LOT 5 behaal die hoogste prys by Sernick se 45ste Produksieveiling.

2023 ж. 5 Мау.
2 779 Рет қаралды

LOT 5 | NFS20-457 was die UITBLINKER op Sernick Bonsmara se 45ste Produksieveiling, hy het aanlyn op SwiftVEE aan Roux Wessels van Kroonstad verkoop vir R350 000.
Al die bulle op aanbod het 100% verkoop teen 'n gemiddeld van R106
887. DANKIE aan almal wat ons ondersteun het. Ons waardeer jul vertroue in Sernick Bonsmaras.

KZhead