" Verf " - Sien raak reeks

2023 ж. 20 Қар.
252 Рет қаралды

Ons is by die laaste Geloofswoord vir 2023. Baie dankie vir elkeen wat getrou saam geluister het. My gebed is dat hierdie geleenthede tot groeie vir elkeen was soos dit vir my persoonlik ook was. Mag vandag se "verf"-simboliek vir jou tot versterking van jou geloof wees.

Пікірлер
  • Baie dankie Rikus vir mooi boodskap ons vertrou dat die Here sal voorsien. Baie dankie ook vir jul liefde en omgee. Ons waardeer. Geniet die naweek sien more. ❤❤

    @user-ol4hj2qo1q@user-ol4hj2qo1q6 ай бұрын
  • Baie dankie vir die mooi boodskap. Dankie ook vir Al jou liefde en omgee ons waardeer. Mooi naweek sien more. 😊❤❤

    @user-ol4hj2qo1q@user-ol4hj2qo1q6 ай бұрын
  • Baie dankie ds Rukus ek wardeer jou woord ❤

    @miemkruger493@miemkruger4936 ай бұрын
    • Baie dankie vir die saam luister!

      @Geloofsentrum@Geloofsentrum6 ай бұрын
KZhead