Andriëtte - Ek Moes Dit Gesê Het

2023 ж. 19 Шіл.
336 561 Рет қаралды

Geniet Andriëtte se musiekvideo van Ek Moes Dit Gesê Het
Geniet die enkelsnit of ander Andriëtte musiek by die skakel -- linktr.ee/andriettemusiek
Kameras:
Quintin van der Merwe
Redigeerder:
Quintin van der Merwe
Kleur Redigeerder:
Quintin van der Merwe
Musiekvideo Konsep:
Quintin van der Merwe
Produksie Bestuurders:
Francois Roux
Quintin van der Merwe
Liedjie opname:
Tertius Human - CoolerBox Studios
Musiekvideo Vervaardiger:
Quintin van der Merwe
www.realmusic.co.za/
/ vonkmusiek
/ vonkmusiek
Subscribe here: / @realmusicvonkmusiek

Пікірлер
  • Dis pragtige Afrikaanse liedjie met die mooiste woorde. Dankie Andriette. Ek glo die liedjie gaan nog groot hoogtes bereik!!Kan heeldag daarna luister

    @anitahern2534@anitahern25344 ай бұрын
  • Sjoe!!!! Dié nr 1 stem in Suid Afrika. Dankie Andriette

    @ansiebam2967@ansiebam296710 ай бұрын
  • Oh lord .. what a beautiful song .. I absolutely love her voice .. from a soutie ❤

    @user-bf7gq5hy4i@user-bf7gq5hy4i2 ай бұрын
  • Wow!!! Andriette.Amazing stem. What a gift from GOD. HY het jou onvoorwaarlik lief. Dankie dat jy dit met ons deel.Waardeer. Blessings❤

    @lindadebruin781@lindadebruin78110 ай бұрын
  • Só n geseënde mens!

    @AndriesOlckers-gd2uz@AndriesOlckers-gd2uz21 күн бұрын
  • .Dankie dat jy altyd jou mooi liedjies met ons deel.Mag God jou ryklik seen.

    @riekiecoetzee7257@riekiecoetzee72573 ай бұрын
    • Hizkya 😊❤👩

      @hizkyamarlissa9387@hizkyamarlissa9387Ай бұрын
  • Sjoe!! Hoendervleis mooi! Jy mag maar! Beslis ‘n treffer en beteken op die oomblik vir my baie. Dankie! 🎉

    @tanyacindyhowarth720@tanyacindyhowarth72010 ай бұрын
  • Dear God, what a voice. I hadn't heard her for a while, but she is as spectacular as ever... (from Far North Queensland, Australia)

    @leonaessens4399@leonaessens43997 ай бұрын
  • Wow my dozi is terug, Wil Jou op Uitenhage sien😊

    @user-nc2zm9cc2y@user-nc2zm9cc2yАй бұрын
  • Een vd mooistes in Afrikaans. Die lied pas jou stem soos 'n hand in 'n handskoen. Ons is in afwagting vir jou volgende mooi, perfekte lied

    @ruanpieters4873@ruanpieters48737 ай бұрын
  • Baie baie mooi.Dankie daarvoor❤ Jesus het jou met n engelstem geseen🙏🌹💞💯🌷👍🤟👌👏

    @SolamonBrits-jk2xf@SolamonBrits-jk2xf7 ай бұрын
  • Wow...well done...kosbaar...mooi net soos jy is en net soos jy dit kan sing...jy is baie uniek...gaan so voort...

    @wilmavdwalt5266@wilmavdwalt52663 ай бұрын
  • Leister uit die Congo DRC

    @JohannBruwer-fp1lu@JohannBruwer-fp1lu7 күн бұрын
  • Pragtige lied gesing deur n ongelooflike mooj vroh

    @user-vw2bt7lz1p@user-vw2bt7lz1p3 ай бұрын
  • Dankie Andriette vir al die luister genot en so 'n mooi boodskap.

    @fransstrijdom280@fransstrijdom28010 ай бұрын
  • Kwaliteit🔥👌♥️🔊🎵

    @tiaandupreez@tiaandupreez10 ай бұрын
  • Wow Andriette, hierdie is n treffer met so n wonderlike stem 🎤🎶

    @lucaslessing4725@lucaslessing472510 ай бұрын
    • Mdrelise

      @mk76245@mk762459 ай бұрын
  • Wat n fantastiese liedjie. Nou mis ek sommer terug SA toe.

