Andriëtte - Druppel In Die See

2020 ж. 8 Сәу.
1 299 657 Рет қаралды

Official Music video for "Druppel In Die See" by Andriëtte.
Download or stream hier - SonyMusicSouthAfrica.lnk.to/d...
Follow Andriëtte op Social Media:
Facebook - / andriette
Instagram - / andriette.norman.official
Twitter - / andriettenorman
Director - Hugo Brand. DOP - Hugo Brand.
AD - Heno Janse Van Rensburg.
1st AC & Operator - Nathan Brooks.
2nd AC - Justin Versfeld. Assistant - Calum Williams.
Hair, Make Up & Styling - Mary Sue Morris.
Hair, Make Up & Styling assistant - Edelweiss Kruidenier.
Music video by Andriëtte performing Druppel In Die See. (C) 2020 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd
vevo.ly/8tfe6G
#Andriette #DruppelInDieSee

Пікірлер
  • Andriette is one of my favorite singer, she's just adorable, not only because she has a very unique voice, but also she's absolutely beautiful. 💕. Greetings from America to the world.

    @user-dr4eq5pv3b@user-dr4eq5pv3b6 ай бұрын
  • Liefde voor onze broeders en zusters Afrikaners, uit Vlaanderen! 😘

    @doctorMoonshine@doctorMoonshine Жыл бұрын
  • Ich habe dieses Lied gestern zum ersten mal gehört und war so gerührt.Wunderschönes Lied.Hab geweint,so emotional.

    @ashley-tiffanie1204@ashley-tiffanie1204 Жыл бұрын
  • ❤️Afrikaans…. Die mooiste taal ter wêreld ....❤️

    @jeanwaldemarvandorn7271@jeanwaldemarvandorn72712 жыл бұрын
  • Pragtig dankie Andriëtte, dis so lekker om weer 'n pragtige stem te hoor wat mooi en betekenisvolle Afrikaanse lirieke aanbied. Ek was nog altyd 'n aanhanger van Koos Dup, Anton, Laurika, Theuns, David K, Juanita, Coenie en diesulkes. Daar was egter onlangs 'n tyd wat Afrikaanse musiek, myns insiens, verval het in 'n betekenislose "geskree" met musiek wat alles eenders klink. Lyk vir my daar's 'n herlewing, jy, Jezelle, Natasha en 'n hele klomp ander wat ek nie nou kan onthou nie. Dit sal lekker wees as jou lirieke ook sigbaar is terwyl jy sing.

    @lukasvisagie9513@lukasvisagie9513 Жыл бұрын
  • Wat een mooie muziek maken jullie in Zuid Afrika.

    @marvoor@marvoor2 жыл бұрын
  • Dankie vir jou altyd pragtige diep lerieke. I can listern all day long.

    @annettebotha7602@annettebotha76027 ай бұрын
  • Tolle Sängerin

    @martinahantsch1145@martinahantsch11458 ай бұрын
  • Wow, love this song and "country" sound behind the power chords. Catchy!!

    @glt8696@glt8696 Жыл бұрын
  • Heel mooi liedje, blijft leuk om te horen dat er aan andere kant van de wereld een taal word gesproken die zoveel op die van ons lijkt! Groetjes uit Nederland

    @d.reedijk1399@d.reedijk13992 жыл бұрын
    • Door onze aderen stroomt Nederlands bloed

      @fredswanepoel2425@fredswanepoel2425Ай бұрын
  • What a lovely Song 🎵 and music 🎶 🎵 too ❤

    @catherinehiggins4476@catherinehiggins44768 ай бұрын
  • Love my south African music artists

    @lenebotha1443@lenebotha1443 Жыл бұрын
  • Ek het Andriëtte die eerste keer op Idols gesien. Jonk ongekunsteld, plat op die aarde. Ek het nie die program juis slaafs gevolg nie. Ek het toe sy begin sing gesê die jonge dame gaan die kompetisie wen. Sy het tot my teleurstelling die eerste plek "gedeel". Maar soos dit maar is, jy kan nie talent, harde werk, integriteit en etiek onderdruk nie. Sy het die gawe om van elke lied wat sy sing 'n treffer te maak. Beslis die beste ligte musiek sangeres/kunstenaar wat die land die voorreg het om haar talent te waardeer. Mag sy haar Goddelike gawe/talent nog l lank met ons deel. Baie dankie.

    @ChristoffelErasmus-gh7mz@ChristoffelErasmus-gh7mz8 күн бұрын
  • Wow!!! What a beautiful voice. What a gift from God. Andriette Jesus het jou lief❤ dankie dat jy jou pragtige musiek en stem met ons deel. GOD BLESS❤

    @lindadebruin781@lindadebruin7819 ай бұрын
  • Kocham taki tembr głosu,Wokalistka poruszyła wszystkie struny.CUDNIE.

