So word vermoorde ds. Liezel se man vasgetrek

2023 ж. 25 Қар.
75 462 Рет қаралды

Nuuspod gesels met Ian Cameron van Action Society oor die inhegtenisneming van Ds. Liezel de Jager se man ivm met haar moord in 2021

Пікірлер
  • Baie dankie vir wat julle doen Ian! Jy & jou span word geëer & mag God julle seën op hierdie platform van julle skeppingsdoel

    @lezillerasmus7352@lezillerasmus73525 ай бұрын
  • Thank you Ian and your team, you give us a small glimmer of hope. I feel heartsore for their 2 daughters 😢

    @etiennebeukes9384@etiennebeukes93845 ай бұрын
  • Dis SAPD is “useless”. Well done Ian, jou werk spreek boekdele🙌🙌🙌

    @hermangroenewald6939@hermangroenewald69395 ай бұрын
  • Ian, ek moet vir jou so baie dankie sê! Ek het Liezel persoonlik geken (sy was ons predikant op Kanoneiland. Sy het my pa begrawe en ons families ongelooflik bygestaan. Sy was n fantastiese mens. Haar man was en is n absolute stuk gemors. Mag hy braai

    @leonehlers7241@leonehlers72415 ай бұрын
  • Ek is so bly dat hy gearresteer is. Kon daardie tyd nie glo dat sy vermoor is !! Ook van die begin af geglo dat hy skuldig is. Baie dankie Ian. !!

    @irenebronkhorst7447@irenebronkhorst74475 ай бұрын
  • Dankie Ian, jy is die eenigste een wat regtig omgee om dinge te verander en nie net praat nie. Jou aksie spreek harder as jou woorde ❤

    @Woooofit@Woooofit5 ай бұрын
  • Dankie Izak! Wonderlike man Ian... mag die Heer hom altyd beskerm en bystaan!

    @Meraikie@Meraikie5 ай бұрын
  • Fantasties 👊... Ian moet die ondersoek beampte se salaris van 2 jaar kry

    @paulterry1335@paulterry13355 ай бұрын
  • Welgedaan Ian! Dankie vir jul uithou vermoë. Dankie Izak!

    @corneliacoetz243@corneliacoetz2435 ай бұрын
  • My heart goes out to the family of Liezel There time for grieving may only begin once the individual is sentenced So my prayers are with them in this time Let the Lord give them peace and comfort in Jesus name

    @user-zb4ii7vz9w@user-zb4ii7vz9w5 ай бұрын
  • Onse mense hoef nie eers te raai hoekom die moord deur die polisie nie ge agtervolg was nie,maar knap gedaan Ian en jou span,so kom die waarheid uit.Mag reg geskied en mag haar Familie geseën word die Ons Hemelse Vader.Rus in vrede Liezl,nou een van Abba se Engele.

    @jacquesrousseau5472@jacquesrousseau54725 ай бұрын
  • Ian C vir minister van Polisie asb Jesus🙏

    @ronelpeens7366@ronelpeens73665 ай бұрын
  • Uitstekende werk!

    @judy-jenekoen4923@judy-jenekoen49235 ай бұрын
  • Hartseer, maar ek is bly iemand het die saak agtervolg. Dkie Ian

    @sandrahorstmann9013@sandrahorstmann90135 ай бұрын
  • Het van die begin geweet hy is skuldig

    @annavermmaak2649@annavermmaak26495 ай бұрын
  • Been following this case from the beginning thank you Action Society for getting justice for Liezel

    @terry-leeheuer7456@terry-leeheuer74565 ай бұрын
  • well done wys jou net wat kan godoen word as mens vasbut en druk toedien,julle is waarlike mense wat omgee

    @johanlabuschagne6634@johanlabuschagne66345 ай бұрын
  • Well done Ian vir jou relentless persistency en ek het geen twyfel dat die polisie nie eens hulle kop in skaamte laat sak nie. Aan die einde van die dag is dit nie ñ roeping en passie nie maar net die pay wat in my bank val elke einde van die maand

    @BenitaElder@BenitaElder5 ай бұрын
  • Ai, 2 jaar.... dankie vir die info.

    @reneemarais431@reneemarais4315 ай бұрын
  • Dankie Ian. Polisie is pateties tesame met regering.

    @andriesduplessis2107@andriesduplessis21075 ай бұрын
  • my vraag is nou, wat gaan gedoen word aan die sogenaamde geregsdienaars wat niks gedoen het nie, van die hoogste gesag tot die gewone speurder???? wel gedaan Ian!

    @johannengelbrecht2168@johannengelbrecht21685 ай бұрын
    • Hulle gaan verhogings kry en weer ‘n skenkinkie vir die ANC cartel gee…

      @aviatixmodels589@aviatixmodels5895 ай бұрын
    • Groot bonus kry vir uitstekende diens.... 🤯🤯🤯

      @marinda3262@marinda32625 ай бұрын
  • Knap man die Ian

    @frederikbrits9559@frederikbrits95595 ай бұрын
  • Pragtige Afrikaans Ian!

    @Mail2elr@Mail2elr5 ай бұрын
  • Ek het van die begin gesê dis haar man👍🙏

    @joeymatthysen5105@joeymatthysen51055 ай бұрын
  • IZak en Ian van die begin af geweet dis haar man hy is die duiwel hom self

    @user-pe9wc4il5o@user-pe9wc4il5o5 ай бұрын
  • Ian Cameron for police minister!

    @vry3555@vry35555 ай бұрын
    • Yes I agree Ian Cameron deserves the position.But the Anc loves appointing Useless Incompetent clowns like Beki Cele.🫢😯🙆‍♂️🤦‍♂️

      @user-pv7cc9yo9x@user-pv7cc9yo9x5 ай бұрын
  • Dink ook maar aan die gemeente en haar kollega wat hierdie trauma beleef het.

