Het ELOHIM ons VERLAAT? (Kyk hoe lyk ons land!) - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernakel

2024 ж. 19 Қаң.
5 505 Рет қаралды

- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
#MenorahTabernakel #FrikWeideman
***** SUBSCRIBE ( / menorahtabernakel ) om die bediening te ondersteun en help ons om aan te hou om mense reg oor die wêreld te bereik.
Kyk na die skakels hieronder en volg ons op ons ander SOSIALE platvorms.
* Volg ons op Facebook: / menorahtabernakel
* Volg ons op Instagram: / menorah_tabernakel
* Besoek ons Webtuiste: www.menorahtabernakel.com
* Besoek ons aanlyn winkel (Leringe): www.menorahtabernakel.com/ler...
- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
Hier is ‘n paar maniere hoe JY ons kan help om hierdie kanaal te laat groei sodat ons die WOORD van YaHWeH kan uitdra aan almal.
1. Druk die THUMBS UP knoppie as jy van hierdie video gehou het.
2. SUBSCRIBE om deel te word van ons AANLYN FAMILIE.
(As die SUBSCRIBE knoppie ROOI is dan het jy nognie deel geword nie en mis jy uit op wonderlike openbarings)
3. Nadat jy SUBSCRIBE het druk die KLOKKIE (BELL ICON) langsaan en kies dan ALL NOTIFICATIONS om seker te maak jy kry ‘n kennisgewing ELKE keer as ons nuwe video’s plaas.
4. SHARE hierdie video op FACEBOOK & WHATSAPP sodat ander ook kan deel hieraan en geseën kan word met dit wat ABBA ons gegee het.
5. As jy nie dit alreeds doen nie, los vir ons ‘n COMMENT hieronder want ons hou daarvan om te sien van waar elkeen ingeskakel is en hoe ABBA jou aangeraak het deur hierdie woord.
Shalom
Menorah Tabernakel

Пікірлер
  • Dankie Past Frik vir die besonderse boodskap. Ek loof en prys die Naam bo elke Naam. Amen

    @hannamohrmann761@hannamohrmann761Ай бұрын
  • "Shabbat Shalom" Oudtshoorn. Dankie vir die Waarheid as inspraak wat soos 'n vars briesie deur my geesmens kom waai v'oggend! HALLELUJA!

    @user-jh4ls7nb3l@user-jh4ls7nb3l3 ай бұрын
  • Dankie pastoor Frik. Ons is in sak en as voor Vader Yahweh. Hou ons monde toe en ore oop vir U alleen deur Yashua......

    @lindaoosthuizen-ti6ve@lindaoosthuizen-ti6ve3 ай бұрын
  • Baie dankie vir die treffende boodskap. Mag YAH'SHUA se seën oor jul wees.

    @daleneweideman816@daleneweideman8163 ай бұрын
  • Pragtige Gebed en boodskap. Dankie Frik.

    @LeonieGrove-mo7ht@LeonieGrove-mo7ht3 ай бұрын
  • Baie dankie Past Frik vir die boodskap......

    @maritzavanloggerenberg-ot3pc@maritzavanloggerenberg-ot3pc3 ай бұрын
  • Wees ons mense genadig Vader Jahwe.

    @jacosmal1102@jacosmal11023 ай бұрын
  • Shabbat shalom Pastor, die waarheid mask jou vry, Hallelujah

    @user-tw5uw6ew6d@user-tw5uw6ew6d3 ай бұрын
  • Middig Frìk en Amelia Nee, baie van ons mense het Elohim verlaat.

    @margariethaisabellalubbe6775@margariethaisabellalubbe67753 ай бұрын
  • Amen net die waarheid moet gepreek word want daar word te veel leeuns verkondig

    @johnbastiaan3366@johnbastiaan33663 ай бұрын
  • Goeie more Pastoor Frik. Dankie vir hierdie boodskap. Hier kom baie moeilike tye wêreldwyd en ons moet absoluut naby aan die Here wees. Groete uit Heidelberg ❤❤❤

    @irenebronkhorst7447@irenebronkhorst74473 ай бұрын
  • Ons moet terugkeer na Abba Vader, met alles in ons lewe.

    @jacosmal1102@jacosmal11023 ай бұрын
  • HalleluYah.. wat n Powerful message.. dankie my Vader.. Vader ek het U ook nodig in my lewe.. dankie Frik vir hierdie fantastiese boodskap my broer.. Much love and Blessings to you Amelia en familie ❤🙌🙌🙌

    @Love-sv7vg@Love-sv7vg3 ай бұрын
  • Môere Past Frik, Amelia, Past Riaan, Heleen, Charleen en al die volgers van Yahshua. Geseëndd Shabbat Shalom.

    @daleneschutte8461@daleneschutte84613 ай бұрын
  • Shabbat Shalom! Kyk, ek het julle insettinge en verordeninge geleer soos YaHWeH my Elohim my beveel het, om so te handel in die land waarheen julle gaan om dit in besit te neem! Om Wysheid en verstand voor die oè van volke wat al hierdie insettinge sal hoor..... Waarlik hierdie groot nasie is ñ wyse en verstandige volk. Deut. 4:5,6.

