Manie Jackson - Die Hemel Weet

2018 ж. 31 Мам.
5 551 459 Рет қаралды

Music video by Manie Jackson performing Die Hemel Weet. (C) 2017 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd
vevo.ly/t5K2e2

Пікірлер
  • To my beautiful Gaansie, if you ever find yourself here again listening to this song just know I love you and that he's looking down on you, I know for sure that he misses you too and is so proud of you. ♡

    @marzaanvanderlinde587@marzaanvanderlinde5875 ай бұрын
  • Ek het my liefste engel in Julie 2022 verloor! Sy was my alles en ek het die grond aanbid waarop sy geloop het! Hierdie song is een van die mooistes! Dankie Manie

    @samsteenkamp26@samsteenkamp26 Жыл бұрын
  • Een van daardie treffers wat nooit oud sal word nie....

    @johanneshaasbroek7228@johanneshaasbroek72283 жыл бұрын
    • Virseker nie nee

      @samanthaprinsloo6809@samanthaprinsloo68092 жыл бұрын
    • Beautiful

      @samanthaprinsloo6809@samanthaprinsloo68092 жыл бұрын
    • Jy het mooi naam

      @rochelleannandale769@rochelleannandale7692 жыл бұрын
    • Mannie Jackson

      @Sally-jo2qp@Sally-jo2qp Жыл бұрын
    • Messages to

      @LiebLouw@LiebLouw13 күн бұрын
  • Ik heb echt genoten van dit lied. Het lied heeft betekenisvoller woorden en Manie Jackson heeft een mooie stem. Super om naar te luisteren en te denken aan gelukkiger tijden. 👌🎼❣

    @suzanneberger8202@suzanneberger82022 жыл бұрын
    • 'Van die os op die wa' check out Jan Jan Jan or Die Dolfyne.. for a good laugh..

      @glenblignaut9977@glenblignaut9977 Жыл бұрын
    • mooi,geniet dit altyd

      @fredkruger1080@fredkruger1080 Жыл бұрын
  • Ik hou van die mooie zuid afrikaanse liedjes

    @hermanv56@hermanv563 жыл бұрын
  • my liefling die 23st vas jou verjaarsdag eerste keer wat ons nie saam was in lewe nie mis jou my Angel

    @cliffordlabuschagne7773@cliffordlabuschagne77732 жыл бұрын
  • Amen. Manie dit is n song soos die wat die storm in n ou stil maak.

    @rassieerasmus7973@rassieerasmus797311 ай бұрын
  • Ek het my Pa 5 jaar terug verloor en Maandag het ek my Ma verloor. Die liedjie laat my trane stort oneindig.

    @glasogie1@glasogie19 ай бұрын
  • This is the most beautiful Afrikaans song I have ever listen to. I can't stop listening to it. Thank you Manie. Music and especially the lyrics of a song heals in so many ways.

    @myraanderson9721@myraanderson9721 Жыл бұрын
  • It's crazy how many people come back to this everyday. This song is Legendary ❤💖

    @VI666IV@VI666IV2 жыл бұрын
    • 'Van die os op die wa' check out Jan Jan Jan or Die Dolfyne.. for a good laugh..

      @glenblignaut9977@glenblignaut9977 Жыл бұрын
  • Dierbare Manie soms laat jou liedjie die Hemel weet trane in my oë. Want toe hy uitgereik was ,was my oorlede Mammie nes ek gaande daaroor. Sy is nu in die Hemel by Jesus. Ek wil net sê hou aan met jou pragtige fluweel stem wat jy v d Here af ontvang het. Al jou liedjies deur die jare is goud.Mag Jesus, jou ryklik seën en jou gesin. Mag die mooi elke dag op jul wag. Liefde in Jesus. Hettie

    @HettieVanDerBerg-in6lz@HettieVanDerBerg-in6lz Жыл бұрын
  • Schönes Lied Grüsse aus Deutschland Annette 🤗🤗💖🌹💞

    @annettesebastiani4539@annettesebastiani45392 жыл бұрын
  • 3 Years ago, this song kept me standing. 😢 My darling sister passed away at the age of 43 from cancer, and I was not ready to let go of her when she was called to Heaven. 😭

