Voetspore Suid-Amerika: Noroeste - Episode 13

2024 ж. 18 Сәу.
87 086 Рет қаралды

Medellín was eens bekend as die dwelmhoofstad van die wêreld. In die afgelope dekade het die stad ‘n metamorfose ondergaan en is dit vandag een van die veiligste stede ter wêreld. Dis ‘n pragtige stad. Die span ontmoet ook ‘n Suid-Afrikaner wat die Colombianers leer om biltong en boerewors te eet, en besoek Westfalia se avokadoplase naby Sonsón. Daarna is dit oppak en terugreis na Suid-Afrika.
Medellin was known as the drug cartel capital of the world. Recently, the city underwent a metamorphosis and today boasts to be one of the safest cities around. It is a beautiful city. The team meets a South African who teaches the Colombians how to enjoy boerewors and biltong and also pays a visit to Westfalia's avo farms. Then it is time to pack up and return to South Africa.

Пікірлер
  • Yet another fantastic series by Johan en sy Span. Nou moet die Voetspore Span Australia en New Zealand toe kom. Ons wag vir julle. There are so many Saffers in Australia and NZ who would welcome them. Thanks again Voetspore for a wonderful tour of Suid-Amerika.👍😀

    @tonynz9954@tonynz9954Ай бұрын
    • Agree wholeheartedly

      @44kinette@44kinetteАй бұрын
    • Dis mense soos julle..wat Suid Afrika sowel as die wêreld ń beter plek maak met jul mooi gesindheid en optrede.ons leer by julle 🙌🏻Shalom.God Seën julle.

      @user-yk7zn7jq7d@user-yk7zn7jq7dАй бұрын
  • Baie dankie! Ons rys almal lekker saam na plekke waar ons nooit sal kan kom.

    @philippretorius8411@philippretorius8411Ай бұрын
  • That ending was incredibly touching. Till next time, Johan and co.

    @masegofinger6815@masegofinger6815Ай бұрын
  • Aggenee!! Dis klaar!! 😢 Baie dankie vir nog 'n wenreeks! Ek sien uit na die volgende ene. 💙

    @Steinie@SteinieАй бұрын
    • was a great trip, wish they could do Germany like how I have leant it from 2015

      @eisbeinGermany@eisbeinGermanyАй бұрын
  • Wonderf trip. Thank you.

    @basildavidson4597@basildavidson4597Ай бұрын
  • Absolutely awesome

    @willemsteenkamp5231@willemsteenkamp5231Ай бұрын
  • Saw your vehicles today in Guyana. Love those Land Cruisers.

    @runescape2random@runescape2randomАй бұрын
  • Dankie aan die span,wonderlike toer

    @loftypretorius6827@loftypretorius6827Ай бұрын
  • Dankie Johan ek het ook vanaand se program geniet👍💯

    @HendrikBoois-gt2wp@HendrikBoois-gt2wpАй бұрын
  • Fantastic production team with Johan the fearless leader at the helm well done.

    @mattattack595@mattattack59528 күн бұрын
  • Proe pure plaas..... When you missing home and family, and out comes the biltong and droewors, and a braai. Magic 🤙

    @paulsmit8147@paulsmit814729 күн бұрын
  • Hierdie twee reekse was definitief die interessantste en beste van almal. Ekself het deur die jare baie gereis en Suid Amerika was op die "bucket list" . Ongelukkig speel mens se gesondheid nie altyd saam nie. Dis hoekom hierdie vir my uitsonderlik is want ek voel ons deel die ervaring. Wel gedaan ‼️

    @Getouttahere78@Getouttahere78Ай бұрын
  • Uitstaande baie dankie, moenie te lank wag vir nog een nie manne, God bless.

    @arnorheeder7699@arnorheeder7699Ай бұрын
  • Veels geluk....goeie program

    @frederikbrits9559@frederikbrits9559Ай бұрын
  • Johan en die Voetsporespan, baie dankie vir hierdie pragtige en opwinende reeks - dit was lekker om saam met julle te kon toer. Sien uit na die volgende reeks!

    @m3logistics@m3logistics28 күн бұрын
  • Baie dankie vir die saamreis!! Ek gaan weer saam op die volgende reis!!

    @nettiejansen5301@nettiejansen5301Ай бұрын
  • The 'tree planting' was so moving!

    @hiltonroberts8742@hiltonroberts874227 күн бұрын
  • Baie dankie aan die span vir 'n avontuurlike trip wat ek elke Saterdag vanuit Israel gekyk het.