    @dorotaczyz6835@dorotaczyz6835Ай бұрын
  • Andriette, what a beautiful voice, song and lady, I’m glad I have found you, you make an old mans heart sing with your beautiful music, I don’t know what most of the words mean but who cares, puts me in a happy place, luv to you from New Zealand ❤❤ ps would one day love to hear you sing this song and quite a few of your others in English?

    @steveforster1964@steveforster1964 Жыл бұрын
    • Cant do this song in English it will loose its essence its too poetic

      @juanpieterse4075@juanpieterse4075 Жыл бұрын
  • Un vrai bonheur que de vous entendre Madame. Vous joignez le plaisir de l'oreille au plaisir des yeux. Très chaleureusement Pascal&Natacha

    @pascalrongier8520@pascalrongier8520 Жыл бұрын
  • Fantastic song with beautiful video production. This wonderful voice accompanies me day and night and gets stuck in my ears, just like "Seven Oceans".

    @bogdan7996@bogdan7996 Жыл бұрын
  • dankie tog, nie paar rym nie!

    @Fres-no@Fres-noАй бұрын
  • Een van die beste liedtjies wat ek so ver gehoor het, WOW .

    @jamielbrenner3860@jamielbrenner38602 жыл бұрын
  • Plesier om na Jou te luister. Jy Sing pragtig dankie.!!!!!!!

    @salomebarlow4677@salomebarlow46773 жыл бұрын
  • Liefling u is pragtig en u stem is die beste. Ek is 'n oë SA. Dankie. SA se vroeë is nog die moeite in die wêreld dankie

    @aubreycary7251@aubreycary72513 жыл бұрын
  • Her voice is just amazing.... Lekker track

    @bonganimhlophe7196@bonganimhlophe71963 жыл бұрын
    • She does have a unique voice.

      @elizabosman7884@elizabosman78842 жыл бұрын
  • Liefste Andriette baie dankie v jou pragtige videos. Jy het altyd n possetiewe uitkyk wat jy in jou liedjie inlas. Jou sang is pragtig hou so aan. Hettie

    @HettieVanDerBerg-in6lz@HettieVanDerBerg-in6lz11 ай бұрын
  • south Africa a mother your is great song andriette norman mom 👏👏

    @sigitsasongkotambihulmi61@sigitsasongkotambihulmi6110 ай бұрын
  • Baie Mooi! Groete uit Lima Peru!

    @toscabrutus1781@toscabrutus1781Ай бұрын
  • Stunning soos altyd Andriette. Sal so voorreg wees as ek eendag 'n liedjie saam met jou kan opneem

    @henniebasson9753@henniebasson97533 жыл бұрын
  • So, ek wil die ander song luister maar moet eers klaar die ene hoor. TE PRAGTIG LIEFLIK vir die siel. Doen so voort . 'N pragtge srem van "n pragtige vrou!

    @nightwolf2228@nightwolf22283 жыл бұрын
  • what a voice,what a performance !!

    @alterstassfurter5743@alterstassfurter57433 жыл бұрын
  • Stunning ! Stunning ! Stunning !!!!!

    @adriaanbam6589@adriaanbam65894 жыл бұрын
  • Baie, baie mooi!!! 👏👏

    @suzettevc8078@suzettevc80782 жыл бұрын
  • Pragtig pragtig.💯❤👌

    @johanburger3767@johanburger37672 жыл бұрын
  • Thank you Andriëtte!!!!😍😍😍

    @Football-rb3kv@Football-rb3kv3 жыл бұрын
    • Ring tone

      @erikabouwer9551@erikabouwer95513 жыл бұрын
  • Kogel Bay stays one of the most beautiful places.

    @adeptiotsolutions3644@adeptiotsolutions36443 жыл бұрын
  • Wat een geweldige zangeres❤

    @astridvdb8276@astridvdb8276Ай бұрын
  • Mooiste liedjie. So bly jy is weer terug Andriëtte. Mal oor jou mooi stem!

    @elnaburgerleroux6465@elnaburgerleroux64653 жыл бұрын
  • Am I the only german loving this kind of music from ZA ??

    @alterstassfurter5743@alterstassfurter57433 жыл бұрын
    • Dont worry I like Roland Kaiser and I'm from South Africa

      @Rundu1987@Rundu1987 Жыл бұрын
    • I'm Dutch and I like it.