    @alicemarshall8223@alicemarshall8223 Жыл бұрын
    • KAN ek GROOT ASB hierdie Prag lied in ENGELS Hoor of Slegs die bewoording sal ook help GROOT ASB

      @karienmarais2230@karienmarais2230 Жыл бұрын
    • Sorry so sad

      @corrieburger8949@corrieburger8949 Жыл бұрын
    • Nog nie telaat nie hoor

      @rinaduplessis@rinaduplessisАй бұрын
    • 😅😊😊😊​😊😊😊😅😊😊😅😅😅😅😅😅😅😅😊😊😊😊😅😊😊😅😅😊😊😊😊😅😊😊😅😅😊😅😊😊😊😊😊😅😅😊😊😊😅😊😊😊😅😅😊😅😊😅😊😊😊😊😅😊😊😅😊😅😊😅😊😊😊😊😊😊😊😅😊😊😅😊😊😊😊😊😊😊😊😅😊😊😊😊😊😊😊😅😊😅😊😊😊😊😊😊😊😊😅😊😊😊😊😅😊😊😊😊😅😊😅😅😅😊😊😊😊😊😅😊😊😊😊

      @shalenevasdev3464@shalenevasdev346424 күн бұрын
  • Ai Manie ek kan net nie genoeg na hierdie liedjie luister nie. Dis so vol mooi herinneringe. Baie dankie.❣️❣️

    @anetteengelbrecht9199@anetteengelbrecht9199 Жыл бұрын
  • Sê maar enigiets!!. Afrikaans is tops en so is Manie ook. Baie dankie vir hierdie pragtige song. Maak my baie trots op ons sangers!!!

    @joeypieterse4705@joeypieterse47053 жыл бұрын
    • Pragtige lied.

      @charlottewilson2075@charlottewilson20759 ай бұрын
    • ​@@charlottewilson2075😊?

      @FrikkieRyck@FrikkieRyck7 ай бұрын
    • Great song.

      @MrGordy93@MrGordy934 ай бұрын
    • 😊❤❤❤❤❤​

      @wolliewolmarans5305@wolliewolmarans530522 күн бұрын
  • What a voice!!Marvellous song...deeply touching!! Can't help some tears!! Very emotive! Great Manie!❤️❤️❤️🌷👏👏👏👏

    @soniaponzio9426@soniaponzio9426 Жыл бұрын
  • Dankie ek het n mooi vriend ontmoet, en hy het vir my hierdie liedjie gestuur,, dit was die eerste keerr, dat ek na jou Musick luister , Moet asb nie ophou,

    @richardgrobbelaar2426@richardgrobbelaar24267 ай бұрын
  • Hoe wonderlik om sulke inspirerende woorde met so talentvolle sanger te kan luister.

    @henniesmook2333@henniesmook2333 Жыл бұрын
  • Ek het my ouma veloor laas jaar in November die was die song wat sy elke sondag geluister ek kry elke keer n traan as ek hom hoor❤️

    @Henry-dl4ih@Henry-dl4ih Жыл бұрын
  • Dis my gunsteling liedjie. Luister gereeld daarna saans as ek nie kan slaap nie. Pragtig Manie!!

    @mariannevanrooyen9153@mariannevanrooyen9153 Жыл бұрын
  • Dit is die mooiste liedjie wat ek mog gehoor het my man is die 24ste April oorlede 11 dae voor sy 80ste verjaardag en ek luister elke dag na hierdie liedjie van jou Manie baie dankie

    @user-xl1ti1lt7s@user-xl1ti1lt7s5 ай бұрын
  • Einfach wunderschönWarum hört man bei uns in Deutschland so wenig von diesem Sänger The song is so great. Even touch of class I never heard them before and I love them Ich wünschte wir würden mehr von diesen begnadeten Sängern und Songwriter bei uns hören Eva

    @60chiloe@60chiloe5 жыл бұрын
    • 'Van die os op die wa' check out Jan Jan Jan or Die Dolfyne.. for a good laugh..