    @Vettiekanskiet@Vettiekanskiet10 ай бұрын
  • Wow wat n STEM.

    @user-mm8fq6vt7k@user-mm8fq6vt7k8 ай бұрын
  • Absoluut stunning.... Sy lyk soos Vanessa Mari

    @AnnatjieRoos-nv7lz@AnnatjieRoos-nv7lz29 күн бұрын
  • Pragtige liedjie, mooi video. Ek hou van die skoot op 1:31.

    @Savannah005@Savannah00510 ай бұрын
  • So baie kere al het ek dieselfde woorde gesê...ek leer nie want voor ek weet dan uiter ek dit weer... Pragtige lied, roerende stem en mooi video.

    @marisamarais@marisamarais10 ай бұрын
  • Gani liegi ek like zoe musiek meer wat dink jul?

    @drefourth@drefourth8 ай бұрын
  • Hou van jou diep stem. Jy het karakter vroutjie. Van binne en buite mooi. 👏🏻♥️

    @amandasmit9328@amandasmit93287 ай бұрын
  • Engel met 'n hemelse stem. Só mooi liedjie❤.

    @rinaventer2086@rinaventer2086Ай бұрын
  • Wow,mooier as mooi. Pragtige lied en 'n diep mooi stem.❤

    @user-wh8vn7dg2j@user-wh8vn7dg2j9 ай бұрын
  • Uitstekende liedjie. Jou stem gee soveel gevoel daaraan. Fantastiese video. Nogmaals dankie.

    @greentyre2514@greentyre251410 ай бұрын
  • Uitstekende liedjie!💯👌🏻❤️

    @tertiavanromburgh1514@tertiavanromburgh15147 ай бұрын
  • Dis flippen mooi, dankie😢😢😢😢

    @annelizevanzyl2685@annelizevanzyl26853 ай бұрын
  • Sing die mooiste in die wêreld

    @alidaerasmus4837@alidaerasmus4837Ай бұрын
  • Ongelooflik soos altyd!

    @maratkalenov9760@maratkalenov976010 ай бұрын
  • So mooi, ware lirieke waaruit ons moet leer🙏🏻🎵

    @AmandaVisagie@AmandaVisagie10 ай бұрын
  • Very nice song and lovely video!

    @glt8696@glt869610 ай бұрын
  • Mens dit is baie mooi.

    @louisjordaan8266@louisjordaan82663 ай бұрын
  • Die liedjie is so mooi ❤

    @claradebeercoetzee-ji1vv@claradebeercoetzee-ji1vv7 ай бұрын
  • Pragtige lied. Wonder of Rudi die lied geskryf het.

    @jeanettevanrooyen5929@jeanettevanrooyen59295 ай бұрын
  • Baie mooi liedjie. Ek is mal oor jou musiek

    @ansiegloy2462@ansiegloy246210 ай бұрын
  • WOW beautiful ❤️

    @louisawatkins3018@louisawatkins301810 ай бұрын
  • Jy sing dit met soveel gevoel Pragtig

    @user-rh6up3my7v@user-rh6up3my7v10 ай бұрын
  • Baie, baie mooi Jy maak ons trots ❤

    @ericalamprecht9645@ericalamprecht96459 ай бұрын
  • WOW !!! AWESOME VIDEO !! FANTASTIESE WERK 👍👌✨

    @CobusDerrenberg@CobusDerrenberg10 ай бұрын
  • Baie mooi ❤

    @user-kx5ed2qe2v@user-kx5ed2qe2v10 ай бұрын
  • Mooi soos altyd..

    @nickeyschrader285@nickeyschrader28510 ай бұрын
  • Hoendervleis mooi Andriette.

    @inspirational4You@inspirational4You8 ай бұрын
  • Pragtige stem en mens❤

    @virgosnake1@virgosnake18 ай бұрын
  • English subtitles would be great. Does anyone can translate this to English ? I always admire this woman, she's exquisite beautiful 😍

    @user-dr4eq5pv3b@user-dr4eq5pv3b7 ай бұрын
  • Soooo mooi ♥️♥️

    @laudigerber9729@laudigerber97297 ай бұрын
  • Beautiful love it

    @CalmDesk-np1ek@CalmDesk-np1ek3 ай бұрын
  • Pragtig Andriette ....

