosmal1102Ай бұрын
  • Fantastiese boodskap..dankie my Vader.. dankie Frik.. ek like hierdie bakkie boodskappe 😀♥️🙌 Shalom

    @Love-sv7vg@Love-sv7vgАй бұрын
  • Halleluja.

    @jacosmal1102@jacosmal1102Ай бұрын
  • Sjoe wat 'n bevestiging. Ek sit vandag by werk en dink ek moet die Here soek en dit kom hy my op, ek Sal U nie laat gaan tensy U my seën

    @tracey7066@tracey7066Ай бұрын
  • Shalom

    @jacosmal1102@jacosmal1102Ай бұрын
  • Jahwe in beheer.

    @jacosmal1102@jacosmal1102Ай бұрын
  • Exodus 33.

    @jacosmal1102@jacosmal1102Ай бұрын
  • Slegs genade.

    @jacosmal1102@jacosmal1102Ай бұрын
  • Amen

    @rudolfthegardener6105@rudolfthegardener6105Ай бұрын
KZhead