      @glenblignaut9977@glenblignaut9977 Жыл бұрын
  • Manie ek kan nie genoeg van jou liedjies luister nie,nie net n mooi sterk stem,maar absoluut woorde wat n mens aanraak en SO waar....elke woord...veral...geen dorings meer vir ma...so waar😊

    @amandadelange186@amandadelange186 Жыл бұрын
  • ❤❤ Manie. Dankie, dankie vir die pragtige lied. Het my oudste dogter verloor. Sy was maar net 19jr oud. 😢😢. Jy het n pragtige stem. Pragtige kind. Sterkte vorentoe.

    @lorraineviljoen8818@lorraineviljoen8818 Жыл бұрын
    • 😢jammer om the hoor van jou dogter. Dit bring trane in my oe. 🙏

      @user-jw4ji8zm6b@user-jw4ji8zm6b2 ай бұрын
    • 2am

      @magdaleenventer753@magdaleenventer753Ай бұрын
  • Hoe baie trane het ek gestort 10 11 jaar terug..ek moes besluit of ek moes skei of nie..wat n moeilike tyd in my lewe. Nou kan ek daarna luister sonder trane, tyd het genees..maar vergeet??

    @jacobusvdmerwe910@jacobusvdmerwe910 Жыл бұрын
  • Die mooiste liedjie,my pa se gunsteling en ook sy begrafnislied...daarom huil ek elke keer as ek daarna luister.

    @ilzedeklerk2753@ilzedeklerk27533 жыл бұрын
    • Ek is so jammer vir jou verlies. God seèn jou en jou familie ryklik.🌹🌹

      @thousandstreams@thousandstreams2 жыл бұрын
    • Mag jou pappa in vrede rus❤

      @phillipkruger9446@phillipkruger9446 Жыл бұрын
  • This song is the first time I ever heard you sing ❤️

    @brendagultig2158@brendagultig21582 жыл бұрын
    • 'Van die os op die wa' check out Jan Jan Jan or Die Dolfyne.. for a good laugh..

      @glenblignaut9977@glenblignaut9977 Жыл бұрын
  • Dankie Manie hier die pragtige lied het my kleinseun op sy ma se roudiens gespeel.

    @dinagoosen3240@dinagoosen3240 Жыл бұрын
  • 7 years ago was the last time I danced with my husband... he died soon after.. beautiful memories

    @riavanniekerk3699@riavanniekerk3699 Жыл бұрын
  • Wat een super lied! Absuluut geweldig! Top talent! Sober artiesten! De gitarist met het hoedje op vind in super stoer! Doe zo voort Manie!

    @petrusvaneeden1289@petrusvaneeden1289Ай бұрын
  • Manie dit my gunsteling mied.My en my oorlede vrou het dit baie saam gesing.Dit laat my BAIE na haar verlang

    @user-tm1jn3px6p@user-tm1jn3px6p3 ай бұрын
  • Die song is soooooo mooooi as ek die nomer op die radio hoor dan word daar nie vir my gese ek moet sagter sit nie 💜💜

    @tiaanswart6195@tiaanswart61954 жыл бұрын
  • MANIE , BLY SING, ek hoop jy kry wat jou stem kan verhaal en vir jou kan skryf . Baie mooi,

    @user-li5rf7vc6j@user-li5rf7vc6jАй бұрын
  • Absoluut geniaal - jy verdien hierdie kommentaar Manie - dit is goud werd.

    @manuelmagro9173@manuelmagro91733 жыл бұрын
  • Ek kan nie help om elke keer terug te keer na die song nie. Dit is ongelooflik mooi en roer my hartsnare!

    @carollakay2911@carollakay29114 жыл бұрын
    • Die Hemel weet

      @kobuspretorius3533@kobuspretorius35332 жыл бұрын
  • Beautiful die mooiste liedjie ooit! Manie dit is een van my geliefkoosde liedjie. Jy Kan en jy mag maar!!!!

    @sylviakruger10@sylviakruger102 жыл бұрын
  • Dis een van jou mooiste liedjies Manie. ❤❤

    @user-vw3hz7ut5b@user-vw3hz7ut5b19 күн бұрын
  • Dit is alles waar. Dankie Manie.

