Om in die Heilige Gees vas te loop. Deel 1 [4 Mei 2022]

2022 ж. 3 Мам.
18 433 Рет қаралды

Ons nooi julle na ons volgende Ekerk Lewendig Bybelskool toe. Stephan Joubert gaan tydens twee regstreekse geleenthede met ons gesels oor "Om in die Heilige Gees vas te loop" Sien julle Woensdag aand om 19:00.

Пікірлер
  • Baie dankie vir die lesing oor die Heilig Gees. Ek is sestig jaar oud en dit is die 1 ste keer dat ek werklik verstaan hoe die Heilige Gees in ons lewe werk. Groete van ons lewe is.

    @johanhattingh6266@johanhattingh6266 Жыл бұрын
  • dankie

    @amandarautenbach4592@amandarautenbach45929 ай бұрын
  • Dankie dankie Stephan dat jy regtig die Woord vir ons VERSTAANBAAR maak en ons help om die Bybel REG te verstaan! O Liewe Heer dankie dat U oor Ons U kinders ook geblaas het en U Heilige Gees vir ons as Helper gelos het om strome van Seën vir ander te wees. Halleluja!!!!!!

    @altalourens2479@altalourens24792 жыл бұрын
  • Baie dankie Stephan, hoe becoorreg is ons om die Woord so te kan hoor, dankie dat jy ons leer uit die Woord.

    @Elsiejager@Elsiejager2 жыл бұрын
  • Dankie vir hierdie boodskap.. Dit het vir my baie leersaam gewees. Elke boodskap wat ek luister is opbouend. Ek wil hehoorsaam wees as sy die stem van die Heilige Gees. Baie dankie

    @marthievandermerwe4058@marthievandermerwe40582 жыл бұрын
  • Dankie prof Stephan vir hierdie aangrypende. lering oor die leiding van die Heilige Gees. Hoe dikwels dwaal ons nie rond en trap ons Jesus se voetspore mis nie.

    @andredurand286@andredurand2862 жыл бұрын
  • Baie dankie vir Hierdie Wonderlike Woord. Soveel jaar gelede het Vader al Heb 1 vir ons kom Oopmaak...maar ek glo dat dit weer opnuut sal laat Ontplof in ons mense se harte. Geniet elke deel van jou kosbare Deel. Baie Seën. Liefde. Johan en Maggie

    @johanfritz412@johanfritz4122 жыл бұрын
    • Baie dankie Liewe Heer vir die Lering en seen uit U Woord vir ons deur Prof Stephan Dankie Dankie Jesus vir U Gees wat U oor ons Blaas in Jesus Christus . 😊Dankie vir Strome x van Lewende Water xx en my Spesiale Helper HGees Wat my leer oor Sy Waarheid en Gees Dankie Dankie Jesus ek het U HG so nodig ❤❤❤❤❤ nodig Woord deur

      @elizewannenburgthe3894@elizewannenburgthe38949 ай бұрын
  • Dankie Stephan so verstaan ek baie dinge beter..82jr maar nog genoeg verstand om te leer..ons sal nooit genoeg kennis hê nie..Seën vir julle

    @annatjievandenberg3068@annatjievandenberg30682 жыл бұрын
  • Dankie Prof baie dankie....leer so baie❤️

    @katysteffen7484@katysteffen74842 жыл бұрын
    • Dankie vir die kosbare Woord Stephan

      @pikkewynification@pikkewynification2 жыл бұрын
    • Dankie vir die wonderlike verklaring .seen vir jou

      @sallyvanheerden1782@sallyvanheerden17822 жыл бұрын
  • Baie dankieStefan jy is n baie goeie leermeester seen vir jou

    @sallyvanheerden1782@sallyvanheerden17822 жыл бұрын
    • Baie báie dankie Stéphan vir hierdie lesing oor die werk van die heilige fees in my lewe! God seën jou!

      @ansieswart4710@ansieswart47102 жыл бұрын
KZhead