Liedjie vir Jou -Jakkie Louw en Kevin Leo (Jakkals en Leo)

2021 ж. 30 Қаз.
60 113 Рет қаралды

Hierdie is 'n gedeelte van die populêre Jakkals en Leo produksie uitgevoer deur Jakkie Louw en Kevin Leo. Jannie Du Toit se 'Liedjie vir jou' is opgeneem by 'n uitverkoopte aand by die Barnyard in Vereniging. Hierdie is ook die laaste opname wat Jakkals en Leo ooit gemaak het.
Die video wys die liefde wat Jakkie en Kevin het vir hulle aanhangers. Aan die einde van die video verdwyn die gehoor voor hulle oë asof hulle nooit daar was nie. Dit laat 'n mens dink aan die hoe die covid tyd vir baie musikante was.
"ek wens dat ek my liedjie vir jou kon sing..."

Пікірлер
  • Awesome!!!

    @etiennebotha8770@etiennebotha87706 күн бұрын
  • So mooi .Ek mis my mens

    @judithmuller1786@judithmuller1786 Жыл бұрын
  • Magnificent!

    @adroitghs777@adroitghs777 Жыл бұрын
  • Stunning!!!❤❤❤

    @belindavoortman2568@belindavoortman25686 ай бұрын
  • Great song. Thanks for sharing

    @MrAtarifreak@MrAtarifreak2 жыл бұрын
  • Lekker rustige lied voor slapenstyd🙏✝️

    @ancoisnaude4087@ancoisnaude40872 жыл бұрын
  • Baie mooi, dankie🙏

    @ancoisnaude4087@ancoisnaude40872 жыл бұрын
  • Wow beautifull

    @miemdpretorius8583@miemdpretorius85832 жыл бұрын
  • Mooi is maar mooi

    @curtjanuary7172@curtjanuary71722 жыл бұрын
  • Pragtig!!!

    @user-rm5fe3dz7j@user-rm5fe3dz7j6 ай бұрын
  • Prachtig hoeveel het Afrikaans op het Nederlands lijkt.

    @sanderoome1698@sanderoome16982 жыл бұрын
    • wear lap enw

      @marlivandermerwe8700@marlivandermerwe8700 Жыл бұрын
  • Hoekom was dit die laaste opname?

    @rainbowfx1062@rainbowfx10622 жыл бұрын
    • Wou ook vra

      @bernardwiid6676@bernardwiid66762 жыл бұрын
  • Did is my taal dink aan Caledon

    @peterjohnmackenzie8264@peterjohnmackenzie8264Ай бұрын
KZhead