    @jbboshoff760@jbboshoff7603 ай бұрын
  • Hierdie liedtjie het my pa so 6maande voor sy dood begin luister. Hyt n brain tumor gehad. Hy was mal oor die liedtjie. Hyt my ma see toe gevat en dan luister hulle die song opdie pad. Ek dink hyt geweet hy gan gaan. As ek die liedtjie luister huil ek elke keer en mis hom so. Manie ek wil graag hoor hoe sing jy "Why me Lord"

    @Frikkidel@Frikkidel3 жыл бұрын
    • Kom aan Manie Gee ons nog asb 👍😍😍

      @ellacrous4111@ellacrous41113 жыл бұрын
    • @@ellacrous4111 I

      @magdamacaskill6851@magdamacaskill68512 жыл бұрын
    • WHY ME LORD

      @user-su4lx2nu1t@user-su4lx2nu1t2 ай бұрын
  • Mooiste lied van die beste Sanger, mooiste stem, Manie jy is super tops! ♥️

    @kleintjiestrydom6450@kleintjiestrydom64502 жыл бұрын
  • Say it all when your are still part of Planet "Earth" to the one who deserves your words.

    @pieterolivier7268@pieterolivier72683 жыл бұрын
  • Manie, hierdie is my vrou se gunsteling liedjie en toe ek nou vir die eerste keer voluit na hom geluister het, het die trane gestroom. Fantastiese stem en lirieke en vat dit asb van 'n ander liedjieskrywer, dis briljant!

    @nicksmit489@nicksmit4892 жыл бұрын
    • Hierdie is een van die mooiste trefers wat altyd aan jou hart vat.

      @johandanielesterhuizen896@johandanielesterhuizen896 Жыл бұрын
  • Ek Juana van der walt het vandag n jaar verlede my suster verloor en Manie Jackson was haar held ❤

    @user-gw6jm9ri4k@user-gw6jm9ri4k Жыл бұрын
  • Music is music. Beautiful. Love Afrikaans !!!

    @neilladd3410@neilladd34104 жыл бұрын
  • Great song of all time for Afrikaans

    @annamariestears885@annamariestears8853 жыл бұрын
  • Manie, jy gaan nog ver kom, jou geliefdes kan trots wees op jou, mooi so......

    @ancoisnaude4087@ancoisnaude40873 жыл бұрын
  • Hi my Dearest Brother. I really love and enjoy your music. Though I'm not Afrikaans speaking but it is so uplifting. Blessings my Brother

    @dr.victordechaquapeters6190@dr.victordechaquapeters61904 жыл бұрын
    • This is what you call greatness!!!

      @manuelmagro9173@manuelmagro91733 жыл бұрын
    • Diehemelweet

      @chriserasmus5028@chriserasmus50283 жыл бұрын
    • Thank you very much

      @maniejackson5962@maniejackson59623 жыл бұрын
  • Uitmuntend Manie... vibes tot hier in Saudi Arabia!

    @neebliksemman@neebliksemman4 жыл бұрын
  • Mis jou elke sekond vandag weer my mooiste Liefling vrou

    @cliffordlabuschagne7773@cliffordlabuschagne77732 жыл бұрын
  • Pragtig Manie. My gunsteling van alle Afr songs, ek LOVE dit ek raak hartseer as jy dit sing, so pragtig is dit!

    @catharinadebeer3519@catharinadebeer35193 жыл бұрын
    • Manie jy kan maar sing. Veral oor die liefde. Elke oomblik spesiaal. Di liefde is mooi. Maria du Preez van Suid Afrika.

      @mariadupreez7595@mariadupreez75953 жыл бұрын
    • hogf jpigu

      @martielabuschagne9850@martielabuschagne9850 Жыл бұрын
    • @@mariadupreez7595 b bovvj📯🥁📻📯📱📱📯📱📱

      @martielabuschagne9850@martielabuschagne9850 Жыл бұрын
  • My mooiste Liefling vrou se begrafnis liet by die graf jy is die beste Manie

    @cliffordlabuschagne7773@cliffordlabuschagne77732 жыл бұрын
  • Hello ek my vrou laas jaar verloor sy mal oor die song. God vat my hand

    @corrieburger8949@corrieburger8949 Жыл бұрын
  • Ek is van die kaap en ge vlieg jhb toe vir die diens en hierdie song van jou het op haar diens gespeel ❤

    @user-cv7ry7jc8x@user-cv7ry7jc8x6 ай бұрын
    • . Marie you bring memories back and can't stop listening to this song

