Gerhard Steyn en Richard van der Westhuizen - Tussen Treine

2017 ж. 26 Нау.
520 016 Рет қаралды

www.realmusic.co.za/
/ vonkmusiek
/ vonkmusiek
Previously 167,225 views on VPHFILMS
Subscribe here: / @realmusicvonkmusiek

Пікірлер
  • Heard this germ back in 2015 first time, instantly got hooked, didnt understand a single word. Got the English translated version afterwards. Top notch.

    @kundaichiremba7279@kundaichiremba7279 Жыл бұрын
  • Afrikaanse musiek is mar baie mooi.

    @QuietClariti@QuietClariti Жыл бұрын
  • Hoekom is daar nie 1000 thumbs up wat mens kan gee nie. Fantasties ! Neem 'n mens so ver terug. Beautiful

    @berndrutkowski548@berndrutkowski5483 ай бұрын
  • My gunsteling Afrikaanse liedjie, Ek ry nou amper elk dag trein in Duitsland en Ek dink elke dag aan die song.

    @JakeDaMuzz@JakeDaMuzz Жыл бұрын
  • Wanneer die lied speel, sit jy neer wat jy doen en sit... Laat die nostalgie oor jou spoel.

    @jmlewis01@jmlewis01 Жыл бұрын
  • Dankie Mede namakwalander Vir hieri song Richard. Nababeep en Okiep Se klipkoppies staan trots met hul kenne Ini lug. Dankie man.

    @mornefarmer4095@mornefarmer4095 Жыл бұрын
    • ❤❤❤namax❤❤❤

      @augustinogeorgecloete8050@augustinogeorgecloete805011 ай бұрын
  • Mooi liedjie, groete uit Duitsland

    @henrywill7028@henrywill70287 ай бұрын
  • Briljante liedjie. Ek is mal daaroor groete uit Lima Peru.

    @toscabrutus1781@toscabrutus17817 ай бұрын
  • Ai, hoe vat die liedjie my terug na n baie ver vergeet tyd in my lewe..... n tyd toe ek nog kind was, en dinge soveel eenvoudiger was.

    @delmaneboshoff5610@delmaneboshoff5610 Жыл бұрын
  • Hoendervleis mooi! Wow, ongelooflike lied.

    @SheryldeneWagener@SheryldeneWagener11 ай бұрын
  • Die verlange gryp my aan my hart. Ek was jou inderwyseres in Graad Een op Nababeep....ek was jonk , my eerste onderwyspos , jy was nog 'n pragtige blondekop seuntjie. Dit was sonder twyfel die beste tyd van my lewe.....het altyd geweet dat jy iets van jou lewe sal maak en nou kan ons net terugkyk na die wêreld waar ons elke Lente God se tuin aanskou......en verlang....Groete hier uit die kaap van jou juffrou wat nou 'n ou vrou is...mooi loop.

    @charlotterentzke7970@charlotterentzke7970 Жыл бұрын
  • Many people write songs, but this man wrote the story of my life! I am always tussen treine en tussen stasies! Thank you for posting this!

    @unconditionalloveberni4295@unconditionalloveberni42955 жыл бұрын
  • This song brings back a lot of brilliant memories.Thankyou SAR, you were the best.

    @markwilliams4201@markwilliams42012 жыл бұрын
  • Wat kan ek sê? Dis een van die mooiste songs Ever!!!!!gesing deur die most beautiful souls ever!!! Dankie

    @anitamaree9121@anitamaree91213 жыл бұрын
  • Baie mooi interpretasie van hierdie roerende nostalgiese liedjie, verfilm in 'n gepaste omgewing !

    @claudedaubies7765@claudedaubies77652 ай бұрын
  • My en ouma en oupa se song stilbaai toe

    @matthysvandenberg1082@matthysvandenberg1082 Жыл бұрын
  • Video was filmed at the liquidated Reefsteamers at the old Germiston Depot. Loved all the Locos there.

    @robertcousins2668@robertcousins26682 жыл бұрын
  • So mooi

    @rethieloubser1904@rethieloubser1904 Жыл бұрын
  • Most Probably One Of The Biggest Songs In South Africa, Makes Me So Proud, Makes Me Think Of Ballard Vir n Enkeling, Arende en Konings, Afrikaans Lidjies Is In Die Hart, Liefies Baie.