    @evenandmiriam3550@evenandmiriam3550Ай бұрын
  • Man ons het so ongloflik lekker saam met julle gereis baie dankie aan die Voetspore span

    @paulvorster5876@paulvorster587629 күн бұрын
  • baie dankie Johan en span vir 'n ongelooflike reis.

    @pontshokgomo@pontshokgomoАй бұрын
  • Baie dankie Voetspore... Julle is sterre!! Ek dink die spanlede voel soos familie! Dankie dat ek saam kon reis en kuier. Ek moet sê, julle kos het meeste van die tyd my mond laat water. Sien uit na die volgende reis. Voorspoed vir elkeen🎉🌿🌻

    @hettiebotha8901@hettiebotha890129 күн бұрын
  • You All are Bloody Amazing, Thank You for this Wonderful JOurney

    @RetosSpace@RetosSpaceАй бұрын
    • Our pleasure!

      @VoetsporeSA@VoetsporeSA20 күн бұрын
  • Safrican fan living in Los Angeles. Missed episodes 9 and 10. Please, please, please repost them for us. Wonderful series! Have watched them all from the start!

    @stephanmuseler6483@stephanmuseler648312 күн бұрын
  • Vat my saam ,wat n besonderse program en seisoen was Wonderlik. Dankie !!!

    @user-rr9lk7wu8j@user-rr9lk7wu8jАй бұрын
  • I want to express my gratitude to the Voetspore team for their outstanding shows. The locations and intriguing areas you explore are truly remarkable. Your show makes me feel like I'm right there with you on your journey, and I've had some great laughs along the way. Your team is amazing, and I can't wait to see more. Thank you for the fantastic show! Mooiloop 😁😁

    @craigliebenberg9971@craigliebenberg997118 күн бұрын
  • Wonderlik. Hierdie program word elke jaar beter.

    @psel2501@psel2501Ай бұрын
  • I really enjoyed this season, thanks guys! So I'm guessing it is the three Guianas and Brazil for next time (telling Adam to get in some Portugese a bit of a giveaway there!). Possibly Venezuela too if it isn't too risky to go there/through there. PS. had to smile at the "gorillas" in the subtitles instead of "guerillas" in this episode

    @wideawake11@wideawake11Ай бұрын
  • It's always with a feeling of sadness that I have with the goodbye episode. Another top class series, well done VS team, looking forward to the next one.

    @LicolnGilbert-bq8bz@LicolnGilbert-bq8bzАй бұрын
  • Baie dankie voetspore vir alles ek kan nie wag vir julle volgende reis.

    @HendrickMentoor@HendrickMentoorАй бұрын
  • Baie dankie dat ons hierdie wonderlike reis saam met julle kon ervaar. En toe loop die trane toe eers Matt en daarna Adam groet en julle ander by die lughawe gereed is vir terugvlieg SA toe. Mooi loop tot 'n volgende keer (DV). 💞

    @tillie9530@tillie953029 күн бұрын
  • Dankie aan die voetspore span ek geniet dit baie wens daar was meer aan Norbert en Stefan danke Here julle is okay 😊

    @user-bn8of7ej9x@user-bn8of7ej9xАй бұрын
  • Baie dankie vir die Voetspore span. So baie keer wens ek om ook daar in persoon te wees. Maar die beleef en erfaring saam met julle is ongelooflik. Dankie Julle almal het so n lieflike uitbeelding van hoe julle die toer ervaar. Sien uit na die volgende Voetspore. Mooi loop

    @drikavanniekerk9219@drikavanniekerk921928 күн бұрын
  • Dankie vir die fantastiese reeks. Het nou al die meeste programme gekyk. Maar die een staan uit. Het al baie reisprogramme gekyk maar die aanbieding en inhoud is uitstekend. Alle sukses en kan nie wag vir die volgende reeks nie.

    @EN-rq5kn@EN-rq5knАй бұрын
  • En nou kom alle goeie dinge ook op ñ einde!! Baie dankie dat julle my saamgeneem het....! Sal dit nooit vergeet nie.Daardie plekke waar ek self was, en al die nuwe ervarings waar ek definitief nie self sou kon kom nie...! Veilig terug na Kleinmond!!❤❤❤❤

    @emmerentiagroenewald3694@emmerentiagroenewald3694Ай бұрын
  • Sondag oggend in Engeland. Ek het nounet episode 13 gekyk. Nadat ek weekliks die reeks gevolg het. In kort, ek het trane in my oe. Julle span, die stories, individuee het alles die boer in my wakker gemaak. Dankie. My siel is vol.

    @Grizzmakes@Grizzmakes29 күн бұрын
  • Dankie. Julle is wonderlike mense en ons reis heerlik saam. Voorspoed!