      @raywilliams539@raywilliams539Ай бұрын
  • Pragtige liedjie gesing deur 'n WARE Engel genaamd Manie Jackson! Moenie oooit ophou sing nie! ❤ "GOD het hierdie talent SPESIAAL an JOU geskenk" om mense soos EK gelukkig te maak! (ook my "Soulmate in Aug 23 tragies verloor) mar hierdie liedjie van jou, bind ons steeds saam.. ❤❤❤❤❤

    @joanschlemmer8829@joanschlemmer8829Ай бұрын
  • Manie, net weer 'n Bevestiging vir Jou.... Hierdie is Maklik een van die BESTE AFR se Liedjies nog Ooit...!!! Baie geluk en fokus op hierdie Tiepe SKEPPINGS VIR JOU SUKSES...!!!🤗

    @user-yr8ld1cb4o@user-yr8ld1cb4o6 ай бұрын
  • Manie, nog geen Afrikaanse song het nog ooit soveel emosie ontwek in my nie! Hemel jy mag maar sing broer!

    @neebliksemman@neebliksemman4 жыл бұрын
  • Danie dit is die lied wat my oorlede vrou gereeld gesing het.Dankie vir die goeie herhinneringe.Jy is TOPS.Doen so voort.!!!

    @user-tm1jn3px6p@user-tm1jn3px6p4 ай бұрын
  • Die hemel wéét,hy kán sing. Abrie.

    @abriebrand6726@abriebrand67263 жыл бұрын
  • Dit is een van die mooiste lie3djies wat jy opgeneem het. Ek geniet my cds van jou baie

    @ansieduplessis8712@ansieduplessis87124 жыл бұрын
  • Jy het n unieke stem. Ek geniet jou sang.

    @elsaoneill8972@elsaoneill89723 жыл бұрын
  • This song will always give me goose bumps.!!!!❤

    @user-tm1jn3px6p@user-tm1jn3px6p3 ай бұрын
  • Trane loop elke keer as ek luister . 😢😢

    @wayneblem223@wayneblem2232 жыл бұрын
  • Manie ek het my man verloor in Jan 21. Hy was altyd gaande oor jou lied " Goodbye my love goodbye" nou dat ek alleen is klink dit of hy daardi woorde vir my spesiaal sing. Baie baie danki dit help my deur my pyn. Joan Brandt

    @joanbrandt8468@joanbrandt84683 жыл бұрын
    • ai dit is so eina ek het op 15 Junie my man gegroet op 57jaar maar die liedtjie bly mooi

      @zurikabarnard818@zurikabarnard818 Жыл бұрын
    • Ai toggie

      @henniecilliers4337@henniecilliers4337 Жыл бұрын
    • Cms

      @jordanlabuschagne8644@jordanlabuschagne8644 Жыл бұрын
    • Hallo my vrou.

      @martinlumley9341@martinlumley9341 Жыл бұрын
    • Sounds like Between the devil and Me Alan Jackson

      @waynehall7499@waynehall7499 Жыл бұрын
  • The voice and feelings in this song is superb, one just has to love this song to bits. I love listening to it. Thank you, Manie, for this beautiful song

    @lorrainedewaldon-holmes9016@lorrainedewaldon-holmes90163 жыл бұрын
    • Die Hemel weet

      @chriserasmus5028@chriserasmus50283 жыл бұрын
    • S

      @corneliustoohey9294@corneliustoohey92942 жыл бұрын
    • @@chriserasmus5028 jy

      @johandutoit5370@johandutoit53702 жыл бұрын
  • Manie jys n mens se Engel op aarde en en so baie gebeur dit dat ek nie kans sien vir n nuwe dag of sekonde as alles te veel word Maar met jou musiek is daar altyd n lied pf n boodskap wat my weer optel en En dink ek Dankie Heer en dankbaar vir alles En jys n wonderlike sanger Mag jou lewens pad altyd geseen wees Onthou God hou jou in Sy Hande Manie baoe dankie Shirley. M . Blignaut . God Bless 🙏🙏✝️✝️🙏🙏

    @shirleyblignaut6@shirleyblignaut6 Жыл бұрын
  • Dis so waar die song, mense moet dit besef, almal draai af maar dit maak saak wat jy doen daaroor. Dis so mooi song