      @mywristuncut@mywristuncut Жыл бұрын
    • I'm Indonesian & I love it very much.. 🙏🙏🙏

      @ashokadew2091@ashokadew2091 Жыл бұрын
    • We the south african nation are spread all over the world thinking yearning of the beautiful days, music reminds us of being together one day again

      @Martian702@Martian7029 ай бұрын
    • Nao, you're not alone😃 I love this kind of music no matter what kind of language

      @1945AirForce_Dark@1945AirForce_Dark7 ай бұрын
  • An amazing voice! I'm listening to you from Romania!❤🥰😘

    @relud.6080@relud.60809 ай бұрын
  • Wow Wow Wow , What a Voice. Give me goosebumps, love your choice of songs so deep in one's heart..... Hope to hear more new songs soon. My this reach millions.

    @markprinsloo7235@markprinsloo72353 жыл бұрын
  • Baie mooi Marriete, gee n mens baie moed vir die toekoms. Well done!!! From Switzerland.

    @catherineknecht2575@catherineknecht25753 жыл бұрын
  • Laudshedding and the lovely music i love it❤❤

    @user-kr9lt6vz7r@user-kr9lt6vz7r5 ай бұрын
  • listening from ireland, beautiful song, wish there was an english version

    @jacintamcgowan4372@jacintamcgowan43724 жыл бұрын
  • Wow! Amazing Andriëtte! Sali weet hoeveel die song beteken nie...is wonderlike upliftment. Dit gaan baie mense help deur die donker tye. 🙏

    @rdm3805@rdm38053 жыл бұрын
  • @tonynagy2042@tonynagy20423 жыл бұрын
    • @tonynagy2042@tonynagy20423 жыл бұрын
  • Prachtig ❤️❤️ Groetjes uit Nederland

    @Alietje1979@Alietje19794 жыл бұрын
  • Sy groei en word net elke keer die beste

    @elsiedeswardt4664@elsiedeswardt46643 жыл бұрын
  • Ai im back again !! What a wonderful song.

    @SAREL1963@SAREL19633 жыл бұрын
  • Dit is een van die mooiste liedjie wat ek nog ooit gehoor het. Wel gedaan Andriette...

    @petrusbenadie9205@petrusbenadie92054 жыл бұрын
  • Fantastiese vrou en 'n wonderlike stem. Baie mooi

    @laerskoollouistrichardt6773@laerskoollouistrichardt67734 жыл бұрын
  • Lindas música e cantora.

    @macielseidler5528@macielseidler55282 жыл бұрын
  • Beste voue kunstenaar in RSA, Pragtig!

    @bkj3845@bkj38454 жыл бұрын
    • Sy het die mooiste voue ja, en sing ook pragtig 👌

      @allanventer422@allanventer4222 жыл бұрын
  • Love this

    @corriepretorius8364@corriepretorius83642 жыл бұрын
  • baie mooi ek geniet elke liedjie wat jy sing baie dankie

    @cobusbotha8703@cobusbotha87034 жыл бұрын
  • Absolutely beautiful 😍

    @leonnahart6638@leonnahart66383 жыл бұрын
  • Stunning! 😍👏🏻💧🌅🎶

    @JacoLosgelaat@JacoLosgelaat4 жыл бұрын
  • Baie mooi

    @quintonknott-craig5856@quintonknott-craig58563 жыл бұрын
  • Heerlijke muziek.!👍

    @Marsje61@Marsje613 жыл бұрын
  • Super Mooi!

    @petrusvanderwestehuizen2074@petrusvanderwestehuizen20743 жыл бұрын
  • Welkom terug Andriëtte, ons het jou gemis! Jy mag maar..........👌🏻

    @sakkiekotze7568@sakkiekotze75684 жыл бұрын
    • Nnbcxbmnc🙊

      @karenswart4033@karenswart40333 жыл бұрын
  • Pragtige sangeres en lied

    @NicolaasalbertusHattingh@NicolaasalbertusHattingh4 ай бұрын
  • Pragtige lied met die mooiste agtergrond .

    @riananiehaus7499@riananiehaus74994 жыл бұрын
  • Amazing, beautiful and great Singing… Love the video… mar

    @empiresrule@empiresrule2 жыл бұрын
  • 🤩🤩🤩🤩🤩

    @jacquesa3634@jacquesa3634Ай бұрын
  • Ongelooflik mooi!

    @gerhardengelbrecht35@gerhardengelbrecht354 жыл бұрын
  • This is so beautiful. Thanks..

    @olavmsonge5221@olavmsonge52213 жыл бұрын
  • ♥️Baie Mooi Liedjie Die!! Ai ja Andriëtte, Toe mens nog op die strand kon loop.🤪 ♥️🎵🔥🔊🌅 Jou Nuutste Song 'Hemelse Seën' is ook ongelooflik mooi.