    @esthersmith538@esthersmith538Ай бұрын
  • Wat n reis !! Baie, baie dankie julle ❤

    @hanneliewiese3477@hanneliewiese3477Ай бұрын
  • Excellent series, well done you guys!

    @MikeLangfordGoogle@MikeLangfordGoogleАй бұрын
  • Asb!!! Gaan so gou moontlik weer op ñ reis om vir ons meer te leer. Dankie ook vir jou gees van kameraadskap en positiewe houding. Seën vir julle

    @rikaolwage4147@rikaolwage4147Ай бұрын
  • Dankie Johan, maak gou ons wag vir die volgende Voetspore. Na meer as 20 jaar maak ek nog steeds die beste Voetspore Ontbyt ooit. Het die resep by julle gesteel op Voetspore 1

    @mariuspotgieterproject3437@mariuspotgieterproject3437Ай бұрын
  • Dankie vir 'n baie wonder like reis🎉💓💓

    @BernadetteOntong@BernadetteOntongАй бұрын
  • Ai dit was nou super lekker gewees bly jul is veilig dankie vir die lekker reis saam jul sien uit na die volgende avontuur geniet die familie tyd bly veilig en gesond mooi loop❤❤❤❤❤ grte uit Dundee KZN

    @Sunnysa123@Sunnysa123Ай бұрын
  • Thank you, what an amazing trip.

    @markdraper2474@markdraper2474Ай бұрын
  • Gaan julle belis MIS, baie dankie span, dit was super.

    @karelesterhuizen7117@karelesterhuizen7117Ай бұрын
  • Ai....dit was uitstekend, baie dankie julle..❤

    @benlubbe7875@benlubbe7875Ай бұрын
  • Ek het soooo lekker saam met julle gereis. Julle is 'n fantasiese veelsydige span met 'n wonderlike ingestelheid. So sterk SA brand om op trots te wees! 🇿🇦❤

    @jeaniebritz4587@jeaniebritz4587Ай бұрын
  • 😢😢 Baie dankie Voetspore span 👌👌

    @renataalard8229@renataalard8229Ай бұрын
  • Beautiful journey Oom Johan. I really enjoyed this series. Already awaiting the next one. Lol. All the best.

    @teeeC@teeeC29 күн бұрын
  • Julle is ‘n ongelooflike span! Doen so voort 💪🏻❤️💪🏻

    @ziskabrits618@ziskabrits618Ай бұрын
  • Ek het dit weereens baie geniet, baie dankie! Gaan julle mis!

    @lvh129@lvh129Ай бұрын
  • Weereens baie goed en so leersaam en ja lyk my 3maande van om van huis af weg te wees is net genoeg. Wens ek julle span `n goeie veilige reis toe. Baie dankie nogmaals tot `n volgende keer! Mooiloop!

    @user-db8cr3mj1j@user-db8cr3mj1jАй бұрын
  • Aai dit was te gou verby, dankie dat ek saam kon reis. Wat 'n fees was dit nie, al die verskillende kulture ens. Mooi loop! 👌

    @reneepoultney190@reneepoultney190Ай бұрын
  • Stunning kan nie wag vir die volgende een nie!

    @livemusicbandssa@livemusicbandssaАй бұрын
  • I enjoyed this journey so much and i look forward to the next one

    @latunahtarea4453@latunahtarea4453Ай бұрын
  • Ek het die reeks baie geniet. Baie dankie Voetapore span! Ek gaan nou die vorige reeks ook kyk!!

    @jeanetteblaauw7649@jeanetteblaauw7649Ай бұрын
  • Thx to Voetspore Team. South America is amazing.

    @michaelbirkenbach4210@michaelbirkenbach4210Ай бұрын
  • Fantasties! Ek geniet dit Soo baie en kanni wag vir di volgende Voetspore nie, gan julle baie mis, mens leer so baie van ander lande en sy mense, mooi loop tot volgende keer...🎉😢

    @BossieBosch-li5xf@BossieBosch-li5xfАй бұрын
  • Absolutely fabulous reeks gewees . Baie dankie vir julle toegewidheid om alles met ons te deel . 🆒😎✌️!