    @altievandenheever6385@altievandenheever6385 Жыл бұрын
  • Dis baie waar manie ons ken nie ons onbekende paaie pragtige lied😊

    @lizeboshoff9380@lizeboshoff938010 ай бұрын
  • jou lied by jou graf my Liefling vrou mis jou elke sekond van die en nag

    @cliffordlabuschagne7773@cliffordlabuschagne77732 жыл бұрын
  • Manie jou liedjies is so die waarheid, onbeatwoorde liefde is swaar. Ek moes geveg het vir die persoon wat ek so lief het wat my 1e liefde was maar dis so te laat nou.

    @miemscoetzee4550@miemscoetzee4550 Жыл бұрын
  • Elke liedjie het 'n storie en dit is nou my storie. Luister lekker.

    @pieterolivier7268@pieterolivier72685 ай бұрын
  • Elke keer as vir Manie gaan kyk en hy sing die liedtjie dan is daar trane en n knop in my keel want dit is net ware woorde wat n mens diep raak.Dankie Manie

    @roypottas7224@roypottas72244 жыл бұрын
    • Manie is fantasties

      @johannahendrina144@johannahendrina1442 жыл бұрын
    • Dankie manie

      @johannahendrina144@johannahendrina1442 жыл бұрын
  • Manie jy mag maar sing !🎶🎵🎼🏆

    @ellagrobler6982@ellagrobler69822 жыл бұрын
  • Mis vandag jou soet stem en jou lag van dag weer so baie my beautiful Liefling

    @cliffordlabuschagne7773@cliffordlabuschagne77732 жыл бұрын
  • Manie ek het my man in 2022 verloor.. Hy was gaande oor die song van jou.. Vandag mis en verlang ek so na hom en sowaar hier kom ek nou op sy en nou my liedjie af.. 😢😢 4:21

    @corriesnyman1256@corriesnyman12563 ай бұрын
  • Wish he would do a show in Wales 🏴󠁧󠁢󠁷󠁬󠁳󠁿

    @bearschoneberg8754@bearschoneberg87544 жыл бұрын
  • Dankie vir wat u doen om Afrikaanse kultuur te behou , ons is trots op mense soos u en Steve wat veg vir Afrikaans , hoop nog ander Afrikaanse kunstenaars volg julle .

    @christobosman5710@christobosman5710 Жыл бұрын
  • Baie mooi,ek kanie ophou luister nie.🙏🙏🙏🙏

    @juriedebuys1879@juriedebuys1879 Жыл бұрын
  • Sal nooit moeg word vir hierdie lied dit maak baie herinneringe wakker. Pragtig my swartkop sanger. Jy bly maar die beste. Jy's net te stil na my sin .... Wil meer van jou hoor daai pragtige stem. ❤

    @AlettaMostert@AlettaMostertАй бұрын
  • Dit ek as n huldeblyk 2jr terug vir my man gespeel op sy roudiens. So, so mooi.

    @dalenemostert5734@dalenemostert57344 жыл бұрын
  • Die liedjie sal altyd vir my mooi wees

    @user-zx2zi2uo6g@user-zx2zi2uo6g4 ай бұрын
  • Absoluut zpragtig Manie. Ek soek meer v jou musiek. Baie mooi!!! Love u

    @elsiejonker3328@elsiejonker33283 жыл бұрын
  • Baie mooi het dit geluister toe my vrou opgevaar het baie dankie daarvoor

    @m.ldewet3080@m.ldewet308011 ай бұрын
  • pragtige lied, dit tref die hart.

    @bendebeer5791@bendebeer57913 жыл бұрын
  • Dankie Manie dat jy ons by Bella Vista in die Kaap so'n wonderlike performance gegee het. Ons het dit so geniet!😊❤❤

    @jeanettevanrooy1296@jeanettevanrooy12963 жыл бұрын
  • Man met die goue stem. Suiwer ... kan elke dag n jou musiek luister.

    @susanmuller3067@susanmuller3067 Жыл бұрын
  • Love this song!

