Mag EK my VERJAARSDAG vier? - Past. Frik en Amelia Weideman | Menorah Tabernacle

2021 ж. 5 Қар.
10 443 Рет қаралды

Waar kom hierdie tradisie vandaan? #KoninkrykHeerskappy
- Genesis 40:20
Besoek ons webtuiste : www.menorahtabernacle.com
Besoek ons aanlyn winkel (Downloads) : www.menorahtabernacle.com/downloads
Volg ons op Facebook: facebook.com/MenorahTabernacle
Volg ons op Instagram : instagram.com/menorah_tabernacle

Пікірлер
  • Amen frik en amelia Ons vier ook nie kersfees nie

    @elsakupfer4981@elsakupfer49819 ай бұрын
  • Dankie, baie interessant, het daaroor begin wonder en het nou bevestiging gekry

    @ruanpieters4873@ruanpieters48736 ай бұрын
  • Shalom aan my pastore Frik en Amelia! Ek is soo geseen deur die amazing Woord en liefde van Abba Vader om ons te wil red van elke vorm van afgodery en menslike tradisie!! Ek kies vandag om in Abba se Waarheid te wandel!! Abba se Shalomvrede vir u hulle!!

    @jeandavids9157@jeandavids91572 жыл бұрын
  • Die oomblik toe ek besef het Yeshua IS my alles en ek 'n "commitment" aan hom gemaak het, het dit my begin pla om my verjaarsdag te vier, juis omdat dit te veel oor "self" gaan. Ek het gedink ek is seker maar simpel, en het net vir almal begin gesê dat ek nie juis daarvan hou om 'n bohaai te maak op my verjaarsdag nie... Meeste mense het gesê, "ja maar dis JOU dag." Maar dis nie waar nie... Elke dag behoort aan HOM!

    @abbafatherswarriorprincess3627@abbafatherswarriorprincess36276 ай бұрын
  • Truth!!.. Maar sjoe mense wil jou kop af kap as jy dit deel met hulle.. Met die video gaan ek weer probeer om dit deel. Tradisies is so 'n sterk stronghold!

    @francirothman1440@francirothman14402 жыл бұрын
  • Dankie vir hierdie boodskap van julle,ek glo ook nie aan verjaarsdag of kersfees vier nie,kan nie omgee wat ander hiervan dink nie.Dit is nou net vir my verkeerd en so sal dit bly,ek het net een Koning en dit is Koning Jesus.Halleluja Amen.

    @kiewietahlfeldt8665@kiewietahlfeldt86652 жыл бұрын
  • Wat n pragtige Woord van Waarheid om te ontvang. Ek is baie eerlik, ek was, is en sal nooit gemaklik wees met enige gelukwensing nie. In my lewe het ek altyd gevoel dat my Skepper alle EER moet ontvang, ek is hier nederig afhanklik van Hom. Ek kan net dankie se dat ek ingeskakel is daagliks by Menorah Tabernacle se Leerskool. Ek leer, geniet elke oomblik van my Afgesonderde Tyd by my Vader se Voete. Ek het 7 jaar gebid vir n STIL TYD IN MY LEWE, en ek het dit ontvang. Eer aan my SKEPPER GOD.

    @christelhall737@christelhall7372 жыл бұрын
  • Dankie, ek het getwyfel, maar nou verstaan ek. My gees stem saam, en ek dank ABBA Vader , omdat Hy my die rigting gee. Nou maak die vers vir my meer sin, neem jou kruis op en volg My. En daar kom nog Baie wat ek moet leer. Eer aan ons Jeshua Hamashiach. Elohim, is Koning van my lewe.

    @ronellevanzyl4232@ronellevanzyl4232Ай бұрын
  • Wonderlike ontbloting van die goddelike Waarheid... verseker gaan die volk verlore weens 'n gebrek aan kennis! Laat ons Hom loof vir elke jaar wat Abba Vader 'n geliefde vir ons spaar, dit is genade... geen verering, net danksegging!

    @helenehoon8931@helenehoon89312 жыл бұрын
  • Interessant. Het vandat ek onthou 'n weersin in my verjaarsdag. Hou nie daarvan om die middelpunt van aandag te wees nie meestal my antwoord as iemand iets vir my wil reel. Verjaar gelukkig in Desember so afgelope paar jaar se ek vir my man ek wil asb. geen geskenk he nie, spaar die geld vir vakansie. Meeste mense vies vir my daaroor, se ek is moeilik maar heg eerlikwaar inherent geen waarde aan verjaarsdae nie. My grootste geskenk, vergeet asb.dis net nog 'n dag. Moet verseker die Ruach Hakodesh wees wat dit in my sielsmens geplant het. Hallelujah

    @karinteubes5838@karinteubes58382 жыл бұрын
  • Frik en Amelia Dankie dat julle ons leer wat werklik in die Woord van Vader staan.

