Jakkie Louw - Een Miljoen Woorde

2018 ж. 10 Мау.
253 565 Рет қаралды

Music video by Jakkie Louw performing Een Miljoen Woorde. (C) 2010 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under Select Music a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd
vevo.ly/YGaYPE

Пікірлер
  • Pragtige melodie, lieflike woorde, gevoelvolle vertolking, Pragtig gesing Jakkie Louw.

    @pieternel9247@pieternel92472 жыл бұрын
  • This is why love music so much Baie Pragtig❤️

    @OtakuRBJ@OtakuRBJ Жыл бұрын
  • Jacaranda FM loved playing this song back in the day

    @nhlanhlathubana6460@nhlanhlathubana64604 жыл бұрын
  • Ek love die song!❤

    @Xeniafrvr@Xeniafrvr2 жыл бұрын
  • One of the most amazing songs ever.... It's a timeless classic... Such a pity that this country doesn't appreciate good music.... A soundtrack for 2020... What a sad year it was..... ❤️

    @niceridehome2213@niceridehome22133 жыл бұрын
    • I love this!! so true!

      @leekurt9751@leekurt97518 ай бұрын
  • Moni elke keer as ik dit lied hoor denk ik aan jou ,..... bijna 3 jaar geleden kreeg je je vleugels love ya

    @jjheykoop5314@jjheykoop53144 жыл бұрын
  • Liefde is sterker as goud, mooi lied👍

    @ancoisnaude4087@ancoisnaude40872 жыл бұрын
  • So n pragtige lied Jakkie. God seen jou ryklik. Ek love jou musiek. Mooi loop

    @johannesgeldenhuys4995@johannesgeldenhuys49958 ай бұрын
  • jy is awesome jy is superster

    @hendrikventer8619@hendrikventer8619Ай бұрын
  • Eks Mal oor die liedjie.

    @annemariesmit7743@annemariesmit7743Ай бұрын
  • Jakkie Louw jy is voorwaar Geseend met n fantasiese stem!

    @martinpottgieter2490@martinpottgieter2490 Жыл бұрын
  • Ek love die song oor n honderd dankie jakkie❤👍

    @user-dy4wb2sp1q@user-dy4wb2sp1q8 ай бұрын
  • What a song, I play it every night to be in spirit with all those that are losing their loved ones due to COVID, stay safe everyone

    @siphesihlesuccessmhlanga279@siphesihlesuccessmhlanga2793 жыл бұрын
  • All time favorite song. ❤❤❤😭

    @janicearluck6637@janicearluck66374 жыл бұрын
  • It has always been one of my favorite songs. But after my first love left me after 23 years, it is so difficult to listen to it now 😢

    @neilbone8711@neilbone8711 Жыл бұрын
  • My sister se gunsteling liedtjie...

    @missbenjamin3610@missbenjamin3610Ай бұрын
  • Sy sê sy sukkel om te slaap as sy droom As sy droom Sy sê daar’s bitter baie dinge Wat sy nog wou doen Sy vra, is jy wakker? Hy sê, ja En sy vra Sê my, wat sal jy doen met ’n miljoen? Een miljoen woorde? Ek sal poetry skryf oor jou mond en jou lyf Ek sal liedjies dan maak en dit sing tot jy slaap Vanaand soen ek jou In ’n nuwe taal vir ons gebore, ooh In een miljoen woorde Ek skryf jou naam op die stam van ’n boom Waar jy nou woon En ek wens ek kan jou nog een keer vra Hey, wat doen ons vandag? Ek sal poetry skryf oor jou mond en jou lyf Ek sal liedjies dan maak en dit sing tot jy slaap Vanaand soen ek jou In ’n nuwe taal vir ons gebore, ooh In een miljoen woorde Een miljoen woorde Ek sal poetry skryf oor jou mond en jou lyf Ek sal liedjies dan maak en dit sing tot jy slaap Vanaand soen ek jou In ’n nuwe taal, vir ons gebore, ooh Ek sal poetry skryf oor jou mond en jou lyf Ek sal liedjies dan maak en dit sing tot jy slaap Vanaand soen ek jou In ’n nuwe taal vir ons gebore, ooh Een miljoen woorde Een miljoen woorde Hy sê hy sukkel om te slaap as hy droom As hy droom Droom van haar

    @karla-marialberts5595@karla-marialberts559510 ай бұрын
  • Baie mooi. Die verhaal is deel van my hart, vanaf dag 1 wat ek hom gehoor het

    @petreysmalman8595@petreysmalman8595 Жыл бұрын
  • Vandag hoor ek die uitslag van my toetse. 23 jaar terug het die Here my genees van K, maar ek weet nie of dit hierdie slag vir my beskore is nie.🙏

    @suzettedavey7781@suzettedavey7781 Жыл бұрын
    • Jyt nooit jou rusultate gegee....?