    @Patshes@PatshesАй бұрын
  • Wow Johan en n puikk span Met effense heimwee het ek vanaand die reis saam met julle geniet Mooi loop tot volgende keer Hoop dis gou

    @suzettegaybba-vanzyl6484@suzettegaybba-vanzyl6484Ай бұрын
  • Definitely my favorite travel program by far, that you Johann and Team 👍🙏🏻👍

    @sergiopinto6004@sergiopinto6004Ай бұрын
  • Baie dankie aan Johan en sy span vir 'n absolute wonderlike saamreis. Ek en my beter helfte het dit soooo geniet om saam met julle te reis. Ons het vir Gideon gemis saam met jou, maar die nuweling, Matt dink ons was 'n uitstekende plaasvervanger! Ons het hom baie geniet - 'n man wat nie wag dat iets gebeur nie, hy is daar en laat dit gebeur. Baie knowledgeable en hands-on persoon! Seën verder vir jou span en ons wag in groot spanning vir die volgende toer!

    @ilikeit2ful@ilikeit2fulАй бұрын
  • Ag dit was nou lekker! Sien só uit na die volgende een. Baie dankie!

    @estellemclachlan9786@estellemclachlan9786Ай бұрын
  • 😢Now what am i going to watch on a saturday morning. Absolutely loved this series having family in South America. Well done!

    @content360DA@content360DA28 күн бұрын
    • Glad you enjoyed it

      @VoetsporeSA@VoetsporeSA20 күн бұрын
  • Now my Fridays are boring without you guys to give me something to look forward to.

    @bigvee6900@bigvee6900Ай бұрын
  • Uitstekend! Voorentoe 💯

    @praneshmaharaj7603@praneshmaharaj760329 күн бұрын
  • Thank you for taking us on this wonderful trip. Can't wait for the next one... with all of the cruisers 😊

    @brigidnicolson7523@brigidnicolson7523Ай бұрын
  • Thanks for another enjoyable series. Waiting for the next journey.😊

    @roseseeger@roseseegerАй бұрын
  • Uitstekend gedoen! Groete, of te wel, saludos!

    @Brommear@Brommear23 күн бұрын
  • Soos altyd groot spyt die reis is nou klaar saam met ons al bekende geliefde Voetspore span. Was al self in Paraguay, Brazil, Uruguay en Argentinia jare gelede. En dit was so heerlik om van die bekende plekke weer te Sien. Veral as julle by plaaslike ouens oorslaap en dit herinner mens die gasvryheid en vriendelike mense van Suid-Amerika. Geniet julle families tuis en ons sien uit na julle volgende Voetspore reis. Groete uit Hartenbos

    @anelnel4752@anelnel475227 күн бұрын
  • Dankie vir n uitstekende reis❤

    @patricialakay6928@patricialakay6928Ай бұрын
  • Baie dankie vir ń interrisante program, wag vir die volgende voetspore. Mooi bly.

    @gerhardvermeulen5223@gerhardvermeulen5223Ай бұрын
  • Bravo!

    @LRCBRUWER@LRCBRUWERАй бұрын
  • Top class content guys you always set up the bar high

    @tineshambambeva3592@tineshambambeva359229 күн бұрын
  • Dankie aan die Voetspore span wat jul reis met ons meegedeel het dit was ongelooflik om te kon sien waar julle orals gereis het ten spyte van die ongeluk wat Stefan gehad het en ook in my verbeelding die reis saam gedoen het 😊 Groetnis

    @wimpretorius1683@wimpretorius168329 күн бұрын
  • 😢😢😢😢 my Saterdae sonder ń voetspore episode gaan nou baie sad wees.... sien heelweek uit na ń opvang episode op ń Saterdag. Wat nou🫣

    @cornecombrinck5956@cornecombrinck5956Ай бұрын
  • Absolutely awesome congratulations and thank you 👍

    @theodoreleher6186@theodoreleher6186Ай бұрын
  • 😢😢aggeneeeeeee nou is VOETSPORE klaar😢😢😢😢😢😢

    @jacqueshusselman4705@jacqueshusselman4705Ай бұрын
  • Briljant - dankie

    @DickieBadenhorst@DickieBadenhorstАй бұрын
  • @shamillahpetersen7327@shamillahpetersen7327Ай бұрын
  • Dankie Oom Johan, ek sien baie uit na die volgende een

    @juangeyserza@juangeyserza26 күн бұрын
  • goeie goed, dankie.van Tigani

    @roeloflindeque4055@roeloflindeque4055Ай бұрын
  • Thank you

    @karthi7016@karthi7016Ай бұрын
  • Uitstekend❤

    @vincenttemm5208@vincenttemm5208Ай бұрын
  • I literally feel like I am also taking my flight back home.😢

    @matsiepanemphela9466@matsiepanemphela9466Ай бұрын
  • Danki julle almal. Spesiaal was dit om saam te reis. Gaan julle mis Vrydagaande. Maar ek weet Johan jy en Nina is reeds weer terug in Suid Amerika om volg een te "organise". Luister nou na Derrick. Mooi loop sien weer as die Here ons genadig is❤😂😂😂

    @christinevanzyl5951@christinevanzyl5951Ай бұрын
  • Mooi loop!

