Richard vd Westhuizen - Tussen treine 1991

2017 ж. 16 Нау.
38 135 Рет қаралды

www.realmusic.co.za/
/ vonkmusiek
/ vonkmusiek
Subscribe here: / @realmusicvonkmusiek

Пікірлер
  • Ons moet ons land terug vat ons het geveg vir die land ons kan weer

    @user-rt2cv5pv9d@user-rt2cv5pv9d25 күн бұрын
  • My childhood

    @fmspike@fmspike14 күн бұрын
  • Eenvoudig pragtig, dis Afrikana....mooiste taal ooit....

    @faniekitching8326@faniekitching8326 Жыл бұрын
  • Ongelooflik mooi

    @bengreyling3716@bengreyling371617 күн бұрын
  • The proper original version of this iconic Afrikaans song…thank you for uploading it! Memories and emotions spanning decades!

    @antonroland@antonroland Жыл бұрын
  • Hierdie weergawe bly maar die mooiste

    @daphnerall4971@daphnerall49712 жыл бұрын
  • Beautiful music ALWAYS Richard ❤

    @lakuntakinte3900@lakuntakinte3900 Жыл бұрын
  • Steeds een van die mooistes ❤

    @Galaxy-ho2pk@Galaxy-ho2pk Жыл бұрын
  • It's amazing how easy it is to understand Afrikaans as a German... amazing song

    @infinite_hyperspace@infinite_hyperspace Жыл бұрын
    • Exactly

      @thomasnicholls8610@thomasnicholls8610 Жыл бұрын
  • My favourite. Have every copy of this song on my playlist. This, the original is the best. Used to teach in a railway village in the 70s. Fills me with nostalgia

    @rorysullivan4913@rorysullivan4913 Жыл бұрын
  • Beautiful! Two handsome guys!

    @beverleyannanderson2848@beverleyannanderson28483 жыл бұрын
  • Only heard this like yesterday and I am smitten with it. Regards, Samuel.

    @samuelfarris1949@samuelfarris1949 Жыл бұрын
  • Bring darm ma Baie memories terug !!!

    @SuperSpiderman1979@SuperSpiderman19792 жыл бұрын
  • Mooi gedoen.

    @giselavanreenen5786@giselavanreenen57864 жыл бұрын
  • Ek wonder wat van jou geword het Jy wat nog so By my spook Ek weet net ons het die vuur gemaak Die wêreld aan die brand gestook Nou is die nagte soveel stiller Die dae eis sy eie tol Maar ons twee was die wilde wind se blare Ons kaartjies lê die hele wêreld vol Tussen treine Tussen stasies Lê daar basies Net die leë spore Tussen treine Tussen stasies Lê die leë spasies van die onskuld nou verlore Nou vra ek waar het alles begin Die ding van los wees voor die wind Onthou jy ook die rook, die yster Die lig wat in die verte blink Dan dink ek terug aan soveel dae Soveel stawe op die spoor Ja daar was voorheen 'n tyd van treine Waar en wanneer het ons dit verloor? Tussen treine Tussen stasies Lê daar basies Net die leë spore Tussen treine Tussen stasies Lê die leë spasies Van die onskuld nou verlore Elke keer was dit 'n afskeid Elke keer weer 'n begin 'n Honderd haltes langs die spoor Elke stasie het sy eie skim Miskien het ek Verleer om te kyk Jy bepaal jou eie baan (Ooh) Soms sien ek die skadu Van jou spieëlbeeld As spieëls Verbrokkel voor die maan Tussen treine Tussen stasies Lê daar basies Net die leë spore Tussen treine Tussen stasies Lê die leë spasies Van die onskuld nou verlore

    @seanafrica7021@seanafrica7021Күн бұрын
  • Dankie vir hierdie uitstekende oorspronklike musiekvideo van 'n baie jong Richard en Lochner.

    @emilevoltaire8009@emilevoltaire80097 жыл бұрын
    • Fantasties!!!

      @nazeemsamuels6378@nazeemsamuels63784 жыл бұрын
    • Dit bly maar n pragtige lied...

      @emmamarais7895@emmamarais78953 жыл бұрын
  • Waarheid lê in ons all maal

    @merciamaartens7520@merciamaartens7520 Жыл бұрын
    • Dis reg...

      @infinite_hyperspace@infinite_hyperspace Жыл бұрын
KZhead