      @petreysmalman8595@petreysmalman8595 Жыл бұрын
  • Die mooiste lied!!!!

    @quintondafel225@quintondafel2254 жыл бұрын
  • Dis nou n treffer

    @ianpienaar9544@ianpienaar95443 жыл бұрын
  • 😢

    @erikasteyn1585@erikasteyn15855 ай бұрын
  • Awesome song still in 2020.

    @richardk100@richardk1004 жыл бұрын
  • Die WOORDE 🥹

    @AbigailNelson-Henwood@AbigailNelson-Henwood9 ай бұрын
  • 'n Meesterstuk,in Afrikaans.Die inleiding veral maak iets in my wakker.Uitstekend.

    @gesinaolivier3405@gesinaolivier34056 ай бұрын
  • Pragtige Song!

    @gerrithorn3507@gerrithorn35075 жыл бұрын
  • so hartseer maar tog so mooi 😍😍mal daaroor

    @amecoetzee2510@amecoetzee251010 ай бұрын
  • Die beste

    @christopherbruintjies2570@christopherbruintjies25705 жыл бұрын
  • Ek is vir lief vir jou en ek will jou soen

    @cheniquaf@cheniquaf4 жыл бұрын
    • Hello dit is grapie

      @cheniquaf@cheniquaf4 жыл бұрын
    • Joh crying

      @jenaydintimm1490@jenaydintimm14903 жыл бұрын
    • Eish

      @janiecegreyling8335@janiecegreyling83352 жыл бұрын
  • Die song gee my hoendervleis

    @devonknoetze5321@devonknoetze53215 жыл бұрын
  • Die song is so pratig

    @tamiaels5901@tamiaels590111 ай бұрын
  • One million words

    @tshegofaatsoo@tshegofaatsoo5 жыл бұрын
  • Beautiful ❤️❤️❤️❤️

    @elizebotha2420@elizebotha2420 Жыл бұрын
  • Sy vra is Jy wakker 0:57 Hy sê Ja en sy vra - Afrikaans musiek

    @cupidaquarian@cupidaquarian Жыл бұрын
  • So mooi!!!!♡♡♡♡

    @lutevink7535@lutevink7535 Жыл бұрын
  • Pragtig!

    @henkdawson6237@henkdawson62375 жыл бұрын
  • I lost alot of my family to cancer

    @allancook2310@allancook231011 ай бұрын
  • 2022*wie luister Saam donderdag oggen pragtig JL

    @CharliC-jh5tr@CharliC-jh5tr Жыл бұрын
  • Raak Diep binne mens.

    @gerryk101@gerryk10110 ай бұрын
  • Hier is my liekie

    @tiyanikhosa4709@tiyanikhosa47094 жыл бұрын
  • Very sad

    @angelomonique3544@angelomonique3544 Жыл бұрын
  • Ek tjank krokidil trane

    @nadiag4599@nadiag45995 жыл бұрын
  • Woorde kani Beskryf hoeveel ek die Vokken song verpes nie

    @benjaminwalters282@benjaminwalters2822 жыл бұрын
    • *kan nie... en *fokken, beskryf met *b nie B nie As jy nie van die liedjie hou nie hoekom luister jy hom en comment jy op 'n publieke platform?

      @jacodewaal904@jacodewaal904 Жыл бұрын
    • @@jacodewaal904 bra dis 8 maande terug jyt seker niks beters om te doen nie

      @benjaminwalters282@benjaminwalters282 Жыл бұрын
    • @@benjaminwalters282 nes jy niks beter het om te doen nie

      @mercygrace9314@mercygrace9314 Жыл бұрын
    • @@mercygrace9314 Wat van jy klim van die foon af en gaan was Skottelgoed 😋

      @benjaminwalters282@benjaminwalters282 Жыл бұрын
    • Jirre ek Voel Jou my bra

      @cupidaquarian@cupidaquarian Жыл бұрын
KZhead