    @ngdanskraal2227@ngdanskraal22275 ай бұрын
  • Ek wonder wat die % van werklike werkende polisielede is

    @marietjiehildebrandt1324@marietjiehildebrandt13245 ай бұрын
  • die Staat het nie meer die vermoeens om ingewikkelde sake te vervolg nie.. vra my

    @christovanrooyen5493@christovanrooyen54935 ай бұрын
  • Baie dankie Ian en baie dankie ook aan die nuwe span wat so hard aan die saak werk. Dis werklik n skande dat van ONS Polisie so onbekwaam is, maar Moet nie almal onder dieselfde Kam skeer Nie. ONS het ook wonderlike getroue Polisie. ONS waardeer julle.

    @user-hn8mb3yg2u@user-hn8mb3yg2u4 ай бұрын
  • I knew the husband was the guilty one.

    @daviddavids6442@daviddavids64425 ай бұрын
  • Hoop ek kry polizie nooit nodig

    @ferdivosloo341@ferdivosloo3415 ай бұрын
  • Dankie Jesus vir geregtigheid wat nou geskied❤

    @alettekruger2670@alettekruger26705 ай бұрын
  • Gee die poliesie n parteitjie of iets ,dan sien jy hoe spring hulle....

    @jimmyroos1677@jimmyroos16775 ай бұрын
  • Dankie Izak lekker week

    @apretorius8231@apretorius82315 ай бұрын
  • 11:38 Dis goed en wel hulle het hom gearesteer wat mense Al hoe lank geweet het. Is wel bly dat daar n ondersoekspan is wat fenomenale werk doen, tog sê hulle nie veel in die video wat en hoe dit gebeur het dat Hy gearesteer is nie. Die hoofopskrif is Baie misleidend en sê nie veel wat ons nie reeds vermoed het nie. Verstaan die saak is in n sensitiewe stadium maar selfs met dit in gedagte word daar nie gese hoe dit gekom het dat hul Hom gearesteer het nie

    @loretzwarts412@loretzwarts4125 ай бұрын
    • Die ondersoekspan gaan beslis nie vir die wêreld vertel hoe dit gekom het nie. Dié saak is van uiterste belang dat alles perfek gedoen word. Ian het in die onderhoud dit genoem én ook dat hy bly is, dat hy nie alles meegedeel word nie. Die antwoorde sal ons hoor, soos die hofverrigtinge vorder.

      @laudigerber9729@laudigerber97295 ай бұрын
  • Baie baie dankie Ian❤

    @rhonalipshitz4333@rhonalipshitz43335 ай бұрын
  • Wat n siek wêreld

    @sakkievanzyl2983@sakkievanzyl29835 ай бұрын
  • Is die eerste ondersoekers al af gedank. Of gaan hul befordering kry.

    @vanzylbooysen4826@vanzylbooysen48265 ай бұрын
  • Dankie Ian baie goeie werk en sterkte vorentoe

    @janbotha6662@janbotha66625 ай бұрын
  • Fantasties vermoordes het ook regte Goeie werk 🙏🏻

    @inyathihandforgedblades7848@inyathihandforgedblades78485 ай бұрын
  • Wanneer sal die mans tog besef hulle sal altyd eerste verdink en meestal dan ook skuldig bevind word. Dis skokkend hoe pateties die polisie is. Ek wens iemand kan hulle die see in jaag.

    @roedette@roedette5 ай бұрын
    • Doe probleem met die plan is.... die strand is te besoedel en gevaarlik....

      @ivanbasson982@ivanbasson9825 ай бұрын
  • Job well done,, nou gaan hy seker mal speel!!!

    @berthvanzyl9299@berthvanzyl92995 ай бұрын
  • Ian cameron is n yster.

    @saamstaan6540@saamstaan65405 ай бұрын
  • Wat dink julle was sy motivering vir die moord?

    @martiburger4815@martiburger48155 ай бұрын
  • Jou sonde kom in die openbaar

    @jakobusvisser8839@jakobusvisser88395 ай бұрын
  • 😢😢 ons polisie is n skande. Geen geregtigheid in die land nie😢😢😢😢

    @lindaholtzhausen1539@lindaholtzhausen15395 ай бұрын
  • Is die gevoel dat die man 'n psigopaat of so iets van aard is?

    @jamesmoulder5579@jamesmoulder55795 ай бұрын
  • Wat gebeur met hulle kinders?😢

    @jeannejacobs3879@jeannejacobs38795 ай бұрын
    • Hul is in haar ouers se toesig geplaas. 🙏

      @wilmaconradie8382@wilmaconradie83825 ай бұрын
  • In die Bybel staan. Jy mag nie dood slaan nie.

    @jcmachines1@jcmachines14 ай бұрын
  • Wel gedaan

    @HesterDeBruyn@HesterDeBruyn5 ай бұрын
  • 😢

    @user-hd6yw7te7b@user-hd6yw7te7bАй бұрын
  • Middag

    @Patshes@Patshes5 ай бұрын
  • Ek het van die begin geweet dis hy

    @user-oq6uk7ok9v@user-oq6uk7ok9v5 ай бұрын
  • Mmm aaahhh...

    @charlesgeel@charlesgeel5 ай бұрын
  • Gevoel gehad fit was hy

    @hanneliekoekemoer9441@hanneliekoekemoer94415 ай бұрын
  • Misleidende opskrif!

    @user-tx8jp8df9b@user-tx8jp8df9b5 ай бұрын
  • Bid vir julle

    @naomijansen9544@naomijansen95445 ай бұрын
  • Click bait opskrif!👎🏻😠Misleiding!!

    @Stardust-hy7eq@Stardust-hy7eq5 ай бұрын
KZhead