    @hanspletz2196@hanspletz21962 жыл бұрын
  • Ook vir my 'n groot skok gewees maar dankie julle dat ons by die waarheid uitgekom het. Gelukkig weet ons dat kersfees ook 'n pagan aanbidding is (en ons onlangs ook uitgevind dat valentynsdag en al die ander is) maar mense so so vasgevang in die religion gees en wil gladnie dit aanvaar nie, veral ouer familie lede

    @peacefulworldproductions@peacefulworldproductions9 ай бұрын
  • Die Here is groot !!! En so genadig - ek het net die Februarie vir my seun se verjaardag ( ons doen nie regtig verjaarsdae nie) maar ons sing die persoon wakker met n cupcake en n kersie - ek het een kaar sommer n appel gegryp want ons het nie koek gehad nie. Elkgeval ons doen glad mie maaer Kersfees nie en so het die kers op die koek en die koek my laat wonder - waar kom dit eintlik vandaan ??? Daar is baie ander dinge oor die heidense gebruike wat God deur sy Gees vir my die afgelope 2- 3 weke begin wys het. My familie dink my kop raas... maar dis fine die Here sal hul oortuig wanneer die tyd reg is.

    @user-mk5pm5xm2t@user-mk5pm5xm2tАй бұрын
  • Goeie more. Baie dankie vir gister se boodskap, waardeur dit, die waarheid is wat ons wil hoor. Ons moet reg lewe, nie een is perfek nie, ons probeer almal, ek glo die Vader sien dit. Ek vier hierdie tradiesie feeste glad nie van ek die waarheid gehoor het, en paar jaar al. Ek onderhou net die Bybel feeste, soos wat ons moet.

    @tinasutton4245@tinasutton42452 жыл бұрын
  • Dankie Frik, as almal dit tog net wil glo, en doen, ek vier nie die goed nie, my verjaarsdag, Kersfees, Paasnaweek en alle ander feeste, ek is van klein kind af so, ek was pas 73j, my lewe vir Vader gegee as 6jarige, baie opdraandes gehad, maar ek hou vas aan Jesus, as kind het, kersfees geen sin ingehou nie, en so ook Paasnaweek,baie dankie Jesus Liefde.

    @loeliechanner5771@loeliechanner57712 жыл бұрын
  • Daagliks moet ons die vlees en die werke van die vlees afsterwe en meer tyd en aandag vestig op die geestelike aantehang wat God behaag.

    @hennievanniekerk6040@hennievanniekerk60402 жыл бұрын
  • Dankie! Vier al jare lank nie Kersfees nie!! Verjaardae sal nou volg. Alle eer kom ABBA toe.. Shalom!!

    @lorrainemoodie5241@lorrainemoodie52412 жыл бұрын
  • Het so ruk terug n teaching gekyk oor verjaarsdae. Julle boodskap was nou net n bevestiging. Dankie. Halleluyah 🙌🏻

    @tersiagrobler16@tersiagrobler162 жыл бұрын
  • So waar en so dankbaar die Bruid is besig om uit Babilon uittekom. Kom ons vier eerder die appointed times wat deur die Vader ingestel is. Dankie vir die waarheid. Dat ons Hom in Gees en in waarheid sal dien.

    @yolandavanderwesthuizen3006@yolandavanderwesthuizen30062 жыл бұрын
  • Goeie môre. .. ek vier ook nie my verjaardag nie. Ook nie kersfees nie. My vriende dink ek is "weird" maar ek gee nie om nie want ek wil my Hemelse Vader" eer en gehoorsaam. Dankie vir vandag sê "Woord".

    @marinadelange4276@marinadelange42762 жыл бұрын
  • Baie dankie, 'n baie insiggewende Boodskap gewees. Seënwense

    @ginadickson3775@ginadickson37752 ай бұрын
  • Shabbat Shalom. Dankie vir die boodskap

    @louiselittle7976@louiselittle79762 жыл бұрын
  • Dankie julle. Dankie vir al die waarhede wat julle so oopvlek.

    @helenekruger1370@helenekruger13702 жыл бұрын
  • Dankie Frik en Amelia - Dankie dat julle staan vir - Die Waarheid - Baie in hierdie tyd "sit" en bly stil (om onenigheid te vermy?) - Maar mens moet staan om getel te word - "Stand up to be counted". halleluYah!

    @vasti018@vasti0182 жыл бұрын
  • Baie dankie pastoor en Amelia.

    @letitiastieler1971@letitiastieler19712 жыл бұрын
  • Dankie Frik en Amelia dat julle die woord van Abba Vader reg sny en nie mense behaag. Dit is so dat, soos ons onsself verdiep in Sy woord en vra dat Hy aan ons openbaringskennis gee, ontdek en leer ons meer en meer wat heiligmaking is, nl die aflegging van vleeslike gewoontes. Dit is al baie jare terug wat die Heilige Gees my geleer het van die heidense feeste en ek dit afgelê het maar moet vanoggend beken, ek het nooit verjaarsdae viering in daardie lig gesien! So baie dankie vir hierdie lering vanoggend! Terwyl ek na julle geluister het, het die woorde van 1 Petrus 1: 13-21 by my opgekom en spesifiek "...:but just as he who called you is holy, so be holy in ALL YOU DO:..." and "...you were redeemed from the empty way of life HANDED DOWN from your FOREFATHERS..." (CAPS my emphasis). Hierdie skrifgedeelte het my van so baie "heidense" gebruike verlos. Maar ja, mense vereer hul oorleweringe meer as Abba Vader en Yeshua. But that us were the tyre hits the road! Ons verloor nie ons redding deur hierdie goed te bly doen nie maar gaan definitief "rewards" verloor. Dit leer die Woord my. 1Kor. 3:12-15. En ja, mense wat aanhou hierdie gebruike soos Kersfees, Easter ens. doen, sal nooit volwasse Christene word nie maar altyd by melk kos bly. Ek sê weereens, dankie Abba Vader vir onverskrokke leraars soos julle twee. Die Afrikanervolk het dit so nodig.

