Dr Chris Barnard se laaste onderhoud

2016 ж. 28 Қаң.
60 237 Рет қаралды

2001 - Sandra Prinsloo voer met Dr Chris Barnard 'n onderhoud vir haar program "Sandra op 'n drafstap", min wetende dat dit sy heel laaste sal wees.

Пікірлер
  • Dr Chris Barnard a man to remember in our history in South Africa Thanks to Sandra Prinsloo beautiful Sandra

    @samanthagalaxy4899@samanthagalaxy48993 жыл бұрын
  • A South African hero . He should be honoured

    @revolutionnow5227@revolutionnow52273 жыл бұрын
  • Hierdie onderhoud het my teruggevoer na n tyd toe mense nog eerlik was. Dr Barnard bly n voorbeeld van Suid Afrikaanse talent en baanbrekers. Hy bly nog een van ons simbole van kwaliteit en trots...

    @GavinTremble@GavinTremble2 жыл бұрын
    • Hy was gewild by vroumense ekk dink hy en Sophia Loren ht iets aangehad,,,

      @henry-nr5np@henry-nr5np10 ай бұрын
    • Pragtige Kaap❤

      @henry-nr5np@henry-nr5np10 ай бұрын
    • Daar sal nie weer so mens wees nie nou is ons land opgeneukk deur mmmmmmm

      @henry-nr5np@henry-nr5np10 ай бұрын
    • 0:44

      @user-po5pc5by9m@user-po5pc5by9m3 ай бұрын
    • Absoluut

      @cherylmoss4350@cherylmoss435022 күн бұрын
  • Wat n eerlike opregte man. Sandra se onderhoud was meesterlik en elegant. Ek salueer u nagedagtenis Professor Barnard!

    @alexandervanwyk3445@alexandervanwyk34453 жыл бұрын
  • Baie oop en eerlik dankie Dr Chris Barnard R.I.P

    @adoonsmeyer3254@adoonsmeyer32543 жыл бұрын
  • What an amazing interview.

    @jacqueslza@jacqueslza2 жыл бұрын
  • A very unique man ,genuine and humble . Wish there was more like him.

    @seankelly819@seankelly8192 жыл бұрын
  • Sandra jy bly een van my gunsteling vroue, pragtig en beskeie en talentvol.

    @DT-ez3ll@DT-ez3ll3 жыл бұрын
  • Prof Barnard is van die eerlikste mense wat ek nog sien praat het.

    @desireuys2794@desireuys27943 жыл бұрын
  • Professor Christian Barnard was one of the greatest scientists in history! Apart from his wonderful personality, he was a man of dignity an integrity and a proud symbol of South Africa. we shall always love and remember this special man!

    @supercat380@supercat3804 жыл бұрын
    • Do you mean Christiaan Barnard not Christian Barnard.

      @swissnorvanzyl3734@swissnorvanzyl37343 жыл бұрын
    • @@swissnorvanzyl3734 thanks for the correction. My reference was about the famous heart surgeon Dr Chris Barnard of South Africa

      @supercat380@supercat3803 жыл бұрын
  • So 'n lekker ding om te sien hoe wonderlik en oop die groot dokter was. Dankie Sandra

    @user-kc8cv9sn2s@user-kc8cv9sn2s Жыл бұрын
  • ‘N baie belangrike persoonlikheid. Dankie vir alles Prof!

    @carterpaul2688@carterpaul26882 жыл бұрын
  • Dit was lekker om hierdie video te gekyk het. Baie leersaam. Ek het nou nog Christiaan Barnard se boek "Die menslike masjien". Ons kan net trots wees op sulke mense. Dankie Sandra, jy is 'n wonderlike en pragtige mens.

    @fransrabie6609@fransrabie6609Ай бұрын
  • Dr Barnard se lieflike Afrikaans val op.

    @marietjieluyt7619@marietjieluyt76193 жыл бұрын
  • So eerlike, nederige man...ons Dr Chris Barnard.❤

    @marthabooth4085@marthabooth40852 ай бұрын
  • Amazing man he was

    @sandrapattison2205@sandrapattison22052 жыл бұрын
  • Dankie hiervoor! Het 'n ongelooflike bewondering en waardering gehad vir hom!❤❤❤

    @emmerentiagroenewald3694@emmerentiagroenewald36943 ай бұрын
  • Daai museum is fantasties!

    @fiddlestix6468@fiddlestix64682 жыл бұрын
  • This was a lovely open candid interview - Seeing the honest human being behind the famous title - his legacy lives on!

    @tanyamalan6234@tanyamalan62343 жыл бұрын
    • Hello how are you doing hope you're safe over there???

      @bryanjaon2550@bryanjaon25502 жыл бұрын
  • I can watch this interview every day. Sandra's interviewing skills are impeccable. Then the man being interviewed - so impressive and not at all close to the womanizer he was made out to be at times. He has such charisma! I wish I could have met him. Louwtjie, Barbara and Karen you were blessed with such a husband.

    @MarindaMeder-gw2qk@MarindaMeder-gw2qk Жыл бұрын
  • Sandra baie dankie vir die pragtige, professionele en eerlike onderhoud met ons Dr Barnard. Jy het dit meesterlik gedaan!

    @marthiemostert6741@marthiemostert67413 жыл бұрын
  • Groot gees !

    @jaspervanderwesthuizen9715@jaspervanderwesthuizen97152 жыл бұрын
  • Baie mooi onderhoud. My Tannie het as kind langs Chris Barnard gebly in Beaufort Wes en my baie vertel hoe arm hulle was daai tyd. Rus in vrede Prof. Respek.