    @marikeheine9801@marikeheine98013 ай бұрын
  • Dankie God dat U in Edward se Lewe is my Hart en Gees is in Jesus Christus U sien al my probleme raak en my Begeertes Dankie en my Gees Roep uit Hallelujah Shalom 🙌

    @edwarddippenaar1615@edwarddippenaar16153 ай бұрын
  • YaHWeH jou ELOHIM is ñ barmhartige Elohim❤

    @marikeheine9801@marikeheine98013 ай бұрын
  • Wandel in Sy verorderinge en Hy sal ons bewaar.Belofte van Vader Jahwe.

    @jacosmal1102@jacosmal11023 ай бұрын
  • Shabbat Shalom.

    @jacosmal1102@jacosmal11023 ай бұрын
  • Dankie Frik dat jy bereid is om die waarheid te praat. Ek wonder vandag waar is ons geestelikke leiers wat baie stil is in hierdie tyd.

    @yolandavanderwesthuizen3006@yolandavanderwesthuizen30063 ай бұрын
  • Shabbat Shalom

    @sarelcilliers6851@sarelcilliers68513 ай бұрын
  • Ja Frik, Vader het ons verlaat. "As jy my verwerp, dan sal Ek jou verwerp"..... "Ek het lief dié wat My liefhet, en die wat My soek, sal My vind". Vader sal syne nooit verlaat nie, maar Sy haters, dié sal Hy verlaat....🥹☝🏻. Dankie vir ñ krag-boodskap. Groete uit Worcester...🛐👋🏻

    @andriesviljoen4309@andriesviljoen43093 ай бұрын
  • Baie waar!! Amen!!

    @sakkiesmith489@sakkiesmith4893 ай бұрын
  • Hallelu-YAH.

    @martiebotes8753@martiebotes87533 ай бұрын
  • Wat n kragtige waar Woord!!!!! Ons moet terugkeer na Meester YAHSHUA!!!!

    @JaneEngelbrecht6985@JaneEngelbrecht69853 ай бұрын
  • Halleluja.

    @jacosmal1102@jacosmal11023 ай бұрын
  • Genoeg is genoeg Jahwe.

    @jacosmal1102@jacosmal11023 ай бұрын
  • Elhohim! Die 3 eenheid. Ons sien hoe Jesaja en Jeremia in vervulling kom. Elohim is n eenheid en die een is saam met die ander.

    @margariethaisabellalubbe6775@margariethaisabellalubbe67753 ай бұрын
  • Halleluja.Prys Sy naam.

    @jacosmal1102@jacosmal11023 ай бұрын
  • Pastoor Frik Erideman. Ek het n baie mooi positive getuie om te lewer. As my Dr chirurg nie die kans geneem het om my te opereer nie SOU EK VAN HONGER DOODGEGAAN HET MAAR GOD HET IN DR BRINK SE BREIN EN HANDE GEGAAN EN DIE GALSTENE VERWYDER EN DAARVANDAAN BLY AL MY KOS BINNE EN WORD EK GODDANK RLKEDAG BIETJIE VIR BIETJIE STERKER. EK HET 38KG WAT MY DR SE KEUSE WAS EN HET GEWIG VERLOOR TOT OP 26KG EN DR HET GEOPEREER. GODDANK DAARVOOR NOU KAN MY SUS WAT MY VOOG OOK IS RUSTIG WORD WANT SY HET NIE OM GEGE WAT DIT KOS OM MY WEER AAN DIE LEWE TE KRY NIE ...MAAR DIS NOU DIE 2DE KEER DAT GOD MY LLEWE SPAAR...DUS KAN EK GETUIG....JA ONS GOD...ALOHIM THE GOD MOST HIGH IS SYILL WITH ME...FEEL SORRY FOR THISE WHO DO NOT KNOW HIM SO WELL. DANKIE PAST. FRIK EK HANG AAN U LIPPE...MAG ELOHIM VIR MY BESLIS IS EN HET MY NIE VERLAAT NIE..MAG ONS ALMAGTIGE GOD VIR U WN U FAMILIE VANDAG MORE EN VEREWIG EN ALTYD. TONNE BILJOENE TONNE JESUS LIEFDETJIES

    @user-ij3dw3pn1s@user-ij3dw3pn1s2 ай бұрын
  • Turn or burn

    @user-tw5uw6ew6d@user-tw5uw6ew6d3 ай бұрын
  • Wat n gepaste vraag om te vra in hierdie dag dankie pastoor Frik dan wil ek uitroep Vader bly by ons dankie dat ons kan skuiling vind onder U vlerke in die dag van benoudheid saam met dit ek en my huis wil U dien dankie vir die uitnodiging aan die einde van die woord dit het ook agterwee gebly saam met die seen wat uitgespreek word aan einde van die woord ek antwoord dan Here gaan ons nie verby nie

    @hesterbreed8013@hesterbreed80133 ай бұрын
  • Net sleg te dinge.

    @jacosmal1102@jacosmal11023 ай бұрын
  • Halleluja.Borrelend.

    @jacosmal1102@jacosmal11023 ай бұрын
KZhead