    @ansiegeldenhuys6751@ansiegeldenhuys67519 ай бұрын
  • Say no more❤❤❤❤❤

    @user-on6wi5hu2q@user-on6wi5hu2q4 ай бұрын
  • Pragtige liedjie go girl jy het n stem soos n engel uit die Hemel uitstekend jy is my grootste aanhanger ooit well done girl❤❤

    @tarinadavidson9499@tarinadavidson949910 ай бұрын
  • Baie mooi song

    @annetteleroux8845@annetteleroux884510 ай бұрын
  • LOTI MILI UN JAUKI =IR TIEM JAUNIEM ==JO ES TAGAT GRIBETU BUT JAUNS--BET NAUV ==IESPEJAS ==ZEL ==ZEL-==ZEL==

    @ivansjanis@ivansjanis7 ай бұрын
  • ❤great song

    @user-kt9kz6yp9g@user-kt9kz6yp9g5 ай бұрын
  • Dis so mooi.

    @user-wb4ri3yj1u@user-wb4ri3yj1u5 ай бұрын
  • Sooo Pragtig ❤❤❤❤

    @elizebotha2420@elizebotha242010 ай бұрын
  • Wat n pragtige lied❤

    @user-dy7ds1ry1m@user-dy7ds1ry1m9 ай бұрын
  • Love dit❤

    @marnetaute9476@marnetaute947610 ай бұрын
  • wow wow wow hoedervleis mooi❤

    @kobusbasson6678@kobusbasson66788 ай бұрын
  • Awesome ❤❤

    @tersakorff2181@tersakorff21817 ай бұрын
  • Linda! ❤❤❤

    @joecorrea4581@joecorrea45813 ай бұрын
  • Love dit

    @theanel3143@theanel314310 ай бұрын
  • So mooi

    @user-wb4ri3yj1u@user-wb4ri3yj1u5 ай бұрын
  • Wat n pragtige lied

    @user-dy7ds1ry1m@user-dy7ds1ry1m9 ай бұрын
  • Love it girl!!❤

    @stephanspies3514@stephanspies35148 ай бұрын
  • Wow!!!🎉❤

    @hervenoppen4954@hervenoppen49545 ай бұрын
  • Te mooi vir woorde!! Uitstekend Andriëtte!!!

    @georgevanheerden4782@georgevanheerden47828 ай бұрын
  • BEAUTIFUL 😢

    @user-pe7cp3jk9i@user-pe7cp3jk9i9 ай бұрын
  • Amazing liedjie!!!! Ongelooflike mooi en ware woorde. ❤

    @benitamoreland5134@benitamoreland51349 ай бұрын
  • Oooh HERE seen haar wnt dis so so pragtig

    @nicolenehesselman7828@nicolenehesselman78287 ай бұрын
  • N great song love did

    @riaangeers2132@riaangeers213210 ай бұрын
  • Net nog n song wat jou so awsome maak! ❤

    @jccastelyn-qg7js@jccastelyn-qg7js9 ай бұрын
  • ❤❤❤❤❤❤😂😂😂

    @gladysbrook8866@gladysbrook88663 ай бұрын
  • ❤❤❤❤❤❤😅

    @gladysbrook8866@gladysbrook88663 ай бұрын
  • Pragtige stem en wooden mooi Hou so aan

    @aletdewet680@aletdewet6808 ай бұрын
  • 😇🙏💝

    @juanjavierperezpita9043@juanjavierperezpita90439 ай бұрын
  • Pragtig

    @kobuslinde2914@kobuslinde291410 ай бұрын
  • Ongelooflik!

    @henristeyl8120@henristeyl812010 ай бұрын
  • Dziękuję za bardzo piękną piosenkę,kiedy ją słucham znikają troski i zmartwienia.Dziękuję. Pozdrawiam z POLSKI 🌹🌹🌹🌹🌹🌹🌹🌹

    @mariusz8771@mariusz87719 ай бұрын
  • Mooi. Wonder wie was die skrywer van die liedjie

    @frankdebruyn1538@frankdebruyn15389 ай бұрын
    • Ek raai Rudi Claase, klink soos die ander liedjies wat hy vir haar geskryf het.

      @nic0072@nic00727 ай бұрын
  • Can someone get the lyrics please ?

    @Louis-ow6me@Louis-ow6me9 ай бұрын
  • Übersetzen ins Deutsch

    @DieterBaumann-ch7cl@DieterBaumann-ch7cl13 күн бұрын
  • Só n geseënde mens!

    @AndriesOlckers-gd2uz@AndriesOlckers-gd2uz21 күн бұрын
KZhead