    @tiaandupreez@tiaandupreez4 жыл бұрын
  • Hello My naam is Mieke Venter ek hou baie van jou liedjies Voorspoet vir die nuwe Jaar Andriette💗

    @deonventer2929@deonventer29293 жыл бұрын
  • Baie mooi song

    @simonontong7539@simonontong75399 ай бұрын
  • Jou lied praat met my hart, so mooi en treffend. Jy mag maar.

    @gerdahammond4127@gerdahammond41273 жыл бұрын
  • Lindo clip ! Musica linda ! Voz maravilhosa !

    @franciscomarcondes8972@franciscomarcondes89724 жыл бұрын
  • Jy sing pragtig Andriëtte...

    @annatjiemeyer3436@annatjiemeyer34363 жыл бұрын
  • Baie mooi👌👍💖

    @aldenelerouxsoverytrue2814@aldenelerouxsoverytrue28144 жыл бұрын
  • pragtig wragtig pragtig👌👌👌

    @wvdw007@wvdw00711 ай бұрын
  • Geliefd!! Mooiste stem, musiek lirieke en Vrou!

    @johannettepienaar8104@johannettepienaar81043 жыл бұрын
  • WOW, Jy mag maar....ek love jou stem en musiek!

    @Greg65@Greg653 жыл бұрын
  • Pragtig, die mooiste!!!

    @mendusgrove2772@mendusgrove27724 жыл бұрын
  • Pragig Andriette is baie mooi liedjie. Dankie

    @luzellestander2255@luzellestander22554 жыл бұрын
  • Wow Andriette, WOW!!

    @JFB5865@JFB58654 жыл бұрын
  • Dankie is diep woorde en pragtig

    @JanHough-im8qy@JanHough-im8qy Жыл бұрын
  • Big up 😎🤘😎🤘😎🤘

    @fractalign@fractalign2 жыл бұрын
  • Jinne! Hierdie lied veroorsaak groot verlange na die verlede en amper-vergete liefdes.

    @ObelixBarbatus@ObelixBarbatus3 жыл бұрын
  • Beautiful✝️

    @carliabooyens5149@carliabooyens51494 жыл бұрын
  • nice song Andriette kyk mooi na jouself geniet die dag en wees veilig!!!

    @johanmulder8159@johanmulder81594 жыл бұрын
  • Beautiful

    @saloomkilian9507@saloomkilian95072 жыл бұрын
  • Baie mooi. Love die liedjie.

    @karenpromnitz8612@karenpromnitz86124 жыл бұрын
  • Andriette jy en Carla Gouws is ons SA se beste.

    @willieliebenberg2497@willieliebenberg24972 жыл бұрын
  • Pragtig!

    @engelaelize@engelaelize4 жыл бұрын
  • Wow love this German song👍

    @yanger368@yanger3683 жыл бұрын
    • This song is sung in Afrikaans

      @lizsmith7504@lizsmith75043 жыл бұрын
  • Dit is nou so waar n baie mooi lied

    @wolfgangrudolfhelmstedt4098@wolfgangrudolfhelmstedt40984 жыл бұрын
  • Sooo mooi!!

    @stormirma@stormirma4 жыл бұрын
  • love it

    @johnjurkewicz9925@johnjurkewicz99253 жыл бұрын
  • Beautiful Andriette!

    @127834@1278344 жыл бұрын
  • Andriette Jy het My Dag gemaak vol Liefde en Positief vir die dag.....

    @hendrikbadenhorst4598@hendrikbadenhorst45984 жыл бұрын
    • Pragtig meisie pragtig.

      @abrahamnel2899@abrahamnel28994 жыл бұрын
  • Mal oor hal musiek.dankie vir elke liedjie.

    @denisedejager9123@denisedejager91234 жыл бұрын
  • Pragtig!!

    @0729935876@07299358764 жыл бұрын
  • Phew goose bumps galore

    @santawilsenach7988@santawilsenach79883 жыл бұрын
  • I love your Video Music New Andriette

    @kieranbaileyofficialchanne@kieranbaileyofficialchanne4 жыл бұрын
  • Awsome thank you ❤🌸💕👍

    @svenpautz9621@svenpautz96214 жыл бұрын
  • Baie mooi.voorwaar treffer materiaal.

    @wesselwessels6607@wesselwessels66074 жыл бұрын
  • Die see is weer vol, dankie Andriette

    @louisrobberts4990@louisrobberts49903 жыл бұрын
KZhead