    @isabelchandler8974@isabelchandler89742 жыл бұрын
  • Manie jy mag maar, my groot gunsteling Die Hemel Weet

    @nannacairncross4438@nannacairncross44384 жыл бұрын
  • Die liedjie is baie na aan my hart,ek het my ma amper 4 jaar terug verloor aan kanker en sy was baie mal oor die lied gewees en ons het dit op haar begraafnis gespeel 😢❤

    @Its_nicky_17@Its_nicky_173 ай бұрын
  • Ek is absoluut gek oor hierdie lied van jou. Ek kan dit 'n miljoen keer agtermekaar luister en dan ook nog aanhou luister.

    @altaoosthuizen559@altaoosthuizen559 Жыл бұрын
  • Ek kan nie ophou luister na Manie en hierdie lieflike lied. Ek het gedownload. Dis nou op my stick wat die lang pad van Rehoboth na SA aanvat.

    @myraanderson9721@myraanderson9721 Жыл бұрын
  • Pragtige lied en amazing stem. Gift from above. Moet nooit ophou sing nie Manie. Dankie dat jy dit net ons deel.Blessings❤

    @lindadebruin781@lindadebruin781Ай бұрын
  • Die man het darm n goeie stem - mal oor sy musiek. Lekker om hier in die hart van Texas op ons klein ou plasje nog bietje van Suid Afrika te kan geniet. Mis ons mense en ons "hartseer gebroke land" baie, maar darm kan musiek en die internet die wêreld kleiner maak en wat ons geniet "nader bring".

    @hendrikvandermerwe4978@hendrikvandermerwe49784 жыл бұрын
  • Die lied is ñ duidelike gesprekvoering van Vader, Seun en Heilige Gees met die mens. Luister dit met daardie gedagte in jou binneste en die konfronterende voogdyskap van God teenoor die mens is onmisbaar. Beslis n lied wat diep betekenis en waarde vir my inhou in my geesteslewe!

    @barnardjantjies6526@barnardjantjies6526 Жыл бұрын
  • .....'n Absolute luister en be-peinsing, dieper as diep en nog 'n entjie. Maak my na Suid Afrika en my herkoms verlang....net nie souf efrica nie

    @koosbronkhorst@koosbronkhorst5 жыл бұрын
    • Kom aan Manie Asb gee ons nog een soos Die Hemel weet Asb Ons wag vir jo🤗mooi loop

      @ellacrous4111@ellacrous41112 жыл бұрын
  • Ek het ook my man aan die dood af gestaan in 2021. Ek mis hom baie

    @joeypieterse4705@joeypieterse4705Ай бұрын
  • Verlang vreeslik na my Land my kinders 🇿🇦🇿🇦 Dankie vir die een 🇦🇺🇦🇺

    @michellesmit8739@michellesmit87394 жыл бұрын
  • Very nice!!the singing is so lovely!!thank you!!

    @myrnacrowe629@myrnacrowe6293 жыл бұрын
  • Beautiful song and voice Manie❤️💓💕💖💗🙏🎉🎉

    @tokkiepretorius9438@tokkiepretorius94382 ай бұрын
  • Ja die terug dink 32 jaar terug se eerste liefde en steeds bly ons Paaie kruis, weenie hoekom maar een of ander manier sien ons mekaar toevallige Elke keer en elke keer weet ons diep binne ons harte "die gevoel is Daar" die kyk sonder woorde en die weet ons Kan nie die horlisie terug daai nie. Sal ons mekaar ooit weer Kan vashou (dis die vraag) en hierdie lied beteken daarom vir my soveel omdat die woorde vir ons bedoel is :)

    @easyfoodchannelsa@easyfoodchannelsa5 жыл бұрын
    • Julle twee het my respek. Dalk wie weet, sal jul by mekaar uitkom. Vir nou, wees lief vir jul mense en jul self. Moet nooit op hou glo nie. Liefde is soms seer ook. Myself is bang om weer lief te wees. God seen jul.

      @mariadupreez7595@mariadupreez75952 жыл бұрын
  • Om tot rust te komen en nadenken over het voorbije proberen de mooie momenten terug te halen ! De mindere momenten zeker aandacht geven . En eraan denken we staan er niet alleen voor . Fijne avond groetjes uit Alken België

    @bertiegerrits548@bertiegerrits5488 ай бұрын
KZhead