    @matsiepanemphela9466@matsiepanemphela9466Ай бұрын
  • Ek is jammer oor een ding...dat dit klaar is ! Uitstekende reeks ! Gaan julle Brazil doen ?

    @andremare1127@andremare1127Ай бұрын
  • Wow, that was a nice one beside the head-on collusion from the land cruiser, nevertheless I enjoyed all from South America Dat was baai mooi ❤

    @fransmadida4967@fransmadida4967Ай бұрын
  • Jislaaik, maar julle't 'n lekker werk!

    @TjakaErasmus@TjakaErasmus25 күн бұрын
  • Fantastiese natuurskoon en uitstekende reeks.. Almal gevolg tot hier. hierdie een net halfpad gekyk. Die musiek wat speel veroorsaak dat ek nie die dialoog altyd kan volg nie. Julle praat en speel musiek gelyk, en musiek klink soos 'n windpomp wat ernstig ghries nodig. Hoe moeilik kan dit wees om die geratel in die agtergrond uit te sny? Wie wil na 'n bearing luister wat besig is om op te pak. Basics.

    @user-hy2bn2cc4w@user-hy2bn2cc4w27 күн бұрын
  • It is as if I was on the trip to South America with all the Voetspore friends , your videos should reach more people in this world because you show us how to make friends , enjoy God s nature , accept people and their culture and above all to stay positive in difficult times like our Springbok rugby team , tot volgende keer ,Cheeeeeers

    @johnnydale6515@johnnydale6515Ай бұрын
  • Gaan julle mis! Kom gou weer na ons skerms asb

    @TheStephny@TheStephny29 күн бұрын
  • Hallo Johan wat het toe gebeur met reeks 3 se Cruiser , is dit herstel of is dit afgeskryf en het Toyota SA n nuwe gegee. Dankie groete aan span en geniet.

    @pietschoeman6920@pietschoeman692016 күн бұрын
  • Ag hoe het ons Voetspore weer geniet. Ons seil nou met ons booot in die Karibiese Eilande en gaan later na Colombia. Kan julle asseblief die adres van die restaurant met boerewors en biltong in Medellín deel? Baie dankie dat julle hierdie wonderlike avonture deel! Groete, Perry en Mirjam

    @monsoonworldsafari3348@monsoonworldsafari3348Ай бұрын
  • 🙏🏻

    @creightonattorneysgauteng2228@creightonattorneysgauteng222827 күн бұрын
  • 😍😍😍❤️❤️❤️❤️

    @phumelelakhawula2796@phumelelakhawula2796Ай бұрын
  • Was dit nou onlangs of alreeds laas jaar gewees?

    @kobusdewet5004@kobusdewet5004Ай бұрын
  • Dankie weer vir almal in voetspore span Leer so baie op jul reise Plekke leer en hoe elke tree en wil spoor van wiele Ja altyd sal daar maar n iets gebeur Soos n onbepalde breuk van voertuie of n ongeluk wat voel als ruk in jou en dis n 5 tree terug gevoel Tog hier leer ek Cobus net die moet en spangles om verder voort te gaan met die reis Een saak verseker nog ewig is God saam jul Jesus maak jul altyd dig toe in sy bloed teen siektes ongeluke ens En version waar dit voel dis oor dan stuur God n plan saam als Baie dankie kyk uit soos deur God se gespaarde Genade en krag na die volgende reis en avontuur Dankie vir elkeen op die reis mis vir kleine man Bardenhorst Hy het so onder my vel in gekryp daardie dag met die Helikopter wat in drade vas gevlieg het Daar was God wasrlik te sien hoe God daardie vlienier gelei het na die grond sonder beseerings Daar is baie lekker rite nog elke keer en besieging waarde en net die mooiste mooiste plek Dankie ook vir die Kamara span elke een is net besonders om als so legend kon vas vang Dankie Gaan jul nou vir rus en saam jul gesine families n tyd gin En kyk deur God se genade vir die volgende episodes Van Cobus

    @JPVDS64@JPVDS64Ай бұрын
  • Dis so jammer hierdie reeks kom tot 'n einde maar julle moet ook weer by julle families uitkom, ek het 'n hele ander perspektief oor suid Amerikaanse lande na hierdie reeks, dankie!!!

    @wernerswardt7512@wernerswardt7512Ай бұрын
  • Waar kan mens di Argentina reeks kry? Ek be plan om daar toe te immegreer

    @jjcohrs3046@jjcohrs304627 күн бұрын
KZhead