KSM Erediens | 17 Mrt. | Ek is I Die Lig vir die wêreld (Stephan Joubert)

2024 ж. 15 Нау.
12 583 Рет қаралды

Jesus sê Hy is die lig vir die wêreld. Daarom verlig Hy elke mens se lewe wat in Hom glo. Hy keer dat ons verdwaal in die donker. Ook sorg Hy dat ons eendag tuis kom voordat dit vir altyd donker is.
NUWE VIDEO’S ELKE WEEK
Aanlyn Oggendiens: Elke Sondag vroegoggend
Aanlyn Bybelskool: Woensdae om 09:00
BESOEK OOK:
Kinderdiens Playlist:
• KSM Lego and let God |...
Soeklig Playlist:
• KSM Soeklig | 3 Oktobe...
TEKEN IN
Bly op hoogte van gebeure by ksm deur in te teken vir ons weeklikse nuusbrief.
VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA:
Facebook: / kerksondermure
Instagram: / kerksondermure

Пікірлер
  • Dankie vir die boodskap dat Jesus vir my die lig in my lewe is!

    @estelleloubser3283@estelleloubser328322 күн бұрын
  • Baie dankie Stephan vir diewoord. Seenwense

    @user-lo2zx9ox2q@user-lo2zx9ox2q27 күн бұрын
  • Dankie Stephan vir die lig van die wêreld. Leer Jesus ons !!

    @emmalee2141@emmalee2141Ай бұрын
  • Wat ‘n aangrypende boodskap! Dankie Jesus, dat U vir ons die ligte aan los! Amen🙏🏻

    @MaryAnneTheunissen@MaryAnneTheunissen2 ай бұрын
  • Baie dankie Prof Stephan

    @elsophiejansen5744@elsophiejansen57442 ай бұрын
  • Dankie Jesus dat U vir Stephan met sy besonderse manier, gebruik om die lig in ons lewens te bring.

    @susanmarais9286@susanmarais92862 ай бұрын
    • Hy praat oor die algemeen n klomp snert6 soos net die klomp kan snert praat ge inspireer deur satan met bulle heidelberg se satanisme gemors

      @andreludick7241@andreludick72412 ай бұрын
  • Amen!!🛐

    @LeonieClaasen@LeonieClaasen2 ай бұрын
  • Baie dankie Stephan vir n besonderse boodskap. Jesus se lig skyn ook in my. Amen.

    @hesterluus1204@hesterluus12042 ай бұрын
    • Baie dankie vir vanoggend se boodskap ek is so dankbaar dat ek Sy lig bh my het

      @laetitiapieterse1381@laetitiapieterse13812 ай бұрын
  • Dankie vir hierdie boodskap. Dankie dat Jesus die Lig in my lewe is. Ek wil graag die Lig volg en die ewige lewe geniet.

    @marthievandermerwe4058@marthievandermerwe40582 ай бұрын
  • Baie dankie Stephan vir hierdie aangrypende boodskap.

    @annaliewiese8620@annaliewiese86202 ай бұрын
  • Dankie vir n pragtige kragtige boodskap soos altyd Ds

    @tersiamarais5191@tersiamarais51912 ай бұрын
  • Wat n wonderlike boodskap,dankie Jesus dat die lig in my skyn.Dankie dat jy dit Vir ons so duidelik maak.

    @eileenscholtz7970@eileenscholtz79702 ай бұрын
  • 'n Boodskap wat my tot diep in my geestes binnekamer geruk het. Dankie.

    @albertinahough7084@albertinahough70842 ай бұрын
  • Goeie môre. Baie dankie Prof Stephan vir die boodskap wat ons gaan ontvang. Ek sien baie uit daarna

    @jennywalters9080@jennywalters90802 ай бұрын
  • Uitstekend en met soveel nederigheid oorgedra.Wow

    @signstudio6710@signstudio67102 ай бұрын
  • Dankie, dankie!

    @estellemclachlan9786@estellemclachlan97862 ай бұрын
  • Amen!!!

    @hannetjievelds4737@hannetjievelds47372 ай бұрын
  • Dankie Prof Stephan vir so mooi boodskap

    @apretorius8231@apretorius82312 ай бұрын
  • Vanoggend terwyl ek in my stap die vars Karoolug inasem, sien ek Sy Lig, loop Hy my weer uit my skoene uit, dat ek Sy Voetstappe kan volg, Sy Lig weer mý lewe kan verlig; Skyn Jesus. skyn deur my! Dankie vir hierdie kosbare Woord wat ek vanogggend kon hoor, Stephan!!!

    @mariejacobs1726@mariejacobs17262 ай бұрын
  • Geagte dr. Stefan, dankie vir kosbare boodskap. Bid dat ek op 87agter Hom in die stof sal kan kruip om steeds naby Hom ge bly. Baie dankie dat jy volhard om Sy Woord te verkondig. Ek loof Hom dat ek nog Sy Stem kan hoor en dit ingang kan vind.

    @zeldabothma9416@zeldabothma94162 ай бұрын
  • Uitstekende preek! Baie dankie!!! 😊

    @yventer9@yventer92 ай бұрын
  • AMEN

    @SamsungJ-gt8bu@SamsungJ-gt8bu2 ай бұрын
  • Baie Dankie vir jou pragtige boodskap ek het my selfoon net op die regtige tyd aan gesit om na hierdie pragtige boodskap te luister prys liewe Jesus Amen 🙏🙏

    @phyllisjohst6481@phyllisjohst64812 ай бұрын
    • @zeldabothma9416@zeldabothma94162 ай бұрын
  • Dankie Vir hierdie boodskap. Jesus is my lig. Mag Sy lig op almal neerdaal elke dag

    @welmasnyman26@welmasnyman262 ай бұрын
    • Baie dankie Prof Stephan vir die aangrypende boodskap ek het baie geleer. Watter voorreg ❤

      @jennywalters9080@jennywalters90802 ай бұрын
KZhead