    @LloydNofemele@LloydNofemele3 жыл бұрын
    • I wonder if you could post the lyrics of this song in Afrikaans, please? Thanks!

      @tomnicholls9016@tomnicholls90163 жыл бұрын
  • baie emotioneel maar great was n plesier om richard te ontmoet

    @PieterRoos-cn2kp@PieterRoos-cn2kp11 ай бұрын
  • Beste liedjie ooit 😍

    @crystalvanstaden-fo6ju@crystalvanstaden-fo6ju Жыл бұрын
  • Richard van der westhuizen still my favourite afrikaans singer he has a beautiful voice

    @Galaxy-ho2pk@Galaxy-ho2pk Жыл бұрын
  • Steeds een van die mooiste liedjies ooit. Ook omdat dit so diep beskrywend is van die emosie. Ek kan dit nie luister sonder om trane te kry nie. Ek en my eerste vrou - my eerste groot liefde - het so trein gery. Altwee se pa's kon vrypas kry. So, ons het trein gery. Ons was so naby aan mekaar dat dit genoeg was om ons bestaan hemels te maak. Ons was die wilde wind se blare. Ek ruik nog die yster. En dan glip alles met die tyd weg... mens verleer om te kyk ja.

    @pieterloftus5488@pieterloftus54885 жыл бұрын
    • Pieter, baie dankie vir die vertel van jou lefde.

      @jeffbaxter8770@jeffbaxter87704 жыл бұрын
    • ..... Q

      @liebopperman6757@liebopperman67572 жыл бұрын
  • Brings back my child days . Thanx

    @BwSTv-by3mg@BwSTv-by3mg3 жыл бұрын
  • It moves me, so much nostalgia ❤

    @wendystevens1976@wendystevens1976Ай бұрын
  • 😂 my ou dae ek miss dit baie 🎉🎉

    @JohannesHansie-fv2ho@JohannesHansie-fv2hoАй бұрын
  • My gunsteling liedjie van alle tye. Ai, die Nostalgie.

    @stevenmarx6866@stevenmarx68667 жыл бұрын
    • Daarmee stem ek saam, myne ook!

      @rickertduplessis375@rickertduplessis3757 жыл бұрын
    • +Rickert du Plessis 👍

      @stevenmarx6866@stevenmarx68667 жыл бұрын
    • Ja ek onthou nog toe my pa die liedjie gespeel het terwyl hy die vuur aangesteek het. daai tye was ek in my ellement

      @incognitoomen7898@incognitoomen78986 жыл бұрын
    • Kinderdae met die cd wat speel

      @lozannevanniekerk5489@lozannevanniekerk5489 Жыл бұрын
  • Pragtige lietjie.Ons Boere verdien beter...

    @deanbensch4416@deanbensch44168 ай бұрын
  • Pragtig! Julle sing met soveel emosie.

    @anirwucher1330@anirwucher13304 жыл бұрын
    • Memories van my kinderdae cd speel

      @lozannevanniekerk5489@lozannevanniekerk5489 Жыл бұрын
  • Good old South Africa

    @peterferreira470@peterferreira4702 жыл бұрын
  • Ek Miss hierdie days

    @johanneshansie4364@johanneshansie4364 Жыл бұрын
    • ek ook

      @deanbensch4416@deanbensch44168 ай бұрын
  • ❤ from 🇧🇷…

    @BIGMAMAUSA1@BIGMAMAUSA110 ай бұрын
  • My hart bloei

    @DeezNutz-ce5se@DeezNutz-ce5se Жыл бұрын
  • Pragtige lied

    @thilobraun4497@thilobraun4497 Жыл бұрын
  • Ai, dis mooi. Dankie manne.

    @jeffbaxter8770@jeffbaxter87704 жыл бұрын
  • ❤mamma ekke verlang soo na my mammie ek is stukend ma ek sukel om sonder j aantegaan tihana😢

    @britneyjacobs689@britneyjacobs6898 ай бұрын
    • Ek is jammer. Ek hoor jou pyn. Sterkte en liefde vir jou.