    @coverttwenty@coverttwenty3 жыл бұрын
    • Ja Prof Chris Barnard ek saluut U🙏👆🖐️

      @elsarademan000@elsarademan000Ай бұрын
  • My broer was in 1971 ,geopereer deur sy broer Marius, hulle moes die hart kleppe vervang agv wSt Vitesdance., hulle het in 24 uur agter gekom hulle het n slagaar bo op die hart nie behoorlik gelas nie. Hulle moes weer opereer en die My broer is diesefde jaar dood as gevolg van bloed klonte..

    @esthergreenwood4019@esthergreenwood40198 күн бұрын
  • THE KING OF HEARTS AND HIS GOOD AVISE ON A HEALTY HEART

    @kathymckimm1819@kathymckimm18194 жыл бұрын
    • Hello how are you doing hope you're safe over there???

      @bryanjaon2550@bryanjaon25502 жыл бұрын
  • Barnard!R.I.P Ek is besig om vir geskiedenis eksamen te leer en my gunsteling gedeelte is Dr.Barnard

    @captainalie9264@captainalie92644 жыл бұрын
  • Ons het hom nooit wardeer was wonderlike mens en baie slim

    @jj56x7.5mm@jj56x7.5mm3 жыл бұрын
  • Fantastico!!!!!...questo video mi fa rivivere le mie esperienze a Cape Town...bellissimo il momento in cui lei scende dal pulmino e come se nulla fosse.......bussa a casa del prof Chris Barnard!!!...e lui viene ad aprire come un comune mortale. Credo che personaggi cosi non ci saranno mai più, non tanto per quello che hanno fatto ma per le loro qualità, per il loro coraggio e la loro umanità. Avrei "pagato oro" per esserci anche io con lei Sandra Prinsloo, e dopo aver visto questo video mi viene quasi voglia di tornare a Cape Town!!!

    @eugeniopaganella4110@eugeniopaganella41107 жыл бұрын
    • Buonasera Mi scuso per il disturbo. Ho letto il suo commento, l'unico in italiano e mi chiedevo se fosse possibile, secondo lei, visto che è stato a Città del Capo, avere la traduzione in italiano. Grazie

      @robertamagnantetrecco3771@robertamagnantetrecco3771 Жыл бұрын
    • @@robertamagnantetrecco3771 Buonasera a lei, sto usando un altro account per "motivi tecnici " ma sono Eugenio paganella, quello che ha fatto il commento sopra. Guardi sinceramente per la traduzione ho dei dubbi se si riesca ad avere, comunque se le fa piacere le potrei narrare le mie esperienze a Cape Town tra il 2009 e il 2014, e raccontarle quello che so sul dottor Barnard. Per il momento posso solo dirle che per me è la mia famiglia Cape Town aveva e ha una attrazione magica

      @giorgiomolinari973@giorgiomolinari9738 ай бұрын
    • Asome❤

      @elsarademan000@elsarademan000Ай бұрын
  • Baie pragtige onderhoud: so lekker om na goeie Afrikaans te luister. Net 'n jammerte dat die storie random Copelia nie oorgepraat was nie.

    @rholdagosain5649@rholdagosain56492 жыл бұрын
  • Hy moet Hall of Fame wees ntt hy was famous

    @henry-nr5np@henry-nr5np10 ай бұрын
  • Sandra is pragtig ekkt a prent van haar gesien 1975 Dooie duikers deel nie wow ❤❤❤

    @henry-nr5np@henry-nr5np10 ай бұрын
  • Dankie. Met Al die navorsing oor Covid kan n mens weer bewus raak van die " basics van gesondheid en gesond eet" in die video

    @claravanrooyen4131@claravanrooyen4131Ай бұрын
  • Ek is so trots om te kan se ek het ook in Beaufort Wes gebore en het daar grootgeword Prof Chris Barnard sal altyd onthou word en is iemand waarna ek opkyk.

    @jeandremarais336@jeandremarais3366 жыл бұрын
  • Hy het Suid Afrika se naam op die wereldkoerante se voorblaaie gesit

    @madabasson5837@madabasson58373 жыл бұрын
  • Ten minste was hy eerlik.

    @marynvanwyk76@marynvanwyk763 жыл бұрын
  • Is die onderhoud met Dr Vosloo beskikbaar?

    @francoiscrewe4048@francoiscrewe40487 жыл бұрын
  • rooiwyn en 'n ...wortel? LOL. Sandra jy's pragtig

    @johnpretorius7266@johnpretorius72663 жыл бұрын
    • Groot gees

      @jaspervanderwesthuizen9715@jaspervanderwesthuizen97152 жыл бұрын
  • Could somebody advise, when was this interview? Thank you.

    @evah787@evah7872 жыл бұрын
  • "checks and balances" se die adder van n De Klerk

    @jumbomobile8806@jumbomobile88062 жыл бұрын
    • Baie mooi onderhoud deur Sandra.Altwee is twee legendes verseker !!👌

      @jimmiecooper3230@jimmiecooper32302 ай бұрын
  • Sarebbe possibile avere la traduzione dell'intervista almeno in inglese? Grazie

    @robertamagnantetrecco3771@robertamagnantetrecco3771 Жыл бұрын
  • luister mooi sy eie woorde ,ek het nie eens n kiekie geneem of n rolprent...DIT SE ALLES: GEEN BEWYS!!!

    @johanconradie2120@johanconradie212020 күн бұрын
  • Ek admire Chris hoe eerlik hy is om te herken hy was verkeerd. Jesus said to him, “Today salvation has come to this house, because this man, too, is a son of Abraham. Luke 19: 9

    @mosesmanaka8109@mosesmanaka81093 ай бұрын
  • His teeth??!!!

    @ceceliagrgin8324@ceceliagrgin8324Ай бұрын
    • Terrible 😂😂😂

      @kina7128@kina7128Ай бұрын
KZhead