    @ARenewedmind@ARenewedmind2 жыл бұрын
  • Baie baie dankie hiervoor!!

    @BrendaGeldenhuys@BrendaGeldenhuys Жыл бұрын
  • Frik en Amelia, mag ek vra of julle n lering oor bloed al gedoen het? Indien nie, miskien sal julle dit oorweeg? Yahweh se Woord in OT oor dit het ook my oë oopgemaak en ja, insiggewend dat Handelinge 15, dit noem... Wil ook hier weereens sê, hoe ontsettend dankbaar ek is oor die lering oor begrawe vs verbranding. Ek het dit aangestuur vir almal wat onkundig is en nie insig het nie omdat verbranding nou "alledaags" word onder ons volk en Yahweh se kinders...

    @ARenewedmind@ARenewedmind2 жыл бұрын
  • Dankie kannie wag vir die volgende les nie

    @rudisenekal9465@rudisenekal94652 жыл бұрын
  • No more christmas, easter, birthdays.......thank you Abba Father....it is easy to let go of those things when you hear where it comes from and why...it is not Biblical at all....this will be the first year we are NOT celebrating christmas😀. With us....we just explained to our sons where the celebrations come from and also tell them what the Word says, we apologize to them and ask for forgiveness for misleading them and we say that from now on it will be different....they are under the age of 10 and they understood, they were shocked that we were celebrating things that were not of the LORD. When we started keeping Shabbat, I put in lots of effort to make it an exciting time in our home... especially for the children, I practiced making Challa bread, set the table beautifully etc, and now we all love it..... they cannot wait for Friday evenings and the same goes for the other feasts☺️.

    @Colette7403@Colette74032 жыл бұрын
  • Sjoe dis nou so interresant.Leer so baie dankie vir die videos.

    @annelinekillianleweinchris7906@annelinekillianleweinchris79062 жыл бұрын
  • HalleluYAH 🙌🏻🙌🏻🙌🏻

    @noelenegoosen9688@noelenegoosen96882 жыл бұрын
  • Hierdie geslag gaan ten gronde weens 'n gebrek aan kennis.

    @hennievanniekerk6040@hennievanniekerk60402 жыл бұрын
  • Dit maak sin😁🙌

    @tersiavandermerwe22@tersiavandermerwe222 жыл бұрын
  • More Frik en Amelia, baie dankie vir die lering. Ek raak kwaad as mense my gelukwens met my verjaarsdag. Ek het net nooit geweet hoekom nie. Nou weet ek.

    @aneanddani4707@aneanddani47072 жыл бұрын
  • Dankie dat julle die volk leer wat ABBA van ons SY skepping die mens verwag ... mag HY julle net meer en meer SEEN

    @susanswartz5747@susanswartz57472 жыл бұрын
  • Jeremia 10:2

    @hennievanniekerk6040@hennievanniekerk60402 жыл бұрын
  • Hou aan asb. Doen al 14 jaar nie

    @alethalbich3775@alethalbich37752 жыл бұрын
  • Wat kindertjies betref treat hulle en hul maatjied vir n burger by Wimpy

    @elsakupfer4981@elsakupfer49819 ай бұрын
  • Dankie! Ek kan nie verstaan hoe jy 'n verjaarsdag kan vier (soos meeste doen) tot God se glorie nie. Mense dring daarop aan om jou te "bless" met ietsie en die "spesiale persoon wat God gemaak het" te vier. Hulle sê dat hulle net wil wys dat hulle jou waardeer - maar moet hulle dit doen op daai dag en op daardie manier?

    @vanessa-8375@vanessa-83752 жыл бұрын
    • Drankmisbruik kan ook dikwels tot sondige praktye oorgaan. Dit is net nie nodig om mense wat miskien n drankprobleem het in versoeking te bring nie.

      @driesmarais6983@driesmarais69832 жыл бұрын
  • Stem 110% saam!!!!!! God is waarlik die Enigste wat verEer moet word. Laat die mense sê wat hul wil. Ons beloning van gehoorsaamheid aan die Woord is baie groter as n stupid verjaarsdag.....

    @annettefaurie4435@annettefaurie44352 жыл бұрын
  • Snert

    @PetrieSteyn@PetrieSteyn5 күн бұрын
KZhead