      @mundusuys8739@mundusuys87396 ай бұрын
  • Lyk soos n tweeling🥰💕💕

    @karenstefanferreira@karenstefanferreira Жыл бұрын
  • Voel asof ek by n Lee stasie sit my ma het haar trein vir ou Laas geklim en sy Kom nie terug nie. Ek onthou ons tye Saam ek onthou hoe ons Almal die laaste episode van benade vir n enkeling gekyk het en hoe die liedtjie dit uit gespeel het ek onthou hoe doe trane vlak in oe gesit het... Nou stroom hulle teen my wange af... Ek onthou n lewe vol liefde met jou Ma... Ek Sal vir my trein wag en Sal jou altyd ondeidiglik mis.

    @stringbean3442@stringbean3442 Жыл бұрын
    • 💔😢🤝🏽 Baie sterkte.

      @edwillfourie4280@edwillfourie4280 Жыл бұрын
    • @@edwillfourie4280 Baie dankie

      @stringbean3442@stringbean3442 Жыл бұрын
    • @@stringbean3442 🤝🏽

      @edwillfourie4280@edwillfourie4280 Жыл бұрын
  • mooiste mooi

    @elbietaljaard2195@elbietaljaard21954 жыл бұрын
  • Got no idea what you buddies are saying...but i sure love this version of the song! Thanks for sharing this Good Music :)

    @laonepatricesegootsane9601@laonepatricesegootsane96017 жыл бұрын
    • Aaah man - I wish I could explain every single word of this song to you :) But it basically comes down to how innocence was lost between simple train tracks, where two souls got separated. "Between trains.... between the stations, we are left with empty train tracks. Empty spaces where our innocence got lost forever." Or something like that ;) But it shows you, real depth are felt with the heart, even if you don't even understand the words. Thank you for showing this to me, once again :)

      @renevanderwesthuizen1520@renevanderwesthuizen15207 жыл бұрын
    • René, well explained, love the song.

      @jeffbaxter8770@jeffbaxter87704 жыл бұрын
    • @@renevanderwesthuizen1520 I wonder if you could post the lyrics of this song in Afrikaans here? Thanks!

      @tomnicholls9016@tomnicholls90163 жыл бұрын
    • @@tomnicholls9016 Ek wonder wat van jou geword het Jy wat nog so By my spook Ek weet net ons het die vuur gemaak Die wêreld aan die brand gestook Nou is die nagte soveel stiller Die dae eis sy eie tol Maar ons twee was die wilde wind se blare Ons kaartjies lê die hele wêreld vol Tussen treine Tussen stasies Lê daar basies Net die leë spore Tussen treine Tussen stasies Lê die leë spasies van die onskuld nou verlore Nou vra ek waar het alles begin Die ding van los wees voor die wind Onthou jy ook die rook, die yster Die lig wat in die verte blink Dan dink ek terug aan soveel dae Soveel stawe op die spoor Ja daar was voorheen 'n tyd van treine Waar en wanneer het ons dit verloor? Tussen treine Tussen stasies Lê daar basies Net die leë spore Tussen treine Tussen stasies Lê die leë spasies Van die onskuld nou verlore Elke keer was dit 'n afskeid Elke keer weer 'n begin 'n Honderd haltes langs die spoor Elke stasie het sy eie skim Miskien het ek Verleer om te kyk Jy bepaal jou eie baan (Ooh) Soms sien ek die skadu Van jou spieëlbeeld As spieëls Verbrokkel voor die maan Tussen treine Tussen stasies Lê daar basies Net die leë spore Tussen treine Tussen stasies Lê die leë spasies Van die onskuld nou verlore

      @estellerichards4110@estellerichards41102 жыл бұрын
  • Ek miss hier die jare

    @JohannesHansie-fv2ho@JohannesHansie-fv2hoАй бұрын
  • Ek is baie mal oor die liedtjie, maar my liewe man het dit gespoil, hy sing nou tussen stasies lê daar baie hasies, LOL!

    @Ellie-wq8uh@Ellie-wq8uh6 жыл бұрын
  • Ag mooi man julle 🎉

    @kiwithefallenmanta818@kiwithefallenmanta818 Жыл бұрын
  • Yes you can say that again 🎉🎉🎉🎉

    @claudiatomas4131@claudiatomas41319 ай бұрын
  • Mooiste liefdesverhaal van baie jare gelede

    @mariacronje2820@mariacronje28203 жыл бұрын
  • Onverbeterlik💟

    @diekkruger3137@diekkruger31372 жыл бұрын
  • 1980 uit die army R10 petrol newcastle durban toe pass getroud Bliksem die liedtjie som alles op

    @brucemclean367@brucemclean3673 жыл бұрын
  • Dis darem besonders. Afrikaans, my taal!

    @karinvantubbergh3418@karinvantubbergh34183 жыл бұрын
  • Absoluut beautiful ❤

    @brendaprinsloo2212@brendaprinsloo22123 жыл бұрын
  • super

    @johandeklerk3401@johandeklerk3401 Жыл бұрын
  • Baie mooi

    @yolandigrobler3697@yolandigrobler36973 жыл бұрын
  • Jislaaik die liedtjie vat my ver terug na my kinderjare

    @danfred579@danfred5794 жыл бұрын
  • Laat alle emosies na die oppervlak borrel! En daardie hoed Oom Richard? Dieselfde een as in die 1991 video saam met Oom Lochner?

    @taniamuller7985@taniamuller7985 Жыл бұрын
  • So mooi song julle steme is gemaak vir die song

    @julisannkemp3411@julisannkemp34115 жыл бұрын
  • This song should now mark the ANC election campaign song.imagery typical of the destroyed train service and infrastructure in our country nw!!!!

    @lawrencenannes4260@lawrencenannes42602 жыл бұрын
  • Kan ons dit nie trug draai nie

    @johanneshansie4364@johanneshansie4364 Жыл бұрын
  • 'n gunsteling!

    @annekebotha1201@annekebotha12012 ай бұрын
  • Pragtige kitaarspel!

    @buddy2828@buddy28282 жыл бұрын
  • ✌👌👋👋🆒🆗👍

    @johanneshansie4364@johanneshansie4364 Жыл бұрын
  • Bring die ou tyd terug

    @johanneshansie4364@johanneshansie4364 Жыл бұрын
  • It's not the translation you must understand what they are saying and you won't understand

    @user-ky7zs8co8k@user-ky7zs8co8kАй бұрын
  • Wat is dit wat hul hieroor sing? Is dit die verlis van die goeie ou daë, of miskien die verdwyning van die ou stoom lokos?

    @jeffbaxter8770@jeffbaxter87704 жыл бұрын
  • Wie sou ooit kon dink jy sal die klak klak van n trein en die harde bankies van n trein statsie mis en dit vergelyk met n makliker beter tyd

    @ryanfouche6226@ryanfouche6226 Жыл бұрын
    • Ek stem saam..absolute nostalgie...Worcester stasie...1980

      @alferrojulius5180@alferrojulius5180 Жыл бұрын
  • Die kinders word so anders grood

    @johanneshansie4364@johanneshansie4364 Жыл бұрын
  • Ek sal graag agterelke man weer op tv will sien

    @johanneshansie4364@johanneshansie4364 Жыл бұрын
    • Dit was Ballade vir n Enkeling, nie Agter elke man nie

      @Christa696@Christa6962 ай бұрын
  • ja a men's word ouer en hare gaan voor yt

    @johanneshansie4364@johanneshansie43642 жыл бұрын
    • ek is Hansie koen lyster lekker music op sy Best e👌✅📢📢

      @johanneshansie4364@johanneshansie43642 жыл бұрын
  • As ek die tyd Kon trug draai😮

    @user-de9ub5yo9x@user-de9ub5yo9x10 ай бұрын
  • Richard praat Afrikaans soos Afrikaans moen klink

    @augustinogeorgecloete8050@augustinogeorgecloete805011 ай бұрын
  • Waar is Agter elke man😅

    @user-de9ub5yo9x@user-de9ub5yo9x10 ай бұрын
  • Nice, but no

    @nikistander14@nikistander143 ай бұрын
  • So mooi

    @rethieloubser1904@rethieloubser1904 Жыл бұрын
KZhead